Kies jou taal

  • for English
eeGGSA on facebook

Gewilde Onderwerpe

Persons 40 Pioneer Families 26 Towns 18 Historical Records 17 Anglo Boer War 14 Slavery 13 Farming 9 Wars and Battles 9 DNA 7 Research Advice 6

Vanne Lys

  • Surnames A to C 18
  • Surnames D to G 1
  • Surnames K to M 1
  • Surnames R to U 1
  1. Jy is hier:  
  2. Tuis
  3. Home
  4. Uncategorised

Uncategorised

GED2Pama

Besonderhede
Geskryf deur: Cornel Viljoen
Gepubliseer: 29 Januarie 2026

eGGSA Lidmaatskapgebied - verskoning

Besonderhede
Geskryf deur: Richard Ball
Gepubliseer: 02 Februarie 2025

Die eGGSA-lidmaatskapgebied, met afskrifte van vorige Genesis- en Familia-uitgawes, asook ander materiaal, moet hersaamgestel word en sal gedoen word - maar die Grafte-afdeling het voorkeur geniet. Hierdie afdeling is nou amper voltooi en werk het aan die nuwe lidmaatskaparea begin.

Dankie - Richard Ball

Soek deur die hele webwerf met Google

Besonderhede
Gepubliseer: 16 Oktober 2022

Hierdie vorm sal die hele eGGSA-webwerf deursoek, insluitend die Prentversamelings, Koerantversameling, ens.
Tik die woorde waarna jy wil soek in die blokkie hierbo.

Om net vir prente in die eGGSA Grafsteenversameling te soek, sluit die woord Grafstene in
As jy grafstene net in die Oos-Kaap wil soek, sluit die woorde in: Grafstene Oos-Kaap
Om slegs grafte te vind wat in 2010 bygevoeg is, voeg 2010 by die soekterme: Grafstene Oos-Kaap 2010
Om slegs die Bybelversameling te soek, sluit die woord Bybels in, vir Poskaarte die woorde Poskaart,
om slegs deur die dokumentversameling te soek, sluit die woord Dokumente in

Om vir 'n presiese frase te soek, plaas dubbele omgekeerde kommas aan weerskante van die frase,
bv: soek op Willem Burger sal elke item vind waar albei daardie woorde voorkom, maar soek aan
"Willem Burger" sal net daardie bladsye kry waar daardie twee woorde presies so voorkom.

About us new

Besonderhede
Gepubliseer: 06 Augustus 2022

for the about us page

Bladsy 3 van 4

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4