Foto's van die Familieregisters in drie Bybels deur Marietta van Zyl geskenk: THORPE George Lodewyk (Louw) en Barendina Johanna KOORZEN getroud 1932, SNYMAN Christoffel Frans en Helene GOUWS getroud 1977, GOUWS Charles Louis en Martha Magdalena SCHWARTZ getroud 1955
Baie dankie.


Die ontwikkeling van genealogiese vaardighede deur die verskaffing van inligting, publikasies, navorsings-onderrig en ook deur skakelingsmoontlikhede.