Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2014 09 September

BOTHA; Pn (Dogter * 05/07/2009) Juan Pierre BOTHA kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou dogtertjie. (Beeld – 15/09/2014)

BOTHA; Pn (Dogter * 26/06/2008) Juan Pierre BOTHA kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou dogtertjie. (Beeld – 15/09/2014)

BRONKHORST; Darius * 27/05/2003. Kan die biologiese pa van Darius dringend Natasha BRONKHORST kontak by 011-897-3125. (Beeld – 09/09/2014)

DE RIDDER; Daniel. Ons neem met groot hartseer afskeid van ons geliefde vriend en trollieresieskampioen, jy is nou op 'n beter plek. (Beeld – 02/09/2014)

ENGELBRECHT; Nita * 23/06/1934 + 11/09/2014. Aan God al die eer vir Nita se lewe. (Beeld – 16/09/2014)

EVANS; Gabriella * 08/01/2009. Llewellyn EVANS kontak dringend Ansie SANDOW by 011-746-8301 oor aanneming van Gabriella. (Beeld – 08/09/2014)

HOON; Ernustus Jacobus Vermeulen. Teraardbestelling: Silverton Begraafplaas, 12/09/2014, 11:30. Gedenkdiens: NG Kerk Kameeldrif-Oos, Hoewe 310, Kameeldrif-Oos, 13:00. (Beeld – 10/09/2014)

JONKER; Christiaan Johannes (Christo) (92) + 23/08/2014. Roudiens: NG Kerk, Edleen, Kempton Park, Gauteng provinsie, 02/09/2014, 10:30. (Beeld – 01/09/2014)

LIGHTFOOT; Quitana Abigail * 16/03/2014. Henry Stephen LIGHTFOOT en Anne Mary Susan LIGHTFOOT kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jul dogter Quitana. (Beeld – 19/09/2014)

NEVELING; Pn (Dogter * 15/06/2013). Nico NEVELING en Tammy NEVELING kontak dringend Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jul Dogter. (Beeld – 05/09/2014)

NN (SWART?); Pn (Seun * 02/05/2008). Hendry SWART kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou Seun. (Beeld – 24/09/2014)

NOLTE; Elsa * 13/08/1943 + 08/09/2014. Dankbaarheidsdiens: St. Stithins College Kapel, 12/09/2014, 15:30. (Beeld – 12/09/2014)

ROOS; Herman Willem + 13/09/2014. Roudiens: NG Ker Valleisig, Faerie Glen, Pretoria, 18/09/2014, 15:00. (Beeld – 18/09/2014)

STANDER; Brendon, ID-051206 5196 087. Please contact Samantha VISAGIE at 084-989-1995 in connection with adoption of Brendon. (Beeld – 04, 05/09/2014)

VAN NIEKERK; Willemina Sophia (Bessie) * BESTER, 07/05/1928 + 10/09/2014. Gedenkdiens: Twee Riviere Aftreeoord, Breedstraat, Montana, Pretoria, 17/09/2014, 11:30. (Beeld – 16/09/2014)

VAN STRAATEN; Willem (Wieletjies). Jy is skielik van ons weggeneem, maar sal vir ewig voortleef in ons gedagtes en tussen ons winkelrakke. Laat die wiele rol, ou vriend. (Beeld – 02/09/2014)

VAN ZYL; Jan. Dankdiens: NG Kerk Waterkloofrif, h v Hartbees- en Ridgeview-weg, Waterkloofrif, Pretoria, 05/09/2014, 11:00. Private Verassing. Donasies: Nuwe Hoop Skool. (Beeld – 04/09/2014)

VISSER; Nico + 15/09/2004. Geliefde seun van Jan en Louise, broer van Jenene en André. Tien jaar later en ons treur nog steeds. Sal jou mooi glimlag altyd onthou. (Beeld – 13/09/2014)

NIEUWOUDT; Doreen * BOTHA, 14/02/1934 + 16/09/2014 (Doortjie, Doreentjie) naam beteken Goue Vrou of geskenk. Ons vrou, ma en ouma, gaan haar mis, Laurie, Stephanie, Karen, Michelle, Tinus, Nadia, Dominique, Cimon en Jacques. Gedenkdiens: Eerstelaan 24, Florida, Johannesburg, 27/09/2014, 14:30. (Beeld –27/09/2014)

  • Hits: 3675