Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2014 10 October

GREEN; Patrick + 20/10/2014. Our loving father & friend. Memorial Service: Fourways Memorial Park, 1 Memorial Lane, Craigavon, Johannesburg, 24/10/2014, 10:10. (Beeld – 23/10/2014)

HAYWARD; Philip Jacoby * 26/12/1962 + 18/09/2014. Begraafplaas: Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord, 26/09/2014. [Foto met berig]. (Beeld – 24/10/2014)

JONES; Almarie * FERREIRA, 19/08/1937 + 04/10/2014 van Siesta in Generaal Conroystraat, Bloemfontein. Gedenkdiens: 10/10/2014, 11:00. Private Verassing. [Foto met berig]. (Beeld –08/10/2014)

LEWIES; Johannes Willem (Willie) + 18/10/2014. Begrafnisdiens: Alberton Rugbyklub, 01/11/2014, 10:00. (Beeld – 24/10/2014)

NN (MOOLMAN?); PN (Dogter * 26/10/2011). Kan Amy-Leigh MOOLMAN dringend vir Marietjie HATTINGH skakel by 012-314-1291 oor aanneming van haar dogter. (Beeld – 23/10/2014)

NN (STEYN?); PN (Seun * 06/07/2011). Kan die Biologiese ouers, Nicolette STEYN en die onbekende vader dringend vir Marietjie HATTINGH skakel by 012-314-1291 oor aanneming van julle seun. (Beeld – 17/10/2014)

NN (VAN SCHALKWYK?); Pn (Dogter * 24/04/2007). Hermanus VAN SCHALKWYK kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou Dogter. (Beeld –01/10/2014)

NN; Pn (Dogter * 03/02/2010). Daar word gesoek na die onbekende Biologiese Vader van kind gebore op 03/02/2010 om dringend vir Maritjie HATTINGH te kontak by 012-344-1291 oor aanneming van die Dogter. (Beeld –06/10/2014)

SCHOONEES; Blake Nicolas. Jacques en Sanet SCHOONEES baie geluk en seënwense met die geboorte van julle seun op 10/10/2014. (Beeld – 15/10/2014)

VAN WYK; Sarah Hester. Gedenkdiens: NG Kerk Lynnwood, Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria, 20/10/2014, 12:00. Private Verassing. Donasies ipv Blomme: Jakaranda Kinderhuis, ABSA, Derdepoort, Takkode-632005, Rek-1430140724. (Beeld – 17/10/2014)

  • Hits: 3290