Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2011 06 June

1 Junie 2011

Sterfgevalle

BASSORD (née MAIN), Thelma Louisa. *11/10/1925. +30/05/2011 by Alder's Gate, Port Elizabeth. Diens Vrydag 03 Junie 2011 First Avenue Funeral Home, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2011)

BOTHA, Geoffrey John. 52 jaar. +Saterdag 28 Mei 2011 op Despatch. Eggenote, kinders, kleinkind, moeder, susters, broer. Roudiens Donderdag 02 Junie 2011 11:00 Ou Apostoliese kerk, Wistariastr., Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2011) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN DER LINDE, Denise. +Vrydag 27 Mei 2011. Roudiens Saterdag 04 Junie 2011 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WOLMARANS, Meisie. Tragies +Saterdag 28 Mei 2011. Man Richard, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 03 Junie 2011 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Voylestraat, Sydenham. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

2 Junie 2011

Sterfgevalle

OELOFSE (TEE), Gloria Constance. *27/9/1941.+31/5/2011 op Humansdorp. Mandy, Evan, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 03 Junie 2011 14:30 St. Catherine's Anglikaanse Kerk, Markstraat, Uitenhage.(Die Burger Oos-Kaap 02/06/2011) Dean Gilbert, Kouga Begrafnisdienste, Jeffreysbaai 079 411 5906

SCHULTZ, Malcolm. 65 jaar. +Sondag 29 Mei 2011 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 03 Junie 2011 14:00 Volle Evangelie kerk, Penfordlaan, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2011)

WOLMARANS, Moreen. Ma leef voort in ons gedagtes - Janine en kleinkinders; My spesiale vriendin vir 36 jaar - Elene DOBSON-VALENTE. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2011)

In Memoriam

BÜCHNER, Johannes. Vandag 8 jaar gelede het Jesus jou kom haal. Vrou Olga. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2011)

WILKEN, Doreen. Vier jaar terug het ons 'n ma en ouma verloor. Pa Eben en gesin en J.C. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2011)

3 Junie 2011

Sterfgevalle

BEKKER, Sampie. +31 Mei 2011 in Prov. Hospitaal. Eggenote. Begrafnisdiens Vrydag 03 Junie 2011 15:00 N.D. Hervormde Kerk, Van Riebeeckhoogte. Begrafnis op Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

RATANGEE, Caroline. 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Junie 2011 10:00 St. Anthony's Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ROMAN, Sinnah. 74 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Junie 2011 12:00 Eggenoot, kinders, kleinkinders. Gereformeerde Ou Apostoliese Kerk, Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHMIDT, Gert (Snr). (Vroeër van Selborne - Addo) 88 jaar. +Dinsdag 31 Mei 2011 op Uitenhage. Vrou Nellie, dogter Aduray, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 04 Junie 2011 11:00 NG Kerk Oos, Riebeeckhoogte, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

4 Junie 2011

Sterfgevalle

VAN DEN BERG, Magdalena Maria. *30/8/1943. +Vrydag 03 Junie 2011 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 06 Junie 2011 15:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230

6 Junie 2011

Sterfgevalle

KOEKEMOER, Sarah Maree. +Woensdag 01 Junie 2011. 'n Eggenote, moeder en ouma. Diens Maandag 06 Junie 2011 11:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

VAN DER MERWE, Gerhard. +06/06/2007. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2011)

7 Junie 2011

Sterfgevalle

KOEKEMOER, Sarah Maree. +Woensdag 01 Junie 2011. 'n Eggenote, moeder en ouma. Diens Maandag 06 Junie 2011 11:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

VAN DER MERWE, Gerhard. +06/06/2007. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2011)

8 Junie 2011

Sterfgevalle

MCAULEY, Lynette Maureen.+Maandag 06 Junie 2011. Ons groet 'n eggenote, ma en ouma. Diens Donderdag 09 Junie 2011 14:30 Metodistekerk, Jansendal, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

NN, Lucia (from Sandflats). +Monday 06 June 2011 after a brave battle with cancer. Rudi & Denise. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2011)

NEL, Irma. +Saterdag 04 Junie 2011. Diens Donderdag 09 Junie 2011 14:00 NG Kerk-Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2011) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN DER LINDE, Frederick. +Maandag 06 Junie 2011. Roudiens Vrydag 10 Junie 2011 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WEITZ, Dave. +Vrydag 03 Junie 2011. Vrou Rita, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 09 Junie 2011 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

9 Junie 2011

Sterfgevalle

KAPP, Arthur Leon. +Sondag 05 Junie 2011. Susters en susterskinders. Begrafnisdiens Vrydag 10 Junie 2011 11:00 NG Kerk PE Sonheuwels. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2011) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

ROOTHMAN, Ferdie. Tragies +Maandag 06 Junie 2011. Ons kollega, vriend en onderwyser. Ons meegevoel aan Annarette en familie. Sunridge Primêre Skool, Port Elizabeth. Gedenkdiens Donderdag 09 Junie 2011 15:00 NG Kerk Kraggakamma, Gazanialaan, Sunridgepark. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028

10 Junie 2011

Sterfgevalle

FORTUIN, Ruwayne. 17 jaar. Begrafnisdiens Sondag 12 Junie 2011 12:00 Ou Apostoliese kerk, Reservoir Hills. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NELMAPIUS, Anna Maria. +Donderdag 09 Junie 2011. Roudiens Maandag 13 Junie 2011 10:00 NG Kerk Kragga Kamma. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2011) Wynne Norkie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

PETERSON, Sophia Catherine. 67 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Junie 2011 12:00 Union Cong. Kerk, Caledonstraat. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PIENAAR, Rachael. 53 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Junie 2011 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Taylorstraat. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ROOTHMAN, Ferdie. +06 Junie 2011. Ons dink aan die ROOTHMAN- en STEERS-familie. André en Nelia JANSEN en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2011)

In Memoriam

REDCLIFFE, Dora. +10 Junie 2010. Sammy, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2011)

11 Junie 2011

Sterfgevalle

JOUBERT, Wynand. +Woensdag 08 Junie 2011. Moeder, broers, susters. Diens Dinsdag 14 Junie 2011 10:00 Pinkster Protestante Kerk, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

THERON, Danie. 07 Julie 1936 - 06 Junie 2011. Tossie, Hanli, Anneke en Donnie, Cobus en Kathleen, Albert, Lana, Koos, Heleen, Anke en Jana. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2011)

In Memoriam

DOLPH, Karel & Johanna (van Klipplaat). Dad, 10 jaar oorlede op 11 Junie en Mamma 8 jaar op 25 April. U kinders die DOLPH-, CLAASSEN- en SEPTEMBER-familie. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2011)

13 Junie 2011

Sterfgevalle

BIRK, Mary. +Woensdag 08 Junie 2011 aan haar woning in Uitenhage. Kinders en familie. Diens Maandag 13 Junie 2011 11:00 NG Kerk, Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

VILJOEN, Daan. +Woensdag 08 Junie 2011 in Provinsiale Hospitaal, Uitenhage. Diens Dinsdag 14 Junie 2011 11:00 Volle Evangelie Kerk, Penford, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18/11/1980 - 13/06/2009. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2011)

14 Junie 2011

Sterfgevalle

BOTHA, Isabella Emmerentia Cornelia. +Saterdag 11 Junie 2011. Roudiens Woensdag 15 Junie 2011 10:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2011) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

FOURIE, Magrieta Maria (Marina). +Sondag 12 Junie 2011. Eggenoot Jack, kinders, kleinkinders. Diens Woensdag 15 Junie 2011 14:00 Algoa Gemeenskapskerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2011) Karisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

STANDER, Willem Jacob (Willie). 79 jaar. +Maandag 13 Junie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broers, suster. Diens Vrydag 17 Junie 2011 11:00 NG Kerk Bothasrus-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973 - 18 Okt 2009. Vandag jou 38ste verjaarsdag. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2011)

NEL, Gert. Een jaar oorlede 14de Junie. Eggenote Joey en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2011)

15 Junie 2011

Sterfgevalle

KNOETZE, Lukas Cornelius. +Sondag 12 Junie 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 17 Junie 2011 11:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2011) Jan v d Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LUCOUW, Hennie. Ons pa, skoonpa en oupa. Van BARRY-, GOUWS- en KUHN-gesinne. Diens Vrydag 17 Junie 2011 15:00 Gereformeerde Kerk, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2011)

16 Junie 2011

Sterfgevalle

BRITS, Isaiah Albert (Sas). +Woensdag 15 Junie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 17 Junie 2011 10:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaystraat, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LUCOUW, Dr. Hennie. 28 Mei 1938 - 12 Junie 2011. Egggenoot, Pa, Oupa en gerespekteerde veearts. Leatitia, GOUWS-familie, KÜHN- en BARRY-familie. Roudiens Vrydag 17 Junie 2011 15:00 Gereformeerde Kerk, Southstraat, Adcockvale. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2011) First Avenue Funeral Home, Walmer 041 581 5028

OLIVIER, Suzanna Catherina (Sannie). +Maandag 13 Junie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Saterdag 18 Junie 2011 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

17 Junie 2011

Sterfgevalle

BOSMAN, Cedric Phillip. 63 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 18 Junie 29011 15:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FAURIE, Eileen Ellen (Nan) née MEEK. *25 April 1925. +Dinsdag 24 Mei 2011 in Kaapstad. Dogters Cherry, Moya, Tanya, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders. Tel. 041 966 2441. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2011)

ROHLANDT, Stephen Smit. +Sondag 12 Junie 2011. Diens Vrydag 17 Junie 2011 14:00 Volle Evangelie Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2011) Ane Wolmarans DOVES Humansdorp 042 295 1663

SÄFERS, Ben (Sampie). 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 18 Junie 2011 12:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN RENSBURG, Susan. +Dinsdag 14 Junie 2011. Pieter, kinders, kleinkinders. Diens Maandag 20 Junie 2011 11:00 NG Kerk Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2011) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

DERBYSHIRE, Elroy, Erna, Roy en Larené. +17 Junie 1990 in motorongeluk. Renier en Drika STRYDOM en familie. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2011)

18 Junie 2011

Sterfgevalle

LUCOUW, Dr Hennie. +12 Junie 2011. Vir dekades een van die mees populêre Diereartse in Port Elizabeth 1962 - 2002. Tot wedersiens ou Vriend en Vennoot. Thys TERBLANCHE en Personeel van Newtonpark Dierehospitaal. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2011)

VAN WYK, Johannes. +Woensdag 15 Junie 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 18 Junie 2011 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2011)

In Memoriam

HAASBROEK, Dennis. *19 Junie 1936. +11 Nov 2006. Môre jou 75ste verjaarsdag. Bessie en Leatitia, Charl en Melinda, Ferdi en Lizette en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2011)

STRYDOM, Marietjie. 01/08/1961 - 18/06/2006. Ons suster en dogter. Pa, Amanda en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2011)

20 Junie 2011

In Memoriam

TAIT, Vivian John. 27 Mei 1965 - 19 Junie 2009. TAIT- en BLIGNAUT-familie. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2011)

21 Junie 2011

Sterfgevalle

CONDON, Craig Allan. +Donderdag 16 Junie 2011. Diens Dinsdag 21 Junie 2011 15;30 St. Joseph's Katolieke kerk, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2011) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

FOURIE, Cornelius Johannes "Tamboek". 05 Mei 1924 - 18 Junie 2011. Geliefde vader en oupa van Keith, Léandra, Keagan en Githe; Johan & Christa; Deon, Karin, DJ en Ross. Begrafnisdiens Woensdag 22 Junie 2011 13:00 in Noordeinde-begraafplaas. Diens 14:00 NG Moedergemeente, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LAMPRECHT, Catharina Elizabetha Petronella. +Vrydag 17 Junie 2011. Geliefde moeder en ouma. Begrafnisdiens Dinsdag 21 Junie 2011 14:00 Volle Evangelie Kerk, Oeslande, h.v. Komga en Glenroy, Willow Glen. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2011) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

VAN DEN BERG, Johan Frederick. +Woensdag 15 Junie 2011. Geliefde eggenoot, vader en oupa. Roudiens Dinsdag 21 Junie 2011 11:00 Evangeliesasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2011) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

VAN ECK, Le Roux (Boet). *26 April 1933. +18 Junie 2011 op Uitenhage. Suster Bettie, kinders Soekie, Emmie, Gideon, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens 22 Junie 2011 14:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2011) Dean Gilbert Kouga Begrafnisdienste Jeffreysbaai 079 411 5906

22 Junie 2011

Gelukwensings

GOLIATH, Bonita. Geluk met verjaarsdag op 21 Junie. Jou man en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011)

Sterfgevalle

BOTHA, Jan. +Sondag 19 Junie 2011. Broers, susters. Roudiens Woensdag 22 Junie 2011 14:00 Huis Genot Tehuis vir Bejaardes, Dykeweg, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

CILLIERS, Janie. 03 Aug 1924 - 16 Junie 2011. Denise, Johan, Adri, Willie, Cobus, Megan, Elih, Joah, Janette, Jacobus, Janie, Leoné. Gedenkdiens Donderdag 23 Junie 2011 14:30 NG Kerk Helderberg-kapel, Firmountweg, Somerset-Wes. Tel. 021 852 1546. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011)

JOHNSON, Jacobus Douglas (Koos). +Saterdag 18 Junie 2011. Familie en vriende op Hankey. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011)

JOUBERT, Daniel Martinus Petrus. +Sondag 19 Junie 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 23 Junie 2011 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER WESTHUIZEN, Christiaan Mattheus (Oom Chris). +Saterdag 18 Junie 2011 Diens Vrydag 24 Junie 2011 12:00 NG Gemeente De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN SENSIE, Michael. +Donderdag 16 Junie 2011. Navrae: 041 988 1528 (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011)

WOLF, Herbert. +Saterdag 18 Junie 2011. Diens Woensdag 22 Junie 2011 14:30 Baptistekerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2011)

23 Junie 2011

Sterfgevalle

GILBERT, Aubrey. +Maandag 20 Junie 2011 na lang siekbed. Eggenote Emmie, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 24 Junie 2011 11:00 Algoapark Gemeenskapsentrum, Chestnutstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KNOETZE, Jacques "Ore". +Dinsdag 21 Junie 2011. Vrou, kinders, ouers. Begrafnisdiens Saterdag 25 Junie 2011 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Robertstraat, De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SMIT, Susanna M J (Trixie). 11 Julie 1919 - 20 Junie 2011. Ons neem afskeid van ons mamma, ouma en oumagrootjie. Gedenkdiens Vrydag 24 Junie 2011 10:00 Heritage Manor, Somerset-Wes. Ook gedenkdiens Saterdag 25 Junie 2011 09:30 op Aberdeen. Teraardebestelling privaat. Tel. 082 906 3270. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2011)

24 Junie 2011

Sterfgevalle

BEKKER, Johannes Petrus (JP). +Donderdag 16 Junie 2011 in Huis Silwerjare, Somerset-Oos. BEKKER- en BESSINGER-familie. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2011)

BREYTENBACH, Jacoba Frederika. +20 Junie 2011. Geliefde Moeder en Ouma. Diens Vrydag 24 Junie 2011 14:30 Huisgenot Aftree-oord, Algoapark. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2011) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

DU PLESSIS, Jacobus Johannes (Bus). 25 Julie 1936 - 21 Junie 2011. Eggenote, kinders. Dankdiens NG Kerk Parkheuwel, Steytlerwoonbuurt, Port Elizabeth. Maandag 27 Junie 2011 11:00. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2011)

JANUARY, Annie Florence. 64 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 25 Junie 2011 12:00 Emmanuel Cong. A.F.M., Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LEACH, Hilda. 02/06/1926 - 17/06/2011. Verassingsdiens Saterdag 25 Junie 2011 11:00 NG Kerk Wilgehof, Johannes Rabiestraat, Bloemfontein. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2011) Emmanuel Funeral Services 051 448 8566

25 Junie 2011

Sterfgevalle

COETZEE, Vivien. 19.08.1945 - 20.06.2011. Begrafnisdiens Maandag 27 Junie 2011 14:00 NG Kerk, St. Leonardsweg, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2011) Marie Steyn Newton Park Funeral Home 041 364 1342

VAN DER WESTHUIZEN, Irene Margaret. +Donderdag 23 Junie 2011. Ons moeder en ouma. Susan, Reuben, Joan, Terence, Hayley en Samantha. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2011)

Dankbetuigings

ANKER, Willem Petrus Pienaar. Ons innige dank vir ondersteuning en bydraes met en na die afsterwe van my eggenoot, ons Pa en Oupa. Lené, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2011)

27 Junie 2011

Sterfgevalle

FRANZSEN, Petrus (Piet). +Woensdag 22 Junie 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 28 Junie 2011 14:00 Retha van der Merwe-aftree-oord, Dykeweg 112, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

DOLPH, Annie. Van Klipplaat. Oorlede 27 Junie 2010. DOLPH-, KLAASEN-en SEPTEMBER-familie. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2011)

28 Junie 2011

Sterfgevalle

ASHWORTH, Bonita.+Sondag 26 Junie 2011. Man Desmond, kinders Samantha en Damian, moeder, broer. Begrafnisdiens Donderdag 30 Junie 2011 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

BOTHA, Danie. 19/08/1948 - 24/06/2011. Oud-onderwyser van Laerskool Môrewag en Dr. Viljoen. Vrou Isabel, seun Bernar, twee susters en hul gesinne, skoonouers van Somerset-Oos. Dankdiens Woensdag 29 Junie 2011 10:30 NG Kerk Kraggakamma, Sunridgepark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

DE RIDDER, Frans. Verassingsdiens Donderdag 30 Junie 2011 14:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011) Anna-Marie First Ave Funeral Home 041 581 5028

DOUGLAS, Walter (Bles). +Vrydag 24 Junie 2011. Vrou, vader. Begrafnisdiens Woensdag 29 Junie 2011 14:30 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HENDRIKZ, Stienie. +Donderdag 23 Junie 2011. Seun en familie. Begrafnis Woensdag 29 Junie 2011 09:30 Forest Hill-begraafplaas. Roudiens om 10:30 by Stella Londt-kapel, Cassiarylaan. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KLOPPERS, Lynette. +Saterdag 25 Junie 2011. Johann, Francois, Camia & Barend. Begrafnisdiens Woensdag 29 Junie 2011 13:00 Ou Apostoliese Kerk, Gowarstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011) First Av Funeral Home 041 581 5028

VAN DER WESTHUIZEN, Irene Margaret. Begrafnisdiens Dinsdag 28 Junie 2011 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011)

WEYERS, Susanna Elizabeth (Susie). *05/12/1916. +Saterdag 25 Junie 2011. Broers, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 30 Junie 2011 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

McCABE, Willie. Vandag een jaar oorlede. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2011)

29 Junie 2011

Sterfgevalle

CONRADIE, Catharina (Rinie). +Dinsdag 28 Junie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 30 Junie 2011 15:00 Park Drive Retirement Village. Verassing privaat. (Die Burger 29/06/2011) Wynne Norkie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

KLOPPERS, Lynette. +Saterdag 25 Junie 2011. Johann, Francois, Camia en Barend. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2011)

SCHREUDER, Renier Andries Stephanus (Ras). *05/06/1923. +Saterdag 25 Junie 2011 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 30 Junie 2011 11:00 NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SMITH, Martha Johanna. *22 Maart 1925. +Vrydag 24 Junie 2011. Suster, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 30 Junie 2011 15:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2011) J T Schooling Hoofstraat 34 Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

THORBURN, Thomas Benjamin (Tom). *21/09/1936. +Sondag 19 Junie 2011 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 01 Julie 2011 10:00 NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

VAN ZYL, Theuns. *29/06/1947. Dit is jou derde verjaarsdag weg van ons. Marie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2011)

30 Junie 2011

Sterfgevalle

ERASMUS, Hannes George (Seun). Van Port Elizabeth. Tragies +Sondag 26 Junie 2011. Begrafnisdiens Vrydag 01 Julie 2011 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011) Heilandé Pienaar Deus Curat Funerals Uitenhage 041 991 1835 / 082 543 3415

FERREIRA, Wilhelmina Theresia (Ina). +Dinsdag 28 Junie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer, susters. Diens Vrydag 01 Julie 2011 14:00 NG Kerk Suid-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

OLIVIER, Marie Taks. *28/06/1923. +Sondag 26 Junie 2011. Diana, Lenelle en gesinne. Troosdiens Vrydag 01 Julie 2011 10:00 NG Kerk Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011) Oudtshoorn Begrafnisdienste 044 272 5802

POTGIETER, Hendrik F R (Pottie). 10/12/1935 - 28/06/2011. In lewe van Langebaanweg, vroeër Humansdorp. Jacques, Sureen, Nico, Hendri, Llewellyn, Suzette, Daniëlle, Yolandi, Hein, Susan, Cara, Henró. Dankdiens Maandag 04 Julie 2011 11:00 NG Kerk Langebaan. Teraardebestelling daarna op die plaas Brakfontein. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011) Anton Wolvaardt AVBOB Vredenburg 022 713 3020

SLABBERT, Peter Paul. 11/09/1929 - 21/06/2011. +in Greenacres Hospitaal, P.E. My eggenoot, ons vader, broer, oupa. Roudiens Saterdag 02 Julie 2011 10:30 NG Kerk Noord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

THORBURN, Thom. Ons neem afskeid van ons vader en eggenoot. Ma Irmgard, Erika en Chris, Hannalie, Karin, Paul en Anneke en al die kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011)

YOUNG, Rienie. Meegevoel aan Charlie en familie. Van Topwind en Personeel. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011)

In Memoriam

PRETORIUS, Dr. Anje. April 1983 - Junie 2010. Mamma, Pappa en Marco. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011)

SWART, Andru. 30/06/1995 - 08/07/2010. Katoesh, vandag word jy 16. Papa, Mamma, Boeta en Oumie. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2011)

  • Hits: 5514