Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2011 07 July

1 Julie 2011

Sterfgevalle

DELPORT, Johannes. 57 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Julie 2011 10:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

2 Julie 2011

Sterfgevalle

BEKKER, Maria Elizabeth (Elize). 52 jaar. +Woensdag 29 Junie 2011. Suster. Roudiens Woensdag 06 Julie 2011 11:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2011) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

PYON, Godfrey Isaac. *07 Oktober 1939 in Kruisfontein, Humansdorp. Eggenote Maria. +01 Julie 2011. Innige meegevoel van Joey en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2011)

SWART, Bella. Hiermee verloor ons 'n dierbare suster. Suster Beatrice & broer Stefanus. Verassingsdiens Saterdag 02 Julie 2011 op Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2011)

4 Julie 2011

Sterfgevalle

BASSON, Lourens Marthinus. +Vrydag 01 Julie 2011. Ons pa, oupa, oupagrootjie en oom. Diens Woensdag 06 Julie 2011 14:00 NG Kerk Moedergemeente. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

POTGIETER, Lynette. 03/10/1956 - 04/07/2006. Louis en dogter Karlien. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2011)

5 Julie 2011

Sterfgevalle

BASSON, Sarah Johanna Christinna. +Sondag 03 Julie 2011. Eggenoot en seun. Begrafnisdiens Woensdag 06 Julie 2011 11:00 Avbob-kapel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BOTHA, Susara Helena (Sarie). +Saterdag 02 Julie 2011. Kinders, kleinkinders en agterkleinkind. Diens Woensdag 06 Julie 2011 14:00 Evangelisasie-sentrum (AGS), Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

ENSLIN, Margarita Cornelia (Maxie). +Vrydag 01 Julie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Woensdag 06 Julie 2011 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

LITHAUER, Pamela Ingrid. 04 November 1944 - 30 Junie 2011. Troosdiens Woensdag 06 Julie 2011 10:00 vanuit Rosa Munch Versorgingsoord, Victoriastraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2011) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

WEBSTER, Herculina. +Donderdag 30 Junie 2011. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 06 Julie 2011 13:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

6 Julie 2011

Sterfgevalle

BASSON, Lourens Marthinus. +Vrydag 01 Julie 2011. Ons pa, oupa, oupagrootjie en oom. Diens Donderdag 07 Julie 2011 10:00 NG Kerk Moedergemeente. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

GROBLER, Ronald, Arthur (Ronnie). +Maandag 04 Julie 2011. Eggenote Irene, seun Shaun, Mandy en Cameron, dogter Chantell, Peter, Jessica en Justin. Begrafnisdiens Vrydag 8 Julie 2011 14:00 Westering Metodiste Kerk, h.v. Papenkuils- en Clarencestraat, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2011) Sue Shaw First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KOEKEMOER, Vera Geneva. +Maandag 04 Julie 2011. Begrafnisdiens Donderdag 07 Julie 2011 11:00 Doves-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2011) Wynne Norkie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

7 Julie 2011

Sterfgevalle

ATTWELL, Audrey Beatrice. 81 jaar. +Dinsdag 05 Julie 2011. Kinders, kleinkinders. gedenkdiens Vrydag 08 Julie 2011 11:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508

BOTHA, Bessie Smith. *09 April 1929. In lewe van Jeffreysbaai. +Dinsdag 05 Julie 2011 in Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 09 Julie 2011 15:30 Hervormde Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

FRANCIS, Hester. +Maandag 04 Julie 2011. Dogter Shirley, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 12 Julie 2011 11:00 AGS Kerk, De La Fonteinstraat, Youngpark,P.E. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

MINNIE, Boet. +Sondag 03 Julie 2011. Diens Vrydag 08 Julie 2011 11:00 V.E.K. Ebenhaëzer, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) Navrae: Bossies 041 991 1471

NEL, Leslie. +Maandag 04 Julie 2011. Diens Saterdag 09 Julie 2011 10:00 V.E.K. Ebenhaëzer, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) Navrae: Bossies. 041 991 1471

SCHOOMBEE, Lucia Gertruida (Lucy). *04/07/1925. +Maandag 04 Julie 2011 in Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 09 Julie 2011 11:00 NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. I.p.v. blomme donasie aan Fundani Christelike Boeke vir Bybelverspreiding. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SMIT, Lida. +Woensdag 06 Julie 2011. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 08 Julie 2011 14:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VICTOR, Abrie. +Maandag 04 Julie 2011. Roudiens Vrydag 08 Julie 2011 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

8 Julie 2011

Dankbetuigings

BOTHA, Danie. 19/08/1948 - 24/06/2011. Dankie aan almal se bystand tydens Danie se afsterwe. Dankie aan dokters en verpleegpersoneel en veral suster Maria van die Cedar-saal, St. Georges-hospitaal. Vrou Isabel en seun Bernar. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2011)

Sterfgevalle

GROBLER, Paul. Ons sê totsiens aan 'n pappa, oupa en skoonpa. Freda, Charelene, Marionette, Roche en Roux. Diens Maandag 11 Julie 2011 14:00 NG Kerk Noord-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2011)

KEMP, Catherina Magdalena (Meisie). +Woensdag 06 Julie 2011. Jou geliefde Gerrit. Begrafnisdiens Dinsdag 12 Julie 2011 11:00 AGS Kompas Gemeente, h.v. Brock- en Harrowerweg, Kensington. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2011) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PYON, Isaac 71 Jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Julie 2011 11:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

MARX, Elizabeth (Liesbet). Ons dink aan jou op 08 Julie, jou tweede verjaarsdag weg van ons. Louis, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2011)

9 Julie 2011

Sterfgevalle

BOTHA (née FERREIRA), Bessie Smith. In lewe van Jeffreysbaai, voorheen Bloemfontein. 09 April 1929 - 05 Julie 2011. Leopold, Therésa, Elsabé en Corne. Dankdiens Saterdag 09 Julie 2011 15:30 Hervormde Kerk, A D Keetstraat, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011)

GERBER, Willie Jacobus (Willie). +Donderdag 07 Julie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Maandag 11 Julie 2011 11:00 NG Kerk Van Stadens. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

INGRAM, Lionel Edwin (Lionie). +Woensdag 06 Julie 2011. Eggenote Louise, kinders Karen DU PREEZ, Morné INGRAM, vier kleinkinders. Diens Maandag 11 Julie 2011 14:00 NG Kerk PE Heideveld, Dundeeweg, Rowallanpark. Verassing privaat. (Eggenote en kinders se name uit koerantberig 'Oud-koerantman sterf aan beroerte' (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

JANSE VAN RENSBURG, Susan. +Maandag 04Julie 2011. Seun, dogter, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 11 Julie 2011 10:00 Sionsrand NG Kerk, Bramhopestraat, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

SWARTZ, Andries (JJ). Drie jaar oorlede. Jou Jule's, kinders Armin en Elandré. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011)

11 Julie 2011

Sterfgevalle

GROBLER, Paul. Ons gaan jou baie mis. Susters Toekie, Meitjie en families. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2011)

12 Julie 2011

Sterfgevalle

BOTHA, Hennie (Henry John). 27/03/1958 - 04/07/2011. Ons innige meegevoel aan sy moeder, tannie Lulu. Cillie, Ossie en gesin. Diens 12 Julie 2011 11:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2011)

FOURIE, Petrus Jacobus (Piet). +Sondag 10 Julie 2011. Begrafnisdiens Woensdag 13 Julie 2011 Victoriapark Krematorium-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2011) Wynne Norkie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

JANSE VAN RENSBURG, Beverley. +Donderdag 07 Julie 2011. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 13 Julie 2011 11:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2011) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508

LA GRANGE, Didi. +Saterdag 09 Julie 2011 na kort siekbed. Du Toit, Sarie en gesin; Toekie en gesin. (Die Burger Oos- Kaap 12/07/2011)

ZIETSMAN, Jacobus Johannes (Koos). *09/10/1913. +Saterdag 09 Julie 2011 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Donderdag 14 Julie 2011 11:00 NG Kerk Patensie. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BARNARD, Willem (Tor). Vandag 8 jaar wat jy, sonder om te groet, weg is. Vrou Kelly. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2011)

13 Julie 2011

Sterfgevalle

CRONJE, Stevie. +Saterdag 09 Julie 2011. Marais, Maria. Begrafnisdiens Donderdag 14 Julie 2011 10:00 NG Kerk PE Moedergemeente, Geardstraat, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN BREDA, Hilton. Tragies +Sondag 10 Julie 2011. Ons groet 'n eggenoot, pa en broer. Vrou Hester, dogter Lumeri. Innnige simpatie van Henry, Karen en kinders. Diens Donderdag 14 Julie 2011 14:00 NG Kerk Despatch Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

14 Julie 2011

Sterfgevalle

DE VOS, (née SIMS), Alamein. 24/08/1943 - 08/07/2011. Begrafnisdiens Saterdag 16 Julie 2011 12:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2011)

HURTER, Theunis Johannes. +Dinsdag 12 Julie 2011. Diens Vrydag 15 Julie 2011 15:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2011) Wynne Norkie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

ROOS, Jacobus. *23 Sept. 1930. +Maandag 11 Julie 2011 by sy woning Venicehof 12, Uitenhage. Troosdiens Saterdag 16 Julie 2011 10:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Manor Heights, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2011) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN BREDA, Hilton. (+Sondag 10 Julie 2011). You'll be missed forever. Danie, Liesl and everyone from Workshop Crew MCC. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2011)

VAN ROOYEN, Gwen. +Maandag 11 Julie 2011. Kinders Wouter, Wanda, Pedro. Roudiens Vrydag 15 Julie 2011 14:00 NG Kerk, Louis Bothasingel, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

GEYSER, Thys. +14 Julie 2009. Anna, Heinrich, Alrin en Quentin. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2011)

15 Julie 2011

Sterfgevalle

ARRIES, John Peter. 65 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Julie 2011 11:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

CAMPBELL, Eunice Doreen. 81 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Julie 2011 10:30 Dalestr. Cong. Kerk. Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

HERSELMAN, Johanna Elizabeth (Hannie). +Donderdag 14 Julie 2011. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 16 Julie 2011 11:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaylaan, Sunridgepark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011) Marie Steyn Newton Park Funeral Home 041 364 1342

HURTER, Theunis Johannes. +Dinsdag 12 Julie 2011. Loving wife Eleanor, children and grandchildren Michael, Freda, Leandré, Bennie, Stanton, Cindy, Lauren and Remi; Peter, Debbie, Stephen, Michael and Jana; Blendynn, Tracey, Dayne, Jonathan and Matthew. Diens Vrydag 15 Julie 2011 15:00 Victoriapark-krematoriumkapel. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011) Wynne Norkie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

PIENAAR, Susanna Magdalena. *11 Nov 1924. +Dinsdag 12 Julie 2011. Begrafnis Saterdag 16 Julie 10:00 Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage. Troosdiens daarna om 11:00 NG Kerk Noord-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

ROOS, Jacobus. 23 Sept 1930 - 11 Julie 2011. Troosdiens Saterdag 16 Julie 2011 10:00 Nuwe Apostoliese kerk, Manor Heights, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

VERMAAK, Whitey. +Donderdag 14 Julie 2011. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011)

WINDVOGEL, Hendrik Johannes. +Woensdag 06 Julie 2011. Ons groet 'n eggenoot, pa en oupa. Diens Saterdag 16 Julie 2011 10:00 AGS Christelike Sentrum, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

16 Julie 2011

Sterfgevalle

GOUWS, Stephanus (Fanie) H.J. *03/07/1923. +Donderdag 14 julie 2011 na kort siekbed. Eggenote Anna, dogters Anita, Reinette, Stephanie, skoonseuns, kleinkinders. Troosdiens Dinsdag 18 Julie 2011 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobelstraat, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2011)

LYS, Hendrikje. *11/12/1921. +Woensdag 13 Julie 2011 op Jeffreysbaai. Haar kinders en kleinkinders. Dankdiens Maandag 18 Julie 2011 10:00 Metodistekerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN DE VENTER, Susan (Dolly). Begrafnisdiens Maandag 18 Julie 2011 15:00 NG Kerk PE-Oos, Walmerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2011) Anna-Marie First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BARNARD, Ben. Oorlede 17 Julie 2007. Toekie, Ockert, Kathy, Liezel en Roy en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2011)

18 Julie 2011

Gelukwensings

MAULGAS, Tommy. Happy Birthday. Your PE Staff. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2011) Sterfgevalle

VERMAAK, Whitey. *08/03/1933. +Donderdag 14 Julie 2011. Vrou Mimie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 20 Julie 2011 14:00 NG Kerk Sonheuwels. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2011) Marie Steyn Newton Park Funeral Home 041 364 1342

20 Julie 2011

Sterfgevalle

BELLINGAN, Daniel Jacobus. 77 jaar. +Saterdag 16 Julie 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 21 Julie 2011 11:00 Volle Evangelie Kerk, Chasestraat, Uitenhage. Jubilee Park Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2011) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

CLARKE, Esther. +Saterdag 16 Julie 2011. Diens Donderdag 21 Julie 2011 10:30 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2011) Tammy du Plessis DOVES Uitenhage 041 992 1349

CURRIE, Water Carlisle. +Saterdag 16 Julie 2011. Vrou Anita, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 22 Julie 2011 10:00 Volle Evangelie Kerk, Kabega Park. Teraardebestelling Saterdag 23 Julie 2011 11:00 Waterford N G Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2011) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

OLIVIER, Christian Frederick. *20/07/1930. +Maandag 18 Julie 2011 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 22 Julie 2011 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

YOUNG, Frances. Van Port Elizabeth. +Saterdag 16 Julie 2011. Seun, dogter Lillian. Roudiens Donderdag 21 Julie 2011 15:00 St. Paul's Anglikaanse Kerk, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2011) Heilandé Pienaar Deus Curat Funerals Uitenhage 041 991 1835

21 Julie 2011

Sterfgevalle

BREYTENBACH, Judith (Judy). Dinsdag 19 Julie 2011 na lang siekbed. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 22 Julie 2011 14:00 Volle Evangelie Kerk, Algoapark. Van der Leursingel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MOSTERT, Willie. +Dinsdag 19 Julie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 22 Julie 2011 15:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SNYMAN, Johannes Rynard. +Vrydag 15 Julie 2011. 'n Wonderlike eggenoot, pa en oupa. Diens Saterdag 23 Julie 2011 08:30 NG Kerk Winterhoek. Bosvlei Plaas-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2011) Billy Williams AVBOB Uitenhage 041 922 8066

22 Julie 2011

Sterfgevalle

BREYTENBACH, Judith (Judy). +Dinsdag 19 Julie 2011. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 22 Julie 2011 14:00 Volle Evangelie Kerk, Algoapark, Van der Leursingel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ROBBERTSE, Johan (Oom Robbie). Voorheen afgetrede Registrateur van die Universiteit van Port Elizabeth. 19/11/1924 - 18/07/2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 22 Julie 2011 15:00 NG Kerk Audenberg, Worcester. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2011) DOVES Worcester 023 347 0905

In Memoriam

STANDER, Wayne. 22/07/1966 - 26/03/2010. Vandag jou tweede verjaarsdag in God's Vaderhuis. Pa, Ma, Pinkie, Hanlie, Heidie, Pierre, Diane & Belinda. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2011)

Dankbetuigings

SCHOOMBEE, Lucy. 04/07/1925 - 04/07/2011. Die familie bedank almal vir bystand. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2011)

23 Julie 2011

In Memoriam

JORDAAN, Peet. 27/01/1945 - 24/07/1997. Patsy, Karl, Carismé, Elana, Matt en kleinseuns Taylan en Xander. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2011)

SCHOLTZ, Neels. In liefdevolle herinneringe. Lea, Laurinda, Nico, Amy. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2011)

25 Julie 2011

In Memoriam

BAKKES, Johan. Veertien jaar oorlede. Anna, Sita, Marita & dogters, Johanita, André en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2011)

McCAY, Angus. 31/01/1938 - 25/07/1991. Soos altyd - Faith. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2011)

MEYER, Ruan. 25/07/1992 - 20/04/2007. Vandag jou 19de verjaarsdag. Pappa, Mamma, Dewald, Lindie & ouma Daisy. Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco, Chenelle en Wian. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2011)

26 Julie 2011

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Fronica. Roudiens Donderdag 28 Julie 2011 11:00 Afrikaanse Protestante Kerk, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011) Anna-Marie First Avenue Funeral Home 041 581 5028

BLIGNAULT, Philippus (Blikkies). +Saterdag 23 Julie 2011. Eggenote Pauline. Roudiens Dinsdag 26 Julie 2011 11:00 NG Kerk Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011) Debbie Gift of Dignity Funeral Services 041 363 8432

FERREIRA, Sally. +Vrydag 22 Julie 2011. Man Joey, kinders, kleinkinders. Gerrit, Anota en seuns. Begrafnisdiens Woensdag 27 Julie 2011 10:00 Baptiste Kerk, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HONEY, Zoë. +Sondag 24 Julie 2011. Suster Irma, familie. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011)

MOOLMAN, Andries. 56 jaar. +Vrydag 22 Julie 2011. Eggenote, kinders, kleinkind. Roudiens Woensdag 27 Julie 2011 11:00 NG Oos-gemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011) Ane Wolmarans DOVES Humansdorp 042 295 1663

SLABBERT, Jan. 83 jaar. +Donderdag 21 Julie 2011. Eggenote. Begrafnisdiens Dinsdag 26 Julie 2011 11:00 NG Kerk Lorraine. Navrae: 041 360 6722 (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011)

STRYDOM, David. + na kort siekbed. In herinnering aan ons swaer en oom. STASSEN-gesin. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011)

Dankbetuigings

VAN BREDA, Hilton. Ons dank vir bystand en simpatie. Hester, Lumeri en familie. (Die Burger Oos-Kaap 26/07/2011)

27 Julie 2011

Sterfgevalle

JANSEN VAN RENSBURG, Robert. *08/01/1944. +Sondag 24 Julie 2011 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 28 Julie 2011 15:00 AP Kerk, Kareedouw. AP Kerk-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

STRYDOM, David. +Saterdag 23 Julie 2011. Eggenote. Diens Donderdag 28 Julie 2011 12:00 NG Kerk PE Sonheuwels. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/07/2011) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

28 Julie 2011

Sterfgevalle

FERREIRA, Sally. Ons innige simpatie met Joey, kinders en kleinkinders. Gerrit, Anita en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2011)

REYNECKE, Johannes Stephanus (Johan) (Ou Jo). *04 Januarie 1943. +Dinsdag 26 Julie 2011. Eggenote Gertina, kinders Thomas en Esmé. Begrafnisdiens Vrydag 29 Julie 2011 14:00 NG Kerk Loerie. Ds Jasper LOUW. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

BLIGNAUT, Chris. Drie jaar is verby. Avis, Arista, Marius en kleinseuns. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2011)

29 Julie 2011

Gelukwensings

VÖN MOLENDORFF, Ockert & Hester. Geluk aan ons ouers en grootouers met hul 50ste huweliksherdenking. Anton en Rozelle, André en Ronell, Theo en Mariana en al die kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2011)

Sterfgevalle

RAINIER, Louis. +Woensdag 27 Julie 2011. Begrafnisdiens Maandag 01 Aug 2011 11:00 Volle Evangeliekerk, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2011) Wynne Norkie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

30 Julie 2011

Sterfgevalle

ESTERHUYSEN, Kobus. +Vrydag 29 Julie 2011 na lang siekbed. Begrafnisreëlings volg later. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2011)

FRANS, Cedric. Passed away tragically 25 July 2011. Funeral Sunday 31 July 2011 12:00 at home and 14:00 at Mount Camel, West End Community Centre. Contact nr. 041 453 1095 / 084 471 5006 (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2011)

VAN SCHALKWYK, James Andrew (Jimmy). +Donderdag 28 Julie 2011. Eggenote Evelyn, kinders Theunis & Negar, Christiaan, Yolandi en kleinkind Arnika. Begrafnisdiens Maandag 01 Aug 2011 14:00 Nuwe NG Kerk, Graaff-Reinet. Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2011)

WALSH, Christian Jacobus. +Saterdag 23 Julie 2011. Sheldon, Unity, Sherwin, Simoné en Sheridene, Huene en Shiloh. Begrafnisdiens Sondag 31 Julie 2011 12:30 tuis en 13:30 Hankey Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2011)

  • Hits: 4902