Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2011 12 December

1 Desember 2011

Sterfgevalle

DE LANGE, Annie (née EHLERS). 84 jaar. +Dinsdag 29 Nov 2011. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2011)

MCPHERSON, Frans. *13/10/1966. +Woensdag 23 Nov 2011. Veronica, Yolandie, Chanel, Dyllen, Etienne. Roudiens Vrydag 02 Des 2011 15:00 Doves-kapel, Williamstr. 32, Newtonpark. Die Burger Oos-Kaap 01/12/2011) Mischa Wolmarans DOVES Newtonpark 041 365 5399

SNYMAN, Chris. +Dinsdag 29 Nov 2011. Seun, dogters. Begrafnisdiens Maandag 05 Des 2011 10:00 Emmanuel Kerk, Maconstraat, Lorraine.(P.E.) Sunlands-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SNYMAN, Edith. +Dinsdag 29 Nov 2011 in Cuyler Kliniek, Uitenhage. Kinders René, Francois, Juan en Sharon, kleinkinders en susters. Diens Vrydag 02 Des 2011 10:00 Ou Apostoliese Kerk van Afrika, Van Riebeeck Hoogte. (Die Burger O-Kaap 01/12/2011) Zola Mhlaho AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN DER MERWE, Ruben Alfonso. +29 Nov 2011. Troosdiens Vrydag 02 Des 2011 15:00 First Avenue Funeral Home-kapel, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2011)

3 Desember 2011

Dankbetuigings

KOCK, Francois.(Dr). (+19/11/2011) Hiermee bedank ons almal vir ondersteuning die afgelope jaar; dit word opreg waardeer. Annatjie, seuns, Ma Aquila en suster Suzette. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2011)

In Memoriam

BEHR, Gideon. Vandag 5 jaar terug het jy ons verlaat. Ma, Pa en susters. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2011)

5 Desember 2011

Sterfgevalle

DE VILLIERS, Benjamin (Bennie). +Vrydag 02 Des 2011. Eggenote Beula, kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 06 Des 2011 11:00 NG Kerk Suid-gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

THYSSE, Thys. +Donderdag 01 Des 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders, moeder. Roudiens Dinsdag 06 Des 2011 11:00 NG Retieg Kerk, HF Verwoerdlaan, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

6 Desember 2011

Sterfgevalle

STEYN, Hendrik. +Donderdag 01 Des 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 07 Des 2011 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. & Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2011)

VAN AARDE, Ina. Gedenkdiens Vrydag 09 DEs 2011 10:00 Alandale Aftreeoord, Allenrylaan, Walmer Downs. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 06/12/2011) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN GREUNEN, Charmaine. Begrafnisdiens Saterdag 10 Des 2011 10:00 Milnerton Huis-kapel. Donasies i.p.v. blomme, skakel Candice 041 371 3079. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 06/12/2011) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

7 Desember 2011

Sterfgevalle

BASSON, Willem (Willie). +Saterdag 03 Des 2011. Seun Werner en familie. Begrafnisdiens Donderdag 08 Des 2011 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. en Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BOTHA, Hendrik (Stompie). +30 Nov 2011. 'n Meer opregte vriend het ek nie geken nie. Kitty. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2011)

NEL, Gert Cornelius Johannes. +Sondag 04 Des 2011. Diens Donderdag 08 Des 2011 14:00 NG Kerk Sonheuwels, Westering. Ds. VAN STADEN. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2011) Mischa Wolmarans DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

SCHWARTZ, Peter Henry. +Maandag 05 Des 2011. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 08 Des 2011 14:00 NG Gemeente De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2011) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN ZYL, Ina. 28/08/1958 - 04/12/2011 Van Lushof, Sunlands. Rus sag my liewe suster. Abraham. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2011)

8 Desember 2011

Dankbetuigings

ALLEN, Jan. Ons dank en waardering vir liefde en ondersteuning met die heengaan van ons geliefde Jan. Johanna, kinders, kleinkinders en agterkleinkindjie. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2011)

Sterfgevalle

BELGROVE, Lammert (Lamb). +Thursday 01 Dec 2011. Pappa, Mamma, John B, Kerry, Ritze and Kaleb. Cremation service Friday 09 Dec 2011 10am Gonubie Seaside Family Church, Watsonia Crescent, Gonubie. Private cremation. Donations in lieu of floral tributes may be sent to the above mentioned church. (Die Burger O-Kaap 08/12/2011) Stones Funeral Home, East London 043 726 9828

BOTHA, Dr Hendrik (Stompie). +30 Nov 2011. Vrou Shirley, wie ook haar seuns Raymond en Joseph verteenwoordig. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2011)

BOTHA, Dr Hendrik (Stompie). *22 Febr 1937 in Makwassie-distrik. Ouers Adriaan en Hendrika BOTHA. In vroeë 1960's veeartsenypraktyk in Port Elizabeth begin. +Woensdag 30 November 2011 in Port Elizabeth. Sy kinders Wirika, Adriaan, Hendriette en Hendrik, sy broers Dawie en Pieter. Herdenkingsdiens Woensdag 14 Des 2011 11:30 Avbob-kapel, h/v Harrowerweg en Hancockstraat, Port Elizabeth. (met versoek, liefs geen blomme). (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2011)

GERBER, Caty. Roudiens Vrydag 09 Des 2011 10:00 Milnerton Huis-kapel, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2011) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 50128.

9 Desember 2011

Troudagvierings

DIEDERICKS, Henk en Liza. Geluk met 60ste huweliksherdenking. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2011)

Dankbetuigings

RUDMAN, Desmond. Dankie aan familie en vriende vir meegevoel betuig met Desmond se heengaan. Eggenote Joan en dogter Dierdre. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2011)

Sterfgevalle

PRETORIUS, Ina (née VAN ZYL). Ons groet jou met respek. Ma Alta, Jeanie, Steve, Carlton, Stephani, Sven, Aiden en die Bennies. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2011)

SEPTOO, Ian Michael. Die Requiem Maandag 12 Des 2011 10:30 St. Martin De Porres Katolieke kerk. Malabar-begraafplaas, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2011) Debbie Gift of Dignity Funeral Services 041 363 8432 / 072 983 7276

VON BUCHENRODER, Sharon. +Sondag 04 Des 2011. Broers, susters, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2011)

10 Desember 2011

Sterfgevalle

FOURIE, Heinnie (Uilkie). 18/07/1982 - 06/12/2011. Ek sal klokkiesriet en rooipypies pluk en saam met steenbokboegoe in jou hand wil druk. Ek sal vir jou wag tussen die tolbosse ... daar waar die brandlelies blom en die suikervoëls vir nektar kom. Ek sal jou liefhê soos 'n silwertolbos in my hart bewaar en dit stadig loslaat as die brand binne my bedaar. Wynand, Pollie, Lin, Wynandtjie, Isabel, Ebbie, Shipo, Wally, Koekie, Laurence, Willem, Rita, Suné, Boetietjie. Heinnie, ek het baie jare baie lekker saam met jou gewerk. Jy het my baie plekke gewys. Ek gaan jou baie mis! Thabo. Roudiens Donderdag 15 Des 2011 15:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2011) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508

13 Desember 2011

Sterfgevalle

FOURIE, Heinnie. Ons vriend en kollega, ons mis jou al klaar. Werda Cargo, JW O-Lin en al die Subbies. Diens Donderdag 15 Des 2011 15:00 NG Kerk, Kirkwood. (Die Burger O-Kaap 13/12/2011)

JANSE VAN RENSBURG, Lizelda (Zella). +Vrydag 09 Des 2011. Moeder, broers, Martinette, Dawie en Hennie, kollegas. Troosdiens Woensdag 14 Des 2011 14:00 NG Kerk Dagbreek-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

ODENDAAL, Sarel. +10 Des 2011. Ons broer, swaer en oom van Poen, Sue, Reinhard, Carike, Dirk, Daniel, Ben en Evan. Ons innige meegevoel aan Memory. (Die Burger O-Kaap 13/11/2011)

In Memoriam

MULLER, Stefan. Vandag is jy 22 jaar oud. Mamma, Stefi en Liesie. (Die Burger Oos-Kaap 13/11/2011)

14 Desember 2011

Sterfgevalle

CILLIÉ, Francois. Diens ter viering van sy lewe Saterdag 17 Des 2011 11:00 NG Kerk Paterson. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2011)

CLOETE, Marlon Michael 43 Jaar. Begrafnisdiens Donderdag 15 Des 2011 12:00 Dalestr. Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2011)

COX, Frans. Oud-stoorman, Verkeersdepartement. Ons gun jou die rus na soveel pyn. Bert en Monica.

COX, Frans. +Vrydag 09 Des 2011. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 15 Des 2011 11:00 Gemeente van Christus, Smartstraat, Sydenham. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

GERBER, Catherina Jacoba (Tina). 15/05/1959 - 10/12/2011. Kinders. Begrafnisdiens Donderdag 15 Des 2011 11:30 Volle Evangelie Kerk, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2011)

SCHOLTZ, Chris. +Sondag 11 Des 2011 in Greenacres Hospitaal. Begrafnisdiens Donderdag 15 Des 2011 15:00 NG Kerk Oos. (Die Burger O-Kaap 14/12/2011) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

THOMPSON, William (Oom Bill). +Woensdag 07 Des 2011. Eleanor, Tracey, Paul, Suzanna, Allan, Elizabeth, Abby, Haydn, Heather, Tom, Molly en Timmy. Diens Saterdag 17 Des 2011 18:00 Katolieke Kerk, Bourkestr 74, Graaff-Reinet. Verassing privaat. Ons opregte dank aan Dr H C VAN STRAATEN die "ICU" susters by Greenacres Hospitaal. Donasies i.p.v. blomme aan die Kankervereniging. (Die Burger O-Kaap 14/12/2011) Carisa Ellis POVES P.E. 041 365 5399

VAN NIEKERK, Irene Gladys (Tubby). +11 Des 2011. Estelle en Shawn.

VAN NIEKERK, Irene Gladys (Tubby). +11 Des 2011. Eggenote van Kiewiet, moeder van Gert en Nadia. Diens Woensdag 14 Des 2011 11:00 AGS Kerk, Youngpark. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2011)

In Memoriam

SMITH, Val. Liefdevolle eggenote, ma en ouma 'n jaar gelede van ons weggeneem. Alan en familie. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2011)

15 Desember 2011

Troudagvierings

GERBER, Corneels (C.J.) en Ruth. Ons is bly om bymekaar te wees na 60 jaar van liefdevolle huwelikslewe, getroud 15 Des 1951. Ons dank aan die Almagtige God Jehovah. Navrae: 042 286 0600 (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2011)

Sterfgevalle

SERFONTEIN, Divan. +Woensdag 14 Des 2011. Ouers, broer, suster. Begrafnisdiens Vrydag 16 Des 2011 10:30 NG Kerk Hoogland, Isobelstr., Charlo. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2011)

In Memoriam

MATTEWS, Andrew T. 11/01/1961 - 15/12/2010. Moeder, suster, swaer en kinders asook Charlotte en Darren. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2011)

16 Desember 2011

Sterfgevalle

POTGIETER, Johannes Frederik Andries. +Sondag 11 Des 2011 in St. Georges Hospitaal, P.E. Diens Vrydag 16 Des 2011 14:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2011) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

SPEELMAN, Millecent (Milly). 22/11/1974 - 03/12/2011. Ma, dogter, 3 broers, 2 susters. Begrafnisdiens Saterdag 17 Des 2011 09:00 - 10:00 by woning Harringtonstraat 115, Salt Lake en 11:00 - 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Salt Lake. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2011)

In Memoriam

TAIT, Colin. 20/08/1970 - 16/12/2008. Tragies en skielik gesterf in Johannesburg. Ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2011)

17 Desember 2011

Verlowings

SWARTZ - CONRADIE, Peet en Lizanne het verloof geraak op 03 Des 2011 in Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2011)

In Memoriam

MURRAY, Jane. +Sondag 18 Des 2010. "Love u Mom" van Cecil, Brendon en Lucinda; Van Mamma, Anthea en Lee-Ann. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2011)

19 Desember 2011

Sterfgevalle

PRETORIUS, Nelie Christina. +Woensdag 14 Des 2011. Diens Dinsdag 20 Des 2011 13:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2011) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

PIENAAR, Bennie. 1960 - 2005. Koekoes, Lizanne, Peanut en BLABLA. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2011)

20 Desember 2011

Huwelike

RUDMAN - ROSSOUW, Scheepers en Dianne is in die huwelik bevestig op 10 Des 2011 in Africano's Kapel, Addo. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2011)

Sterfgevalle

BOTHA, Leon (Fats). +Donderdag 15 Des 2011. Eggenote Joey, moeder, kinders, kleinkinders, broer, suster. Troosdiens Donderdag 22 Des 2011 11:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

DUNN, Margaret, +Saterdag 17 Des 2011 na lang siekbed. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 21 Des 2011 11:00 Sionsrand NG Kerk, Bramhopestraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 20/12/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DU TOIT, Wendy. +Sondag 18 Des 2011. Vrou van Vlooi (Francois), ma van Johann. Roudiens Vrydag 23 Des 2011 10:00 NG Kerk Hoogland, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 20/12/2011) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JONKER, Christoffel. 12/03/1937 - 15/12/2011. +Cuyler Kliniek, Uitenhage. Diens Dinsdag 20 Des 2011 10:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2011) Bossies 083 792 0442 / 041 991 1471

LOUWRENS, André. +Donderdag 15 Des 2011. Vrou Denise, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 22 Des 2011 11:00 Ou Apostel Kerk, h.v. Dykeweg en Tjaart v d Waltstraat, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2011) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

POTGIETER, Gert. 30/12/1943 - 15/12/2011. + in Prov Hospitaal, Uitenhage. Diens Woensdag 21 Des 2011 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2011) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

TALJAARD, Elizabeth (Elize). *28/01/1939. +Vrydag 16 Des 2011. Rainier, Jacques, Chantel en Zieg. Roudiens Woensdag 21 Des 2011 14:00 Milnerton Huiskapel. Verassing privaat. Jill, First Avenue Funeral Home, Walmer 041 581 5028 (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2011)

WESTRAADT, Jan Flavius. +Saterdag 17 Des 2011. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 20 Des 2011 10:30 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 20/12/2011) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

21 Desember 2011

Sterfgevalle

DU PREEZ, Anna. +Sondag 18 Des 2011. Man Jan (Doep), kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 23 Des 2011 11:00 NG Gemeente Jeffreysbaai Kompleks, h/v Torchwoodlaan en Olienhoutstraat, Wavecrest. Geen blomme, donasies aan Kankervereniging. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

22 Desember 2011

Sterfgevalle

JANSEN, Jo-Anne Heather. 34 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 23 Des 2011 12:00 V.G.K. Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LE GRANGE, Gert. 30/12/1943 - 15/12/2011. +Prov. Hospitaal, Uitenhage. Diens was Woensdag 21 Des 2011 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2011) Bossies: 084 792 0442 / 041 991 1471

MARITZ, Stella Alida. +Dinsdag 20 Des 2011. Ons groet 'n suster en moeder. Diens Vrydag 23 Des 2011 11:00 Avbob-kapel, P.E. (Die Burger O-Kaap 22/12/2011) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN ZYL, Jan. 82 jaar. +Sondag 18 Des 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 23 Des 2011 15:00 NG Kerk Suid-gemeente, Despatch. Tee en verversings by NG Kerk Retief-saal, Despatch. (Die Burger O-Kaap 22/12/2011) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

BURNETT, Robbie. 07/04/1931 - 22/12/2008. Herinneringe aan 'n man, pa en oupa. Hilda, John en Amber-Rose. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2011)

23 Desember 2011

In Memoriam

VAN EEDEN, Veronica. Mammie, 3 maande is verby. Eerste Kersfees sonder jou. Jou seun Bertus VAN EEDEN. (Die Burger Oos-Kap 23/12/2011)

Sterfgevalle

HAMMOND, Diana (Daphne). 71 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Des 2011 11:00 Union Cong. Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LÖTTER, Pam. +Woensdag 21 Des 2011. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 27 Des 2011 10:00 Humewood Metodiste Kerk, Marshallweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2011) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

24 Desember 2011

Sterfgevalle

BARRY, DJ. 02/10/2009 - 20/12/2011. Pappa en mamma mis jou sooo ongelooflik baie ons liewe engeltjie kind .. Troosdiens 28 Des 2011 10:00 PE Hoogland Gemeente, Charlo. Word neergelê 30 Des 2011 10:00 op familieplaas te Worcester. Uit berig in dieselfde koerant - ... die Barry-egpaar het gevra dat mense eerder geld aan die Turn a Page De Wet Barry-stigting skenk as om blomme te stuur. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2011)

PITOUT, Michel. +Woensdag 21 Des 2011. Desireé, Gizelle, Jean-Michel. Diens Donderdag 29 Des 2011 11:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2011) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

Bedankings

SINGLETON, Piet. Die familie bedank almal vir ondersteuning gedurende dié hartseer tyd waar ons afskeid geneem het van 'n eggenoot en pa. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2011)

In Memoriam

COETZEE, Mario. Ter nagedagtenis aan ons broer, seun en swaer wat Jesus op Kersdag 2010 kom haal het. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2011)

HOFFMAN, Delina Margaret. In liefdevolle herinnnering aan my eggenote, ons moeder en ouma wat op 24 Des 1996 van ons weggeneem is. Eggenoot Lawrence, kinders en kleinkinders (Humansdorp). (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2011)

NIETSCHE, Linda. 25/12/2006. Vyf jaar vandat Mamma weggeneem is. (geen name) Verlange raak nie minder nie. Elizabeth, Ian en kinders. (Die Burger O-Kaap 24/12/2011)

27 Desember 2011

Sterfgevalle

CLAASSEN, Philipps Jacobus. +19 Des 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 28 Des 2011 14:00 NG Kerk Sionsrand, Morningside. Private verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2011) Prestige Funeral Home 041 453 7661 alle ure.

28 Desember 2011

Sterfgevalle

STRYDOM, Joekie. +Donderdag 22 Des 2011. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 29 Des 2011 11:00 Lewe in Christus Kerk, Kwikkiestraat 1, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

29 Desember 2011

Sterfgevalle

BIRD, Derek. Diens Vrydag 30 Des 2011 11:00 NG Kerk Sherwood, Walker-rylaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2011) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

BONAPARTE, Ellen May. 73 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 30 Des 2011 11:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2011) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

OOSTHUIZEN, Elizabeth Cornelia (Connie). *07/04/1926. +Sondag 25 Des 2011 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 30 Des 2011 10:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ROBBERTSE, Norman Winston. 13/05/1941 - 20/12/2011. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 31 Des 2011 10:00 op die plaas Baviaanskloof, Patensie. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2011) Daniël Bosman, Bosman Funeral Home 042 291 1026 of 072 407 2898

VIVIERS, Henry. 06/04/1948 - 23/12/2011. +aan sy woning op Uitenhage. Diens Donderdag 29 Des 2011 11:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2011) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

WILLIAMSON, Marius. Tragies +Vrydag 23 Des 2011. Seuntjie, ouers. Begrafnisdiens Vrydag 30 Des 2011 12:00 Evangelisasie Sentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2011) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

30 Desember 2011

Sterfgevalle

KEYSER, Monyeen. (van Jeffreysbaai). *16 April 1943. +Woensdag 28 Des 2011. Dogters Celeste, Hellois, Monique, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 04 Jan 2012 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2011) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

NYSSCHENS, Sarah Christina. *08/08/1927. +Dinsdag 27 Des 2011 in Jeffreysbaai. Dankdiens Dinsdag 03 Jan 2012 11:00 Avbob-kapel, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2011) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

TESNAAR, Deon. Tragies +Woensdag 28 Des 2011. Sy broer, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2011)

  • Hits: 4435