Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2012 01 January

3 Januarie 2012

Sterfgevalle

DIEDERICKS, Gideon. +Maandag 26 Des 2011. Diens 03 Jan 2012 14:00 Methodiste Kerk, Bagshawstraat, Noordeinde. (Port Elizabeth). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

VAN DER MERWE, Rachel Franciena Johanna. *24/01/1928. +Woensdag 28 Des 2012. Diens Woensdag 04 Jan 2012 11:00 Gemeenskapskerk, Algoapark-Noord (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2012) Mischa Wolmarans DOVES P.E. 041 365 5399.

4 Januarie 2012

Verlowings

RAUTENBACH - JOUBERT, Johan en Teresa (Sussie). Geluk met verlowing. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2012)

Sterfgevalle

BOTHA, Frederick Petrus (Frikkie). +Saterdag 31 Des 2011. Diens Donderdag 05 Jan 2012 13:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Port Elizabeth. (Die Burger O-Kaap 04/01/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

CULL, Mercia. +Sondag 01 Jan 2012. Word betreur deur 'n getroue vriend vir 48 jaar. Rus in vrede my vriendin, van Dinks.

CULL, Mercia. Diens Donderdag 05 Jan 2012 15:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. Donasies i.p.v. blomme aan die Dierewelsyns-vereniging. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ERASMUS, Rassie. +Donderag 29 Des 2011. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 05 Jan 2012 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark (P.E.). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2012) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

POTGIETER, Marie. 81 jaar. +Saterdag 31 Des 2011. Cala, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 05 Jan 2012 11:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2012) J T Schooling Ondernemers Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

TRANSELL, (Ronnie) Ronald Johannes. Oud-OP Bokser. Van Uitenhage. +Sondag 01 Jan 2012. Vrou, kinders, kleinkinders, susters. Roudiens Donderdag 05 Jan 2012 11:00 Volle Evangelie kerk, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2012) Heilandé Pienaar Deus Curat Funerals Uitenhage 041 991 1835 / 082 543 3415

VAN NIEKERK, Dirk Andries Jacobus (André) (Croskick). +Saterdag 31 Des 2011. Ons groet 'n eggenoot, vader, oupa, neef, swaer. Eggenote Bokkie, Azaria, Arieka, Jana, Lieb, Grant. Troosdiens Dondedag 05 Jan 2012 10:00 NG Kerk Suid-Gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN TONDER, Christo Cornelius. *09/04/1936. +Sondag 01 Jan 2012. Diens Donderdag 05 Jan 2012 10:30 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2012) Mischa Wolmarans DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VOSLOO, Pierre De Wet. *16/07/1953. +Maandag 26 Des 2011. Diens Donderdag 05 Jan 2012 11:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. (Die Burger O-Kaap 04/01/2012) Mischa Wolmarans DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

5 Januarie 2012

Sterfgevalle

BASSON, André. 15/05/1958 - 30/12/2011. Ons groet 'n seun, pa en oupa. Diens Donderdag 05 Jan 2012 10:00 NG Kerk Jeffreysbaai, Da Gamaweg. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2012) Kouga Begrafnisdienste Jeffreysbaai 079 411 5906 / 072 995 2411

ESTERHUIZEN, Donnalee (FLEETWOOD). +Sondag 01 Jan 2012. Eggenoot Laurence, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 06 Jan 2012 14:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leursingel, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2012) Newton Park Funeral Home 041 364 1342

PETERSEN, Melvyn (Melly). +Woensdag 28 Des 2011. Ouers. Begrafnisdiens Saterdag 07 Jan 2012 12:00 AGS Kerk, Geelhoutrylaan, Gamble, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2012)

PETTIT, Babs. +Dinsdag 03 Jan 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 06 Jan 2012 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstr., Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SNYMAN, Pierré. 65 jaar. +Dinsdag 03 Jan 2012. Geliefde broer en oom van Piet, Barbara, Vaughan, Suegnet, Gerd, Dylan, Kayleigh en Liam. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2012)

In Memoriam

ROELOFSE, Paul. Ons mis jou elke dag. ROELOFSE-familie. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2012)

6 Januarie 2012

Sterfgevalle

BAARTMAN, Dora. 67 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Jan 2012 11:00 Dalestraat Cong., Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PETERSEN, Melvyn Paul William. 36 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Jan 2012 12:00 AGS Kerk, Geelhoutstr. (Die Burger O-Kaap 06/01/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PRINS, Jan. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Jan 2012 11:00 Metodiste-kerk, G/Smith. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SNYMAN, Pierre Marais. +Dinsdag 03 Jan 2012. Vrou Edie, dogters Liezel en Debbie & hul families. Roudiens Vrydag 06 Jan 2012 11:30 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STANDER, Kallie. +31 Des 2011. Ons geliefde kollega en vriend. Beheerliggaam, personeel en leerders van Hoërskool Kaap Recife. (Die Burger O-Kaap 06/01/2012)

WAGNER, Sarel Petrus (Solly). *14/09/1928. +Dinsdag 03 Jan 2012 op Jeffreysbaai. Berta, Charlene, Christie, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 06 Jan 2012 10:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Despatch Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WIEHAHN, Alice. +04 Jan 2012. Roudiens Vrydag 06 Jan 2012 14:00 Huisgenot-aftreeoord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

7 Januarie 2012

Sterfgevalle

DU PREEZ, Prof. Eugene. +Woensdag 04 Jan 2012. Vrou Sandra, kinders Riekert en Liska. Roudiens Maandag 09 Jan 2012 14:00 NG Kerk Newtonpark, Mowbraystraat. (Die Burger O-Kaap 07/01/2012) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

10 Januarie 2012

Sterfgevalle

BILLSON, Aletta. +Sondag 08 Jan 2012. Diens Woensdag 11 Jan 2012 12:00 Algoapark Metodistekerk, Rottindeanstraat, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GROBBELAAR, (Boet) Johannes Hendriekus. Van Uitenhage. +Saterdag 07 Jan 2012. Vrou, kinders, kleinkinders, broers, susters. Roudiens Vrydag 13 Jan 2012 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2012) Heilandé Pienaar Deus Curat Funerals Uitenhage 041 991 1835

11 Januarie 2012

Sterfgevalle

DREYER, Lucas. (eks Sydenham-loco). +Sondag 08 Jan 2012. Vrou Doreen. Gedenkdiens rydag 13 Jan 2012 11:00 Maranatha kerk, Haroldweg, Charlo (P.E.) Navrae: 041 368 6663. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2012) ffolliott, Elizabeth Daphne. Roudiens in herinnering aan en ter ere van Daphne se bydrae tot ons skool, as oud-skoolhoof, kollega en vriend Vrydag 13 Jan 2012 13:00 Dearysaal, Hoërskool Pearson, Jenveyweg, Somerstrand. Navrae: Jenny 041 583 2111 (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2012)

Uit 'n berig in Die Burger Oos-Kaap 10 Jan 2012: Daphne ffolliott. 67 jaar +Saterdag 07 Jan 2012. Die spelling van ffolliott se van dateer uit die 10de eeu in Engeland waar dubbel kleinletters eerder as 'n hoofletter gebruik is.

THERON, Esther. +Maandag 09 Jan 2012. Eggenoot Basie, kinders, kleinkinders. Diens Woensdag 11 Janb 2012 11:00 NG Kerk Parkheuwel. Verassing privaat. (Die Burger oos-Kaap 11/01/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VOGES, Heinrich. +Sondag 08 Jan 2012. Vrou, kind, ouers. Begrafnisdiens Donderdag 12 Jan 2012 14:00 NG Kerk Hoogland, Charlo. Forest Hill-bgraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2012) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

12 Januarie 2012

Troudagvierings

MOMBERG, Corney en Dorothy. Geluk met 60ste huweliksherdenking. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2012)

Gelukwensings

CILLIERS, Brittany. Geluk met jou matriekuitslag. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2012)

Sterfgevalle

CAMPBELL, Henry Ronald (Jan). +Maandag 09 Jan 2012. Eggenoot van Diana, dierbare pa, oupa en broer. Begrafnisdiens Vrydag 13 Jan 2012 11:00 PPK Lig en Lewe, h/v Headingley en Caledon, Sherwood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2012)

VAN DER ELST, Hannie. +Dinsdag 10 Jan 2012. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 16 Jan 2012. Teraardebestelling 11:00 in die Forest Hill-begraafplaas en diens Gereformeerde Kerk Port Elizabeth, Brunswickweg, Adcockvale. Geen blomme op versoek, donasies aan St Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2012) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WAIT, Vivian Melville (Koppe).+Dinsdag 11 Jan 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 14 Jan 2012 11:00 Avbob-kapel, h/v Hancockstraat & Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

13 Januarie 2012

Sterfgevalle

BOTHA, (Laurie) Hendrik Johannes. Van Uitenhage, vroeër werksaam by Good Year. +Woensdag 11 Jan 2012. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broers, susters. Roudiens Saterdag 14 Jan 2012 10:00 NG Kerk Uitenhage-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2012) Heilandé Pienaar, Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 991 1835

DE REUCK, Alan. +04 Jan 2012. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

KAROOLS, Willem. 65 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Jan 2012 11:00 Metodistekerk, Patrysstraat. (Die Burger O-Kaap 13/01/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SINGLETON, Edmund James "Eddie". +Woensdag 11 Jan 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Woensdag 18 Jan 2012 11:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2012) Ane Wolmarans DOVES Humansdorp 042 295 1663

THYSSE, Wilhelmina S. +11 Jan 2012. Teer geliefd en diep gemis deur familie. Begrafnis Saterdag 14 Jan 2012 in Oudtshoorn. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

SCHOOMBEE, Gert Theunis Van Wyk. *15/09/1924. +Dinsdag 10 Jan 2012 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 14 Jan 2012 11:00 NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 i.p.v. ruikers/blomme, donasies welkom aan Fundani. Navrae: 072 731 9360 (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2012)

14 Januarie 2012

Dankbetuigings.

VAN WILLING, Brian. Wendy en Junior bedank Drs J SNYMAN, K MSULWA, chirurg SEWSUNKER en verpleegersoneel van Cuyler Kliniek en St. George's hospitaal vir uitstekende behandeling aan my man en pa Brian. Spesiale dank aan Eerwaarde Navan ADONIS, Eerwaarde Bertram SCHWARTZ, Vader Max SALSONE wat saam met ons gestaan het met die heengaan van sy suster Gloria. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2012)

16 Januarie 2012

Geboortes

FYVIE, Emma Lila. Dup en Truia DE BRUYN en Andrew en Carol FYVIE kondig met trots aan die geboorte van hul eerste kleindogter. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2012)

Sterfgevalle

VERMAAK, Dolla (Johanna Christina). +Donderdag 12 Jan 2012. Eggenoot Henry, dogter Irma, moeder May OOSTHUIZEN. Roudiens Dinsdag 17 Jan 2012 10:00 NG Nooitgedacht. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

17 Januarie 2012

Sterfgevalle

RAUBENHEIMER, Neil. +Saterdag 14 Jan 2012. Eggenote, kinders, broer, suster, kleinkinders. Roudiens Woensdag 18 Jan 2012 14:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. & Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

18 Januarie 2012

Sterfgevalle

BARNARD, Hester Johanna. 73 jaar. +Sondag 15 Jan 2012 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 19 Jan 2012 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Handelstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2012) André Barnard: 078 690 4889 Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

DOUBELL, Christina Aletta Johanna (Lettie). +Sondag 15 Jan 2012. Broer, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Saterdag 21 Jan 2012 10:00 Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2012) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

19 Januarie 2012

Sterfgevalle

DU PREEZ, Elizabeth. +Dinsdag 10 Jan 2012. Eggenoot, seun. Roudiens Saterdag 21 Jan 2012 11:00 Avbob-kapel, h/v Hancockstr. & Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MEYER, Miriam Cornelia (Corrie). +Maandag 16 Jan 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 21 Jan 2012 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Humansdorp Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

20 Januarie 2012

Sterfgevalle

ARENDT, Anna Maria Francina. *25/10/1923. +Woensdag 18 Jan 2012 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 21 Jan 2012 11:00 NG Kerk Somerset-Oos. Munisipale-begraafplaas Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

DE KLERK, Marlene. +Woensdag 18 Jan 2012. Eggenoot Chris, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 20 Jan 2012 15:00 NG Kerk Patmos, Kaapweg 79. Port Elizabeth (reg oorkant Prov. Hospitaal) Die Burger O-Kaap 20/01/2012) Annamarie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

21 Januarie 2012

Sterfgevalle

JANSEN VAN VUUREN VAN RENSBURG, Mirrie. 69 jaar. My suster +19 Jan 2012. Sal jou baie mis. Suster Riana. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2012)

24 Januarie 2012

Sterfgevalle

DE LANGE, Piet. +Saterdag 21 Jan 2012. Agnes, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 25 Jan 2012 15:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopeweg, Linton Grange. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2012)

DE VRIES, Michael Adriaan (Giel). +Saterdag 21 Jan 2012. Eggenote Sarie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, susters. Troosdiens Vrydag 27 Jan 2012 11:00 NG Kerk Noord-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

DU PLESSIS, Valerie Anne. +Saterdag 21 Jan 2012. Eggenoot Theunis, moeder, broer. Begrafnisdiens Woensdag 25 Jan 2012 10:00 Doves-kapel, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

KNOETZE, Mary Annette. +18 Jan 2012. Geliefde moeder, ouma en suster. Diens Dinsdag 24 Jan 2012 11:00 Volle Evangelie Kerk, Suttonweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

SCHULTZ, Daphne. Ons geliefde skoonsuster en tannie. Anton, Rita, Lieska, Riaan, Matt, Mia en Cara.

SCHULTZ, Daphne. +Vrydag 20 Jan 2012. Eggenote van Johan, moeder van Neil, Luzanne en Marc LARTER, Karl en ouma van Ava. Begrafnisdiens Woensdag 25 Jan 2012 10:30 NG Kerk Patmos, Kaapweg 79, Port Elizabeth. Verassing privaat. Geen blomme op versoek. Donasies aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2012) Kramer Funeral Home, Newtonpark, Port Elizabeth 041 365 2209

SWART, Petrus Jacobus (Piet). *12/12/1921. +16 Jan 2012 op Mosselbaai na kort siekbed. Eggenote Ria, Almine en Willie, Anneli en Jéan, Susan en Fanie en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2012) Navrae: De Wits 028 722 1807

25 Januarie 2012

Sterfgevalle

BELLINGAN, Margaret. 10/03/1952 - 21/01/2012. Oorlede te Amarrylstraat, Uitenhage. Diens Woensdag 25 Jan 2012 10:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2012) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

BOTHA, Pieter Barendse. +20 Jan 2012. Diens Woensdag 25 Jan 2012 14:00 NG Kerk Noord-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. [Die Burger Oos-Kaap 25/01/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

JONCK, George (Oupa). 65 jaar. +Vrydag 20 Jan 2012 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders.Privaat verassing Woensdag 25 Jan 2012. Roudiens Vrydag 27 Jan 2012 11:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SNYMAN, Nicholas Jacobus (Nico). +Donderdag 19 Jan 2012. Eggenote Margaret, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 27 Jan 2012 11:00 Louis Dubb Aftreeoord-saal. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

SNYMAN, Solly. +Maandag 23 Jan 2012. Kinders Michelle & Johnny, Yvonne & Anton en kleinkinders. Roudiens Vrydag 27 Jan 2012 15:00 Lorraine NG Kerk, Marnelaan. Verassing privaat.

26 Januarie 2012

Sterfgevalle

VAN DER BERG, Jacobus Adriaan (Kosie). +Vrydag 20 Jan 2012. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 26 Jan 2012 11:00 Algoapark-Noord Kerk. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2012) Sonia de Vos AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

WAHL, Johan Coenraad Jr. Elane & Lorna en familie betreur sy heengaan. Roudiens Vrydag 27 Jan 2012 op Secunda. Ons innige meegevoel aan Talana, Simone, Nicola en Mecaela. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2012)

27 Januarie 2012

Sterfgevalle

HAGGARD, Hendrik Willem (Hennie). +Donderdad 26 Jan 2012. Ons groet 'n pa, broer, swaer en afrigter. Troosdiens Maandag 30 Jan 2012 14:30 NG Kerk Noord-gemeente, Despatch. (Die Burger O-Kaap 27/01/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

NAUDÉ, Pieter Willem (Piet). +Dinsdag 24 Jan 2012. Eggenote Bendine, dogter Michelle, kleinkinders Hennie, Johan, Andries, broer en susters. Dankdiens Saterdag 28 Jan 2012 10:00 NG Kerk Heideveld. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

BARNARDO, Christo. 14/11/1977 - 27/01/2011. Ons seun, broer, swaer en oom. Neville, Annalie, Nico, Bernadine, James en Andrew. (Die Burger O-Kaap 27/01/2012)

VAN ZYL, Theuns (TC). Oorlede 27/01/2009. Marie, kinders en kleinkinders. Die Burger Oos-Kaap 27/01/2012)

WHITELEY, Charles. Boeta en Pappa - een jaar oorlede. Koeks, Anton, Divan, Juanré, Sally, Linnie en Ruan. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2012)

28 Januarie 2012

In Memoriam

DEMINGO, Owen. Een jaar is verby. Jy sal altyd in ons harte bly. Jou ma, susters en dogter Jayda. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2012)

TALJAARD, Elize. +16 Des 2011. My kollega en maatjie vier vandag haar eerste verjaarsdag in die Hemel. Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2012)

Dankbetuigings

THERON, Esther. +Maandag 09 Jan 2012 in Port Elizabeth. Die gesin bedank almal vir boodskappe, blomme en simpatie. Basie THERON en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2012)

30 Januarie 2012

Sterfgevalle

HAGGARD, Hendrik Willem (Hennie). +Donderdag 26 Jan 2012. Broer James, suster Thenetta. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2012)

31 Januarie 2012

Sterfgevalle

DU PREEZ, Sarel Petrus (Oupa Dup). 72 jaar. +Maandag 30 Jan 2012 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 01 Febr 2012 10:00 Ou Apostoliese kerk, Handelstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

ENGELBRECHT, Derek. 70 jaar. +Donderdag 26 Jan 2012. Vrou, kinders, kleinkind. Gedenkdiens Dinsdag 31 Jan 2012 NG Kerk Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2012) J T Schooling Ondernemers Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

HERRIDGE, Maria Margarietha Johanna Jacoba (Poppie). +Saterdag 28 Jan 2012. Kinders, kleindogter, suster. Troosdiens Vrydag 03 Febr 2012 14:00 NG Kerk Noord-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

KLEINHANS, Cornelius Petrus. +Sondag 29 Jan 2012. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 01 Febr 2012 11:30 NG Kerk, St. Leonardsweg, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2012) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VENTER, Hennie (Brig.) Ons gaan Hennie onthou as 'n liefdevolle eggenoot, pa en oupa. Mercia, Gerrit, Elvin, Lelani, Nydine en al die kleinkinders. Roudiens Dinsdag 31 Jan 2012 14:00 NG Kerk Patmos, Kaapweg 79, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2012) Anna-Marie First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

GREEN, Daniël William. 18/06/1964 - 31/01/2010. Vrou en kinders Leatricia, Henrico en Lené. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2012)

  • Hits: 4492