Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2012 02 February

1 Februarie 2012

Sterfgevalle

ALCHIN, Curt. In liefdevolle herinnering aan my vriend wat Saterdag 28 Jan 2012 tragies gesterf het. Hans EISENBERG, Namibië. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2012)

BLIGNAUT, Pieter. +28 Januarie 2012. Lorraine, Morné, Sanet, kinders. Begrafnisdiens Woensdag 01 Febr 2012 14:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2012)

LINES, Thomas. (Uncle Tommy). +Maandag 30 Jan 2012. My man vir 51 jaar. Jou vrou Lillian. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2012)

2 Februarie 2012

Sterfgevalle

BOOYSEN, Myrtle. (gebore MAFEKING) *05/07/1953. +Sondag 29 Jan 2012. Man, kinders, kleinkinders. Diens Saterdag 04 Febr 2012 12:00 Roselane Congregational Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2012)

FERREIRA, Theunissina Fredrika Catharina (Tannie Rose) née MOOLMAN. *25/08/1913. +Maandag 30 Jan 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 03 Febr 2012 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger 02/02/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KRUGER, Johannes (Hannes). +Dinsdag 31 Jan 2012. Eggenote Rita, Anton, Ilse, Adam, Carika, Morné, Carli. Diens Saterdag 04 Febr 2012 10:00 NG Kerk Suid-gemeente, Despatch. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

3 Februarie 2012

Sterfgevalle

CLAASSEN, Johan. +Woensdag 01 Febr 2012. Vrou Marie, kinders Marisa, Wiehahn, Adele, kleinkinders Michael, Divan, Micaela. Roudiens Maandag 06 Febr 2012 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. (Die Burger O-Kaap 03/02/2012) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HEWITT, Amanda. +Woensdag 01 Febr 2012. Dogter Mariska. Roudiens Dinsdag 07 Febr 2012 14:00 Volle Evangelie Kerk, Algoapark, Van der Leursingel. (Die Burger O-Kaap 03/02/2012) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LINES, Thomas (Oom Tom). Begrafnisdiens Saterdag 04 Febr 2012 15:00 NG Kerk, PE-Wes, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2012) Kevin, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

MEIRING, Hendrik Josephus (Hennie). *02 Aug 1950. +Donderdag 02 Febr 2012. Vrou Linda en kinders Sewis, Ankia, Hennie en Raoul. Roudiens in Port Elizabeth, besonderhede sal volg. Versoek geen blomme, donasies aan Kankervereniging. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2012) DOVES Bellville 021 948 5531

SCHIMPER, Andre. +Dinsdag 31 Jan 2012. Haar eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 03 Febr 2012 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2012) Willem Potgieter Newton Park Funeral Home 041 364 1342

VIVIERS, Susan. Tragies +Woensdag 01 Febr 2012. Erhard, Maria en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2012)

In Memoriam

KITCHING, Jimmy. My lewensmaat van 60 jaar en 8 maande +03 Febr 2011. Vrou Sarie, kinders Lynette, André, Bennie, Delene, Linda en Sanet, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2012)

4 Februarie 2012

Sterfgevalle

GILIOMEE, Joey. +Woensdag 01 Febr 2012. Dogter Ina, seun Mike, kleinkinders Neil, Monica, Gillian, agterkleinkind Nicala. Begrafnisdiens Maandag 06 Febr 2012 14:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. & Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

BEKKER, Anton. Vandag 'n jaar terug is jy van ons weggeneem. Pa, Ma, Ansonet en Andre. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2012)

MARX, Elizabeth (Liesbeth). +04/02/2010. Ons sal jou nooit vergeet nie. Louis, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2012)

Dankbetuigings

JANSEN VAN VUUREN, Mirrie. Ons as gesin wil baie dankie sê vir First Avenue Funeral Home vir hul wonderlike diens aan ons gelewer met die afsterwe van ons moeder, ouma en suster. Ons waardeer dit opreg. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2012)

6 Februarie 2012

Sterfgevalle

DE KLERK, Dick Aclat. +Donderdag 02 Febr 2012. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 07 Febr 2012 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 06/02/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

7 Februarie 2012

Sterfgevalle

MEIRING, Hendrik Josephus (Hennie). +02 Febr 2012. Vrou Linda, kinders Sewis, Ankia, Henie en Raoul. Gedenkdiens Donderdag 09 Febr 2012 14:30 NG Kerk Kraggakamma, Broadwayrylaan, Sunridgepark, Port Elizabeth. Geen blomme op versoek, donasies aan die Kankervereniging. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2012)

In Memoriam

ALBERTS, JP. 29/04/1913 - 07/02/1996. Pappa en ons Oupa. Annette en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2012)

8 Februarie 2012

Sterfgevalle

JORDAAN, Danie. +Saterdag 04 Febr 2012. Eggenote Christina, kinders Johan en Cleo, Emmarentia en Clement en Danielle, kleinkind Emmett. Diens Donderdag 09 Febr 2012 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 08/02/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

9 Februarie 2012

Sterfgevalle

DU TOIT, Johannes Frederick (Boetie, Boerbok). +Dinsdag 07 Febr 2012. Johan, Morkel, Karin, Belinda en kleinkinders. Diens Vrydag 10 Febr 2012 11:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

HICKMAN, Jannie Isabella. Begrafnisdiens Maandag 13 Febr 2012 10:00 Open Doors Assembly, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JORDAAN, Danie. +Saterdag 04 Febr 2012. Eggenote Christina, kinders Johan & Cleo, Emmarentia & Clement en Danielle asook kleinkind Emmett. Diens Donderdag 09 Febr 2012 14:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN ZYL, Johannes Stephanus (Jannie). *04/04/1937. +Dinsdag 07 Febr 2012 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 10 Febr 2012 11:30 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

10 Februarie 2012

Sterfgevalle

GARDNER, Annie Catherine. 83 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Febr 2012 12:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LINDOOR, Elizabeth Magareth. 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Febr 2012 10:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MARAIS, Wessel Johannes (Andy). 20/07/1941 - 06/02/2012. My eggenoot, ons vader, skoonvader en oupa. Marietjie, Elmarie, Christell, Hennie, Anita, Jed, Adriaan, Stiaan en Wian. Begrafnisdiens Maandag 13 Febr 2012 11:00 NG Kerk Boesmansriviermond. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2012)

VAN WYK, Cynthia (Lady). 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Febr 2012 12:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ZWIEGELAAR, Jan (Towenaar). +Woensdag 08 Febr 2012. Ons eggenoot, pa en oupa. Tersia, kinders, kleinkinders. Troosdiens Saterdag 11 Febr 2012 11:00 NG Kerk, Alexandria Gemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2012) Debbie, Gift of Dignity 041 363 8432

In Memoriam

PARKINS, Duncan Ashton. When someone you love becomes a memory, that memory becomes a treasure. You will be missed dearly by Mommy, Hannes, Megan, Robert, Oum's, Nicolette and Boetie. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2012)

11 Februarie 2012

Sterfgevalle

BARNARD, Bernhard (Barnie). 87 jaar. +Woensdag 08 Febr 2012 na kort siekbed. 'n Liefdevolle eggenoot, 'n held vir sy kinders & kleinkinders, geliefde inwoner van Jeffreysbaai, goeie vriend, gedugte teenstander en goeie visserman. Eggenote Beattie, kinders Nardo, Bonita, Alinda en René & gades, kleinkinders Henvik, Lainey, Bernia, Justin, Jared en Hayley, agterkleinkinders Tayla, Alexx, Cobus en Jana. Begrafnisdiens Maandag 13 Febr 2012 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2012)

In Memoriam

STEYNBERG, Danré. 11/02/1993 - 07/04/2001. Dink vandag met liefde en verlange aan jou. Pappa Johan, Madeleine, Dirk, Johantjie en Tanya en Ouma Corrie. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2012)

13 Februarie 2012

Sterfgevalle

BLOM, Corrie. +Dondedag 08 Febr 2012. Haar dogter Carol, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 14 Febr 2012 11:00 Volle Evangelie Kerk, Sidwell, Suttonweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

14 Februarie 2012

Sterfgevalle

MATTHEUS, Pieter Jacobus. *31/03/1928. Ons pappa en oupa +12 Febr 2012. Marius, Mareza, Cherize en Marezaan. Gedenkdiens Woensdag 15 Febr 2012 14:00 Lapa Munnik-ouetehuis. Geen blomme op versoek, donasies aan Echo Stigting. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2012)

PRINSLOO, Gracie. +Sondag 12 Febr 2012. Vrou van Willem, moeder van Anna-Marie, Thinus, Ernest, Dina, Jeffrey, Anna, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Febr 2012 11:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

15 Februarie 2012

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Fred. +Sondag 12 Febr 2012. Vrou Salomé, kinders Frikkie, Ané, Janine, Sam en kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 17 Febr 2012 11:00 NG Kerk Newtonpark, Mowbraystraat. Ds Christo VAN HEERDEN. (Die Burger O-Kaap 15/02/2012) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

GROBBELAAR, Ockert 84 jaar. (van Hoekstraat 7, Kirkwood). +Sondag 12 Febr 2012. Eggenote Hilary, kinders, susters, broers, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 15 Febr 2012 11:00 NG Kerk, Kirkwood. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

HILL, Dennis Robert. Opregte meegevoel aan Bernard en familie met die heengaan van jul pa en oupa. Van ons almal. M.R. Newby Auto Part. (Die Burger O-Kaap 15/02/2012)

JANSE VAN VUUREN, Stephanus Hendrik (Hennie). 69 jaar. +Vrydag 10 Febr 2012 op Uitenhage. Eggenote Toppies, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 16 Febr 2012 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SERFONTEIN, Frederick Johannes (Freek). +Maandag 13 Febr 2012. Eggenote Dolly, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 17 Febr 2012 14:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger O-Kaap 15/02/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

16 Februarie 2012

Sterfgevalle

KOMMER, Lynette. +Dinsdag 14 Febr 2012. Gedenkdiens Vrydag 17 Febr 2012 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleevestraat 26, Cotswold, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

17 Februarie 2012

Sterfgevalle

VAN APPEL, Eunice Yvonne (Yvonne). +Woensdag 15 Febr 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Troosdiens Maandag 20 Febr 2012 11:00 NG Kerk Bothasrus-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

WESSELS, Jacobus. +Dinsdag 14 Febr 2012. Begrafnisdiens Dinsdag 21 Febr 2012 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2012). Jill, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BASSON, Lourens. Dit is Pa se eerste verjaarsdag weg van ons. Wanda, Kiep, kleinkinders & agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2012)

18 Februarie 2012

Sterfgevalle

FERREIRA, Benjamin Roger. +Woensdag 15 Febr 2012. Troosdiens Maandag 20 Febr 2012 11:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

SWART, Mike. +Woensdag 15 Febr 2012. Vrou Sheila, kinders Anzel, Michael, Stephni, kleinkinders. Roudiens Saterdag 18 Febr 2012 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger O-Kaap 18/02/2012) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

SHARP, Sannie. Dink aan jou en mis jou. Jimmy en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2012)

21 Februarie 2012

Sterfgevalle

SLABBERT, Adriaan Petrus (oom At). +Saterdag 18 Febr 2012. Broers en susters. Diens Woensdag 22 Febr 2012 14:00 NG Kerk Noord, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

ROBERTS, Bulletjie. Tragies +Donderdag 16 Febr 2012. Susters. Begrafnisdiens Woensdag 22 Febr 2012 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark, P.E. (Die Burger O-Kaap 21/02/2012) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

22 Februarie 2012

Sterfgevalle

DU PREEZ, Sam. +Sondag 19 Febr 2012. Dogter, skoonseun, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 24 Febr 2012 14:00 Bluewater Bay Community Church. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POTTAS, André William. 54 jaar. +Vrydag 17 Febr 2012 in Port Elizabeth Seun Johann, broers. Roudiens Vrydag 24 Febr 2012 11:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SENEKAL, Maria Madeline. +Saterdag 18 Febr 2012. Eggenoot, dogters. Roudiens Donderdag 23 Febr 2012 12:00 Avbob-kapel, h/v Hancockstraat en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STROEBEL, Lucille. +Maandag 20 Febr 2012. Man Kobie, kinders Anton en Tania, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 23 Febr 2012 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger O-Kaap 22/02/2012) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VENTER, Anna. 83 jaar. (Eggenote van wyle Dries VENTER, voorheen van Graaff-Reinet) +Maandag 20 Febr 2012. Gerhard, Anita, Annemarie, Anél, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/02/2012)

23 Februarie 2012

Sterfgevalle

BOOYSEN, George. +Monday 20 Febr 2012. Our father, grandfather, great-grandfather. Trevor, Ursula, Sandy, Miquin, Keyaan. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2012)

VAN DYK, Hendrik Johannes (Hennie). *07/10/1928. +Saterdag 18 Febr 2012 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 24 Febr 2012 11:00 Hervormde Kerk, AD Keetweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

24 Februarie 2012

Sterfgevalle

JONKER, Sanet. +Maandag 20 Febr 2012. Diens Vrydag 24 Febr 2012 10:00 NG Kerk Bothasrus-gemeente. Kontantdonasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1239

WILLIAMS, Joey. +Woensdag 22 Febr 2012. Moeder van Juanita & Thinus, Morné, Louis & Chad, ouma van Eliska, Juanita en Simoné. Van James, Nic & Shirley en kinders. Roudiens Saterdag 25 Febr 2012 11:00 NG Kerk Grahamstad. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

27 Februarie 2012

Gelukwensings

MOMBERG, Anton Juan. *27/02/1991 (21 jaar oud). My kind, Dad sou so trots op jou gewees het vir die pragtige jong man wat jy besig is om te word. Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2012)

In Memoriam

MOMBERG, Anton. *27/02/1966. Jy sou vandag 46 jaar oud gewees het saam met ons Bibi-kind wat vandag mondig word. Meidjie. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2012)

28 Februarie 2012

Sterfgevalle

LOCHNER, Loedie. +Sondag 26 Febr 2012. Eggenoot van Liefie (Ethol), pappa van Van Zyl en Mari-Jean, Morne, Juanita, Gerhardus en Ronel, skoonpa en oupa. Begrafnisdiens Woensdag 29 Febr 201215:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg, Algoapark, Port Elizabeth. Verassing privaat. Geen blomme op versoek. Donasies aan St. Francis Hospice, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2012) Kramer Funeral Home, Newtonpark, Port Elizabeth 041 365 2209

In Memoriam

SMIT, Nellie. +28 Febr 2009. Man Flippie, kinders Deon en Lena, Amanda en Terence, Rian en Lynn, Cobus en Venessa en Chrizel, kleinkinders en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2012)

29 Februarie 2012

Sterfgevalle

BARNARD, Johan Hendrik Kemp. 04/01/1920 - 26/02/2012. Ons mis Dad alreeds. Seun en Estelle. (Die Burger O-Kaap 29/02/2012)

BARNARD, Kempie. +Sondag 26 Febr 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders, stiefkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 02 Maart 2012 11:00 Parkheuwel NG Kerk, Poplarlaan. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/02/2012)

KOCK, Peter (Bokkie). Roudiens Donderdag 01 Maart 2012 12:00 St. Peter's Congregational Kerk, Walterweg, Charlo, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/02/2012) Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

TALJAARDT, Katie. +Maandag 27 Febr 2012. Ons moeder en ouma van Zandri, Mianna, Eugene en Heinie. Troosdiens Vrydag 02 Maart 2012 11:00 Versorgingsoord Huis Vergenoeg, Smalstraat 20, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 29/02/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

  • Hits: 4553