Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2012 11 November

1 November 2012

Sterfgevalle

O'CONNOR, (née ANTHONY), Delphine Yvette. +Friday 26 Oct 2012. Missed by Kevin, Storm, Skye. Prayer meeting tonight 19:00 at home. Service 10:00 at home, 11:30 at St. Joseph's Cath. Church, Baird Street. (Geen datum vir diens). (Die Burger Oos-Kaap 01/11/2012)

Dankbetuigings

VAN DER MERWE, Stevie. My eggenoot en ons pa +22/10/2012 en ter ruste gelê 26/10/2012. Dankie aan familie en vriende vir ondersteuning. Sandra, Francois en Justin. (Die Burger Oos-Kaap 01/11/2012)

2 November 2012

Sterfgevalle

DORFLING, Sylvia (Tannie Tok). +Woensdag 31 Okt 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 05 Nov 2012 10:00 Christelike Geref. Kerk, Mangoldstraat, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LABUSCHAGNE, Dirk (Oom Lappies).+Dinsdag 30 Okt 2012. Eggenoot van Elin, vader van Deirdré, Denise en Anton, oupa van Anél, Donelli en Nina. Begrafnisdiens Saterdag 03 Nov 2012 18:00 Gail Martin Kapel, Krämer Funeral Home, Newtonpark, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2012)

VAN ZYL, Dawid Johannes. +Woensdag 31 Okt 2012. Diens Maandag 05 Nov 2012 11:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BEHR, André. Jou 1ste verjaarsdag Sondag 04 November by ons Liewe Jesus. Jou vrou en dogters. (Die Burger Oos-Kaap 02/11/2012)

CASTELYN, Dennis Daniël. Vandag, 1 jaar gelede, is Pa na ons Hemelse Vader opgeroep. Ma Ronnie, Debbie, Rene, Deon en Dione. (Die Burger O-Kaap 02/11/2012).

3 November 2012

Troudagvierings

STEFFENS, Johnny en Sarie. Getroud 03 Nov 1962. Dankie vir 50 Goue Jare saam. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2012)

Gelukwensings

KRAUSE, Estian. Geluk met jou 21ste verjaardagviering. Pa, Ma en An. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2012)

In Memoriam

VAN RENSBURG, DJ (Tok). 03/11/1929 - 07/07/2008. Pappa, dit is vandag jou 5de verjaarsdag weg van ons. Piet, Nicky, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/11/2012)

5 November 2012

Sterfgevalle

BERNER, Heloise.+Woensdag 31 Okt 2012. Diens Dinsdag 06 Nov 2012 10:00 Aandmymering Tehuis-saal, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/11/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

STANDER, Janko. +Dinsdag 30 Okt 2012. Gedenkdiens Dinsdag 06 Nov 2012 10:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 05/11/2012) JT Schooling, Hoofstraat 34, Kirkwood 042 230 0508

6 November 2012

Sterfgevalle

KNOETZE, Hendrik Johannes. +Donderdag 01 Nov 2012. Eggenoot van Maggie, vader van Leon, Lynette en Ronel, oupa van Joanette, Riaan, Deon, Johan, Pieter, Jana en Jaco. Roudiens Donderdag 06 November 2012 14:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leursingel, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2012)

MUIR, Dries. +Sondag 04 Nov 2012. Eggenoot van Marlene, pappie van Marietjie, Jacques en Morné, skoonpa van Githe en Jackie, oupa van Johan, Lena, Mindi, Limoné, Stormy, JG en Githe-Meret, broer van Christene, swaer van Martiens JACOBS. Begrafnisdiens Woensdag 07 Nov 2012 11:00 Volle Evangelie kerk, Redwoodlaan 4, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2012) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

OOSTHUIZEN, Peet.+Maandag 05 Nov 2012. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2012)

In Memoriam

BOTHA, Hendrik Laurie. 06 Nov 1935 - 11 Jan 2012. Ons sou jou self wou gelukwens. Jou vrou, kinders, al die kleinkindertjies en familie. (Die Burger Oos-Kaap 06/11/2012)

7 November 2012

Sterfgevalle

GOUWS, Ursula. +Vrydag 02 Nov 2012. Moeder Milly, broer Francois & Ruline en seun Cameron. Roudiens Vrydag 09 Nov 2012 14:00 Walmer Grace Church, Hoofweg, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

OOSTHUIZEN, Peet. Roudiens Vrydag 09 Nov 2012 14:00 NG Kerk Noord Gemeente, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. Donasies aan NG Kerk Noord Gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2012) Jill, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STANDER, Janko. 31 Aug. 2009 - 01 Nov 2012. Ons harte is stukkend vir Pa Danie en Ma Hanli. Oupa Jannie en ouma Alida, oom Franciscus en tannie Ansa, Andri en Anika, oom Herman en tannie Elize. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2012)

VAN DER MERWE, R.J.P. (Snol). +Maandag 05 Nov 2012. Ons vader, oupa en oupagrootjie. Troosdiens Donderdag 08 November 2012 14:00 NG Kerk Moedergemeente. (Die Burger O-Kaap 07/11/2012) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VISAGIE, Pottie (Baba). Van Nic Claassen-woonstelle 12, Bairdstraat, Uitenhage. +Sondag 04 Nov 2012 op Kirkwood. Haar susters Hilary (Kirkwood), Audrey (Walvisbaai) & gesinne. We will miss you Mom and Grandma from Charmaine, Terence, Mariska, Ryan and Suanne. Gedenkdiens Donderdag 08 Nov 2012 15:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Van Riebeecklaan 23, Riebeeckhoogte, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/11/2012)

8 November 2012

Gelukwensings

VOLANIE, Daniel Paul. Een jaar oud. Paul, Nadia en familie. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2012)

Sterfgevalle

WHITFIELD, Allan. Ons gaan jouongelooflik mis. Rualda, Pet, Bubbles, Fern, Elmsy, Tigger, Brad, Angelinna, Jules en Piglet. Begrafnisdiens Vrydag 09 Nov 2012 11:00 Newtonpark Metodiste-kerk, 3de Laan, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 08/11/2012) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

9 November 2012

Gelukwensings

MOORE, Ettie. Geluk met Mamma en Ouma se 75ste verjaarsdag. Poppelol, Riaan, Ettiéne en Wynand. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2012)

Sterfgevalle

VAN HEERDEN, Anton. +Woensdag 07 Nov 2012. Ons eggenoot, pa en oupa. Gedenkdiens Saterdag 10 Nov 2012 10:00 Trinity Baptiste-kerk, Kaapweg 41, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2012)

WILLIAMS, Wilson. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Nov 2012 11:00 Hankey Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2012)

10 November 2012

Sterfgevalle

VERMAAK, Ina. *25/05/1937. +Vrydag 09 Nov 2012. 'n Wonderlike lewensmaat, moeder en ouma. Corrie, Willem & Obré, Karel-Willem, Nelius, Diets & Celeste, Nicole, Ciandra, Rainier, Rainier & Ebie. Begrafnisdiens Maandag 12 Nov 2012 11:00 NG Kerk, Hofmeyer, Hofmeyer-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2012)

In Memoriam

VAN WINKEL, Betsie. 11 Nov 1933 - 06 April 2010. My vrou, ons mamma en ouma se derde verjaarsdag in die Hemel. Frank, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/11/2012)

14 November 2012

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Johan George. Begrafnisdiens Donderdag 15 Nov 2012 11:00 Volle Evangelie kerk, h/v van der Stel en Ritchieweg, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2012) Kevin, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

PLETSCHKE, Anna Maria (Lily). +Sondag 11 Nov 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders - Gielie & Marie, Leon, Belinda, Andria, Ingrid, Rene, Piet, Jaco, Riaan. Roudiens Vrydag 16 Nov 2012 16:00 NG Kerk Hoogland, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

EHLERS, Maria Elizabeth. 14 November is jou 86ste verjaarsdag en 6½ jaar wat jy in die Hemel vier. Ralph, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 14/11/2012)

15 November 2012

Sterfgevalle

HERSELMAN, Helena. 66 jaar. +Maandag 12 Nov 2012 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders, broer. Gedenkdiens Donderdag 15 Nov 2012 15:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/11/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

WEBBER, Liedia (Mossie). Vandag 'n jaar gelede is jy van ons weggeneem. Bobby, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/11/2012)

16 November 2012

Sterfgevalle

ABRAHAMS, Martin. +Maandag 05 Nov 2012. Geliefde eggenoot, vader en oupa. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012)

DE RUITER, Connie. +Woensdag 14 Nov 2012. Eggenoot van Joyce, pa van Evert en Mariska, Joey en Heinrich, Cornelis en Marelize, oupa van Reuben. Roudiens Saterdag 17 Nov 2012 14:00 NG Kerk Swartkopsrivier, Blouwaterbaai, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012) Kramer Funeral Home Newtonpark 041 365 2209

FOURIE, Ellen. +Woensdag 14 Nov 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 19 Nov 2012 11:00 NG Kerk PE-Noord, Suttonweg. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SAAYMAN, Willem. *26/03/1931. +Woensdag 14 Nov 2012 in Cuyler Kliniek, Uitenhage. Diens Maandag 19 Nov 2012 14:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012) Bossies 041 991 1471

VAN DER WESTHUIZEN, Hannes.+Woensdag 14 Nov 2012. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 21 Nov 2012 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN NIEKERK, Fred. +Dinsdag 13 Nov 2012. Ansie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012)

In Memoriam

FRANCIS, Candice. 16/11/1990 - 11/09/2009. Happy birthday to our daughter and sister. Dad Terry, Mom Linkie, Johan, Gerty and brothers Lee, Hyno, Michael, JP and Ryan. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012)

MEYER, Deirdré. Twee jaar is reeds verby. Johan, Danaé, Yvette. (Die Burger Oos-Kaap 16/11/2012)

17 November 2012

Sterfgevalle

PULLEN, Eddie. Diens Maandag 19 Nov 2012 11:00 NG Kerk PE-Hoogland, Isobelrylaan 1, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2012) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STONE, Robbie. Geliefde pappa van Roan STONE. Gaan jou baie mis. Sy heengaan word betreur deur Kosie en Barbara BLOM, Jacques, Berno en Ansulene. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2012)

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18 November 2012. Dit is jou 4de verjaarsdag in die Hemel. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 17/11/2012)

20 November 2012

Sterfgevalle

BURGER, Vic. +Saterdag 17 Nov 2012. Seun Valdu, dogter Marinda, kleinkinders Du' Val, Stefan, Hardus en Sasha. Diens Donderdag 22 Nov 2012 11:00 NG Kerk Walmer, 4de Laan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 20/11/2012) Heila, First Aveneu Funeral Home 041 581 5028

NAUDÉ, Abraham Petrus (Awie). 19/03/1942 - 14/11/2012. Troosdiens Woensdag 21 Nov 2012 14:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/11/2012) Marinda Slabbert AVBOB Despatch 041 933 2039

21 November 2012

Sterfgevalle

CLARKE, Frederick Raymond. +Saterdag 17 Nov 2012. Vrou Rita, kinders Rochelle, Martin, Greg, Cezanne, Ray, Carolyn, kleinkinders. Diens Vrydag 23 Nov 2012 14:00 Volle Evangelie kerk, h/v van Eck en Lunevillestraat, Lorraine. Sonja Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

CLARKE, Fred (Skattie). Liefde, jou verlangende vrou, Rita.

CLARKE, Fred. Our dearest dad and "oupa".Your humour and passion for life will be greatly missed. Children and grandchildren. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2012)

FERREIRA, Gerty. +Maandag 19 November 2012. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 22 Nov 2012 15:00 AGS PE-Noord, De La Fontaineweg, Youngpark. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

HARMSE, Ouma Joey. Vandag 'n jaar gelede is jy van ons weggeneem. Oupa, Willem en Lizette. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2012)

RETIEF, Johan. Een jaar is verby, Pappie/Oupie. Joan, Linda, Adele, Deidré, Karen en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/11/2012)

22 November 2012

Geboortes

KRUGER. Eerstelingseun vir Marius en Christina van Uitenhage op 20 Nov 2012 in Greenacres-hospitaal, P.E. Hartlik geluk aan die oorstelpte ouers. Oupa Louis en ouma Marietjie. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2012)

Sterfgevalle

BEKKER, Gertruida Elizabeth Cornelia. *28 Okt 1925. +Saterdag 17 Nov 2012. Troosdiens Saterdag 24 Nov 2012 10:00 Evangelisasiesentrum, Despatch. (Die Burger O-Kaap 22/11/2012) Nomfundo Wellem AVBOB Despatch 041 933 2039

CLARKE, Fred. +17 Nov 2012. Jarelange vriend. Innige meegevoel aan Rita en kinders. Van André en Lydia. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2012)

SCHAUP, Joey. +Donderdag 15 Nov 2012. Moeder van Genie en Rolf, Leonie en Marius, Barbara en Flippie, Deon en Lizelle, Reneta, ouma en oumagrootjie. Roudiens Saterdag 24 Nov 2012 13:00 NG Kerk Van Stadensrivier, St. Albans, P.E. Privaat verassing. Geen blomme op versoek, donasies aan St Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2012) Kramer Funeral Home Newtonpark 041 365 2209

VAN NIEKERK, Doreen. *27/05/1926. +Sondag 18 Nov 2012. Troosdiens Sat. 24 Nov 2012 11:00 Aandmymering Tehuis vir Ouer Persone, Uitenhage. Sy het diep spore in die gemeenskap van Uitenhage getrap, ook waargeneem as Matrone van Aandmymering. (Die Burger Oos-Kaap 22/11/2012) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

23 November 2012

Sterfgevalle

DELPORT, Jacoba Johanna.Dinsdag 20 Nov 2012. Besigtiging Maandag 26 Nov 2012 09:30 - 10:00 by Doves-kantoor, Uitenhage. Diens volg 11:00 by Aandmymering Tehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

MARTIN, Johnny Herbert Marius. +Sondag 18 Nov 2012. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Diens Maandag 26 Nov 2012 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2012) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

MEI, William Jacobus. 75 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 Nov 2012 14:00 Morawiese Kerk, Clarkson. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN DER MERWE, Anna. +Maandag 19 Nov 2012. Moeder van Kobie en Claudia, ouma van Jady en Gidion, suster van Rosie VAN DEVENTER en Johan en Sannie SWART. Begrafnis Saterdag 24 Nov 2012 11:00 Lede in Christus Kerk, h/v Williamstraat en Kwikkielaan, Cotswold, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/11/2012) Kramer Funeral Home Newtonpark 041 365 2209

24 November 2012

Sterfgevalle

BOUCHER, Henry Yvonne. 07/02/1948 - 20/11/2012. Ons pappie en oupa. Diens Dinsdag 27 Nov 2012 15:00 Lede van Christus Kerk, h/v Casper- en Van Riebeeckstr., Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2012) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

KOEKEMOER (VAN DER RYST), Catharina Margaretha. 13/10/1927 - 21/11/2012. Diens Dinsdag 27 Nov 2012 12:00 NG Kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/11/2012) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

NORTJE, Johannes Andries. 08/12/1924 - 23/11/2012. Troosdiens Maandag 26 Nov 2012 11:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 24/11/2012) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

FOURIE, Albertus (Sparky). 24/11/1976 - 12/09/2011. Ons seun vier vandag sy 2de verjaarsdag weg van ons. Ouers Johanna en Flip FOURIE, broer Marius, susters Elkse en Nikita, swaers en skoonsuster en al die FOURIE tannies. (DIe Burger Oos-Kaap 24/11/2012)

HOEKSTRA, Gerry & Parkie. Ons jongste broer en sy hondjie tragies van ons geneem 22 Nov 2010. Anka, Leny, Leo, Hans, Robby en families (Die Burger O-Kaap 24/11/2012)

26 November 2012

Sterfgevalle

DEYSEL, Maria Elizabeth. +Dinsdag 20 Nov 2012. Diens Dinsdag 27 Nov 2012 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2012) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

MALAN, Jacoba. +Vrydag 23 Nov 2012. Man Whitey, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 27 Nov 2012 12:00 NG Kerk PE-Wes, Vyfdelaan, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2012) Miemie Gardiner Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

DU TOIT, Christina Susanna. Na elf jaar leef Ma Duifie steeds elke dag in ons harte. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/11/2012)

27 November 2012

Sterfgevalle

DANIELL, Vivian. +Saterdag 24 Nov 2012. Eggenote Petro, kinders André, Glenn, Cindy en hul gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 27/11/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

28 November 2012

Sterfgevalle

COETZER, Martha Maria (Mary). +Dinsdag 27 Nov 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 29 Nov 2012 14:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DANIELL, Vivian. +24/11/2012. Diens Donderdag 29 Nov 2012 10:00 NG Kerk Van Stadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LOMBARD, Igna. *01/06/1942. +Sondag 25 Nov 2012 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 01 Des 2012 10:30 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230

POTGIETER, Aletta Maria. *21/05/1929. +Donderdag 22 Nov 2012 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 29 Nov 2012 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/11/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

29 November 2012

Sterfgevalle

MULLER, Deon. 33 jaar. +Sondag 25 Nov 2012 op Despatch. Moeder Susan, broer Abel, skoonsuster Adél, broerskinders Jared en Danika. Troosdiens Vrydag 30 Nov 2012 12:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/11/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

NELL, Jacoba Petronella (Kotie). +Dinsdag 27 Nov 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 03 Des 2012 10:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Linton Grange, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 29/11/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnnisdienste 041 363 4874

NELL, Lemley. +Maandag 26 Nov 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 30 Nov 2012 14:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg, Cotswold, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/11/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TERBLANCHE, Etienne. +Dinsdag 27 Nov 2012. Geliefde eggenoot, pa en oupa. Diens Vrydag 30 Nov 2012 11:00 NG Kerk De Duin, Humewood, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 29/11/2012) Janice, First Av. Funeral Home 041 581 5028

30 November 2012

Sterfgevalle

DE KLERK, Alna. +Dinsdag 27 Nov 2012. Eggenoot, kinders, broers. Roudiens Saterdag 01 Des 2012 10:00 NG Kerk Kensington, Kiplingweg. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DE KLERK, Alna. Our deepest sympathies to Gawie and children on the loss of your wife and their mother. Lee and Barbara. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2012)

HENDRIKS, Anri (née CRONJE). 34 jaar. +Dinsdag 27 Nov 2012. Vrou van Ulrich en ma van Lisa. Gedenkdiens Vrydag 30 Nov 2012 12:00 Doxa Deo Kerk, h.v. Kabega- en Brymoreweg, Brymore. Kontak Debbie 041 363 8432 (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2012)

MARNEY, Colin Andrew. 63 jaar. Verassingsdiens Saterdag 01 Des 2012 10:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RUDMAN, Christina Johanna (BESTER). +Sondag 25 Nov 2012. Lovey, Sussie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 30 Nov 2012 14:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2012)

In Memoriam

TERBLANCHE, Mornay. 30/11/1977 - 13/08/1999. Ons lieflingseun vier vandag sy 35ste verjaarsdag weg van ons. Joey en Fanie TERBLANCHE (Die Burger Oos-Kaap 30/11/2012)

  • Hits: 5171