Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2012 12 December

1 Desember 2012

Troudagvierings

JONKER, Roelf en Marie. 01/12/1962 - 01/12/2012. Dankie jesus vir 50 jare saam. Elke dag was maar net Hulp van Bo. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2012)

LANDMAN, Chris en Annette. 50 jaar gelede op 01 Desember 1962 in die huwelik verbind. Vandag vier hulle 50 gelukkige goue jare huweliksjare saam met familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2012)

ZIEMKENDORF, Charles en Helena. Wow ! Wat 'n mylpaal - 50 jaar huweliksherdenking. Baie geluk. Liefde en verlange. Petro, Pietman, Tertius, Bianca en al die ander kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2012)

Gelukwensings

GOUWS, Willie. Baie geluk aan Willie met sy 80ste verjaarsdag. Mag die Here jou nog lank vir ons spaar. Jou vrou Anna, kinders en kleinkinders. (Die Burger O-Kaap 01/12/2012)

Sterfgevalle

LE ROUX, Henro. +Dinsdag 27 Nov 2012. Seuntjie Jason, ouers Johan en Elize en Jacques, Reana, Kobus, Heidi, Anetjie en Heinrich. Roudiens Dinsdag 04 Des 2012 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

NEL, Phillip en Mienke. POTGIETER, Twane. +Maandag 26 Nov 2012. Op 'n wrede manier is julle uit ons lewens geruk. Ouma Marie, Oupa Joseph, Jemile, Liza, Marise, Kleintjie, Thinus, Stuart, niggies, nefies. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2012)

3 Desember 2012

Sterfgevalle

NEL, Philip en Mienke, POTGIETER, Twané. Tragies +Maandag 26 Nov 2012 op Addo. Philip se moeder Lettie, sy broers Riaan en Riekes, Esmaré (moeder van Mienke en Twané). Begrafnisdiens en gedenkdiens van Twané Woensdag 05 Des 2012 11:00 NG Gemeente Sondagsrivier-Suid, Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

TERBLANCHE, Cornelia Dorothea (Connie). Gedenkdiens Dinsdag 04 Des 2012 11:30 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillealaan 54, Westering, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2012) Jane, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

JANSE VAN RENSBURG, Carel Johannes. 01 April 1943 - 02 Des 2002. Ons dink nog steeds daagliks aan Pa. Drie seuns Hendrik, Lukas en Deon JANSE VAN RENSBURG. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2012)

4 Desember 2012

Sterfgevalle

PENNELS, Thomas Louis (Tommie). *25/05/1924. +Vrydag 30 Nov 2012 in Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 06 Des 2012 11:00 Anglikaanse Kerk, Humansdorp. Verassing privaat.(Die Burger O-Kaap 04/12/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230POSTHUMUS, Jeanette. +Vrydag 30 Nov 2012. Roudiens Saterdag 08 Des 2012 11:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2012) Jan van der Westhuizen ALGOA Begrafnisdienste 041 363 4874

6 Desember 2012

Sterfgevalle

LEE, Jessie. *03/04/1920. +02/12/2012 in Prov. Hospitaal, Uitenhage. Diens Vrydag 07 Des 2012 15:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2012) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

LEMMER (ROUX), Petra Cornelia. +Dinsdag 03 Des 2012. Roudiens Vrydag 07 Des 2012 10:30 Milnerton Huis Kapel, First Av. Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2012) Janice, First Avenue Funeral Home 04181 5028

SCHOEMAN, Sarah Magdalena. +Sondag 02 Des 2012. Ons groet 'n moeder en vriendin. Diens Vrydag 07 Des 2012 11:00 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WILLIAMS, Hester Catharina. +Dinsdag 03 Des 2012. Ons groet 'n ma, ouma, oumagrootjie en suster. Diens Donderdag 06 Des 2012 14:00 Aandmymering-tehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2012) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

7 Desember 2012

Sterfgevalle

POSTHUMUS, Jeanette. +Vrydag 30 Nov 2012. Dit was 'n lang lyding vir jou, maar jou geloof het dit makliker vir jou gemaak. Susters, broers en familie. Roudiens Saterdag 08 Des 2012 11:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2012)Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WALS, Yvonne. +Woensdag 05 Des 2012. Dogters, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 10 Des 2012 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

8 Desember 2012

Troudagvierings

VAN DER MERWE, George en Rose. Geluk met jul 50ste huweliksherdenking. Die Here se teenwoordigheid in julle huwelik is duidelik sigbaar en 'n voorbeeld vir almal. Alfie, Nadine en kinders, & Denville, Corrie en kinders. (Die Burger O-Kaap 08/12/2012)

Sterfgevalle

LEACH, Neville. Begrafnisdiens Dinsdag 11 Des. 2012 11:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwayweg, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2012) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

RUITERS, Elroy Walton. +Donderdag 29 Nov 2012. Vrou Melanie, kinders. Roudiens Saterdag 08 Des 2012 13:00 Union Congregational Kerk, Springdale, Parkside. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2012) Zama Sokutu DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

10 Desember 2012

Sterfgevalle

CALITZ, Dennis Bertie. +Donderdag 06 Des 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Roudiens Dinsdag 11 Des 2012 11:00 Metodiste Kerk, Rottingdeanstraat, Algoapark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2012) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

JANSEN, Ernest Rudolph. +Donderdag 06 Des 2012. Diens Dinsdag 11 Des 2012 10:00 Magriet Conradie Oord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2012) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349

11 Desember 2012

Sterfgevalle

VAN RENSBURG, Jan (Oom Van). +Saterdag 08 Des 2012. Eggenote, kinders, kleinseun. Roudiens Woensdag 12 Des 2012 11:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Linton Grange. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

12 Desember 2012

Sterfgevalle

DE KOCK, Flip (Kokkie). +Maandag 10 Des 2012. Ons groet 'n eggenoot, vader, oupa en broer. Troosdiens Donderdag 13 DEs 2012 11:00 NG Kerk Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2012) Nomfundo Wellem AVBOB Despatch 041 933 2039

Dankbetuigings

KOEKEMOER, Tina (voorheen VAN DER RYST). Ons bedank almal wat ons tydens die siekte en heengaan van ons moeder ondersteun het. Spesiale dank aan Ds Frikkie MARAIS, Dr Henk DE JONGH, Dr MUSOKE, verpleeg-personeel van Cuyler-kliniek, Uitenhage, ambulansdienste en AVBOB. Van: VAN DER RYST kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2012)

13 Desember 2012

Sterfgevalle

HEYMANS, Cornelia Johanna (Corrie). 88 Jaar. +Donderdag 06 Des 2012. Dogter, seun, kleinkinders, agterkleinkinders. Ons sal haar baie mis. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2012)

JOHNSON, Hendrik (Hennie). +Maandag 10 Des 2012. Marianne, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 14 Des 2012 11:00 NG Kerk Adelaide. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2012) Von der Decken Begrafnisondernemers 083 285 9289

STRYDOM, Alwyn (A.I.). 19 Julie 1961 - 07 Desember 2012. Ons treur oor die heengaan van my eggenoot, ons pa, my seun, ons broer, oom, skoonseun, swaer. Van Elna en kinders, ma Amy en res van die familie. Baie dankie vir almal se ondersteuning die afgelope 5 maande. Gedenkdiens Vrydag 14 Des. 2012 11:00 NG Kerk Joubertina. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2012)

In Memoriam

MULLER, Stefan. Vandag is jy 23 jaar oud. Liefde - Mamma, Stefi en Liesie. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2012)

14 Desember 2012

Geboortes

BAKKES, Rian Francois *29 Oktober 2012. Kleinseun van Francois & Tersia DE VILLIERS, Uitenhage. Alle eer aan die Hemelse Vader, Dr MARAIS en personeel Greenacres Hospitaal.
(Die Burger Oos-Kaap 14/12/2012)

TERBLANCHE, Dylan. *11 Desember 2012. Trotse ouers Marcel, Liesel, ousus Shelby. Oupa José en Ouma Hanna. Ons dank die Heer. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2012)

Sterfgevalle

MEYER, Magdalena (Aunt Lenie). 87 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 15 Des 2012 11:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2012)

SCHOEMAN, Jackie. (Oud SAPD & Spoorweg-SAPD Lid. +Donderdag 13 Des 2012 na siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 18 Desember 2012 11:00 Glead Volle Evangelie Kerk, Athlonestraat 44, Mount Pleasant. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2012)

STREICHER, Johan. 74 jaar. +Maandag 10 Desember 2012 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Maandag 17 Desember 2012 12:00 AGS-Charisma Kerk, Lavendersingel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

Dankbetuigings

DANIELL, Vivian. Hiermee wil ons almal bedank vir ondersteuning met die heengaan van Vivian. Petro en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 14/12/2012)

15 Desember 2012

Sterfgevalle

VLOK, Toetsie. Sal jou nooit vergeet. Jou vriendin Gene. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2012)

In Memoriam

TAIT, Colin. 20/08/1970 - 16/12/2008. Ons dierbaarste seun skielik en tragies oorlede 4 jaar gelede. Ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2012)

TALJAARDT, Elize. 16/12/2011. My kollega en vriendin een jaar oorlede. Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2012)

17 Desember 2012

Sterfgevalle

ERASMUS, N.J.P.S. (Rassie). +Woensdag 12 Des 2012. Ons groet 'n wonderlike pa en oupa. Diens Dinsdag 18 Des 2012 11:00 Uitenhage Gesinskerk, Millnerstraat 3. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2012) Zola Mhlalo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

19 Desember 2012

Sterfgevalle

BOSMAN, Nico (Bossie). Bestuurder van The ROD Club. +Sondag 16 Des 2012. Eggenote Marié, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 20 Des 2012 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 19/12/20120) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

CARELSE, Nola. +Vrydag 14 Des 2012. Moeder van Nicolette, Fran, Ulrich en Kobus, ouma, skoondogter en suster. Begrafnis Donderdag 20 Des 2012 12:25 AGS Kompas, Harrowerweg, Kensington, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012) Kramer Funeral Home Newtonpark 041 365 2209

MARITZ, Anna Maria Dorothea (Annie). *29/12/1936. +Vrydag 14 Des 2012 in Bloemfontein. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 22 Des 2012 11:00 NG Kerk Kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SCHEEPERS, Simon. +Saterdag 15 Des 2012. Vrou Janie, Leon, Sandra, Claudette, kleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Des 2012 14:00 NG Kerk Kraggakamma, Broadwaylaan, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012)

SHAW, Dennis Stanley. 63 jaar. +Saterdag 15 Des 2012 op Joubertina. Suster Jean. Gedenkdiens Donderdag 20 Des 2012 16:00 NG Kerk, Hankey. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

STRYDOM, Werner (Spitbraai). +Sondag 16 Des 2012. Vrou Valerie. dogter Chanel, skoonseun Boeta. Diens Donderdag 20 Des 2012 12:00 NG Kerk Sherwood. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012)

THEMISTOCLEOUS, Panayioti Socratous, Oom Peter. (Protea Despatch). +Vrydag 14 Des 2012. Ons wil graag vir al ons pa se vriende en getroue klante bedank vir hul liefde en vriendskap wat ons pa van julle ontvang het gedurende sy jare wat hy sy besigheid op Despatch bedryf het. Die Socratous kinders. Begrafnisdiens Donderdag 20 Des 2012 14:30 Griekse-Ortodokse Kerk, Conynghamstraat, Parsons Hill. Forest Hill-begraafplaas. Donasies i.p.v. blomme vir kankernavorsing. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VLOK, Maria Elizabeth (Toetsie). + Donderdag13 Des 2012. Kinders Ilse & Tommy, Carlo & Heidi, kleinkinders Janke, HP, Marcel, Mellandri. Dankdiens Vrydag 21 Des 2012 11:00 NG Kerk, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

DU PREEZ, Anna Elizabeth. Een jaar oorlede. Eggenoot Doep en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2012)

20 Desember 2012

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Bettie. +Maandag 17 Des 2012. Eggenoot Claude, dogters Elizabeth, Yvonne & Joseph, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Des 2012 11:00 NG Kerk PE-Wes. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2012) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BOWER, Maria (Meraai). 79 jaar. Verassingsdiens Vrydag 21 Des 2012 11:00 Victoria Park Krematorium. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FERREIRA, Thomas Ignatius. *08/10/1929. *Saterdag 15 Desember 2012 op Jeffreysbaai. Eggenote. Dankdiens Vrydag 21 Des 2012 10:30 NG Kerk Patensie. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

FORTUIN, Frances (Ma Telly). 68 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 21 Des 2012 11:00 Rose Lane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2012)
Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NELSON, Coba. +Dinsdag 18 Des 2012. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Des 2012 11:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Botha-singel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

RADEMEYER, Eustace Ramleigh. 69 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 21 Des 2012 13:00 St. Anthony's Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2012) Van Willing begrafnisdienste 041 988 1919

SMIT, Johan.+Dinsdag 18 Des 2012. Seun, dogter, kleinkinders, agterkleinkind. Roudiens Saterdag 22 Des 2012 09:30 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2012) Miemie Gardiner Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

21 Desember 2012

Sterfgevalle
CASTELYN, Susanna *17/03/1939. +17 Des 2012 aan haar woning op Uitenhage. Diens Vrydag 21 Des 2012 15:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2012) Navrae: Bossies 041 991 1471

MANSELL, Catharina Magdalena (Tinks) née EBERSÖHN. +Maandag 17 Des 2012 na 'n moedige stryd teen kanker. Eggenote van Rodney, moeder van Ingrid & Werner, Rees & Alyssa. Begrafnisdiens Saterdag 22 Des 2012 09:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2012) Willem Potgieter Newton Park Funeral Home 041 364 1342

MINNIE, Marie (voorheen VAN DALEN). +Woensdag 19 Des 2012. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Sat 22 Des 2012 11:00 NG Kerk PE Sonheuwels, Bougainvilliarylaan, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 21/12/2012) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731 Port Elizabeth

WILTSHIRE, Jimmy. 80 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Desember 2012 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Acaciarylaan. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

22 Desember 2012

Daar is geen berigte vir vandag 22 Des 2012. Nou skryf ek maar my eie berig.

Huweliksherdenking

Pierre MARX en Hester VAN DER WATT getroud 22 Desember 1962 NG Moedergemeente, Humansdorp. Ds J L NEL.

24 Desember 2012

In Memoriam

BLUMENTHAL, Job. Jy vier jou eerste Kersfees in die Hemel. Ons mis jou steeds en verlang baie. Kosie, Leonie en Kappie. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2012)

Berig van 22 Des 2012
Baie dankie aan die 15 persone wat reageer het en ons geluk gewens het met ons 50ste huweliksherdenking. Wonderlik !

27 Desember 2012

Sterfgevalle

JOHNSON, Priscilla. 70 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 28 Des 2012 11:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

JOUBERT, Jacobus Nicolaas. Diens Vrydag 28 Des 2012 11:00 NG Kerk, Mangoldstraat, Newtonpark. (Die Burger O-Kaap 27/12/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PUREN, Hannes. +Saterdag 22 Des 2012. Kinders, kleinkinders, suster. Roudiens Vrydag 28 Des 2012 14:00 NG Kerk Suid, Despatch, Kerkstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VOGEL, Ronnie. Van Despatch. +Donderdag 20 Des 2012 in Kimberley. Ons groet 'n eggenoot, pa en oupa. Diens Vrydag 28 Des 2012 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2012) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

28 Desember 2012

Sterfgevalle

JOUBERT, Jacobus Nicolaas. Diens Vrydag 28 Des 2012 11:00 Nederduitch Hervormde Kerk, Mangoldstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KOCH, Wilhelmina Johanna Elizabeth (Willemien) née MEYER. *11/02/1926. +Woensdag 26 Des 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Vrydag 28 Des 2012 15:30 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

NIGRINI, Jack. +Dinsdag 25 Des 2012. Vader van Karen en Liezel, oupa van Lané, Tian en Emma. Diens Maandag 31 Des 2012 11:00 Milnerton Huis-kapel, Eerstelaan, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2012) Jill, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SCHNETLER, Ernest. +Dinsdag 25 Des 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 31 Des 2012 11:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DE VENTER, Benjamin Ruben (Binkie). *23 Maart 1934. +Sondag 23 Des 2012 na lang siekbed. Man van Anna, vader van jenny en Riekie. Diens Sat 29 Des 2012 11:00 NG Kerk PE-Wes, Vyfdelaan, Newtonpark. Verassing privaat.

VAN DER BERGH, Lina Isabella. +04/09/1940. +Woensdag 26 Des 2012 op Humansdorp. Kinders. Dankdiens Saterdag 29 Des 2012 12:00 NG Kerk Kompleks-kapel, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2012)

29 Desember 2012

Sterfgevalle

DAVIDS, Humphrey Edwards. 63 jaar. Begrafnisdiens Sondag 30 Des 2012 11:00 Sewendedag-Adventistekerk, Gamble. (Die Burger O-Kaap 29/12/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SCHOEMAN, Lydia (Lielie). +Donderdag 27 Des 2012. Geliefde moeder, ouma en oumagrootjie. Begrafnisdiens Woensdag 02 Jan 2013 11:30 NG Kerk Moedergemeente, Cradock. Teraardebestelling na afloop van diens. (Die Burger O-Kaap 29/12/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

  • Hits: 5621