Skip to main content

Voortrekker Dope tot die eGGSA BDM databasis bygevoeg

Cornel Viljoen het goedgunstiglik 'n bydrae van sy transkriberings van die Voortrekker Dope, FK 2290 in die Pretoria Argiewe, 'n foto koepie van 'n vroeër transkribering deur onbekendes van registers van Natal, Vrystaat en die ou Transvaal, vanaf 1837 tot 1850, tot ons beskikking gestel.

Hierdie addisionele 4,600 dope is verkrygbaar en soekbaar by die eGSSA BDM databasis. Vanne ingesluit kan hier ... gesien word.

  • Hits: 7687