Skip to main content

Some of the articles that were published in Historiese Studies

Anne Lehmkuhl

to complement the article in genesis July 2004

Vol. 4, Oct - Dec 1943, No. 3 - 4

M. Hugo: Die Kruger-ultimatum (vier maande van spanning)

H.S. Pretorius: Afkoms van Paul Kruger

Vol. 6, Mar 1945, No. 1

D.J. Pieterse: Die kommandeer-vraagstuk

B.V. Lombaard: Die ontdekkers van platina in Transvaal

Vol. 6, Jun 1945, No. 2

A. Kuit: Generaal Joubert besoek Europa en Amerika

J. Ploeger: 'n Paar besonderhede in verband met Jacobus Stuart (1803-1878)

J.C. Otto: Die voorgeskiedenis en opkoms van die Bapedi-stam

B.D. Malan: Die Historiese Monumente-Kommissie

Vol. 6, Sept 1945, No. 3

P.R. Nell: Die konsulere en diplomatieke verteenwoordiging van die Suid-Afrikaanse Republiek in die buiteland

Vol. 6, Dec 1945, No. 4

W.J. de Kock: Vyf ongepubliseerde briewe van Hendrik Witbooi

B.V. Lombaard en C.W. Prinsloo: Die voorgeskiedenis en opkoms van die Bapedi-stam

J. Ploeger: 'n Paar besonderhede aangaande die afstamming en lewe van Willem Eduard Bok (1846-1904)

J. Ploeger: Wilhelm Johan van Gorkum (1827-1888)

A.N. Pelzer: Enkele besonderhede t.o.v. die Kaapse samelewing teen die helfte van die vorige eeu

Vol. 7, Mar 1946, No. 1

N.C. Weideman: Die Malaboch-oorlog (1899)

Vol. 7, Jun - Sept 1946, No. 2 - 3

J.H. Fouche: Die Asiate-vraagstuk in die dae van die Suid-Afrikaanse Republiek

Vol. 7, Dec 1946, No. 4

C.J. Beyers: Graham Bower en die Jameson-inval - 'n kritiese benadering

J.C. Otto: Oorsake en gebeurtenisse wat indirek en regstreeks aanleiding gegee het tot die veldtog teen Sekoekoeni (1876)

A.J. van Heerden: Kommandant Carl Petrus van Heerden

Vol. 8, Jun 1947, No. 1

A.N. Pelzer: Izak Daniel Bosman, 1897-1947

P.J.S. de Klerk: Prof. dr. I.D. Bosman en die Krugergenootskap

I.D. Bosman: Enkele probleme by die geskiedskrywing en by die geskiedenisonderrig

A.P. van der Merwe: Professor I.D. Bosman in die Krugerwildtuin

T.A. du Plessis: Jacobus Stuart en die Transvaalse verdeeldheid van 1855-1856

W. Backeberg: Carl Jeppe - Enkele biografiese besonderhede

F.A. van Jaarsveld: Landmeting in die ou dae

J.J. van Heerden: Die dood van kommandant-generaal Christiaan Frederik Beyers

Vol. 8, Jan 1948, No. 2

J. Hoge: Verbeterings en aanvullings op die Geslacht-register der oude Kaapsche familien

F.A. van Jaarsveld: Tydgenote oor die Boer, die onderwys en die onderwyser

M. Bokhorst: Die Kaap en Engeland, 1649-1652

A.N. Pelzer: Burgergrafte in Lourenco Marques

E.H. Tonsing: Briewe uit die tyd van president Paul Kruger se ballingskap

Vol. 8, Apr 1948, No. 3 - 4

P.J. van Winter: De Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij, de Zuid-Afrikaansche Republiek en die Unie van Zuid-Afrika

J. Hoge: Verbeterings en aanvullings op die Geslacht-register der oude Kaapsche familien

D.J. Haupt: Die Staatsartillerie van die Suid-Afrikaanse Republiek

C.J. J. Reyneke: Landdros en heemrade se rol in die plaaslike bestuur van die Republiek Lydenburg

Vol. 9, Aug 1948, No. 1 - 2

M.C.E. van Schoor: Troubreuk of misverstand? Die voorspel tot die proklamering van die Oranjerivier-Soewereiniteit, 3 Feb. 1848

C.M. Blankwaard: Op bezoek bij generaal De Wet na den Tweeden Vrijheidsoorlog

C.J.J. Reyneke: Landdros en heemrade se rol in die regspraak van die Republiek Lydenburg

F.O. Dentz: Het perskantoor van het Algemeen Nederlandsch Verbond

J. Hoge: Verbeterings en aanvullings op die Geslachtregister der Oude Kaapsche Familien

Vol. 9, Apr 1949, No. 3 - 4

J.I. Rademeyer: Die implikasies i.v.m. 'n opvolger vir Moselekatse as Matabele-opperhoof

F.O. Dentz: Afrikaners als gouverneurs-generaal in Nederlandsche kolonien

J. Hoge: Verbeterings en aanvullings op die Geslachtregister der Oude Kaapse Familien

 

  • Hits: 3143