Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2012 02 February

ALBERTS; Jan Preuyt * 19/09/2002. {Mr} Hendrik Abraham Louis ALBERTS please contact {Mrs} P MOTHEOGANA of the Child Welfare South Africa Nigel, Gauteng province at 073-511-8489 or {Ms} ALBERTS on 082-394-3992. (Beeld – 27/02/2012)

BEHR; Susara Magrietha, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Lynnwood, Pretoria, 03/02/2012, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 03/02/2012)

BEKKER; Gideon Josua, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 02/02/2012, 11:00. (Beeld – 01/02/2012)

BOTHA; Magdalena nee BOOYSEN. Gedenkdiens: NG Kerk Suid-Oos Pretoria, Stellastraat 158, Waterkloof, Pretoria, 01/03/2012, 14:00. (Beeld – 29/02/2012)

CALITZ; Johannes (Callie) * 12/04/1956 + 18/02/2012. Gedenkdiens: St Stithians College Kapel, Randburg, Gauteng provinsie, 25/02/2012, 10:00. (Beeld – 23/02/2012)

CRONJE; Gys. Begrafnisdiens: Doxa Deo Oos Kampus, Pretoria, 10/02/2012, 12:00. (Beeld – 09/02/2012)

DE BEER; Dané, ID-110320 1097 087. Hiermee doen B J HERBERT, ID-620102 5003 086 en E J HERBERT, ID- 700610 0065 085 aansoek tot die aanneming van Dané. Enige besware kontak 082-350-1768. (Beeld – 22/02/2012)

DE LANGE; Anna Catharina Frederika (Rika), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk Lofdal, Pretoria, 03/02/2012, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/02/2012)

DIEDERICKS; Hendrik Lodewicus (Wicus) * 09/02/1919 + 17/01/2012. Ons dink aan jou met liefde Johanna, kinders en familie. [Foto met berig]. (Beeld – 09/02/2012)

DIEDERICKS; Wentzel Christoffel, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Wonderboom, Pretoria, 28/02/2012, 10:00. (Beeld – 27/02/2012)

DRAGT; Egmond, in lewe van faerie Glen, Pretoria. Begrafnisdiens: Grobbelaars & Church Street-Kapel, h v Annie Botha- en Unionstraat, Riviera, Pretoria, 28/02/2012, 13:00 # Rebeccastraat Begraafplaas. (Beeld – 24/02/2012)

DUNCKER; Beth * 16/02/1926 + 11/02/2012. Laurie, Lorris, Loretta en Lorràn. Agter kleindogter van voormalige President Jan BRAND. Voormalige Springbok Hokkie-kaptein, 'n Noord Transvaal Golfspeler. Getroud met Laurie DUNCKER, voormalige Yskor Hoofbestuurder. Private Verassing. [Foto met berig]. (Beeld – 15/02/2012)

DUNKER; Laurie * 21/06/1923 + 15/02/2012, voormalige Yskor Hoofbestuurder met grade in Meganiese- en Elektriese Ingeneurswese, hy was ook 'n Noord-Transvaal Duiker en Swemmer. Hy was getroud met Beth DUNKER + 11/02/2012, voormalige Springbok Hokkie-Kapteine. Word oorleef deur Lorris en Renée, Lorette en Lukas, Lorràn en Janita. Gedenkdiens: Laurie en Beth, NG Kerk Waterkloof, h v Giovanetti- en Deystraat, Pretoria, 21/02/2012, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 17/02/2012)

FOURIE; Mary Anne Emily, in lewe van Witbank, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel Pretoria-Noord, 24/02/2012, 10:00. (Beeld – 22/02/2012)

GERBER; Elizabeth Maria (Elise) + 13/02/2012. Ons mis jou, Margaret en vriende. (Beeld – 16/02/2012)

GERMESHUISEN; Pieter. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Roodekrans, Roodepoort, Gauteng provinsie, 02/02/2012, 09:30. (Beeld – 01/02/2012)

GOUS; Andreas Stephanus Fakculyn * 15/02/1929 + 05/02/2012. Verassingsdiens: NG Kerk Kempton-Oos, h v Eureka- en High-weg, Kempton Park, Gauteng provinsie, 10/02/2012, 10:30. (Beeld – 09/02/2012)

GREBE, Frederick Willem *05/02/1941 + 06/02/2012. Dankdiens: George Kapel, Wes-Kaapprovinsie, 13/02/2012, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 10, 13/02/2012)

GROVE; {Mnr} Johannes Stephanus * 03/03/1951. Kontak dringend vir Esme GROVE ivm egskeidingsdokumente. (Beeld – 13/02/2012)

HERBST; Salome (Pinka) (81) * 29/10/1930 + 21/02/2012, in lewe van Pretoria. Eggenote van wyle Fred HERBST, laaste oorlewende kind van die Afrikaanse skrywer C M VAN DEN HEEVER. St sal onthou word deur kinders Hennie, Johan en Martie. Gedenkdiens: NG Kerk Lynnwood, Sussexlaan 439, Pretoria, 28/02/2012, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 24/02/2012)

HEYES; Cecil Aubrey, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: VEK Aston Manner, Glen Avon, Kempton Park, Gauteng provinsie, 17/02/2012, 14:00. (Beeld – 15/02/2012)

HORDEN; Leatitia * 26/05/1931 + 12/02/2012. Diens: Saints Presbyterian Church, Gloverlaan 2, Lyttelton, Pretoria, 16/02/2012, 13:00. (Beeld – 15/02/2012)

HORDEN; Letitia * 26/05/1931 + 12/02/2012. Ons neem afskeid van my eggenote, ons moeder en ouma, familie en vriendin. Diens: Saints Presbyterian Church, Gloverlaan 2, Lyttelton, Pretoria, 16/02/2012, 13:00. (Beeld – 16/02/2012)

HUMAN; Gerhard. Diens: NG Gemeente Sonstraal, h v Tulip- en Hebronstraat, Amanda Glen, Durbanville, Wes-Kaapprovinsie 17/02/2012, 15:15. [Foto met berig]. (Beeld – 11, 13, 15/02/2012)

JOUBERT; Janet Mary néé BRIDGENS + 04/02/2012. You are sorely missed by Alan, Hazel, Rosalie, Kathy and Francis. (Beeld – 08, 09, 10/02/2012)

JOUBERT; Janet, in lewe van Garsfontein, Pretoria. Verassingsdiens: Nazareth House-Kapel, Koning Wilhelminarylaan, Waterkloof, Pretoria, 09/02/2012, 11:00. (Beeld – 07/02/2012)

KRUGER; Diwan * 20/01/2008, ID-080120 1205 088. Dawid Johannes Jacobus KRUGER, ID-740618 5097 088 of Catherine Suzette KRUGER, ID-830527 0045 086, kontak dringend {Me} M HATTINGH by CMR Noord, tel-012-344-1291 oor aanneming van Diwan. (Beeld – 30/01/, 01/02/2012)

MARAIS; Hendrik Stephanus (Hennie) * 12/09/1925 + 31/01/2012. In liefdevolle Herinnering aan 'n wonderlike eggenoot, pa en oupa, ons sal jou mis Santa, Ilet, Annatjie, Hannes en kleinkinders. Gedenkdiens: NG Kerk Heidelberg, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 06/02/2012, 11:00. (Beeld – 03/02/2012)

MOORE; Johanna (Jo). Ons treur oor haar heengaan, Piet en Elmarie DE LA REY. (Beeld – 29/02/2012)

MULDER; PN (Baba * 19/05/2006). Enige manlike persoon wat bewus is van genoemde kind, kontak dringend vir {Mevr} KORB by 011-953-1908, om vaderskap te bepaal. (Beeld – 22, 29/02/2012)

NN (BRACKENWOOD?); Pn (Son * 29/11/2011). The biological father {Mr} G BRACKENWOOD contact Garethe HANEKOM at 011-975-4204 in connection with the adoption of his son. (Beeld – 10/02/2012)

NN (BRANDT?); Pn (Kind). Ryan BRANDT kontak dringend die maatskaplike werker Letitia VAN DEN BERG by 086-177-6227 of faks 086-210-8690 oor aanneming van jou kind. (Beeld – 21/02/2012)

NN (KRUGER?); Pn (Dogter * 01/06/2011). Dawid KRUGER, kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou dogter. (Beeld – 20/02/2012)

NN (NELSON?); Pn (Seun * 05/06/2006). Karoels NELSON kontak dringend vir {Me} HANNEKOM by 011-975-4204 oor aanneming van jou seun. (Beeld – 08/02/2012)

NN (SMIT?); Pn (Dogter * 16/05/2004). Thinus SMIT kontak dringend Marietjia HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou dogter. (Beeld – 13/02/2012)

NN (SWANEPOEL?); Pn (Dogter * 28/05/2009). Kan die biologiese vader Lukas SWANEPOEL dringend vir {Me} M HATTING by 012-334-1291 kontak oor aanneming van sy dogter. (Beeld – 04/02/2012)

NOLAN; Arnoldus Marthinus, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk Kameeldrift-Oos, Pretoria, 24/02/2012, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 23/02/2012)

OLIVER; Kenneth Brain, in lewe van Daspoort, Pretoria. Verassingsdiens: Nuwe Apostoliese Kerk Gezina, Pretoria, 01/03/2012, 14:00. (Beeld – 28/02/2012)

OOSTHUIZEN; Stefanus Jacobus, in lewe van Pretoria. Roudiens: HFM Gemeente Gateway Youth Centre, Daspoort, Pretoria, 28/02/2012, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 27/02/2012)

POTGIETER; Christo, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Shalom Gemeente Montana, Pretoria, 01/03/2012, 13:00. (Beeld – 28/02/2012)

SMIT; Shannon H I, ID-021120 0227 080, {Mr} L A SMIT kontak dringend vir Ansie LOUW by 011-746-8601 oor aanneming van Shannon. (Beeld – 09/02/2012)

SMITH, Wilfred Downing (Willy) * 14/12/1951 + 07/02/2012, in lewe van Pretoria. Roudiens: Sinoville Metodiste Kerk, Derdeweg, Sinoville, Pretoria, 10/02/2012, 12:00. Padkaart: www.funeralinfo.co.za . (Beeld – 10/02/2012)

STROH; Janco * 08/05/2004. Charl VOSLOO * 30/05/1970 kontak dringend vir Karel VAN BREDA by 079-758-3798 of Cathrine VAN BREDA by 071-221-3176 oor aanneming van Janco. (Beeld – 28/02/2012)

SWIEGERS; {Prof} Daniel Jacobus (Daan). Hy was 'n uitnemende en veelsydige persoon, beide op die kampus van die Universiteit van Pretoria en in die alledaagse sameleweing. Hy het deurentyd die belange van die Universiteit van Pretoria, hierdie instelling se studentegemeenskap, UP se Departement Sielkunde, die UP Sportburo, asook die werksaamhede van die Noord-Transvaalse en Suid-Afrikaanse Rugbtunies nagestreef en bevorder. Hy was ook lid van 'n span deskundiges wat meegewerk het om gepaste grondslae te lê vir die registrasie van sielkundiges wat meegewerk het om gepaste grondslae te lê vir die registrasie van sielkundiges en bedryfsielkundiges as professionele praktisyns. Ek eer sy nagedagtenis, Piet DE LA REY. (Beeld – 29/02/2012)

TALJAARD; Hennie * 22/06/1925 + 24/02/2012, in lewe van Huis Herfsblaar, voorheen Linden en Northcliff, Johannesburg. Dankdiens: NG Kerk Hartbeesspruit-Queenswood, Garretlaan 249, h v Webbweg, Queenswood, Pretoria, 29/02/2012, 10:00. (Beeld – 28/02/2012)

VAN JAARSVELD; Temone. Kan die biologiese vader, Johannes Petrus VAN JAARSVELD dringend die Ronel COETZEE Prokureurs by 082-333-3544 kontak vir die heruitreiking van die minderjarige kind se paspoort. (Beeld – 10/02/2012)

VAN JAARSVELD; Tyron. Kan die biologiese vader, Johannes Petrus VAN JAARSVELD dringend die Ronel COETZEE Prokureurs by 082-333-3544 kontak vir die heruitreiking van die minderjarige kind se paspoort. (Beeld – 10/02/2012)

VERTONGEN; Rina * 23/11/1939+ 07/02/2012, in lewe van Delmas, Mpumalanga provinsie. Sal onthou word deur Jean, Marthie en Christo. Roudiens: NG Moedergemeente, Delmas, 10/02/2012, 11:00. (Beeld – 09/02/2012)

VOGEL; Johan Carl, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Evangelish-Luterische Kirche-Skinner, 07/02/2012, 14:00, Pretoria, 09/02/2012, 11:00. (Beeld – 07/02/2012)

WELMANS, Lucas Johannes, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 13/02/2012, 09:30. Kerkdiens: NH Kerk Montana, Pretoria, 11:00. (Beeld – 11/02/2012)

WUKOVITS; Isabel, in lewe van Queenswood, Pretoria. Gedenkdiens: Tuin van Herinnering by Queenswood Katolieke Kerk, Woodlands Rylaan 1154, Queenswood, 21/02/2012, 15:00. (Beeld – 20/02/2012)

  • Hits: 6149