Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2012 03 March

BADENHORST; Alieda Aleta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Montana, Pretoria, 08/03/2012, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 07/03/2012)

BIERMAN; Johanna Hendrina + 01/03/2012. Begrafnisdiens: NG Kerk Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie, 05/03/2012 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging Distrik. (Vaalweekblad – 07 tot 09/03/2012)

BOTHMA; Abraham Pieter Minnaar (Braam) + 13/03/2012, voormalige matrikulant van Hoërskool Linden, Johannesburg, het gewerk by Cimms SA. Roudiens: NG Gemeente Lindenpark, h v Bram Fisherrylaan en Centrallaan, Linden, 17/03/2012, 11:00. GPS na Kerk, 26º 07' 27'' S en 27º 59' 46'E. (Beeld – 16/03/2012)

BRUWER; {Dr} Hercules Phillipus + 15/03/2012, van Bruwer Menlopark oogkundiges, in lewe van Menlopark, Pretoria. Begrfanisdiens: APK Pretoria-Oos, 20/03/2012, 10:00. (Beeld – 19/03/2012)

BRUYNS; Johannes Lodewickus (Vic), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Montana, Pretoria, 30/03/2012, 10:00. (Beeld – 28/03/2012)

CLARKE; Brenda nee STIEMENTS (94) + 03/03/2012. (Beeld – 06/03/2012)

COETZEE; {Ds} Floris Stephanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Evangelies Gereformeerde Kerk Wonderboom, Pretoria, 15/03/2012, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 14/03/2012)

DA SILVA; Clive Edwin. Funeral Service: Salvation Army Core, Pretoria, 02/03/2012, 12:00 # Zandfontein Cemetery, Pretoria. (Beeld – 01/03/2012)

DE BRUIN; PN (Dogter * 30/09/2010). Enige manlike persoon wat belang mag hê by die aanneming van die dogter, kontak dringend vir S WASSERMAN by 083-268-6650 om vaderskap te bewys. (Beeld – 22, 23, 24/03/2012)

DE JONG; Sander * 04/12/1959 + 19/03/2011. Father, husband, grandfather & friend. It's been a year and we miss you dearly. You will always be in our hearts. Love Chantel, Susan, Canté & George. (Beeld – 21/03/2012)

DE LANGA; Magrietha nee DISBERGEN * 31/11/1971 + 04/03/2012. Magrietha is survived by her daughter Mareli, father Stef, brother Gerrit, Wilhelm, Coenraad and Brain. (Beeld – 08/03/2012)

DUURSEMA; Willem Pieter, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Magalieskruin, Pretoria, 27/03/2012, 14:00. (Beeld – 26/03/2012)

ERWEE; Marco. Mag jy vrolik en helder deur die ruimte sweef omdat Goddelike lig en liefde in jou leef. Ons sal jou mis, van Annie Sus, oom Rankin & Robert. (Beeld – 21/03/2012)

FARREL; Hester Aletta, in lewe van, Villeria, Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk Villeria, Ben Swartstraat 980, Villeria, Pretoria, 02/04/2012, 11:30. (Beeld – 29/03/2012)

GREYLING; {Dr} Koot, in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente Valleisig, Pretoria, 08/03/2012, 14:00. (Beeld – 07/03/2012)

HARTOG; Johan * 28/08/1919 + 17/03/2012 getroud vir 67jr met Lindie. Gedenkdiens: Masonic Haven Kapel, Jukskeistraat 54, Die Wilgers, Pretoria distrik, 21/03/2012, 12:00. [Foto met berig]. (Beeld – 20/03/2012)

HOEK; (Prof) Pieter Wilhelm. Gedenkdiens: NH Kerk, Pretoria-Oos, Delyweg 100, h v Matroosberg, Waterkloofpark, Pretoria, 08/03/2012, 11:30. Private Verassing. (Beeld – 07/03/2012)

JANSE VAN RENSBURG; Magritha Johanna van der Merwe * 09/10/1943 + 13/03/2012, in lewe van Vryburg, Noordwes Provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Vryburg-Noord, 16/03/2012, 10:30 # Vryburg Begraafplaas. (Beeld – 16/03/2012)

KLEYNHANS; Susanna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Montana, Pretoria, 13/03/2012, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 12/03/2012)

KOEN; Louis Hendrik Jordaan, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Magalieskruin, Pretoria, 14/03/2012, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 13/03/2012)

KRUGER; Lezandrie Tania, ID-101202 0431 080. {Mnr} Michael (Jackie) CORNELIUS kontak dringend die SAVF Carltonville by 018-786-1016 oor aanneming van Lezandrie. (Beeld – 20/03/2012)

LINGEN; J V. {Mnr} W V LINGEN kontak {Mevr} M HOLTHAUZEN, private Maatskaplike werkster by 016-971-3802 oor aanneming van J V LINGEN. (Beeld – 05/03/2012)

LUYT; Cornrick (Ricky) + 13/03/2012, in lewe van Potchfstroom, Noordwes provinsie. Voormalige sakeman van 5-Star Signs. Begrafnisdiens: Volle Evangelie Kerk Potchefstroom, 16/03/2012, 11:30. (Beeld – 15/03/2012)

MEYER; Anna Catharina + 02/03/2012. Begrafnisdiens: NH Kerk Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie, 10/03/2012 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging Distrik. (Vaalweekblad – 07 tot 09/03/2012)

MULDER; PN (Baba * 19/05/2006). Enige manlike persoon wat bewus is van genoemde kind, kontak dringend vir {Mevr} KORB by 011-953-1908, om vaderskap te bepaal. (Vaalweekblad – 07 tot 09/03/2012)

MYBURGH; Magdalena Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Tuinrand, Pretoria, 12/03/2012, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 09/03/2012)

NN (COETZEE ?); Pn (Seun * 03/01/2005). Dirk Johannes Gerhardus COETZEE kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-334-1291. (Beeld – 09/03/2012)

NN (LOUW); PN (Dogter * 20/03/2003). Jacques LOUW, laas gesien in Pretoria, kontak dringend vir Chantelle LOUW by 074-123-8737 oor aanneminig van jou dogter. (Beeld – 21/03/2012)

OPPERMAN; Anna Magrieta, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Wonderboom-Suid, Pretoria, 20/03/2012, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 19/03/2012)

REINDERS; John Thomas, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Moreleta-mini-ouditorium, Pretoria, 03/03/2012, 11:00. (Beeld – 02/03/2012)

ROETS; Willie, in lewe van Suiderberg, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Lynwood, Sussexlaan 269, Pretoria, 29/03/2012, 13:00. (Beeld – 27/03/2012)

ROSSOUW; Frederik Adriaan, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice, Pretoria, 15/03/2012, 14:00. (Beeld – 14/03/2012)

ROUWERD; Grietjie Jennigje, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk Oos-Moot Pretoria, 02/03/2012, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/03/2012)

SCHEEPERS; Minnaar, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Montana, Pretoria, 05/03/2012, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 03/03/2012)

SMITH; H. {Mnr} Marius VORSTER kontak dringend vir {Mevr} KORB, Maatskaplike werkster by 011-953-1908 oor aanneming van H SMITH. (Beeld – 28/03/2012)

SMITH; Pn (H). {Mnr} Marius VORSTER kontak {Mevr} KORB die maatskaplike werkster by 011-953-1908 oor aanneming van H SMTH. (Beeld – 14, 21/03/2012)

STEYNBERG; Adriana Nouterina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk Wes-Moot, Pretoria, 26/03/2012, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/03/2012)

TITAN; Andrew + 16/03/2012, van Maders Foods Kafee, Mayville, 1984, in lewe van Pretoria. Mag die Here Jesus jou seen en jou die ewige lewe gee, van jou kinders Demetri & Debbie, Christos & Annelie, Maria & Andries, Stavroula & Friedel, kleinkinders Andricos, Christos, Alex Brendan, Anestasha, Katelyn, familie en vriende. Begrafnisdiens: Hatfield Christian Church, Chapel, 551 Generaal BLouis Botha Laan, Waterkloof Glen, Pretoria, 20/03/2012, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 19/03/2012)

VAN NUGTEREN; Joos Cornelius, in lewe van Pretoria. Roudiens: NH Kerk Rietvallei, Pretoria, 30/03/2012, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 29/03/2012)

VAN WYK; Kadin * 25/02/2000. Enige besware teen die aanneming van Kadin kontak 083-307-9608. (Beeld – 09, 12, 13/03/2012)

VILJOEN; Martin, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk Noordwestelike Pretoria, 16/03/2012, 09:30. (Beeld – 15/03/2012)

WOLMARANS; Izak Zirk, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Florauna, Pretoria, 09/03/2012, 1400. Private Verassing. (Beeld – 09/03/2012)

  • Hits: 5851