Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2008 12 December

1 Desember 2008

Gelukwensings

DE LANGE, Sania. Geluk met 40ste verjaarsdag. Jou ouers. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2008)

Gesoek

VILJOEN. Dringend gesoek na Hendrik en Maria VILJOEN wat werksaam was by Swartkops Seesout in die jare 70's. Kontak Mev E VAN VUUREN tel. 041 463 1100 (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2008)

2 Desember 2008

Sterfgevalle

GIKBERT, André (Gillie). +Sondag 30 Nov 2008 na lang siekbed. Vrou Bernie, kinders André en Twané, mamma, pappa, Anita, Deon. Begrafnisdiens Vrydag 05 Des 2008 14:00 Algoapark-gemeenskapskerk (NG Kerk Algoapark-Noord). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

RENS, De Wet Stefanus. *19/10/1935. +Saterdag 29 Nov 2008 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 03 Des 2008 14:00 NG Kerk Da Gamastraat, Jeffreysbaai. Teraardebestelling Woensdag 03 Des 2008 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

DU PREEZ, Thys. 26/07/1936 - 02/12/2007. Annatjie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2008)

KELLERMAN, Albert. +01 Des 2007. Ouers Kathy en Bertie, broer Haig en familie, vrou Nicole en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2008)

Dankbetuigings

HECHTER, Chris. Dankie vir ondersteuning en simpatie. St. Franic Hospice, St Georges-hospitaal, onkologie-afdeling, Dr DUPPER en personeel. Kobie HECHTER, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2008)

3 Desember 2008

Sterfgevalle

DANIELL, Bertha. +Vrydag 28 Nov 2008 84 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 03 Des 2008 13:30 Aandmymering, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2008) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

ERLANK, Elizabeth Getruida (Bettie). +Saterdag 29 Nov 2008 88 jaar. Eggenoot Tommie, kinders Petro en Enriek, Stephan en Lauretha, Arnold en Marietha, Francois, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderag 04 Des 2008 10:00 AP Kerk, Jeffreysbaai. Jeffreysbaai-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2008) Carisa Ellis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

LEE, Ada. +Dinsdag 02 Des 2008. Kinders. Roudiens Donderdag 04 Des 2008 14:30 Huis Louisa Meyburgh, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

BEHR, Gideon. Vandag twee jaar oorlede. Ma, Pa, Adrie en Chantel. Tannie Charmaine, Oom Marius, seuns, Ouma en Boetie. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2008)

GOUWS, Hansie. Twee jaar oorlede. Riaan, Natasha, Neil, Chantel, Shereé, Annika, Rizaan, Riaan Junior, Ethan en Lindsay. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2008)

4 Desember 2008

Sterfgevalle

LAYCOCK, Tony. Verassingsdiens Vrydag 05 Des 2008 NG kerk Hoogland, Charlo. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme na St. Francis Hospice, Newtonpark en Aurora-hospitaal, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

McGEER, Shaun. Tragies +Vrydag 28 Nov 2008. Eggenote, kinders, ouers. Roudiens Vrydag 05 Des 2008 11:00 Westering Metodiste kerk, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SENEKAL,Christine. *15/03/1929. +30 Nov 2008. Kinders, kleinkinders. Begrafnis Donderdag 04 Des 2008 11:00 Algoa Gemeenskapkerk, Algoapark, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN ECK, Magrietha Johanna. *08/11/1942 +02/12/208. Kinders, kleinkinders, skoonkinders en haar maat Theo. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2008)

Vermis

VOSTER, Dawie. *1971. Laas woonagtig in PE, Sidwell-gebied. Kontak 073 359 4461. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2008)

5 Desember 2008

Sterfgevalle

BEKKER, Ellen. +Woensdag 03 Des 2008. Begrafnisdiens Maandag 08 Des 2008 11:00 Lede in Christus kerk, Cotswold (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GOUWS, Marius Herbert. +01 Des 2008. Verassingsdiens Saterdag 06 Des 2008 09:00 Victoriapark-krematorium (P.E.). (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2008)

LOUW, Ellen Elizabeth Barendina. +26 Nov 2008 72 jaar 10 maande. Ons moeder, ouma, oumagrootjie, suster. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2008) AVBOB Cradock 048 881 2564

6 Desember 2008

Gelukwensings

BOONZAAIER, Devandré. Geluk met 21ste verjaarsdag. Daddie, Mammie en Gershwin. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2008)

Sterfgevalle

CILLIERS, Joey. In lewe van Uitenhage, voorheen Fort Beaufort. +03 Des 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 08 Des 2008 10:00 Winterhoek Kerk, Uitenhage. Donasies i.p.v. blomme aan KANSA. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2008) Von Der Decken Begrafnisdienste Fort Beaufort 083 283 3807 / 083 285 9289

DU PLESSIS, Gerhard (Snorre). +Donderdag 04 Des 2008. Kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 09 Des 2008 11:00 NG kerk PE-Wes, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

DU TOIT, Ruth Maria Magdalena - Weduwee van wyle ds. D F du Toit, George. +Woensdag 03 Des 2008 92 jaar 11 maande 27 dae. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Saterdag 13 Des 2008 10:00 NG Kerk Moedergemeente, George. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2008) Carisa Ellis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

KOMMER, Willem Daniel (Tokkie). *08/11/1936. +Donderdag 04 Des 2008 op Kaap St. Francisbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 09 Des 2008 11:00 Evangelies Geref. Kerk, Kabegapark, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SMIT, Francois (Katte). Voorheen van Patensie. +Woensdag 03 Des 2008. Eggenoot van Anne, pa en oupa. Roudiens Maandag 08 Des 2008 12:00 NG Kerk Lorraine gemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

FERREIRA, Derrick Peter. Twee jaar oorlede op 7 Desember 2008. Vrou, kinders, suster. (Die Burger Oos-Kaap 06/12/2008)

8 Desember 2008

Dankbetuigings

JORDAAN, Boy. Boy is vir ons vir 16 jaar 3 maande en 17 dae geleen. Dankie vir mooi herinneringe, liefde en bystand. Willie, Sandra, Yvonne en Rona JORDAAN, Oupa Biy en Ouma Rona, Ouma Yvonne. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2008)

In Memoriam

DARLOW, Sydney. Een jaar oorlede. Vrou Deraldine. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2008)

9 Desember 2008

Huwelike

DE VRIES, Fritz en Daisy. Geluk met ons ouers se 30ste huweliksherdenking. JP, Danelle en De Wet. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008)

Sterfgevalle

NAWRATTEL, Martha Elizabeth (Ouma Mart). +Saterdag 06 Des 2008 op Despach - 84 jaar. Kinders Hettie, Johan, Maretha en Elize. Begrafnisdiens Vrydag 12 Des 2008 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 933 2039

PELSER, Pieter Andries. +Saterdag 06 Des 2008. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 10 Des 2008 11:00 NG Kerk Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

RAUTENBACH, Chris. +Saterdag 06 Des 2008. Eggenoot van Anette, vader van Cresette, Colette en James; Brian en Marlene ZEELIE; oom van Gavin, Brigette en kinders; Morné, Luann, Matty en Hannah. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008)

SCHOEMAN, Herman (Shorty). *04/05/1939. +07/12/2008. Eggenote Ronnie, kinders Jannie, Johan, Marlize en Eben, kleinkinders Lana, Jó-Ani en Hérjo. Huldeblykdiens Donderdag 11 Des 2008 11:00 NG Kerk, Onrusrivier. Onrusrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 9/12/2008) DOVES Windt Broers Hermanus 028 316 4205

SMITH, Johanna Elizabeth (Joan). +Saterdag 06 Des 2008. Smiley (Andrew), Walter, Liesl, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 10 Des 2008 11:00 Evangeliese Geref. Kerk, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN HUYSSTEEN, Jean. Van Uitenhage. +Vrydag 05 Des 2008. Eggenoot, ouers. Begrafnisdiens Donderdag 10 Des 2008 10:00 AGS-gemeente Lofoord. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008) Navrae: 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

DE LANGE, Leslie (Boetie). Een jaar oorlede op 9 Des 2008. Marie (Mamma), Kotie, Anna-Marie (suster), Leon en Leoné. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008)

10 Desember 2008

Gelukwensings

NN, Stefan (Vlam). 21 jaar oud. Dadda, Mamma en suster Jackie. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008)

Dankbetuigings

DIRKER, Jean Pierre (JP). Dankie vir ondersteuning en simpatie. Arno, Annelie en Jacques. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008)

In Memoriam

DU PREEZ, Mollie. Ons mis jou baie. Martiens, kinders, kleinkinders en Du Preez. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008)

VAN EEDEN, Bettie. Vandag een jaar oorlede. Eddie, Maria, Lukas, Karen en Reinier. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008)

Sterfgevalle

BROWN, Anna. +08 Des 2008 by Huis Louisa Myburgh. Ons ma, ouma en oumagrootjie. Begrafnisdiens Vrydag 12 Des 2008 10:00 Milnertonhuis-kapel, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DEYSEL, Hendrik Jacobus. *26 Aug 1934. +05 Des 2008 na lang siekbed. Vrou, kinders, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 11 Des 2008 10:00 Volle Evangelie kerk, Sentraal. Forest Hill-begraafplaas. Geen blomme op versoek, alle donasies na Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KING, Errol Wilberforce. In lewe van Burgersdorp. Gedenkdiens Vrydag 12 Des 2008 11:00 Metodiste kerk, Molteno. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008) Saint's Begrafnisondernemers 045 967 0280

NEL, Johanna (Meisie). +Maandag 08 Des 2008. Vrou van Noc, moeder van Nico en André, ouma van Bianca. Verassingsdiens Woensdag 10 Des 2008 13:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

PARKER, Sandra (née MARAIS). +Maandag 08 Des 2008. Eggenoot, ouers, kinders. Diens Vrydag 12 Des 2008 11:00 NG Kerk, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

PIENAAR, Theunis. Van Uitenhage. +Dinsdag 09 Des 2008. Eggenote en kinders. Begrafnisdiens Donderdag 11 Des 2008 12:00 NG Kerk Kanonheuwel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

RAUTENBACH, Chris. +Saterdag 06 Des 2008. Eggenoot van Anette, vader van Cresette, Colette en James. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2008)

11 Desember 2008

Dankbetuigings

RAFFERTY, Norman. Rentia, Vincent en Johnathan bedank almal vir bystand en simpatie met skielike heengaan van Norman. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2008)

In Memoriam

SIEBERT, Nellie. Sy vier vandag, 11 Des 2008, haar eerste verjaarsdag in die Hemel. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2008)

Huldeblyke

DIEDERICKS, Franklin Edward. Eggenoot van Charleen, vader van Leigh-Anne, Michael en Charles. Diens vir teraardebestelling van die as van Franklin Edward Diedericks Saterdag 13 Des 2008 11:00 Paapenskuil-begraafplaas. Skakel Charleen 082 200 4171. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2008)

Sterfgevalle

DU PREEZ, Alice. Begrafnisdiens Vrydag 12 Des 2008 11:00 NG kerk Heideveld, Rowallanpark (P.E.). Humansdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

RAUTENBACH, Chris. Verassingsdiens Vrydag 12 Des 2008 14:30 NG kerk Sionsrand, Westering (P.E.). Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme na Huis Minette, Uitenhage tel. 041 991 1653. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WITBOOI, Elsie (KAYSTER). +Woensdag 03 Des 2008. Kinders, kleinkinders, skoonseuns. Begrafnisdiens Saterdag 13 Des 2008 10:00 by die huis en 11:00 Roselane Cong. Kerk 041 988 2673 (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2008)

12 Desember 2008

Dankbetuigings

GREEN, David Henry. David is vir ons vir 44 jaar geleen. Dankie vir bystand. Karen en Dillan. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2008)

In Memoriam

FERREIRA, Lee-Roy Earl. 26/06/1989 - 12/12/2007. Mamma, Oom Ras, familie. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2008)

LUITERS, Sarel. 12 Des 1930 - 21 Des 2007. Eerste verjaarsdag in die Hemel. Cecile, kinders Amanda, Yvonne, Chris en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2008)

Sterfgevalle

RAUTENBACH, Chris. Ons jare lange opregte vriend. Leon en Hermien MULLER. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2008)

VERMAAK, Rhoda. +Woensdag 10 Des 2008. Rholeen,Belinda, Thomas, Raynard en Wayne. Begrafnisdiens Maandag 15 Des 2008 11:00 S.D.A. Gemeente, Westbourneweg (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2008)

13 Desember 2008

Troudagvierings

DE VILLIERS, Frans en Valerie. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Francois, Glenda, kleindogter en agterkleindogters. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2008)

Sterfgevalle

LONDT, Florence May. +Woensdag 10 Des 2008.Eggenoot, kinders, kleinkinders, agter-kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 13 Des 2008 11:30 St. Katherine's Kerk, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2008) Ken du Plessis DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

BOOYSE, Martines. Vandag vier jaar oorlede. Eggenote Sannie, Daphne, Martie en Annique; Heseline, David en kinders; Mieta, Kobus en kinders en agterkleinkinders Calison en Ruwayden.

(Die Burger Oos-Kaap 13/12/2008)

KOEN, Petrus Jacobus. +14 Des 2006. Maria. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2008)

STANDER, Charlene. 36 jaar oud vandag, jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Moeks, Carike,  Elizna. (Die Burger Oos-Kaap 13/12/2008)

15 Desember 2008

Dankbetuigings

LOTRIET, Clarissa. Vandag sou jou 21ste verjaarsdag gewees het. Dankie aan almal vir ondersteuning gedurende hierdie moeilike tyd. Susan, Frenchie, Tessa en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2008)

In Memoriam

FOURIE, Willem. Ses jaar oorlede. Seun Willem. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2008)

Sterfgevalle

BERNARD, Madelein. +11 Des 2008. Begrafnisdiens 17 Des 2008 12:00 NG Kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2008) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 922 8066

GROBLER, Zach. +Vrydag 12 Des 2008. Kobus, Nan en familie. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2008)

16 Desember 2008

Sterfgevalle

CALITZ, Theodore (Callie). +Donderdag 11 Des 2008 op Hankey. Eggenote en kinders. Begrafnis-/verassingsdiens Donderdag 18 Des 2008 11:00 NG Kerk Winterhoek. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2008) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

DU PLOOY, Rina. (Sydenhamweg 87). +Vrydag 12 Des 2008. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 17 Des 2008 10:00 NG Kerk Swartkopsrivier-gemeente. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2008) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

DOUBELL, Susan. 19/08/1927 - 12/12/2008. Eggenote van wyle Myburgh DOUBELL, moeder van Deon en Lientjie, Anton en Helette, Chris en Maryke, ouma van Philippe, Corrie, Susan, Karlien, Peter, Jacques, Lara, Miecke, Lutske. Begrafnisdiens Woensdag 17 Des 2008 11:00 NG Kerk Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

HARMSE, William. 14/06/1935 - 09/12/2008. Susters en familie. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2008)

SAMUELS, Doreen. +Saterdag 13 Des 2008. Moeder van Cynthia, Errol, Cyril en Stuart en geliefde Oumie. Begrafnisdiens Donderdag 18 Des 2008 10:30 Avondale-saal, Kabegapark. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SWART, Hettie. Begrafnisdiens Woensdag 17 Des 2008 09:00 NG Kerk Somerstrand P.E.). (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028.

WILLIAMS, Patrick Winston. 10/04/1941 - 12/12/2008. Funeral arrangements: Assembly of God Church, Uitenhage Thursday 18/12/2008 14:30. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2008)

17 Desember 2008

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Joyce. +Maandag 15 Des 2008. Begrafnisdiens Vrydag 19 Des 2008 11:00 NG Kerk Suid, Despatch. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2008) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 933 2039

18 Desember 2008

In Memoriam

NN, Christelle. 01/04/1975 - 18/12/2005. Pa (Bennie), Ma (Joan), Barend en Janine FOURIE. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2008)

19 Desember 2008

Sterfgevalle

BOSMAN, David Peter. +17 Des 2008. Roudiens 22 Des 2008 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2008) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 922 8066

GROBLER, Zach. Begrafnisdiens Maandag 22 Des 2008 11:00 Milnerton-huiskapel. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MYBURGH, Priscilla. Van Johnstraat, Uitenhage. +Woensdag 17 Des 2008 in Prov. Hospitaal. Eggenoot. Begrafnis-/verassingsdiens Saterdag 20 Des 2008 10:00 Metodiste Kerk, Johnstraat. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2008) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

PRINCE, Rosetta Sophia 85 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Des 2008 13:00 Hankey Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RETOLLA, Eva 65 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Des 2008 10:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SWARTZ, Agnes 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Des 2008 11:00 PPK, Toucanstr., Rosedale. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

Dankbetuigings

DU PREEZ, Alice. Marieta & Hugh TAMBLYN en Thea & Teddy VAN WYK bedank elkeen vir ondersteuning met heengaan van ons ma en ouma. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2008)

20 Desember 2008

Troudagvierings

STANDER (WICKS), Johan en Alida. Geluk met ons ouers en grootouers se 50ste huweliksherdenking. Evert, Adele & Regardt, Fanie, marinda, Bianca & Jaco, Trevor, Hannelie & LeeRoy. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2008)

VAN ANTWERPEN, Cornie en Bettie vier hul goue bruilof vandag. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2008)

Sterfgevalle

NEETHLING, Pieter. 14/09/1916 - 21/11/2008. Ons pa, oupa en oupagrootjie. Lynette, June, Marcelle, (seun Pieter reeds oorlede), skoonseuns en kleinkinders. 021 919 1989

SCHOEMAN, Valerie Nelda 69 jaar. Begrafnisdiens Maandag 22 Des 2008 14:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/12/2008) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

22 Desember 2008

In Memoriam

ALBERTS, Zee Katrien. Vandag een jaar oorlede. Hekkie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2008)

Sterfgevalle

PIO (AO, SANDF), John. +Donderdag 18 Des 2008 na lang siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 23 Des 2008 14:00 Hoogland NG Kerk, Charlo. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2008) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

VAN RENSBURG, Hester. Begrafnisdiens Dinsdag 23 Des 2008 15:00 NG Kerk Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

23 Desember 2008

Sterfgevalle

HUSTLER, Henry. Ons innige meegevoel met heengaan van geliefde. Marie-Louise, TC, Millanie en Michaela DE KLERK. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008)

KRAUSE, Louis Jonas, van Somerset-Oos. *15/01/1935. +Vrydag 19 Des 2008 in Andries Vosloo-hospitaal. Begrafnisdiens was op Maandag 22 Des 2008 NG Kerk, Somerset-Oos. Eggenote Babs, kinders Edwin, Louis, Vic. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008) Taylor Begrafnisdienste, Somerset-Oos 042 243 2069

OLIVIER, Doreen. +Vrydag 19 Des 2008 na lang siekbed. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 27 Des 2008 11:00 NG Kerk Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN ROOYEN, Susan. *21/06/1929. +Dinsdag 16 Des 2008 in Hankey. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 27 Des 2008 14:00 Phillipsville Congregational kerk, Hankey. Munisipale-begraafplaas, Hankey. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

Dankbetuigings

PRINCE (née KIVEDO), Rosetta Sophia. +Saterdag 13 Des 2008 in Kaapstad. Begrawe Saterdag 20 Des 2008 op Hankey. Dankie aan almal vir ondersteuning. Kinders Victor PRINCE, Nicolette LEONARD, Melanie RASS, Gregory PRINCE en hul families. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008)

In Memoriam

BROWN, Lena. 1916 - 2007. Dogter Gladys, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008)

24 Desember 2008

Sterfgevalle

LOMBARD, Jacobus Stephanus (Kosie). *08/09/1926. +Maandag 22 Des 2008 by Huis Silwerjare. Eggenote, Rona LOMBARD, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 26 Des 2008 11:00 NG Kerk Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2008) Taylor Begrafnisdienste Somerset-Oos 042 243 2069

POTGIETER, Pottie. Tragies +Sondag 21 Des 2008 75 jaar. Eggenote Rina, kinders Laubscher & Karen, Ilse, kleinkinders Stephan en Janka. Roudiens Vrydag 26 Des 2008 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2008) Carisa Ellis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

In Memoriam

DE VOS, Pieter Lourens. Jou 1ste Kersfees in die Hemel. Vrou Iris, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2008)

NIETSCHE, Linda. +25 Des 2006. Man Boetie, kinders, skoonkinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2008)

ROELOFSE, Deon. 10/03/1983 - 12/09/2000. Jou negende Kersfees nie meer by ons. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene, Tammy en Taileigh. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2008)

VAN LOGGENBERG, Christopher. Jou 1ste Kersfees met Jesus. Ma en Pa. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2008)

27 Desember 2008

Gelukwensings

STEYN, Yolandé. Geluk met jou mondigwording. Mamma, Dedda, Ruan, Maryka, Brendon. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2008)

Troudagvierings

SLABBERT, Hannes en Margery vier vandag hul 50ste troudag. Getroud NG Kerk Waterval, Newlands, Johannesburg. Drie kinders, sewe kleinkinders, twee agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2008)

Sterfgevalle

ERASMUS, Marius. +Dinsdag 23 Des 2008. Susan, kinders. Begrafnisdiens Maandag 29 Des 2008 11:00 Evangeliese Gereformeerde Kerk, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2008) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

DU PISANIE, Anthony. Vandag 10 jaar oorlede. Ouers, susters, broer. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2008)

HOFFMAN, Delina Margaret. +24 Des 1996. Eggenoot Lawrence en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2008)

MOSTERT, Iris. Geliefde vrou, moeder, ouma - dit was jou 1ste Kersfees by ons Hemelse Vader. (Die Burger Oos-Kaap 27/12/2008)

29 Desember 2008

In Memoriam

DERBYSHIRE, Alroy. +17/06/1990. Ons herdenk vandag die verjaarsdag van ons skoonseun. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2008)

NN, Gina. Ons hoop was vol -net verlede jaar - vir 'n nuwe lewe saam. Dan hoor ek jou vrolike lag oor ons sou spog met tweeling, maar Sy wil was anders en ontferming oor een het jou liggaam geëis. Dan groet ek maar 'n laaste keer, met innig dank - jou Pieter-Jan. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2008)

KELSEY, Jean. Vandag een jaar toe Ma van ons geneem is. Clint, Brigitte, Carl en Danielle. (Die Burger Oos-Kaa 29/12/2008)

30 Desember 2008

In Memoriam

VOSLOO, Rita. +30 Des 2007. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008)

Sterfgevalle

DU PREEZ, Beatrice. +Sondag 28 Des 2008. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 31 Des 2008 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

ERASMUS, Marius. Ons betreur die heengaan van Marius, ons getroue vriend, staatmaker en regterhand. Almal by Stefs. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008)

HATTINGH, Johannes. Van Despatch. +Woensdag 24 Des 2008. Eggenote. Roudiens Dinsdag 30 Des 2008 14:00 Evangeliese Sentrum, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008) Bossies 084 792 0442/041 991 1471.

LEE, Dorothy. *13/01/1928. +25 Des 2008. Kinders, kleinkinders. Begrafnis Woensdag 31 Des 2008 11:00 Volle Evangelie Kerk, Despatch. Forest Hill-begraafplaas (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-kaap 30/12/2008) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

OELOFSE, Ivy Matilda. +Donderdag 25 Des 2008 84 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 31 Des 2008 11:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

POTGIETER, Louis Cornelius. *18/01/1938. +Sondag 28 Des 2008 in Durban. Eggenote, kinders, kleinkind. Dankdiens Vrydag 02 Jan 2009 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN ECK, Johanna. +Vrydag 26 Des 2008. Ma van Hentie, Priscilla, Ferdi, Hanlie, Tertius, Poppie, Eben en Johan en dierbare ouma. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008).

VAN LINGEN, Andries Lodewicus (Vic). (Goedehoopstr 21, Jeffreysbaai) +Saterdag 27 Des 2008. Eggenote Tjorrie, kinders, kleinkinders. Diens Woensdag 31 Des 2008 11:00 NG Kerk, Uysstraat, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2008) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230.

31 Desember 2008

Sterfgevalle

DE JAGER, Johannes Jurgens (Skaap). 16/09/1950 - 28/12/2008. Annette. Jurgens, Renaldo, Jeanine, Doons, Thildeé. Gedenkdiens Donderdag 01 Jan 2009 11:00 NG Kerk Hartenbos. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2008)

LEE, Dorothy. (+25/12/2008) Herinnneringe aan 'n moeder, ouma en oumagrootjie. Brian, Kim, Donovan, Samantha, Riaan en Luan. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2008)

VILJOEN, Johan. Roudiens Saterdag 03 Jan 2009 11:00 NG Kerk Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

  • Hits: 4171