Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2009 01 January

2 Januarie 2009

CUPIDO, Arend Basie. Begrafnisdiens Saterdag 03 Jan 2009 13:00 by Van Wykstr. 8, Michausdal, Cradock. Michausdal Central-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2009) AVBOB Cradock 048 881 2564

SENEKAL, Johann.+Dinsdag 30 Des 2008. Moeder Marge, suster. Begrafnisdiens Saterdag 03 Jan 2009 10:00 Doves-kapel, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2009)

VAN ECK, Johanna. Begrafnisdiens Maandag 05 Jan 2009 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

3 Januarie 2009

Geboortes

VAN ROOYEN / BRITZ. Zander, 3,92kg, *31 Des 2008. Ouers Melany (née BRITZ) en Charl. Dank aan dr. André FERREIRA en St. Georges-personeel. Grootouers Johann en Marlene BRITZ. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2009)

Troudagvierings

COETZEE, Francis en Christie. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Dirk, Lindi, Hugh, Christelle, William, Carla en Tiaan. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2009)

Sterfgevalle

BURNETT, Robbie. +Maandag 22 Des 2008 na lang stryd met Parkinson se siekte. Lewensmaat van Hilda, pa van John, oupa van Amber-Rose, oom van John, Carol, Charmaine, Norman, Angela, Tony, Karin, Baby, Pamela en al die OLIVIER-kinders, swaer van Nettie. Dankie aan Christa en Didi vir ondersteuning. Gedenkdiens Donderdag 08 Jan 2009 11:00 NG Kerk, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2009)

In Memoriam

GOUWS, Nonnie. Jou 1ste verjaarsdag in die Hemel by jou pa en suster. Mammie en familie. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2009)

MYNHARDT, Anton. 28/08/1939 - 03/01/2007. Vrou Sussie, kinders, kleinkinders, agterkleindogter. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2009)

5 Januarie 2009

Sterfgevalle

VAN ECK, Hester Elizabeth Johanna. +Woensdag 31 Des 2008 88 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 06 Jan 2009 11:00 Eendrag NG Gemeente, Despatch. Despatch-begraafplaas. Geen blomme / kranse. Donasies na Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

6 Januarie 2009

Sterfgevalle

CALITZ, Estella. *13/07/1936 +Vrydag 02 Jan 2009 op Jeffreysbaai. Eggenoot. Begrafnisdiens Dinsdag 06 Jan 2009 11:00 Afrikaanse Protestantse Kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

CALITZ, Estelle. Liefdevolle herinneringe van man Henry, kinders Andre en Renate, kleinkinders Martin en Michi. Dank aan Leon en kliënte en vriende. Begrafnisdiens 06 Jan 2009 11:00 AP Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2009)

OOSTHUIZEN, Stella Petronella (Stella). *03/07/1926. +Vrydag 02 Jan 2009 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 07 Jan 2009 15:00 NG Kerk, Ga Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

TINTINGER, Elsie. +Vrydag 02 Jan 2009. Les en Lorraine PARKER, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2009)

VENTER, Elizabeth (Poppie). *30/12/1923. +Saterdag 03 Jan 2009 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 08 Jan 2009 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VERMAAK, Albertus Jacobus (Tokkie). +Donderdag 01 Jan 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 06 Jan 2009 11:00 Volle Evangelie kerk, PE-Sentraal. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

MOSTERT, Petrus Johannes (Piet). 08/08/1953 - 06/01/2007. Eggenote Cillie, kinders Charmaine en Ossie. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2009)

7 Januarie 2009

Sterfgevalle

MEYER, André Petrus. +Sondag 04 Jan 2009 55 jaar. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 07 Jan 2009 11:00 NG Suid-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2009)

In Memoriam

VAN RENSBURG, Adrian. 12 jaar reeds weg van my, môre jou 89ste verjaarsdag. Eggenote Henna. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2009)

Dankbetuigings

RAUTENBACH, Chris. Dank en waardering vir ondersteuning ontvang met verlies van my eggenoot en ons vader. Annette, Chrisette, Colette & James. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2009)

8 Januarie 2009

In Memoriam

GREYLING, Jaco. 08/01/1969 - 25/08/1998. Ouers Carl en Rita. (Paarl 083 228 1162) (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2009)

Sterfgevalle

FERREIRA, Jacques. *11/03/1933. +Maandag 05 Jan 2009. Vrou Cecile, seuns JP en Jaco. Roudiens Vrydag 09 Jan 2009 11:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2009)

PIEK, Lottie. Verassingsdiens Vrydag 09 Jan 2009 11:00 NG Kerk Sionsrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2009) First Avenue Begrafnisdienste 041 581 5028

STEELE, Sarah. +Maandag 05 Jan 2009. Eggenoot, seun Juhan. Begrafnisdiens Vrydag 09 Jan 2009 14:00 Pinkster Protestante Kerk, Sherwood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

9 Januarie 2009

Gelukwensings

KRAUSE, André-Lance. Geluk met 21ste verjaardag * 09/01/1988. Pa, Ma en Es. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2009)

KINGHORN, Cobie (Poetie) is 80 *10/01/1929. Mannetjie, Joan en Piet, Hellen Des en Mark en Karen, Johan en Morne. 021 919 1268. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2009)

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Susanna Margaretha (Sues). +Dinsdag 06 Jan 2009 89 jaar. Roudiens Maandag 12 Jan 2009 10:00 Valleihof ACVV Tehuis vir Bejaardes op Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2009) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

FORBES, Verna. +Vrydag 02 Jan 2009 51 jaar. Susters, broer. Begrafnisdiens Vrydag 09 Jan 2009 11:00 Dalestraat-gemeente, Uitenhage. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

GOLIATH, Sam Ronnie 63 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 10 Jan 2009 11:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919.

WILLIAMS, Joseph 77 jaar. Begrafnisdiens Sondag 11 Jan 2009 13:00 Metodistekerk, 13de Laan. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

10 Januarie 2009

Sterfgevalle

GOULD, Aston. 12/12//1976 - 04/01/2009. Begrafnis 10 Jan 2009 11:30 Hervormde Ou Apostoliese kerk, h.v. Beydon- & Adamstraat, Salsoneville. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2009)

GREYLING, Christina Aletta Rosina (Chris). *09/08/1933. +Woensdag 07 Jan 2009 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkind. Dankdiens Dinsdag 13 Jan 2009 11:00 NG-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Geen kranse. Donasies aan Gideons Internasionaal in SA. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

TERBLANCHE, Jacobus M (Koos). Voorheen skoolhoof van Laerskool Walmer-Wes. *11/01/1928. +08/01/2009 op Mosselbaai. Ons broer en swaer - Mielies en Anna VAN VUUREN. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2009)

VAN TONDER, Daan. Ons neem afskeid van 'n gerespekteerde erelid. Simpatie aan VAN TONDER-familie. Erelede, komitee en drywers - P.E.O.T.R. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2009)

12 Januarie 2009

Verlowings

VAN SCHALKWYK - McMILLAN. Verlowing van Eben en Candace. Geluk van Ben en Susan VAN SCHALKWYK, Janine LAWRENCE en Craig McMILLAN. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2009)

Sterfgevalle

JONKER, Jasper. +Vrydag 09 Jan 2009. Geliefde pa en oupa. Begrafnisdiens Dinsdag 13 Jan 2009 10:00 Milnertonhuis-kapel, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2009) First Avenue Begrafnisdienste 041 581 5028

In Memoriam

MOSTERT, Francois. 07/02/1985 - 12/01/2007. Pa en ma Anton en Susan, broer Heinrich, Sonia. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2009)

13 Januarie 2009

Verlowings

VAN SCHALKWYK - SHARP. Verlowing van Wikus en Shimone. Ouers VAN SCHALKWYK en ouers SHARP. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2009)

Sterfgevalle

APPEL, Marthinus Johannes (Tien). *30/06/1922. +Donderdag 08 Jan 2009 by Durbanville Medi-Clinic, Kaapstad. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer, suster. Begrafnis Woensdag 14 Jan 2009 11:00 NG Kerk, Aberdeen. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2009) J P S Brummer & Sn 049 892 2355

JANSE VAN RENSBURG, Abrie. +Sondag 11 Jan 2009. Eggenote Hettie, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 14 Jan 2009 11:00 NG Kerk, Heideveld. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

14 Januarie 2009

Sterfgevalle

BOTHA, Christoffel (Rudie). *03/08/1925. +Saterdag 10 Jan 2009. Eggenote Lena, kinders Cobus, Merina, Carine en Gert. Linda, Gerrie, Lorraine. Begrafnisdiens Vrydag 16 Jan 2009 12:00 NG Kerk Cradock-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2009) Begrafnisreëlings: J T Schooling Victoriastraat 22 Cradock 048 881 2244

KILLIAN, Louis Ellias. +12 Jan 2009. Begrafnisdiens 16 Jan 2009 NG Kerk Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage & Despatch 041 922 8066 / 041 933 2039

VAN ROOYEN, Francis. *18/09/1951. +Vrydag 09 Jan 2009. Geliefde lewensmaat, ma, ouma, dogter en skoonma. Begrafnisdiens Donderdag 15 Jan 2009 11:00 Salvation Army Kerk, Bilsonstraat 1, Uitenhage. Forest Hill-begraafplaas (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2009)

In Memoriam

BOTHA, Brendon. 24 Jan 1984 - 14 Jan 2007. Pa, Ma, Nico en jou vriende. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2009)

15 Januarie 2009

Dankbetuigings

BRINK, Mollie en Braam. Dankie vir bystand met heengaan van ons Ma op 24 Des 2008 en ons Pa op 02 Sept 2008. Christine, Hendrien, Ieda, Karien, Beyers en Herman. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009)

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Cornelius (Kol). +Maandag 12 Jan 2009 op Despatch. Verassingsdiens Saterdag 17 Jan 2009 11:00 Volle Evangelie Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

BOSHOFF, Marinda. *20/01/1946. +Woensdag 14 Jan 2009 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, kleinkind. Dankdiens Saterdag 17 Jan 2009 09:30 AP Kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

CLARKE, Richard John. +Dinsdag 13 Jan 2009 in Uitenhage. Verassingsdiens Vrydag 16 Jan 2009 15:00 Congregational Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

HORAK, I.P. (Sakkie) 01/11/1938 - 13/01/2009. Martha, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009) Doves Malmesbury 022 482 2347

KAPP, Anette (BOTHA). +Maandag 12 Jan 2009. Ouers, broer, suster, ouma. Begrafnisdiens Vrydag 16 Jan 2009 14:00 Milnerton Huis-kapel, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LODEWYKS, Deon. Tragies +10/01/2009 op Kroonstad. Ouers. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009)

RATHBONE, Ignatius (Edgar). *26/04/1930. +Saterdag 10 Jan 2009 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 17 Jan 2009 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

TRUTER, Caroline M. +Maandag 12 Jan 2009. Eggenote van Jacobus, moeder van Diane, Nino, Rozaan, spesiale ouma vir haar kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009)

WAIT, Emma Susanna (Tant Engeltjie). *26/04/1911. +Dinsdag 13 Jan 2009 op Jeffreysbaai. Dogter, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 16 Jan 2009 15:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WOLMARANS, Karel Retief. Begrafnisdiens Vrydag 16 Jan 2009 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2009) Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

16 Januarie 2009

Troudagvierings

NEL, Magdalena en Jacobus. Geluk met 55ste huweliksherdenking. Christo, Wilma, Waldo en Jaco. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2009)

Dankbetuigings

ANSEMS, Ronnie. 29/09/1947 - 16/04/2008. Dank aan families, vriende en kollegas vir ondersteuning. Tersia, Theresa, Roy, Dylan en Megan. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2009)

Sterfgevalle

JOSEPH, Millicent 40 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Jan 2009 13:00 Good Shepherd Ministries, Fort Beaufort. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KILIAN, Lourens Elias (Wempie) +12 Jan 2009. Begrafnisdiens 16 Jan 2009 15:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage en Despatch 041 922 8066 / 041 933 2039

MINTY, Koekie. Ons geliefde tannie +09 Jan 2009. Begrafnisdiens Maandag 19 Jan 2009 11:00 Huis Welverdiendt, Jansenville. Mike, Zenda, Mervyn, Belinda. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2009)

PRINSLOO, John 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 17 Jan 2009 14:30 UCC, Hankey. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

17 Januarie 2009

Sterfgevalle

RENISON, Willie Johannes. +14 Jan 2009 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Staerdag 17 Jan 2009 11:00 NG Kerk Bothasrus-gemeente, Despatch. Forest Hill-begraafplaas (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 922 8066 / 041 933 2039

SMITH, George. *14/10/1960. +13 Jan 2009 op Jansenville. Ma Hester, broer Sam en Tata, skoonsusters en kinders, George en Marie. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2009)

VORSTER, Bertus. Begrafnisdiens Dinsdag 20 Jan 2009 14:00 St. Mark Congregational Kerk, Kaapweg. (Port Elizabeth) (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2009)

19 Januarie 2009

Sterfgevalle

VORSTER, Bertus. +Vrydag 16 Jan 2009. Vrou Shaakira, dogters Tanja en Lezelle, ma Hester, suster Susan, personeel Non-Ferrous Metal Works. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2009)

20 Januarie 2009

Gelukwensings

VERMAAK, Leanne. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pappa, Mamma en Elzé. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2009)

In Memoriam

ELS, Johan. Vandag vier my man en ons Dad sy 1ste verjaarsdag in die Hemel. Maritha, Werner en Theresia. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2009)

Sterfgevalle

GERBER, Hilda. +Saterdag 17 Jan 2009 na lang siekbed. Eggenoot Kobus, kinders, kleinkinders, susters. Begrafnisdiens Woensdag 21 Jan 2009 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

21 Junie 2009

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Charlie. +Sondag 18 Jan 2009. Eggenote Teresa, kinders Derek, Melanie en Anthony. Begrafnisdiens Donderdag 22 Jan 2009 13:00 Sacred Heart Catholic Church, Kaapweg (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

MARMETSCHKE, Altus Karl (Matt). +18 Jan 2009. Kinders. Begrafnis Vrydag 23 Jan 2009 11:00 NG Kerk Riebeeck-Oos. Kontaknr. 083 229 2782 (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009)

SCHOLTZ, Paul. +Vrydag 16 Jan 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 23 Jan 2009 10:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SMIT, Christina Wilhelmina (Elma). Jansenville. +Sondag 18 Jan 2009. Broers Fanie, Oubaas en Sol. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009)

SWART, Johann. Gedenkdiens Vrydag 23 Jan 2009 13:00 Victoriapark-krematorium. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

TURNER, Leonard James. +Saterdag 07 Jan 2009. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens in Pretoria tel. 082 550 7304. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

Dankbetuigings

TERBLANCHE, Colin. +16 Des 2008. Sy ouers en suster, Fanie, Joey en Charlene, bedank almal vir simpatie. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009)

In Memoriam

LAMBERT, Piet. Een jaar oorlede. Eggenote, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009)

MATTHEWS, Amanda (geb ZEELIE). Twee jaar oorlede 21ste Januarie. Man Andrew, Cindy, Juan, Chantel en Marius. Suster Emmie, Andrew, Craig en Dean. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2009)

22 Januarie 2009

Sterfgevalle

LOUW, Marius. +Maandag 19 Jan 2009 46 jaar. Vader, suster. Roudiens Vrydag 23 Jan 2009 12:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SCHOLTZ, Paul.+Vrydag 16 Jan 2009. Hannah. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2009)

SMIT, Elma. +Sondag 18 Jan 2009 na lang siekbed. Elsabé, Marius, Fransie. Begrafnisdiens Saterdag 24 Jan 2009 11:00 Metodiste kerk, Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2009)

SMITH, Ernest Frederick (Oom Smith) (voorheen van Beechplek 13, Steytlerwoonbuurt). +Dinsdag 20 Jan 2009. Begrafnisdiens Vrydag 23 Jan 2009 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SWART, Johann. Gedenkdiens Vrydag 23 Jan 2009 13:00 Victoriapark-krematorium. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DERBYSHIRE, Larené. Herdenk vandag verjaarsdag van ons kleindogter +17/06/1990. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2009)

RENISON, Willie J. Dankie vir simpatie en ondersteuning. RENISON- en DEYSEL-families. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2009)

23 Januarie 2009

Sterfgevalle

BREED, Thysie.+Dinsdag 20 Jan 2009. Eggenote Joy, kinders Gertjie, Riaan, Chantelle. Begrafnisdiens Maandag 26 Jan 2009 11:00 Nederduitsch Hervormde Kerk, Newtonpark (P.E.). Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STEYN, Johnny. +11 Jan 2009. Eggenoot van Happy, vader, skoonpa en oupa van Marie en Andrew JUTA, Johann, Sharmaine, Sheldon en Jessica STEYN, Michael, Bernadette, Emma en Tyler STEYN, Cecile, Charles en Nic THOMLEY, Veila en Mike DUNCAN. Roudiens Saterdag 31 Jan 2009 11:00 Metodiste Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2009)

VON HOLSTEIN, Andrew. +Woensdag 21 Jan 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 26 Jan 2009 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cotswold (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

24 Januarie 2009

Sterfgevalle

CAMPHER, Daan. +Donderdag 22 Jan 2009 na kort siekbed. Eggenote, kinders, kleindogter. Roudiens Saterdag 24 Jan 2009 10:00 NG Kerk Hoogland, Charlo (P.E.). Verassing privaat. Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

CHARLES, Frederick Ralph. +13 Jan 2009. Gedenkdiens Saterdag 24 Jan 2009 10:00 Evangeliese Gereformeerde Kerk, Uitenhage. Stoet na Helenvale Baptiste Kerk, Port Elizabeth vir begrafnisdiens om 12:00. Bethelsdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage / Despatch 041 922 8066 / 041 933 2039

POTGIETER, Pastoor - Apolis Abraham. *27 Nov 1933. +18 Jan 2009. Kinders. Begrafnis Sondag 25 Jan 2009 op Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2009) Kouga Funerals Jeffrreysbaai 079 411 5906

WAKEFORD, Ronald. *12/09/1927 +21/01/2009. Vrou Salomie, seuns Neil, Kevin. Gedenkdiens Maandag 26 Jan 2009 11:00 Milnertonhuiskapel, Walmer. Diens deur dr. Brian JENNINGS. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

COOPER, Owen John. 30/01/1954 - 25/01/2007. Vrou Elize, seun Owen Jr. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2009)

VAN DER MESCHT, Norman. Een jaar oorlede. Vrou Pearl, kinders Dalene, Tersia, Michelle en kleinseuns. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2009)

26 Januarie 2009

In Memoriam

KOEN, Petrus. Vandag jou 3de verjaarsdag weg van ons. Vrou Maria en dogter Debbie. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2009)

27 Januarie 2007

Sterfgevalle

GERBER, Lizelle. Tragies verongeluk Donderdag 22 Jan 2009. Begrafnisdiens Dinsdag 27 Jan 2009 14:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

GOUWS, Marthinus Jacobus. +Saterdag 24 Jan 2009 74 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 28 Jan 2009 10:30 NG Gemeente Oos, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

SWANEPOEL, Magdalena Jacoba. +24 Jan 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Maandag 26 Jan 2009 15:00 NG Gemeente Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN NIEKERK, Kas. +Sondag 25 Jan 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 29 Jan 2009 11:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan. Donasies i.p.v. blomme aan Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

BASSON, Chanique. 10/11/1993 - 27/01/2008. Al jou familielede. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2009)

JORDAAN, Peet. Vandag sou jou 64ste verjaarsdag gewees het. Patsy, Karl, Carismé, Elana, Matt. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2009)

28 Januarie 2009

Sterfgevalle

BARNARD, Ronnie. +Maandag 26 Jan 2009. Eggenote Jeanette, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 30 Jan 2009 11:00 NG Kerk St. Leonardsweg, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MARX, Esmé. +Saterdag 24 Jan 2009. Eggenoot Jannie, kinders Lynette, Karen en Martin. Begrafnisdiens Donderdag 29 Jan 2009 12:00 NG Kerk PE Noord, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

TISON, Jacques. +Saterdag 24 Jan 2009 na siekbed. Begrafnisdiens Donderdag 29 Jan 2009 10:00 NG Kerk De Duin, Humewood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

29 Januarie 2009

Sterfgevalle

MEIRING, Anna Maria. +Maandag 26 Jan 2009 84 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Gedenkdiens Saterdag 31 Jan 2009 Laubscherpark-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MEYER, Johanna Maria Christina. +Sondag 25 Jan 2009. Begrafnisdiens Donderdag 29 Jan 2009 14:30 NG Kerk Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SWART, Anton. +Dinsdag 27 Jan 2009. Ouers Colleen en Blackie, broer André. Begrafnisdiens Vrydag 30 Jan 2009 13:00. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Animal Welfare, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ZYL, Theuns (TC). Dinsdag 27 Jan 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 30 jan 2009 14:00 NG kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

FOURIE, Thora. Vandag 24 jaar oorlede. Seun Willem. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2009)

30 Januarie 2009

Troudagvierings

SHARE, Marius en Erika. Geluk met 21ste huweliksherdenking. Darius, James, Ma, Pa BARNARD, Ma SHARE en oom Boet. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2009)

In Memoriam

VAN LOGGENBERG, Christopher. +30/01/2002. Rus in vrede ons Engelkind. Ma en Pa. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2009)

Sterfgevalle

BOTHA, Paul Willie 53 jaar. Gedenkdiens Saterdag 31 Jan 2009 11:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Mossieweg. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919.

VERWEY, Helena. +Disndag 27 Jan 2009. Seuns Pierre en Hein, kleinkind Barian, Naomi en Johann. Roudiens Maandag 02 Febr 2009 10:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. Donasies aan Kankervereniging. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2009)

31 Januarie 2009

Gelukwensings

BADENHORST. Una. 80 jaar jonk vandag. Leof, Renee, Nieta, Wilem, Charl, Ferdie, Wilma, Neil en Jaycee. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009)

In Memoriam

AUGUST, Winnie. Een jaar is verby. Kinders Matin, Pamela-Ann, kleindogter Chelsea. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009)

GATLEY, Ken. Vandag een jaar oorlede. Eggenote Katie GATLEY. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009)

GRUNDLINGH, Ernest Michael. 01/02/1982 - 07/09/2008. Geluk met jou verjaarsdag. Ma, Bernie, Stefan, Louisa en Deon. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009)

LE GRANGE, Alice (Baby). +01/02/2005. Suster Mabel; Jose, Riaan, Vivian, Emile en familie. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009)

Sterfgevalle

MARAIS, George (Dawid Johannes). +Donderdag 29 Jan 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 03 Febr 2009 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

O'NEILL, Ouboet. +Woensdag 28 Jan 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 02 Febr 2009 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Kabega. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

OOSTHUIZEN, Daniël Stephanus. +Vrydag 23 Jan 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 31 Jan 2009 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

  • Hits: 5164