Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2009 02 February

2 Februarie 2009

Sterfgevalle

BEKKER, Raymond. +Woensdag 28 Jan 2009. Roudiens Dinsdag 03 Febr 2009 14:00 Gemeentes van Christus kerk, Kabega. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POTGIETER, Magda. +Donderdag 29 Jan 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 04 Febr 2009 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Paterson-begraafplaas om 14:00. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066.

3 Februarie 2009

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Henry Charles (Bees). +Woensdag 28 Jan 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 04 Febr 2009 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Algoapark-Noord. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2009) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

PRETORIUS, Marie. +Donderdag 29 Jan 2009. Man André, kinders Lucille, Antionette, Janette, skoonseuns, kleinkinders. Roudiens Woensdag 04 Febr 2009 11:00 NG Kerk Sionsrand, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2009)

In Memoriam

ABRAHAMS, Stanton (Peppo). Tien jaar oorlede. Mom en Dad. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2009)

4 Februarie 2009

Sterfgevalle

ADLAM, Iris. +Maandag 02 Febr 2009. Seun Tommie, Hannetjie, kinders en kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 06 Febr 2009 11:00 NG kerk Hoogland. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan Nightingale Lodge, tel 041 364 0303 (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

BRITZ, Johan. +Saterdag 24 Jan 2009. Koekoes, sy seuns Jean en Rohan en gades. Verassingsdiens Vrydag 06 Febr 2009 11:00 AGS kerk PE Noord (Youngpark). (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2009) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

HAEFELE, Petro. Innige meegevoel aan HAEFELE-familie. Pierre, Connie en familie. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2009)

LOFTIE-EATON, Hannie. +Maandag 02 Febr 2009. Geliefde ma, ouma, oumagrootjie. Roudiens Donderdag 05 Febr 2009 11:00 Sewende Dag Adventiste Kerk, Linton Grange. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

THOMPSON, Dean. +Saterdag 31 Jan 2009. Kinders. Begrafnisdiens Donderdag 05 Febr 2009 11:00 AGS kerk Kensington-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2009) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

VAN DER MERWE, Carel Johannes. *20/03/1923. +Sondag 01 Febr 2009 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 04 Febr 2009 11:00 NG kerk Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN VUUREN, Lucille. +Saterdag 31 Jan 2009. Man Lawrence, seun Franciose. Roudiens Woensdag 04 Febr 2009 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2009) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

5 Februarie 2009

Sterfgevalle

DU PISANI, Hester Maria (Voorheen van Willowmore) *27/08/1922. +Maandag 02 Febr 2009 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 07 Febr 2009 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Ou Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

FERREIRA, Sandra Omega. +Saterdag 31 Jan 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 07 Februarie 2009 10:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

HAEFELE, Petro. Jou heengaan word diep betreur. Cedric, Petra, Lourenzo, Riaan, Natasha. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2009)

NIEUWENHUIZEN, Johanna Kathleen. +Dinsdag 03 Febr 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 06 Febr 2009 12:00 NG kerk Sionsrand, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

6 Februarie 2009

Sterfgevalle

LE VACK, Clifton Wayne (Cliffy). +28 Jan 2009. Ma, Pa, 4 broers, 3 susters en jou 2 kinders. Begrafnisdiens Saterdag 07 Jan 2009 11:00 Volle Evangelie kerk, Masadonie, Gelvandale. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2009)

PIETERSE, Callie. Ons neem afskeid van ons swaer. Dattie en Lenie. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2009)

7 Februarie 2009

Sterfgevalle

CAMPHER, Connie. +Donderdag 05 Febr 2009. Eggenote, kinders. Verassingsdiens Maandag 09 Febr 2009 11:00 Volle Evangelie Kerk, Kabega Park. Geen blomme -donasies aan Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2009) Willem Potgieter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

RABIE, Archie (Dok). Sag heengegaan. 'n Man duisend. Toe hy praat, toe luister ek. Innige meegevoel aan sy familie. Gerry HOEKSTRA. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2009)

VAN DER WALT, Susanna. *21/03/1923. +Dinsdag 03 Febr 2009 op Jeffreysbaai. Skoonsuster. Dankdiens Dinsdag 10 Febr 2009 11:30 Jeffreysrussaal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN JAARSVELD, Hannes. +Vrydag 06 Febr 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 09 Febr 2009 14:00 NG Kerk, Algoapark, St Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

JANSE, Dawid (Barry White). Een jaar weg van ons, môre is dit jou eerste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Vrou en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2009)

9 Februarie 2009

In Memoriam

DE VOS, Jano. 09/02/1981 - 10/10/2007. Tweede verjaarsdag by Jesus. Pa Jannie & tannie Jenny DE VOS, broer Riaan, ma Louisa & stiefpa Frans CRONJE. (Die Burger Oos-Kaap 09 Febr 2009)

10 Februarie 2009

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Riaan. Baba van Riaan en Heila +09 Febr 2009. Ouers en grootouers. Begrafnisdiens Donderdag 12 Febr 2009 11:00 NG Kerk Kensington. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BLIGNAUT, Jan. +Donderdag 05 Febr 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 11 Febr 2009 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

GERBER, Douglas. +Vrydag 08 Febr 2009 na lang siekbed. Eggenote Anna, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 11 Febr 2009 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

KEYZER, Roger Ted (Roy). +07 Febr 2009. Roudiens 11 Febr 2009 14:00 Victoriapark-krematorium-kapel, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 922 8066

NEL, Sophia Lucia (Peggy). *05/02/1938. +Saterdag 07 Febr 2009 op Jeffreysbaai. Suster, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 Febr 2009 11:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Munisipale begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

PIENAAR, Bianca. +Sondag 08 Febr 2009. Moeder Amelia, Aurora Special Care Bestuur en Personeel. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009)

RABIE, Archiebald Barclay (Archie, Dok). Vreedsaam heengegaan. Sielsgenoot van Alta, pa en oupa. Lof en dankdiens Donderdag 12 Febr 2009 11:00 NG kerk, Moedergemeente, Noordeinde. Donasies i.p.v. blomme aan PE Afrikaanse Opvoedingsvereniging of St Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN VUUREN, Hester. +Saterdag 07 Febr 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 Febr 2009 10:00 Gemeentes van Christus, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

MATTHEUS, Tienie. Jou eerste verjaarsdag weg van ons. Vrou Emma, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2009)

11 Februarie 2009

Sterfgevalle

Raadslid KRIEL, Thomas. Burgerlike begrafnis Saterdag 14 Febr 2009 10:30 Springdale Congregational Church. Victoriapark-krematorium. Besigtiging by kerk 10:00 - 10:30. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LE ROUX, Johannes Mattheus. *04/10/1939. +Sondag 08 Febr 2009 in Cuyler-hospitaal (Uitenhage) na lang lyding. Eggenote Susan. Begrafnisdiens Donderdag 12 Febr 2009 14:00 Bothasrus-gemeente (Despatch). Forest Hill-begraafplaas (Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB Despatch 041 922 8066 / 041 933 2039

Dr. RABIE, Archie. Die bestuur en lede van Park Rugbyklub spreek hul opregte simpatie uit teenoor tannie Alta en familie met afsterwe van Dok Archie. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2009)

In Memoriam

STEYNBERG, Danré. 11/02/1993 - 07/04/2001. Vandag is jou verjaarsdag by Jesus. Pappa, Madeleine, Dirk, Johan Jr. en Tanya. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2009)

Dankbetuigings

VAN NIEKERK, Kas. Dankie vir belangstelling en simpatie. Anna en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2009)

12 Februarie 2009

Sterfgevalle

GROBLER, Carla-Marie. +Sondag 08 Febr 2009 16 jaar. Pa Michael GROBLER, ouma Elize GROBLER; oom Kobus, tannie Annette, Christiaan en Talia; neef Christiaan BEER. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2009)

JONCK, Suzette. +Sondag 08 Febr 2009. Eggenoot, kinders. Begrafnisdiens Vrydag 13 Febr 2009 13:00 Gemeente van Christus kerk, Kabega. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

MEY, Connie. +Maandag 09 Febr 2009 82 jaar. Moeder ons mis u liefde alreeds. Boetie, Kleintjie, Rachelle en Marcell; Marius, Mary, Mario en Michael. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2009)

MÜLLER, Michael Anthonie. (Voorheen van Uitenhage en jare-lange onderwyser by Laerskool Ankervas, Rocklands). +Maandag 09 Febr 2009 na lang lyding. Eggenote Cecile, dogter Dorette. Dankdiens Vrydag 13 Febr 2009 08:30 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2009) Carisa Ellis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

POTGIETER, Margaretha Maria (Grieta). *04/01/1926. +Dinsdag 10 Febr 2009 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 13 Febr 2009 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

14 Februarie 2009

Dankbetuigings

CAMPHER, Gert Jacobus Daniël. 1939 - 2009. Dankie vir bystand en simpatie. Alet, Dorathea, Sonja, Lindill, Peet en Lindette. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2009)

In Memoriam

BEHR, Gideon. Jy vier jou 19de verjaarsdg 15de Febr in die Hemel. Ma, Pa, Adrie en Chantel. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2009)

Sr. LARROS, Rose Dominic. Gedenkdiens Sondag 15 Febr 2009 14:00 St. Colmcille Rooms-Katolieke kerk, Kirkwood. Sy was skoolhoof en koshuismoeder van St. Colmcille R.K. Hoërskool vir dogters. Oudleerders, ouers van oudleerders, oud-personeellede, oud-OOV-lede, vriende word uitgenooi. Verder inligting: 079 490 0611 (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2009)

NELL, Steppie. Vandag reeds 3 jaar van ons weggeneem. Kowie, Sandra, Hein, Grizelda, Heinrich, Sus. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2009)

Sterfgevalle

HORNE, Glynis Lynnet 29 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Febr 2009 12:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/02/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

16 Februarie 2009

Sterfgevalle

KNOETZE, Johannes Martinus. +Woensdag 11 Februarie 2009 te Tulbachstraat 39, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Verassingsdiens Woensdag 18 Febr 2009 14:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

17 Februarie 2009

Gelukwensings

VAN DER BERG, Ben en Stella. Op 6 Nov 2008 was Ma 75, op 10 Des 2008 was Ma en Pa 53 jaar getroud, op 17 Febr 2009 is Pa 80 jaar. Sippie, Stella, Jeanne, Theo, Christelle, JC, Annelize, 6 kleinkinders & Patricia. (Die Burger Oos- Kaap 17/02/2009)

Sterfgevalle

BLUME, Henry George. *01/09/1939. +Woensdag 11 Febr 2009 op Paradysstrand. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 18 Febr 2009 15:00 NG Kerk, Loerie. Loerie-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BOTHA, Marah. +Sondag 15 Febr 2009. Eggenote van oom Sarel BOTHA, moeder van Lorinda, Michael, Jacques, Theresa, Francois en Elroy BEAUZEC, ouma van al haar kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 19 Febr 2009 14:00 Volle Evangelie kerk, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STRUWIG, Pieter. +Maandag 16 Febr 2009 na siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 18 Febr 2009 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancock- en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

ZEELIE, Herman. +Sondag 15 Febr 2009 na lang siekbed. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 18 Febr 2009 15:00 Avbob-kapel, h.v. Hancock- en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

18 Februarie 2009

Verlowings

KRUGER - MELVILLE. Danny en Koekie KRUGER en Douglas en Anne MELVILLE kondig verlowing aan van hul kinders Mario en Anne-Alician op Vrydag 13 Febr 2009. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009)

Dankbetuigings

BOSMAN / FITCHET. BOSMAN- en FITCHET-families bedank almal vir ondersteuning en simpatie tydens Rina se siekte en heengaan. Spesiaal aan St. Francis Hospice, Prov. Hospitaal, Doves, ds. Jan KAMPMAN, Afrikaanse Baptiste kerk. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009 .

Sterfgevalle

BOTHA, Ben. +Saterdag 14 Febr 2009. Eggenote Miranda, kinders Wynand en Yvette. Begrafnisdiens Vrydag 20 Febr 2009 11:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan. Verassing privaat. Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

COLESKE. Harold. +Vrydag 13 Febr 2009 70 jaar. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 18 Febr 2009 11:00 Volle Evangeliekerk, Algoapark. Forest Hil-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009) J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

CONRADIE Susanna Isabella (Susie) (Vorige inwoner van Huis Najaar, Despatch). +Maandag 16 Febr 2009 75 jaar. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 21 Febr 2009 10:00 NG Kerk Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349.

FERREIRA, Johanna Catherina (Hannie). *28/11/1911. +Vrydag 13 Febr 2009 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydsag 20 Febr 2009 10:30 NG kerk Kwagga. NG kerk Kwagga-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009)

OOSTHUIZEN, Jacob Johannes. (Torego-woonstel 403, Uitenhage) +Saterdag 14 Febr 2009. Eggenote. Begrafnisdiens Saterdag 21 Febr 2009 10:00 NG Kerk Oos. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

RADEMEYER, Johanna Isabella (Hannie). +Saterdag 14 Febr 2009. Kinders Danté en Mel, Tino en Sanet (Kanada), kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 19 Febr 2009 10:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

STROEBEL, Elsie. +Dinsdag 17 Febr 2009 71 jaar. Man. kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 19 Febr 2009 11:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

VLOK, Willie. +Saterdag 14 Febr 2009. Vrou Marie, kinders Lynn en Michael, skoonsuster Theresa, kleinkinders. Roudiens Vrydag 20 Febr 2009 14:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

19 Februarie 2009

Sterfgevalle

JANSE VAN RENSBURG, Rita (Senior).+Dinsdag 17 Febr 2009. Kinders Quinton, Rita en Nico. Begrafnisdiens Vrydag 20 Febr 2009 11:00 NG Kerk, Moedergemeente, Noordeinde. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

MILLER, Tarryn. Ons simpatie aan Ricky, Cindy en familie met afsterwe van hul dogter en kleinkind. Landi, Thinus, Sonja en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2009)

In Memoriam

DU PREEZ, Alexander (Erte). 08/12/1935 - 19/02/2008. Joey, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2009)

SHARP, Sannie. Dink aan jou en mis jou. Jimmy en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2009)

20 Februarie 2009

Sterfgevalle

BEER, Cornelius (Neels). *27/07/1947. +Dinsdag 17 Febr 2009 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders. Begrafnisdiens Maandag 23 Febr 2009 14:30 NG kerk Moedergemeente Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BELLINGAN, Elizabeth (Bettie). +Woensdag 18 Febr 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 21 Febr 2009 11:00 Aandmymering-ouetehuis, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

CLAASSEN, André. +Dinsdag 17 Febr 2009. Begrafnisdiens Maandag 23 Febr 2009 11:00 Volle Evangelie kerk, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

RADEMEYER, Hannie. +14 Febr 2009. Seun in Kanada, Tino, Zannette, Regardo en Karla. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2009)

THORNE, Girshwin Cyril. Tragies +Saterdag 14 Febr 2009. Begrafnisdiens Saterdag 21 Febr 2009 13:00 Dalestraat Congregational Kerk, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2009) Despatch Funeral Home 076 222 9706

VAN DER WALT, Martin. +Woensdag 18 Febr 2009. Vrou Dirkie, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 21 Febr 2009 11:00 Ou Apostoliese kerk, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

Dankbetuigings

GROBLER, Carla-Marie. 19/09/1992 - 08/02/2009. 'n Baie spesiale dogter, kleindogter, broerskind en niggie. Dank vir bystand, gebede en begrip. Spesiale dank aan S.A.P.D., Port Elizabeth. GROBLER-familie. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2009)

21 Februarie 2009

Gelukwensings

JANSE VAN RENSBURG, Ellie. 80 jaar jonk op 22 Febr 2009. Geluk. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2009)

VERMAAK, Cornelius Johannes (Corneels). *21 Febr 1912. Oudste afgetrede boer van die Bo-Gamtoosvallei. Baie geluk met 97ste verjaarsdag. Vrou Helena, kinders, skoonkinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2009)

Sterfgevalle

POTGIETER, Rudolph (Rudi). Gedenkdiens Saterdag 21 Febr 2009 11:00 NG Kerk Hoogland, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2009)

In Memoriam

STRYDOM, Maruis. Vandag is jou verjaarsdag en 11 jaar en 3 maande wat jy tragies van ons weggeneem is. Ma, broer en Marionette, susters en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2009)

23 Februarie 2009

Sterfgevalle

STARBUCK, Willie. Tragies +Woensdag 18 Febr 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders, suster, broers. Roudiens Dinsdag 24 Febr 2009 13:00 Avbob-kapel, h.v. Harrower- en Hancockstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2009) Begrafnisreëlings: Alfred Jones 041 484 2731

24 Februarie 2009

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Attie. Verassingsdiens Dinsdag 24 Febr 2009 15:00 Seventh Day Adventist Gemeente, Westbourneweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

POTGIETER, Cecile (née KRIEL). Tragies +Vrydag 20 Febr op Jeffreysbaai. Dankie vir liefde, ondersteuning en gebede. Roudiens Vrydag 27 Febr 2009 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Humansdorp. Theo, Chris, Minke en Alexi. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2009)

POTGIETER, Cecile (née KRIEL) *25/06/1957. +Vrydag 20 Febr 2009 op Jeffreysbaai. Ma Martie, skoonouers Chris en Shirley, Theo, kinders Chris, Minke en Alexi, suster Lézel, swaer Armand, broer Alex, skoonsuster Hendrien, skoonsuster Naretha. Dankdiens Vrydag 27 Febr 2009 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN DER BERG, Marie. +Sondag 22 Febr 2009 na lang siekbed. Kobie HECHTER, Manuel en Doreen VAN AS en hul kinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2009)

VAN RENSBURG, Katrien. Jou plek in ons hart sal altyd vol herinneringe bly. Sterkte aan Kobus, Therinaen Danie, Gido, oupa Hennie, ouma Babe. Van Oubaas, Mienie, Fanna, Chrisna, Jaco en Sindey. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2009)

In Memoriam

TRUTER, Annalies. Twee jaar oorlede. Sydney, Aldo en Anja. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2009)

25 Februarie 2009

Sterfgevalle

OOSTHUIZEN, J.J. (Eric). +Dinsdag 24 Febr 2009 87 jaar. Broer van Pienaar en Stella. Eggenoot, pa en oupa van Mona, Marianna, Jerry, René, gades en kleinkinders. Dank aan personeel van Louisa Meyburgh Tehuis vir versorging. Begrafnisdiens Donderdag 26 Febr 2009 14:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SERFONTEIN, Francisco Napoleon. +Saterdag 21 Febr 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 26 Febr 2009 16:00 VEK Penfordlaan, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2009) Deus Curat Funerals Uitenhage 041 991 1835

In Memoriam

O'BRIEN, Emily. 17/11/1937 - 25/02/2008. Anelia, Janeil, Kitty, Lauren. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2009)

26 Februarie 2009

Gelukwensings

DORFLING, Danie. Geluk met 60ste verjaarsdag. Kinders Richard en Maryke, Manne en Petru, Sonika en kleinkinders Marinett, Venesh, Dane, Jade en Jenna. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2009)

Sterfgevalle

FERREIRA, I.P. (Boetie). Boknesstrand. +Woensdag 25 Febr 2009. Eggenote Jeanette, kinders en kleinkinders Xenophen, Magda, Bianca, Frederik en Waldemar, Jean, Ignatius en Jeanette. Roudiens Woensdag 04 Maart 2009 11:00 NG Kerk Boesmansriviermond. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2009)

MARITZ, Amanda. +Woensdag 25 Febr 2009. Man Chris, seun Tiaan. Roudiens Vrydag 27 Febr 2009 14:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

JOUBERT, Marie. +26/02/2008. Man Louis, seun Louis, dogter Louise en kleinkinders Lise en Tenika. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2009)

27 Februarie 2009

Sterfgevalle

BARENTSE, Veronica (Toelie). +Dinsdag 24 Febr 2009. Eggenoot Ernie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 02 Maart 2009 10:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Verassingsdiens privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2009 Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MEYER, Mathys Petrus Hendrik (Thys). *11/06/1942. +Dinsdag 24 Febr 2009 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 27 Febr 2009 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN DER BERG, Marie. *08 Julie 1944 +22 Febr 2009. Piet, kinders Frank, Morné, Vinette, Hestia, Marika, Anton en kleinkinders Charné, Shaun, Charl, Shaán. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2009)

In Memoriam

WRIGHT, Carel Johannes. 27/02/1929 - 12/05/2002. Vandag sou jy jou 80ste verjaarsdag gevier het. Marie, Trudy en Rian. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2009)

28 Februarie 2009

Geboortes

DE KOCK, Leon *? seun van Mike en Le Anne, kleinkind van ouma Biebie DE KOCK. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2009)

Sterfgevalle

KEMP (gebore BEKKER), Magdalena Christina Gertruida. Voorheen van Despatch en Summerville. 07/04/1911 - 27/02/2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2009)

SMITH, Philip. +25 Febr 2009 na lang siekbed. Michelle, Ewann, ouers, broers, susters. Roudiens Maandag 02 Maart 2009 14:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

MINNIE, Johannes (Toss). +29 Febr 2008. Vrou Naomi, kinders, kleinkinders; Siegfried, Petro en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/02/2009)

  • Hits: 4991