Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2009 03 March

2 Maart 2009

Sterfgevalle

SWART, Faan. +Donderdag 26 Febr 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 04 Maart 2009 10:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

3 Maart 2009

Sterfgevalle

DU RANDT, Herkie. Verassingsdiens Dinsdag 03 Maart 2009 11:00 Nederduitsch Hervormde kerk, Newtonpark. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LADENDORF, Catharina. +01 Maart 2009. Kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 06 Maart 2009 14:30 NG Gemeente Oos, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/03/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SMIT, Nellie (voorheen DORFLING). +Saterdag 28 febr 2008. Flippie, kinders, kleinkinders, broer. Begrafnisdiens Woensdag 04 Maart 2009 11:00 Die Pawiljoensaal, St George's Krieketsentrum, Parkrylaan. Forest Hill-begraafplaas. Geen blomme op versoek. Donasies aan Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 03/03/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

In Memoriam

ESTERHUIZEN, Martha Wilhelmina. 30 April 1944 - 19 Nov 2007. Vandag reeds 'n jaar (sic) dat jy van ons weggeneem is. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders Jeantel, C Jay en Aiden (7 mnde). (Die Burger Oos-Kaap 03/03/2009)

4 Maart 2009

Sterfgevalle

LA GRANGE, Antonie Jacobus. +Saterdag 28 Febr 2009. Kinders. Roudiens Woensdag 04 Maart 2009 14:00 NG Kerk Suid, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 04/03/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442

RUDMAN, Gordon. +Vrydag 27 Febr 2009. Sy geliefde Aggie, seun Royden, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 05 Maart 2009 14:00 NG kerk Winterhoek, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/03/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

5 Maart 2009

Geboortes

GREBE, Matthew Jeffrey. Seuntjie *27 Febr 2009 vir Jeffrey en Celize (LOUW). Dank aan ons Skepper, dr. OWEN en kraampersoneel, St. Georges-hospitaal. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009)

Sterfgevalle

FOURIE, Annie Maria née SCHMIDT. *05/11/1933. +Maandag 02 Maart 2009. Eggenoot Basie, seun Marius, Joan en Adel en kleinseun Leondri. Roudiens Maandag 09 Maart 2009 14:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009)

HAVENGA, Izak Frederick. +Maandag 02 Maart 2009. Vrou Esler, kinders Hermanus en Wilma, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 06 Maart 2009 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

OLIVIER, Francois. +?? Seun van pa Ollie en tannie Drus. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009)

SCHAAP, Maria Hester (Babs). +Woensdag 04 Maart 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 09 Maart 2009 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WAGENSTROOM, Nicholas (Nicky). +Vrydag 27 Febr 2009. Vrou Magdalene, enigste seun Wendall-Wayne, BOONZAAIER-, RESSOUW- en WILLEMSE-familie. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009)

WILKE, Pollie. +Dinsdag 03 Maart 2009. Haar seuns John en Barney, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 05 Maart 2009 12:00 Avbob-kapel, h.v. Hancock- en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

In Memoriam

BAM, Duwayne. Vandag jou 3de verjaarsdag by Jesus. Pa Boetie, Ma Michelle en broer Ruan. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009)

BAM, Duwayne. Vandag 05 Maart 2009 is dit jou 29ste verjaarsdag. Al drie jaar wat ons dit nie saam met jou kan vier nie. Jou vriend Daniël. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2009)

6 Maart 2009

Sterfgevalle

BOTHA, Nicolaas Jacobus (Niek). +Maandag 02 Maart 2009. Eggenote Dolly, kinders Gavin, Kevin en Clarissa. Roudiens Saterdag 07 Maart 2009 10:00 Gemeentes van Christus kerk, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2009) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

FOURIE, Annie Maria. Roudiens Maandag 09 Maart 2009 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2009)First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JANSEN, Wilna. +Maandag 02 Maart 2009. Ons suster en skoonsuster. Erik, Oumies & kinders, Johan, Myra & kinders, André, Lida & kinders, Leana, Peter & kinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2009)

LIESING, Willem Godwin 51 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Maart 2009 12:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MOSTERT, Jacobus Johannes. +Dinsdag 03 Maart 2009. Eggenote en kinders. Begrafnisdiens Vrydag 06 Maart 2009 11:30 NG kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2009)

SCHAAP, (voorheen SCHOLTZ) Maria Hester (Babs). +04 Maart 2009 81 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Maandag 09 Maart 2009 11:00 NG kerk Van Stadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2009)

WAGENSTROOM, Nicholas (Nicky). +Vrydag 27 Febr 2009. Vrou Magdalene, seun Wendall-Wayne, BOONZAAIER-, RESSOUW- & WILLEMSE-familie. Begrafnisdiens Saterdag 07 Maart 2009 14:00 Morawiese kerk, Uitenhage. Gerald Smith-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2009)

7 Maart 2009

Sterfgevalle

MOSTERT, Wessel. +Dinsdag 03 Maart 2009. Eggenote Iris, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 09 Maart 2009 14:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Kabegapark (P.E.) Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2009)

ROELOFSE, Estelle Petro née VAN PLETZEN. 04/05/1950 - 06/03/2009. Johann (sr.), Johann, Liezl & Liam, Paul & Jessica, Marco, Jeanine & Jeannie. Dankdiens Maandag 09 Maart 2009 15:00 Moederkerk, Stellenbosch. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2009) Jannie Louwrence DOVES Stellenbosch 021 887 6941

SWART, Mathys Gerhardus. +Donderdag 05 Maart 2009. Vrou Engela, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2009)

In Memoriam

DE KLERK, Riana. 07 Maart sal altyd 'n spesiale dag vir ons wees. Man Ben, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2009)

9 Maart 2009

Sterfgevalle

VERMAAK, Andries Du Toit. +05 Maart 2009 66 jaar. Vrou, kind, kleinkind. Begrafnisdiens Dinsdag 10 Maart 2009 15:00 NG Gemeente Dagbreek, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

FREYSEN, Justus Terblanche. +09 Maart 2004. Stephanus, Diny, kinders en Hennie. (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2009)

10 Maart 2009

Sterfgevalle

VAN RHYN, Elsa. +Vrydag 06 Maart 2009. Geliefde ma, ouma en oumagrootjie. Roudiens Donderdag 12 Maart 2009 15:00 NG kerk Hoogland Gemeente, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028.

11 Maart 2009

Verlowings

CLAASSEN / HORN, Fransie en Ansuréne. Geluk met verlowing. Leon, Marette, Pieter en Lindemie. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2009)

Dankbetuigings

OOSTHUIZEN, Jaap. Dank aan dr. GROENEWALD, Cuylerhospitaal (Uitenhage). Dank aan almal vir bemoediging en simpatie. mev. OOSTHUIZEN en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2009)

In Memoriam

ROELOFSE, Deon. 10/03/1983 - 12/09/2000. Vandag is jou 26ste verjaarsdag. Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana, Dian, Eugene, Tammy, Taileigh. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2009)

ROESSTORFF, Naomi. Vandag, 11/03/2009, 10 jaar oorlede. Man Abie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2009).

Sterfgevalle

BLOEM, Annie. +08 Maart 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 12 Maart 2009 09:15 in saal van Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 933 2039

ODENDAAL, Mary Elizabeth. +Saterdag 07 Maart 2009. Eggenoot Hendrik, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 Maart 2009 14:00 Algoa Gemeenskapskerk, Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

SWART, Matthys Gerhardus (Thys). *01/05/1926. +Donderdag 05 Maart 2009 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 13 Maart 2009 11:00 Deo Doxa AGS kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

12 Maart 2009

Sterfgevalle

ARMOED, Michael (Oom Mike). *30 Mei 1939. +08 Maart 2009. Eggenote Alice, seun Ricardo. Begrafnisdiens Saterdag 14 Maart 2009 12:30 Congregational kerk, Dalestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/03/2009)

DE JAGER, Dalene. +Maandag 09 Maart 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 13 Maart 2009 10:00 NG kerk Moedergemeente, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 12/03/2009) J T Schooling Cradock 048 881 2244

KOEN, Sarie. +Dinsdag 10 Maart 2009. Eggenoot, kinders, kleinkinders, broer. Roudiens Donderdag 12 Maart 2009 11:00 NG kerk Grasvoëlkop, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/03/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

VENTER, Arthur William. +Sondag 08 Mart 2009 op Uitenhage. Diens Donderdag 12 Maart 2009 14:00 AGS Kerk Lofoord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/03/2009) (Die Burger Oos-Kaap 12/03/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

In Memoriam

STRYDOM, Laurie. Vandag vier jaar dat jy van ons weggeneem is. Vrou Poppie en Johan. (Die Burger Oos-Kaap 12/03/2009)

13 Maart 2009

Sterfgevalle

BOTHA, Theo. +Woensdag 11 Maart 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 16 Maart 2009 14:00 NG kerk Kensington, Pringlelaan. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

NEL, Gert JP (Oupa). 'n Vader, broer, huweliksmaat. Begrafnisdiens Vrydag 13 Maart 2009 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 933 2039

In Memoriam

LÖTTER, Elsabé Magretha. 28/01/1951 - 13/03/2005. Barnie Sr., Mariëtte, Hannes, Hannelie, Barnie Jr. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2009)

SCHOLTZ, Dieter. Vandag twee jaar oorlede. Ouers William en Leonie. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2009)

14 Maart 2009

Dankbetuigings

RABIE, Archie (Dok). Dank en waardering vir liefde, onderskraging en medeleye. Alta, kinders, kleinkinders en susters. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2009)

In Memoriam

SAFERS, Veda (mother 46yrs) and Denvern (son 22 yrs) +15/03/2008. SAFERS, LEWACK and MEYER families. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2009)

Sterfgevalle

SMITH, Ivan. +12 Maart 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 16 Maart 2009 11:00 NG Kerk, Algoa Park. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2009) DOVES 041 365 5399

VAN NIEKERK, Monica. +Woensdag 11 Maart 2009. Linda, Paul en Zoë. Begrafnisdiens Saterdag 14 Maart 2009 15:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2009)

16 Maart 2009

In Memoriam

FREY, Margaret Elizabeth. Vandag twee jaar oorlede. Werner, Madelyn, klein Werner en Liezel. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2009)

VREY, Margaret. +16 Maart 2007. Koos VREY en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2009) (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2009)

17 Maart 2009

Sterfgevalle

BERETH, Mimi. +16 Maart 2009 in St. Georges-hospitaal (P.E.). Ewald, Libi, Danny, Brad en Mia. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2009)

ELS, Carel. Verassingsdiens Donderdag 19 Maart 2009 12:00 Metodiste kerk, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

HUDSON, Maud Gladys. Herdenkingsdiens Donderdag 19 Maart 2009 10:00 NG kerk Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SCHNETLER, Bella. +Donderdag 12 Maart 2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 17 Maart 2009 11:00 NG kerk Winterhoek, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

FRANS, Steve. Vandag 12 jaar van ons weggeneem. Mammie, Daddy, Cedrick, Valdi, Tarren, Stephanie en Ouma. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2009)

19 Maart 2009

Sterfgevalle

PIENAAR, Phillippus Arnoldus. +Maandag 16 Maart 2009 66 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders, moeder. Roudiens 20 Maart 2009 15:00 Volle Evangelie Kerk, Penfordlaan, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/03/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

NORTJE, Mike. Vandag vier jy jou derde verjaarsdag in die Hemel. Vrou Mary, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 19/03/2009)

20 Maart 2009

Verlowings

TAYLOR - BOTHA, Nick en Monique - verloof op 13 Maart 2009. Geluk van Eric en Terese HARVEY en Ouma DARLING. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2009)

Sterfgevalle

AGULHAS, Sarah, Madge 71 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Maart 2009 12:30 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

DELPORT, Piet. *20 April 1956. +17 Maart 2009. Ma Erna, vrou en kinders Alette, Gerrit, Pietman en Eduan. Susters en swaers Erna en Sunley, Ena en Jan, Greta en Innes en hulle kinders. Skoonsusters en swaers Karin en Pietie, Gerrit en Aletta, Hanlie en Johan en hulle kinders. Personeel Suzanne, Yolandé, Marlene, Wilma, Irene en Pumeza. Dankdiens Vrydag 20 Maart 2009 14:00 NG Kerk Newtonpark (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2009)

OERSON, Jakob (Oom Tokkie). Tragies +Saterdag 14 Maart 2009 83 jaar. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 28 Maart 2009 14:00 Morawiese Kerk, Loerie. Loerie-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2009)

POTGIETER, Evelyn Ester 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 21 Maart 2009 15:30 Dalestraat Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ROELOFSE, Yvonne Dawn. +Woensdag 18 Maart 2009. 'n Ma, suster en huweliksmaat. Begrafnisdiens Sondag 22 Maart 2009 11:30 NG Kerk Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2009) Esmé Groenewald, AVBOB Despatch 041 933 2039

WESSELS, Hermanus. *26/09/1925. +Dinsdag 17 Maart 2009 op Jeffreysbaai. Eggenote. Dankdiens Vrydag 20 Maart 2009 16:00 Jeffreysrus-saal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2009)

21 Maart 2009

Huwelike

VAN SCHALKWYK, Loffie en Dora. 50ste huweliksherdenking. Geluk van kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2009)

Sterfgevalle

KETTLEDAS, Lettie. +Dinsdag 10 Maart 2009. Dogter Louise en kinders. Begrafnisdiens Saterdag 21 Maart 2009 VGK-gemeente, Klipfontein. Diens begin 11:00 by huis, daarna 12:00 by kerk. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2009)

SMITH, Elsje (née ESTERHUIZEN). +Donderdag 19 Maart 2009. Ma van Geraldine, d.v. Kokkie en Maxi, suster van Christa, Maynia, Sonja en Tracey. Roudiens Maandag 23 Maart 2009 11:00 Open Doors Assembly of God kerk, h.v. Brand- en Dela Reystraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BOSHOFF, André. 15/02/1955 - 21/03/2008. Gerty, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2009)

23 Maart 2009

Sterfgevalle

TALJAARDT, Henry Johannes. +Dondedag 19 Maart 2009. 'n Wonderlike pa, broer , huweliksmaat. Roudiens Dinsdag 24 Maart 2009 12:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 933 2039

In Memoriam

RUDMAN, Ronald Charles. Vandag 4 jaar oorlede. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/03/2009)

24 Maart 2009

Verlowings

BEUKES & GERBER. Gielie en Marieta kondig verlowing aan van hul dogter, Odette, aan Terence, seun van Paul en Henriette op 19 Maart 2009. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2009)

NN, André en Angelique. Geluk met jul verlowing op 06 Maart 2009. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2009)

Sterfgevalle

FERREIRA, Martha. +Saterdag 21 Maart 2009. Kinders Ezette, Pédro, Eteinne, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 25 Maart 2009 12:00 Algoa-kapel, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VOSTER, Elodie. +23 Maart 2009. Geliefde moeder, ouma en suster. Begrafnisdiens Vrydag 27 Maart 2009 13:00 NG Kerk, Villiersweg, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

25 Maart 2009

Sterfgevalle

DE LANGE, Rita. +Maandag 23 Maart 2009. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 27 Maart 2009 11:00 NG kerk Moedergemeente, Noordeinde. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2009) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

KLEINHANS, Johanna Margaritha (Griet). +Dinsdag 24 Maart 2009. Eggenoot Pieter, dogter Margaritha & Adéle, Zane (skoonseun), kleinkinders Lindy & Henk, Steven, Melissa, Chané. Begrafnisdiens Donderdag 26 Maart 2009 13:00 NG Kerk Sionsrand, Linton Grange. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2009) Marie Steyn DOVES 041 365 5399

MULDER (LATSKY), Minett. +Saterdag 21 Maart 2009. Eggenoot, Henry, Jean-Mari, ouers, broer. Roudiens Donderdag 26 Maart 2009 10:00 NG kerk Kragga Kamma. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

VAN EYK, Mynard Jacob. *30/11/1924. +Maandag 23 Maart 2009 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Vrydag 27 Maart 2009 11:00 NG kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

DU PREEZ, Mollie. Vandag jou 4de verjaarsdag in die Hemel. Man Martiens, kinders, kleinkinders en Du-Preez. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2009)

26 Maart 2009

Gelukwensings

CRAUSE, Christien. Ons ma en ouma, geluk met 70ste verjaarsdag. Pieter, Rika, Odette en Divan. (Die Burger Oos-Kaap 26/03/2009)

Sterfgevalle

MEYER, Mynhardt. +21 Maart 2009. Gedenkdiens Saterdag 28 Maart 2009 10:00 Avbob, Caledonstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/03/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 922 8066

In Memoriam

BOOYSEN, Llewellyn Kurt. Vandag vier jy jou 21ste verjaarsdag in die Hemel. Isak, Gloria & Rochelle. (Die Burger Oos-Kaap 26/03/2009)

27 Maart 2009

Verlowings

Sanet LANDMAN (apteker in Wellington), enigste d.v. mnr en mev LANDMAN van Port Elizabeth, verloof aan Evert KLEYNHANS (boer van Porterville), enigste s.v. mnr en mev KLEYNHANS van Arora. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2009)

In Memoriam

VAN AS, Thomas Daniël (Tommie). 04/09/1947 - 27/03/2007) Vrou Martha, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2009)

Sterfgevalle

GOUWS, Louis (van Jeffreysbaai). +Donderdag 26 Maart 2009 84 jaar 9 maande. Monica, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 28 Maart 2009 10:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jefreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2009) Carisa Ellis DOVES Jeffreysbaai 042 293 1730

MARTIN, Romano Dudley 24 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Maart 2009 11:00 Dalestraat Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2009)

VAN DER WALT, Wouter. +Donderdag 26 Maart 2009. Eggenoot van Bernadette, vader van Johan, Wouter en Simoné, oupa van Johann en Amisha; vriend van André, Melvina, Lunen en René. Roudiens Maandag 30 Maart 2009 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ROOYEN, Johan. (voorheen van Swartkops). +Dinsdag 24 Maart 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. ankdiens Vrydag 27 Maart 2009 11:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2009) Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 991 1835

28 Maart 2009

Geboortes

DELPORT, Janco. Seun vir Janus en Ineke *Donderdag 26 Maart 2009. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009)

Troudagvierings

KITCHING, Willie en Suzie. 50 jaar getroud. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009)

In Memoriam

BARNARD, William Henry (Barnie). 30/01/1937 - 28/03/2008. Kinders, skoonkinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009)

KRUGER, Ferdie. Jou eerste verjaarsdag by Jesus. Ouers, Manie, Tiesie en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009)

Sterfgevalle

COETZEE, Yvette. +Vrydag 27 Maart 2009. Eggenoot Koos, kinders Elmarie, Deon, Albrecht, Mariana, kleinkinders en agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 31 Maart 2009 15:00 First Avenue Funeral Home-kapel, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ROSSOUW, Manie. (Geen datums, geen name, slegs gediggie waarin genoem word dat hy as Beste Wynmaker bekroon was). (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009)

SMITH, Elsje (ESTERHUIZEN). +19 Maart 2009. Yvonne, Danie, Sonet en Allister. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009)

VAN DER WALT, Wouter. Innige meegvoel aan Bernadette, kinders en kleinkinders. Park Golden Oldies. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2009)

30 Maart 2009

Sterfgevalle

LOTTERING, Louisa. +Vrydag 27 Maart 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 31 Maart 2009 11:00 Avbob-kapel. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

POTGIETER, Gerhard. +Woensdag 25 Maart 2009. Kinders Monique, Christiaan, Ané. Roudiens Dinsdag 31 Maart 20089 12:00 vanaf Vistarus, Ambrosestraat, Sydenham. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

31 Maart 2009

Sterfgevalle

BARNARDO, Fanie. +29 Maart 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 02 April 2009 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2009) Jan Ackerman Martin Funerals 041 585 2521

GOUWS, Herman Hendrik. *28/04/1952. +Vrydag 27 Maart 2009 op Humansdorp. Moeder, eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 31 Maart 2009 11:00 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

LEHMANN, Johan Frederik (Derick). +Vrydag 27 Maart 2009. Geliefde pa, eggenoot, oupa, broer. Roudiens Donderdag 02 April 2009 13:00 NG kerk Moedergemeente, Middelburg, 0os-Kaap. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2009)

POTGIETER, Napoleon. +Woensdag 25 Maart 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 01 April 2009 14:00 NG Gemeente Noord, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

STEYN, Averil Cecilia Eveleyn. +Saterdag 28 Maart 2009 14:00 PPK kerk, Shalom-Rapha, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 922 8066

  • Hits: 4841