Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2014 03 March

1 Maart 2014

Sterfgevalle

MARAIS, Yvonne. +Donderdag 27 Febr 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 03 Maart 2014 15:00 NG Kerk De Duin, La Roche-rylaan, Humewood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/03/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

5 Maart 2014

Sterfgevalle

CLAASSEN, Tiekie. +Saterdag 01 Maart 2014. Haar heengaan betreur deur Jakes, Natasha, Martin, Mateschké. Roudiens Vrydag 07 Maart 2014 14:00 Algoapark Gemeenskapskerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2014) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

HUISAMEN, Nanette. Roudiens Vrydag 07 Maart 2014 11:00 St Margaret's Anglikaanse Kerk, Torquaystraat, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MC LAREN, Hendrina Cecilia (Sossie). *29 Junie 1917. +Woensdag 26 Febr 2014. Kinders, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 07 Maart 2014 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

BAM, Duwayne. My kind, wat vandag jou 34ste verjaarsdag by ons sou wees, is nou jou 8ste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Pa, Ma, Ruan. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/2014)

COLBORNE, Neville. Baie dankie vir ondersteuning tydens die heengaan van ons geliefde. Thelma, Charlene en gesin, Neil en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 05/03/20

6 Maart 2014

Sterfgevalle

HUISAMEN, Nanette. Herinnnering aan Nanette van Silver Sands, Summerstrand. Wonderlike en getroue vriendin. Bybelstudie vriende.
(Die Burger Oos-Kaap 06/03/2014)

MYBURGH, Joan. 13/08/1949 – 03/03/2014. Eggenoot, kind, kleinkinders, suster. Gedenkdiens
Vrydag 07 Maart 2014 11:00 NG Kerk Retief, h/v Noordpark- en Van der Spuystraat, Retief. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

ROUX, Sue. +Dinsdag 04 Maart 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 07 Maart 2014 12:00 Sionsrand NG Kerk, Bramhopestraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SAAYMAN, Pieter. +Dinsdag 04 Maart 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 07 Maart 2014 11:00 NG Kerk Despatch-Noord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2014) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

In Memoriam

LEE, Ann. Met groot hartseer en verlange dink ek vandag aan Ma. Belinda. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2014)

7 Maart 2014

Sterfgevalle

NICOLAAI, Mervin. 53 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 08 Maart 2014 10:00 in die St. Simon of Cyrene. (Die Burger Oos-Kaap 07/03/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

8 Maart 2014

Sterfgevalle

GIBSON, Roslyn Ann. 52 jaar. +Woensdag 05 Maart 2014 te Uitenhage. Ouers, broers, suster. Gedenkdiens Dinsdag 11 Maart 2014 15:00 Metodiste kerk, Janssendal, h/v Preller- en Cillierstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2014) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

PENNIALL, Clive. 22/03/1943 – 08/03/2013. Ons mis jou met jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Wilmien en kinders. (Die Burger O-Kaap 08/03/2014)

10 Maart 2014

Sterfgevalle

BESTER, Brian. +Donderdag 06 Maart 2014. Verloofde, familie. Roudiens Dinsdag 11 Maart 2014 11:00 Avbob-kapel, h.v. Harrowerweg & Hancockstraat, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/03/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KINDERMANS, Dia. +Donderdag 06 Maart 2014. Man Rudi, kinders Anna, Harry, Sybren, Michelle, kleinseun Rudi. Diens Dinsdag 11 Maart 2014 14:00 Lorraine Methodiste Kerk, Lunevillestraat 68, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 10/03/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DULGAN, Dirk (Bonna). Vandag vier jy jou 1ste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Faeeza, Faegan en Marlia. (Die Burger Oos-Kaap 10/03/2014)

11 Maart 2014

Sterfgevalle

VAN WYK, Anton Burgert. +Sondag 09 Maart 2014. Vrou Marlene, dogter Yvette. Geliefde broer, swaer en oom van Lynnette, Louis, Chris, Juanine, Deon, Monique. Diens Donderdag 13 Maart 2014 11:30 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. (Die Burger O-Kaap 11/03/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

13 Maart 2014

Gelukwensings

BAKKES, Johanna. U is vir 90 jaar gespaar deur Sy Genade. U seun Johann en familie. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2014)

Sterfgevalle

CARELSE, Brenda. +Sondag 09 Maart 2014. Eggenoot, dogters, kleinkinders, moeder. Roudiens Vrydag 14 Maart 2014 14:00 NG Kerk Sherwood, Walker-rylaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DE VOS, Ellionor. *21/07/1924. +Maandag 10 Maart 2014 in Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkindes. Dankdiens Donderdag 13 Maart 2014 15:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

HEWITT, Eddie. 24/04/1936 – 03/03/2014. Always in our hearts. The VERITY family. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2014)

STROEBEL, André. +Dinsdag 11 Maart 2014. Broer Leon, skoonsuster Joan en familie. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2014)

VAN GREUNEN, Audrey. +Tuesday 11 March 2014. We have lost our queen mother, supergran and great-gran. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2014)

In Memoriam

LÖTTER, Elsabé Magretha (née CLAASSEN). 28/01/1951 – 13/03/2005. Ons mis haar. Barnie Snr, Mariëtte, Hannes, Hannelie en Barnie Jnr. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2014)

14 Maart 2014

Troudagvierings

CARLSON, James en Lucille. Getroud 1953. Dankie vir 61 gelukkige jare. Elke dag is nog steeds 'n plesier. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2014)

Sterfgevalle

VAN GREUNEN, Audrey. +Dinsdag 11 Maart 2014. Diens Saterdag 15 Maart 2014 10:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

STRYDOM, Susan (MÜLLER). Jou eerste verjaarsdag by Jesus. Susters, swaer en familie. (Die Burger Oos-Kaap 14/03/2014)

17 Maart 2014

Sterfgevalle

GERBER, Yvonne. +Saterdag 01 Maart 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 19 Maart 2014 11:00 NG Kerk Hoogland-gemeente, Isobelstraat, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2014)

18 Maart 2014

Sterfgevalle

DE NECKER, Gerhard (Gerrie). Tragies +Saterdag 15 Maart 2014. Miemmie, Riaan, Trudy, Tania, Karl en kleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Maart 2014 11:00 NG Kerk Oos, Humansdorp, (Die Burger Oos-Kaap 18/03/2014) Lindi, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FERREIRA, George Frederick. *11/03/1942. +Woensdag 12 Maart 2014. Gedenkdiens Vrydag 21 Maart 2014 12:00 Volle Evangelie Kerk Penford, Penfordlaan, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/03/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN RENSBURG, Dawid Benjamin. *04/03/1937. +16/03/2014. Troosdiens Donderdag 20 Maart 2014 12:00 NG Kerk Dagbreek-gemeente, Manor Heights, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/03/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

19 Maart 2014

Sterfgevalle

FOURIE, Pietie. +Maandag 17 Maart 2014. Vrou Barbara, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 20 Maart 2014 15:00 NG Kerk PE-Wes, Vyfdelaan, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 19/03/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

GERBER, Maria Elizabeth Hendrieka. 69 jaar. +Saterdag 15 Maart 2014 op Kirkwood. Kinders, kleinkinders, broers, susters. Gedenkdiens Donderdag 20 Maart 2014 14:00 NG Kerk Sondagsrivier-Suid, Sunland. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/03/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VERMAAK, Alida Elizabeth (Meisie). +Woensdag 12 Maart 2014. Ons moeder, ouma, suster. Diens Donderdag 20 Maart 2014 11:00 NG Kerk Noord, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/03/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

20 Maart 2014

Sterfgevalle

HOPKINS, Maria Magrieta. +Maandag 17 Maart 2014. 'n eggenote, ma, ouma, skoonma. Diens Maandag 24 Maart 2014 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

KEMP, Hester Evelina. *23/08/1932. +Dinsdag 11 Maart 2014 in Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 20 Maart 2014 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/03/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

21 Maart 2014

Sterfgevalle

SENEKAL, Jan Hendrik. 84 jaar. +Dinsdag 18 Maart 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Sondag 23 Maart 2014 11:00 Evangelisasie Sentrum, h/v Pettit- en Margerystraat, Despatch. Die stoet vertrek om 10:45 vanaf Oos-Kaap Begrafnisdienste, Cuylerstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2014) Oos-kaap Begrafnisdienste, 041 992 5704

24 Maart 2014

In Memoriam

MOMBERG, Anton. +23 Maart 2010. Mis jou - Meidjie; die vierde jaar sonder Pa - Charl, Bibi.
(Die Burger Oos-Kaap 24/03/2014)

25 Maart 2014

Sterfgevalle

GERBER, Hester Emily. +Donderdag 20 Maart 2014. Geliefde moeder, ouma en oumagrootjie. Diens Woensdag 26 Maart 2014 16:00 NG Kerk Sonheuwels. (Die Burger O-Kaap 25/03/2014) Jeanette Chetty DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN GREUNEN, Anna. +Woensdag 19 Maart 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 26 Maart 2014 11:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Stelstraat, Kraggakamma. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

26 Maart 2014

Sterfgevalle

HILL, Dr. John Stephen (Johnnie). *06/09/1925. +Sondag 23 Maart 2014 in Jeffreysbaai voorheen van Lyttelton. Kinders, kleinkinders. Roudag Donderdag 27 Maart 2014 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 26/03/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KLEYNHANS, Cynthia Maria. *29/03/1939. +Vrydag 21 Maart 2014 in Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 26 Maart 2014 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 26/03/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

27 Maart 2014

Gelukwensings

KEMP, Absolom. Geluk met jou 50ste verjaarsdag. Jou vrou Cleopatra.

Sterfgevalle

BAKKER, Hantie. My vrou en mamma veilig in Jesus se arms. Gedenkdiens Saterdag 29 Maart 2014 11:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

BUBB, George William Anthony. Diep betreur deur sy vrou, kinders, skoonseuns, skoondogter, kleinkinders. Diens Vrydag 28 Maart 2014 15:00 Sewende Dag Adventiste Kerk, Mulnerstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/03/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

28 Maart 2014

Sterfgevalle

ADDISON, Kaylee Anwen. 11 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Maart 2014 10:00 Word of Faith, William Moffetweg, Port Elizabeth. (Die Burger O-Kaap 28/03/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

DENNIS, Shirley Patricia. 76 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Maart 2014 12:00 St. Anthony's Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

JANSEN, Tom. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Maart 2014 13:00 AGS Kerk, Daleview, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

VISSER, Awie. 27/10/1941 - 28/03/2011. Die gemis is groot. Elaine, kinders, kleinkinders, agterkleinseun. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2014)

29 Maart 2014

In Memoriam

GOUWS, Ben. Dit is nou 4 jaar gelede, en ons mis jou nog elke dag. Vrou Joey, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/03/2014)

 

  • Hits: 3287