Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2014 04 April

1 April 2014

Sterfgevalle

FROST, Philip John. 21/09/1948 – 30/03/2014. Ons eggenoot, vader, oupa, broer. Tot wedersiens. Joy, Philip, Lize en Lindsay, Judy, Dewalt, Ignus en Lian, Pam en Ted, Peter en Mirinda. Donasies i.p.v. kaartjies en ruikers aan Valleihof Tehuis vir Bejaardes, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 01/04/2014)

RUDMAN, Elena Christina. 12/01/1936 – 29/03/2014. Diens Vrydag 04 April 2014 11:00 Aandmymering-tehuis vir Bejaardes, Gillespiestraat, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/04/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

2 April 2014

Sterfgevalle

DE VRIES, Maria Catharina (Miem). *07/06/1935. +Vrydag 28 Maart 2014. Moeder, suster, ouma, oumagrootjie. Gedenkdiens Woensdag 02 April 2014 15:00 NG Kerk Despatch-Noord, Jakarandastraat, Retief, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/04/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

3 April 2014

Sterfgevalle

CLAASSEN, Emma. +Vrydag 28 Maart 2014. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.
Begrafnisdiens Vrydag 04 April 2014 11:00 NG Kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/04/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DEYZEL, Marius Jacobus. Dierbare eggenoot en seun. *29/10/1968. +Maandag 31 Maart 2014. Gedenkdiens Vrydag 04 April 2014 15:00 NG Kerk Retief, h/v Noordpark- en Van der Spuystraat, Retief, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/04/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

GOUS, Fay. +Sondag 30 Maart 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, suster, broers. Roudiens Vrydag 04 April 2014 14:00 NG Kerk Patmos. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/04/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

JANSE VAN VUUREN, Nella. +Woensdag 26 Maart 2014. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 04 April 2014 11:00 Avbob-kapel, h/v Hancockstraat en Harrowerweg, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 03/04/2014) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

JANSEN VAN RENSBURG, Aletta. +Dinsdag 01 April 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 04 April 2014 12:00 NG Kerk PE-Wes, Vyfdelaan, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 03/04/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

4 April 2014

Sterfgevalle

BILLSON, Ester. Roudiens Saterdag 05 April 2014 10:00 NG Kerk PE-Noord-gemeente, Daltonweg, Sidwell. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2014) Kramer Funeral Home Newtonpark 041 365 2209

FROST, Philip John. 65 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 05 April 2014 14:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 04/04/2014) JT Schooling, Hoofstraat 34, Kirkwood 042 2300 508

5 April 2014

Gelukwensings

DE VRIES, Marie. Geluk met Ma en Ouma se 80ste verjaarsdag Sondag. Sakkie, Linda, Madeleze, Frikkie, Noelene, Jaco en Rico. (Die Burger Oos-Kaap 05/04/2014)

Sterfgevalle

THERON, Cornelius Johannes (Cornie). +Woensdag 02 April 2014. Eggenote (Chris), kinders Yzelle, Suzette, Henry, Nellis, Paul, Elandré, Helena, Sorita, kleinkinders Michal, Christine, Bianca, Sióbhan, Megan, Anchen, Austin, William. Begrafnisdiens Dinsdag 08 April 2014 11:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 05/04/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

8 April 2014

Sterfgevalle

DEYZEL, Jan. +Saterdag 05 April 2014. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 10 April 2014 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger O-Kaap 08/04/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

DU PREEZ, Naas. +Vrydag 04 April 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 09 April 2014 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger O-Kaap 08/04/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

JOUBERT, Flippie. Totsiens en dankie, "Ou Krokodil", 'n Stock Car-ikoon en erelid wat nie vergeet sal word nie. Simpatie aan sy vrou en familie. Van Erelede, Voorsitter, Komitee en Lede van P.E.O.T.R. (Die Burger Oos-Kaap 08/04/2014)

9 April 2014

Gelukwensings

SMIT, Gerrit (Gertjie). Baie geluk met jou groot dag. Jy het Dinsdag 08 April 2014 jou Meestergraad ontvang na baie jare se harde werk. Ons is baie trots op jou. Skoonouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 09/04/2014)

In Memoriam

KINGHORN, Ossie. Skielik van ons weggeneem 'n jaar gelede. Vrou Evelyn, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/04/2014)

Sterfgevalle

ERASMUS, Hilda. +Saterdag 05 April 2014. Roudiens Donderdag 10 April 2014 11:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/04/2014) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

GASCOYNE, Susanna Elizabeth (Suzie). +Maandag 07 April 2014 in Stella. Innige meegevoel aan familie. Van Chris, Laetitia en Marius DU TOIT. (Die Burger Oos-Kaap 09/04/2014)

VERMAAK, Johan Leopold (Lepel). 75 jaar. Sy heengaan betreur deur kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 10 April 2014 10:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger O-Kaap 09/04/2014) J T Schooling, Kirkwood 042 2300 508

VISSER, HD (Juffrou Vissie) 83 jaar. Haar heengaan betreur deur familie en wye vriendekring. Gedenkdiens Donderdag 10 April 2014 14:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger O-Kaap 09/04/2014) J T Schooling, Kirkwood 042 2300 508

10 April 2014

Sterfgevalle

ABRAHAMS, Rina. +Sondag 06 April 2014. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 11 April 2014 15:00 Van Stadens NG Kerk. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 10/04/2014) Charleen Rossouw AVBOB P.E. 041 484 2731

GRUNDLINGH, Louise. +Maandag 07 April 2014. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 14 April 2014 10:00 Avbob-kapel, h.v.Hancockstraat en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 10/04/2014) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

JOUBERT, Philip Rudolph (Flip).+Sondag 06 April 2014 na lang siekbed. Elaine, kinders. Roudiens Vrydag 11 April 2014 14:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/04/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MYBURGH, Georgina (Jene) (voorheen van Port Elizabeth) +Dinsdag 08 April 2014 te Eldorado Tehuis, Oos-Londen. Egbert, Diana, Dewald en Nadine. (Die Burger Oos-Kaap 10/04/2014)

ROUX, Johan. Ons geliefde broer +Maandag 31 Maart 2014. Roudiens Vrydag 11 April 2014 10:00 AGS Gemeente Kensington. (Die Burger Oos-Kaap 10/04/2014)

11 April 2014

Sterfgevalle

OOSTHUIZEN, Georgina (Gene). +08 April 2014 te Eldorado Tehuis, Oos-Londen. (voorheen van Port Elizabeth). Egbert, Diana, Dewald en Nadine. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2014)

SAAYMAN, Rachel Johanna Alida. +Woensdag 09 April 2014. 'n Ma en ouma. Diens Maandag 14 April 2014 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2014)
Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

TEE, Cornelia Elizabeth. 17/01/1916 – 05/04/2014. Oorlede op Despatch. Diens Vrydag 11 April 2014 14:30 St. Katherines Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

In Memoriam

JANSE VAN RENSBURG, Piet. Na 12 jaar raak ons trane minder, maar die verlange meer. Eggenote Ellie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/04/2014)

12 April 2014

Sterfgevalle

GASCOYNE, (née WEPENER), Susanna Elizabeth. Hiermee bring ons hulde aan wyle Susie GASCOYNE van Moregroveweg 12A, Westering, Port Elizabeth. +Maandag 07 April 2014 te Stella, Noord-Kaap. Innige meegevoel aan haar familie. Zaggie & Charlotte DU PLESSIS, Annamarie VAN AARDE, Malcolm en Ronel FOSTER & Katelynn. (Die Burger Oos-Kaap 12/04/2014)

15 April 2014

Sterfgevalle

GASCOYNE, Susie. Innige meegevoel aan familie. Jy was 'n vriendin 1000, ek sal jou nooit vergeet. Baie liefde, Chippie. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2014)

GROBLER, Freda. 09/09/1952 – 10/04/2014. Ons groet Mamma. Diens Woensdag 16 April 2014
14:00 NG Noord Gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

LINDE, Aletta Elizabeth. +Saterdag 12 April 2014. Ons eggenote, moeder en ouma.
Diens Donderdag 17 April 2014 14:00 NG Kerk Somerstrand, P.E. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 15/04/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SNYMAN, Johan (van Glenconnor) +Donderdag 10 April 2014. Herinneringsdiens Dinsdag 15 April 2014 11:00 NG Kerk Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

VAN DER BERG, Jan. +Sondag 13 April 2014 na 'n siekbed. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 17 April 2014 14:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER WATT, Arno (Kleintjie). +Sondag 13 April 2014. Michell, sy dogter Anelle. Diens Woensdag 16 April 2014 10:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 15/04/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BUCHNER, Christiaan. Reeds twee jaar en mis jou steeds. Jy leef voort in mooi herinneringe van 44 jaar. Elsabe. (Die Burger Oos-Kaap 15/04/2014)

16 April 2014

Sterfgevalle

GERBER, Illana, 02/08/1982 – 09/04/2014. Troosdiens Donderdag 17 April 2014 11:00 Volle Evangelies Kerk, Penfordlaan, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 16/04/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

GILDENHUYS, Letitia. 92 jaar. +Sondag 13 April 2014 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Teraardebestelling Woensdag 16 April 2014 14:00 Jubilee Park Munisipale-begraafplaas. Gedenkdiens om 14:30 in Aandmymering Tehuis vir Bejaardes, h.v. Van Plettenberg- en Woodhousestraat, Uitenhage.
(Die Burger Oos-Kaap 16/04/2014) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

MUNDELL, Brian. +Saterdag 12 April 2014. Vrou Tokkie, kinders Chantell, Shaun, George, Amanda,
kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 17 April 2014 11:00 Retha van der Merwe Dienssentrum, Dykeweg, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 16/04/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

17 April 2014

Sterfgevalle

BESTER, Hannes. 72 jaar. +Sondag 13 April 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders, suster. Gedenkdiens Dinsdag 22 April 2014 17:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 17/04/2014) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

GASCOYNE, Susanna Elizabeth (Susie).+Maandag 07 April 2014. Roudiens Dinsdag 29 April 2014 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillearylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2014)

LEACH, Theo. Ons innige meegevoel aan Yvonne en familie met heengaan van Theo. Chris en Elsa DE WIT. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2014)

TERBLANCHE, Ouma Poppie. +Dinsdag 15 April 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 19 April 2014 10:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 17/04/2014) Miemie Gardiner Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

19 April 2014

Sterfgevalle

CREIGHTON, Elsa. +Donderdag 17 April 2014 na 'n lang stryd teen kanker. Begafnis-reëlings sal aangekondig word. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

HUMAN, Petrus Gerhardus (Piet). 78 jaar. +Dinsdag 15 April 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Dinsdag 22 April 2014 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN EYK, Hendriena. + Maandag 14 April 2014. Geliefde eggenote, moeder en ouma. Roudiens Saterdag 19 April 2014 12:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leursingel, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2014) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

MEYER, Ruan. 25/07/1992 – 20/04/2007. Ons verlang en mis jou baie. Pappa, Mamma, Dewald, Lindie en ouma Daisy; Oom Leon, tannie Colleen, Chantél, Jaco, Chenelle en Wian. (Die Burger Oos-Kaap 19/04/2014)

Geen berigte vir Maandag 21 April en Dinsdag 22 April 2014

23 April 2014

Sterfgevalle

DU PREEZ, Jolene (née SCHOONRAAD) 22/03/1969 – 17/04/2014. Eggenoot Eckhardt, kinders Ruan, Rozanne en Wian, DU PREEZ- en SCHOONRAAD-gesinne. Begrafnisdiens Woensdag 23 April 2014 10:00 NG Kerk Uitenhage-Noord. NG Kerk Begraafplaas, Rocklands. (Die Burger Oos-Kaap 23/04/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

NEL, Herkie. Pappa +Saterdag 19 April 2014 na 'n lang siekbed. Diens Donderdag 24 April 2014 14:30 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 23/04/2014) Jane, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 VAN EYK, Hendriena. +Maandag 14 April 2014. Geliefde eggenote, moeder en ouma.

Roudiens het plaasgevind Saterdag 19 April 2014 12:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Leursingel, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/04/2014) Journey's End Begrafnsdienste 041 484 1464

24 April 2014

Sterfgevalle

FOURIE, James Stephen Andrew. +Sondag 20 April 2014. Eveleyn, Steyn en Delmarie. Gedenkdiens Vrydag 25 April 2014 11:00 NG Kerk Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2014)

FUTCHER, Ann. +Dinsdag 22 April 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 25 April 2014 10:00 Nooreinde Metodiste Kerk, Bagshawstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/04/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

HUMAN, Thys. Tragies + Saterdag 19 April 2014. Teraardebestelling Vrydag 25 April 2014 14:00 Jubilee Park Begraafplaas waarna diens by NG Kerk-Oos, Freresingel, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

OOSTHUIZEN, Sella. +Sondag 20 April 2014. Eggenote van Pienaar, liefdevolle suster. Begrafnisdiens Vrydag 25 April 2014 10:00 Huis Louisa Myburgh, Assenburgstraat, Kabega Park, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/04/2014) Kramer Funeral Home Newtonpark 041 365 2209

25 April 2014

Sterfgevalle

BOTHA, Fanie (SJJ). +Woensdag 23 April 2014 na siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 29 April 2014 14:00 Nooitgedacht NG Kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

FORD, Michael Montgomery. +Thursday 24 April 2014. A wonderful husband, father and
grandfather. Funeral service Tuesday 29 April 2014 11:00 Old Apostolic Church,
Van Riebeeck Heights. Cremation private. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2014)
Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

PRETORIUS, Andries Daniel (Dan). 03/11/1948 – 23/04/2014. Troosdiens Maandag 29 April 2014 11:00 Shalom Rapha (PPK), Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

VELDMAN, Riaan. Vandag vier jy jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Altyd in ons harte. Oom Frans en tannie Anna. (Die Burger Oos-Kaap 25/04/2014)

26 April 2014

Sterfgevalle

VAN GENT, Helena Susanna Maria. *09/11/1938. +Woensdag 23 April 2014 in Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Dinsdag 29 April 2014 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 26/04/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

29 April 2014

In Memoriam

CLAASSEN, Anna. Ons dink in liefde aan ons moeder en ouma wat nie meer met ons is nie. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/04/2014)

30 April 2014

Sterfgevalle

DOLPHÉ, Linda. +Sondag 27 April 2014. Esther, Jemima, Attie, kinders en Hannes. Begrafnisdiens Vrydag 02 Mei 2014 14:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat & Harrowerweg. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/04/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LOMBARD, Gerrit (Boetie). 62 jaar. +Maandag 21 April 2014. Sy suster en familie. Diens Woensdag 30 April 2014 11:00 Volle Evangelie Kerk, Heuwelkruin, Despatch. (Die Burger O-Kaap 30/04/2014) Bossies Executive Funeral Home, Uitenhage 041 911 1471

MARTIN, Yvonne. +Maandag 28 April 2014. Moeder van Billy, John, Bruce & Garry. Gedenkdiens Maandag 05 Mei 2014 16:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 30/04/2014) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MINNIE, Dan (Boetie). +Sondag 27 April 2014 na siekbed. Hannes, Les, Christo en gesinne. Begrafnisdiens Vrydag 02 Mei 2014 11:30 Metodiste Kerk, Lunevilleweg, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 30/04/2014)

 

  • Hits: 3209