Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2014 06 June

2 Junie 2014

In Memoriam

SCHEEPERS, Ben. Oorlede 02/06/2013. Jou geliefde vrou Yvonne. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2014)

3 Junie 2014

Sterfgevalle

BARNARD, Yvonne. +Saterdag 31 Mei 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 04 Junie 2014 14:00 Avbob-kapel, h/v Hancockstraat en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DELPORT, Barend Toelie. +Sondag 01 Junie 2014. Haar roudiens Vrydag 06 Junie 2014 10:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

4 Junie 2014

Sterfgevalle

DU PREEZ, Anna Christina. *02/01/1927. +Saterdag 31 Mei 2014. Ons moeder, ouma, oumagrootjie, suster. Begrafnisdiens Donderdag 05 Junie 2014 12:00 NG Kerk Misgund, Misgund. Begrafnis op die plaas Nuweplaas, dist. Misgund. (Die Burger O-Kaap 04/06/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

DU PREEZ, Leonie (Bekkie). Van Nouja-straat, Somerset-Oos. *02/11/1950. +Saterdag 31 Mei 2014 in Andries Vosloo Hospitaal. Eggenoot Johan, kinders Sarel, Lammie. Gedenkdiens Donderdag 05 Mei 2014 14:00 NG Kerk Somerset-Oos. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2014) Taylor Begrafnisdienste Somerset-Oos 042 243 2069

MARAIS, Schalk Conradie. 78 jaar. +Vrydag 30 Mei 2014 in Despatch. Eggenote, kinders, kleinkinders, susters. Gedenkdiens Vrydag 06 Junie 2014 12:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Privaat verassing Donderdag 05 Junie 2014. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

PIENAAR, Kobus (Pine). +Sondag 01 Junie 2014. Kinders Leon en Sonika. Begrafnisdiens Vrydag 06 Junie 2014 12:00 Volle Evangelie kerk, PE-Noord, Suttonweg, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN GREUNEN, Piet. 61 jaar. +Maandag 02 Junie 2014 in Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 05 Junie 2014 11:00 AGS Lofoord gemeente, h.v. Noord- en Graaff Reinetweg, Uitenhage. Despatch munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2014)
Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

5 Junie 2014

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Bernie. +Maandag 02 Junie 2014. Ons ma en ouma - Ettiene, Anton, Tertius en Eugene. My dierbare suster - Dinks. Diens Donderdag 05 Junie 2014 14:30 NG Kerk Patmos, Kaapweg 79. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN HEERDEN, Johannes Godfried (Hansie). *08/02/1956. +Maandag 02 Junie 2014 op Humansdorp. Eggenote, kinders. Dankdiens Vrydag 06 Junie 2014 14:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

6 Junie 2014

Sterfgevalle

MALAN, Johannes Nicolaas (Jannie). 87 jaar. +Donderdag 29 Mei 2014. Jeffreysrus, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2014)

SCHAMREL, André. 24/01/1948 – 04/06/2014. Troosdiens Maandag 09 Junie 2014 12:00 NG Kerk Dagbreek, Welkom. Ds. Lood Olivier. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2014)

In Memoriam

PRETORIUS, Dr. Anje. 05 April 1983 – Junie 2010. Ons het jou baie, baie lief. Mamma, Pappa, Marco, Ouma, Family, Friends & Colleagues (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2014)

VAN DER MERWE, Gerhard. 18/06/1939 – 06/06/2007. Al my liefde. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2014)

7 Junie 2014

Sterfgevalle

HILLS, Piet. +Woensdag 04 Junie 2014. Vrou Nicky, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 09 Junie 2014 14:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillearylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2014) Miemie Gardiner Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

SWANEPOEL, (née LOTZ), Naomi. *28/8/1934. +30/5/2014 in Vergenoeg-tehuis, Despatch. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleindogter. Gedenkdiens Saterdag 14 Junie 2014 10:00 NG Kerk Moedergemeente, h.v. Geard- en Kirkwoodstraat, Port Elizabeth. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 07/06/2014)

9 Junie 2014

Gelukwensings

DIRKER, Lettie. Vandag vier tannie Lettie haar 80ste verjaarsdag. Ons hartlike wense aan haar. Haar werksetiek is 'n voorbeeld om na te streef. Wat 'n voorreg om deel te kan wees van haar lewe. Familie en Personeel (John Dirker Engineering)

10 Junie 2014

Sterfgevalle

OTTO, Lydia. Roudiens Donderdag 12 Junie 2014 14:00 NG Kerk Sherwood, Walker-rylaan. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2014)

In Memoriam

DU TOIT, Christina Susanna. 97 jaar vandag. Na 13 jaar leef Ma Duifie steeds elke dag in ons harte. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2014)

REDCLIFFE, Dora. Vandag,10 Junie 2014, vier jaar gelede moes ons van jou afskeid neem. Verlang nog baie na jou. Eggenoot en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2014)

11 Junie 2014

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Hester. 10/5/1950 – 09/6/2014. Oorlede in Uitenhage. Diens Donderdag 12 Junie 2014 14:00 NG Kerk Noord, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

CAWALLA (née HUMAN), Molly. 65 jaar. +Sondag 08 Junie 2014. Ons ma, ouma en suster. Claudia, Riaan, Estelle, Jeanne, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2014)

SIEBERT, Adri. 05/02/1969 – 09/06/2014. Ma Marie en familie. Begrafnisdins Vrydag 13 Junie 2014
11:00 Gemeentes van Christus, Van der Stelstraat, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2014)

VAN DER MERWE, Ellen. 23/01/1955 – 06/06/2014. Oorlede in Uitenhage. Diens Donderdag 12 Junie 2014 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

VAN DER WALT, Sarel Jacobus. +Saterdag 07 Junie 2014. Roudiens Vrydag 13 Junie 2014 14:00 St Marks Congregational Kerk, Kaapweg. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

12 Junie 2014

Sterfgevalle

ELS, Johanna. +Maandag 09 Junie 2014. Ons moeder en ouma. Diens Dinsdag 17 Junie 2014 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 12/06/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

FAUL, Heletje Aletta Meissenheimer (Helen). *08/02/1930. +Maandag 09 Junie 2014 in Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 13 Junie 2014 14:00 Jeffreysrus-saal, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

PHARAOH, Davinci Abraham. +Sondag 08 Junie 2014 na 'n lang stryd teen kanker. Ons eggenoot en vader. Anastasia, Danelle, Brent, Andrea & Ryan. (Die Burger Oos-Kaap12?06/2014)

TAYLOR, George. +Dinsdag 10 Junie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 13 Junie 2014 11:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplanlaan, Steytler Woonbuurt. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

13 Junie 2014

Sterfgevalle

BOSCH, Annette. +Dinsdag 10 Junie 2014. Diens Vrydag 13 Junie 2014 14:00 NG Kerk Retief, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

DEYSEL, Michael. 66 jaar. Begrafnisdiens Maandag 16 Junie 2014 10:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 

DINIE, Ryan. 36 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 14 Junie 2013 1:00 Nuwe Apostoliese Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN ROOYEN, Rutgert / Richie Oom Van (Strydom Basson & Tait). 22/8/1926 - 09/6/2014) Eggenote, kinders, kleinkinders, broers en suster. Roudiens Dinsdag 17 Junie 2014 11:00 Evangelisasie-sentrum, h.v. Cleeveweg en Cotswoldlaan, Cotswold, (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2014) Navrae: Cliffidene 041 452 4776

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. Vandag is jy 5 Jaar by Liewe Jesus. Rus in vrede my kind, ons boeta. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2014)

14 Junie 2014

Sterfgevalle

JULIES (née MANUEL), Daphne Fry. *01.01.1931. +Thursday 12 June 2014 at MCare Cape View Hospital, N1 City. Funeral arrangements for Saturday 21 June 2014 to follow. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2014) DOVES Bellville 021 948 5531

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973. Dit is vandag jou 41ste verjaarsdag. Ons vergeet jou nooit nie. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2014)

16 Junie 2014

Sterfgevalle

NORTJÉ, Ria. +Maandag 09 Junie 2014. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 17 Junie 2014 10:00 Avbob-kapel, h.v. Harrowerweg en Hancockstraat, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap16/06/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

17 Junie 2014

Sterfgevalle

DU PREEZ, Bregetta (Bibi). 73 jaar. +Donderdag 12 Junie 2014. Kinders Tania, Pierre en hul families.
Roudiens Donderdag 19 Junie 2014 14:30 NG Kerk Patmos Sentraal. Verassing privaat. Geen blommme op versoek. Donasies aan St Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2014) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

23 Junie 2014

Stefgevalle

ELS, Anna. +Maandag 16 Junie 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 24 Junie 2014 11:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

JOUBERT, Pierré. *16 Mei 1940. +Woensdag 18 Junie 2014 te Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Dinsdag 24 Junie 2014 11:00 NG Kerk Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 23/06/2014) Ettiene Stopforth DOVES 042 295 1663

VAN VUUREN, (née SMITH), Katie. 90 jaar. +Woensdag 18 Junie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 24 Junie 2014 11:00 NG Parkheuwel, Poplarlaan, Steytlerwoonbuurt. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BEZUIDENHOUT, Skyela Dene. 14 Sept 2010 – 23 Junie 2012. Jy word so baie gemis.
Liefde, Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2014)

24 Junie 2014

Sterfgevalle

ERASMUS, André. 25/07/1948 – 20/06/2014. Eggenote, seun. Roudiens Woensdag 25 Junie 2014 NG Kerksaal, Paradysstrand. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2014)

VAN DEVENTER, Audrey (Ma-Tilla). +Sondag 22 Junie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 26 Junie 2014 11:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Stelstraat, Kabega. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

25 Junie 2014

Sterfgevalle

BOSHOFF, Ivan. +Dinsdag 24 Junie 2014. Vrou Marie, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 26 Junie 2014 11:00 St Mark's Kapel, Kaapweg, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ERASMUS, JC. Tragies +Sondag 22 Junie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 26 Junie 2014 14:00 PE-Noord Volle Evangelie Kerk, Suttonweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

WASSERMAN, Jan George (Org). *20/01/1918. +Maandag 23 Junie 2014 in Humansdorp-distrik. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Junie 2014 13:00 NG Kerk Kareedouw. Kareedouw-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

26 Junie 2014

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Verma Matilda. +Dinsdag 24 Junie 2014. 'n Ma, ouma en suster, Diens Vrydag 27 Junie 2014 12:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

BOSHOFF, Louise. +Sondag 22 Junie 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 27 Junie 2014 11:00 Lorraine NG Kerk, Marnéstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2014) Alfred Jones AVBOB P. E. 041 484 2731

BÜCHNER, Poppie. 83 jaar. Van Kleinhoek Plaas, Paterson. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 26 Junie 2014 11:00 Paterson NG Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

GOUWS, Hester Elizabeth. *29/08/1927. +Vrydag 20 Junie 2014 in Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 05 Julie 2014 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

27 Junie 2014

Sterfgevalle

JAFTHA, Nobel Brian. 52 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Junie 2014 11:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RADEMEYER, Simon. Van Koedoe Woonstelle 205. +Woensdag 25 Junie 2014. Diens Saterdag 28 Junie 2014 10:00 ACVV Kerk, Barrystraat, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2014)

28 Junie 2014

Geboortes

DORFLING, Eurobella Jessica. *25 Junie 2014. Ouers Dewald en Monique. Dank aan ons Hemelse Vader, dokters en personeel van St. George's hospitaal. Trotse oupas en oumas Koos, Corrie, Hennie en Shelley. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2014)

Sterfgevalle

KOEKEMOER, Tienie. 16/03/1940 – 26/06/2014. André & Madie en Theo & Heidi se pa, Ian, Liebe, Nika en Kyla se Oupie-Doups. Lilda en gesin. Gedenkdiens Donderdag 03 Julie 2014 14:00 Sonheuwels Gemeente, Bougainvillearylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2014)

In Memoriam

BOWER, Boet. Een jaar is verby. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2014)

30 Junie 2014

Sterfgevalle

DORFLING, Fransina Magdalena. 74 jaar. +Donderdag 26 Junie 2014 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, broer, susters. Gedenkdiens Dinsdag 02 Julie 2014 10:00 Aandmymering Tehuis vir Bejaardes, h.v. Woodhouse- en Van Plettenbergstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 30/06/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

GREYLING, Bernardus Beyers (Ben). 28/02/1928 – 26/06/2014. Heengegaan met kanker in P.E. Oorspronklik geboer in Somerset-Oos distrik. Vrou Hester, kinders Isabel BOTHA (PE), Hennie & Frieda GREYLING (Somerset-Oos), Pieter & Penny GREYLING (PE), Sonja & Johan VORSTER (PE), kleinkinders Bernar BOTHA (PE), Beyers GREYLING (Texas , Amerika), De Wet GREYLING (Afrika), Armand GREYLING (PE), Christo GREYLING (Rhodes), Anja, Adries & JJ VORSTER, 2 agterkleinseuns Brandt BOTHA en (Big) Ben GREYLING. Diens Dinsdag 01 Julie 2014 14:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, Lorraine. Ds. Wouter O'KENNEDY. (Die Burger Oos-Kaap30/06/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

ARNDT, Louise. Jou eerste verjaarsdag op die 30ste, weg van ons. Ma, Bertie, Jean en Carl. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2014)

 

  • Hits: 3375