Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2014 07 July

1 Julie 2014

Sterfgevalle

O'CONNELL, Jack. +Woensdag 25 Junie 2014. Roudiens Woensdag 02 Julie 2014 11:00 St. Marks Kerk, Kaapweg, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

RUDMAN, Lynette. *17/09/1971. +Donderdag 26 Junie 2014. Ons moeder, suster, dogter. Verassingsdiens Woensdag 02 Julie 2014 12:00 NG Kerk Despatch-Suid, Kerkstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

TURNER, Godwin. 81 jaar. +Saterdag 28 Junie 2014 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 02 Julie 2014 14:00 Caledonstraat Congregational Kerk, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

POTGIETER, Anna Susanna. 24/05/1927 – 01/07/2013. Dink met liefde aan ons moeder en ouma. Dogters en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2014)

PUREN, Hannes. Dink met liefde aan jou verjaarsdag op 1 Julie. Jou vriendin Ria. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2014)

VELDTMAN, Riaan. 25/04/1979 – 01/07/2013. Ons het jou so innig lief. Verlangende ouers, Pieter Jnr., JP en Chané. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2014)

2 Julie 2014

Sterfgevalle

FRIEND, Anna. +Saterdag 28 Junie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 03 Julie 2014 14:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2014) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

SCHREIBER, Hennie. 57 jaar. +Vrydag 27 Junie 2014. Martha, Melanie en Warren. Roudiens Vrydag 04 Julie 2014 11:00 NG Kerk Adelaide. (Die Burger O-Kaap 02/07/2014) Von der Decken Funerals Fort Beaufort 046 645 1898

VAN DER WESTHUIZEN, Lianda. +Sondag 29 Junie 2014. Ouers, suster. Roudiens Vrydag 04 Julie 2014 14:00 Sonheuwels NG Kerk, Bougainvillealaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2014)

VICTOR, Josua. *06/09/1946. +Woensdag 25 Junie 2014 in Port Elizabeth. Eggenote Renay en seuns. Begrafnisdiens Donderdag 03 Julie 2014 11:00 NG Kerk Adendorp (10km voor Graaff-Reinet). (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2014)

WEBSTER, Keith (Billy). Begrafnisdiens Vrydag 04 Julie 2014 14:00 Evangelisasie Sentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2014) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

3 Julie 2014

Sterfgevalle

SWANEPOEL, Pastoor George. +Maandag 30 Junie 2014. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 04 Julie 2014 14:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

4 Julie 2014

Sterfgevalle

BLOU, Daniswa Priscilla. 42 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 05 Julie 2014 11:00 St. Simon of Cyrene. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

GOWS, Jane Johanna. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 05 Julie 2014 11:00 Sentrale Rugby-veld, Mitchellstraat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LANDMAN, Johan Christoffel. *03/04/1928. +Woensdag 02 Julie 2014. Ons vader en oupa. Verassingsdiens Maandag 07 Julie 2014 10:00 NG Kerk Despatch, Dagbreek, Despatch.
Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

MARNEY, Jerome. 44 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 05 Julie 2014 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunaweg. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MILESON, Mona. Roudiens Vrydag 04 Julie 2014 14:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MURPHY, Graham Quintin. 42 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 05 Julie 2014 10:00 St. Josephs Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Van Willing Begrafnisdiens 041 988 1919

NEL, Tirzia. +Sondag 29 Junie 2014. Roudiens Vrydag 04 Julie 2014 10:00 Avbob Kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POTGIETER, Cornelia. 36 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 05 Julie 2014 12:00 AGS Geelhoutstraat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN DYK, Gladys. 87 jaar. Verassingsdiens Saterdag 05 Julie 2014 11:30 Dalestraat, Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WILKEN, Hannes (Sunrise Haarkapper). +Dinsdag 01 Julie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 08 Julie 2014 11:00 PE Noord NG Kerk, Daltonweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

7 Julie 2014

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, (BOTHA), Rosie. +Donderdag 03 Julie 2014. Moeder van Ivan, Garlene, Henry, Susan, Deon, Charlene, suster van Lydia, Daphne en Joan. Diens Maandag 07 Julie 2014 14:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1st Ave, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DANIEL, Naomi. +Thursday 03 July 2014. Beloved wife of the late George, loving mother of Rosalyn, Alan and Keith, darling grandmother and great-grandmother. Service Monday 07 July 2014 11:00 DR Church De Duin, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

KIMMIE (née MACHUI), Merle Elizabeth. 27/09/1943 – 07/07/2005. You are constantly missed by your loved ones. Husband Errol, children Charmelle, John and Elsabé. Die Burger Oos-Kaap 07/07/2014)

8 Julie 2014

Sterfgevalle

BOTES, Klasie. 76 jaar. +Saterdag 05 Julie 2014. Haar eggenoot, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 09 Julie 2014 15:00 NG Kerk Sondagsrivier Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2014) JT Schooling, Kirkwood 042 2300 508

TERBLANCHE, Cora. *01/10/1938. +Vrydag 04 Julie 2014 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders. Dankdiens Woensdag 09 Julie 2014 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

9 Julie 2014

Sterfgevalle

BAKKES, Rina (Katrien). 74 jaar. +Saterdag 05 Julie 2014 te Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 11 Julie 2014 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord, Moselweg, Uitenhage. Privaat verassing Donderdag 10 Julie 2014. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

DEYSEL, Bertie. Begrafnisdiens Wonsdag 09 Julie 2014 11:00 in Despatch-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2014)

FOURIE, Fanny Mary. +Vrydag 04 Julie 2014. Ons ma, ouma, oumagrootjie en suster. Kerkdiens Saterdag 12 Julie 2014 11:00 NG Kerk Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

JONKER, Dolf. +09/07/2012. Ons sal altyd lief wees vir jou. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2014)

10 Julie 2014

Sterfgevalle

GOOSEN, Johanna Hendrina (Hennie). +Sondag 06 Julie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Julie 2014 11:00 Doxa Deo Artuo-gemeente, Glenstraat 16, Sentraal. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2014)
Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

JONKER, Barrie. 68 jaar. +Maandag 07 Julie 2014. Haar familie en vriende. Begrafnisdiens Vrydag 11 Julie 2014 11:00 AGS Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

KLEINHANS, Mildred Joyce (Tokkie). +Maandag 07 Julie 2014. Dogters, skoonseun, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 14 Julie 2014 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. Die Burger Oos-Kaap 10/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ROBERTS, Clifton. 19 jaar. Tragies +Vrydag 04 Julie 2014 te Uitenhage. Ouers, broer, sussie, meisie. Gedenkdiens Donderdag 10 Julie 2014 14:00 AGS Christelike sentrum, De Langesingel, Despatch. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SAAYMAN, Bartholomew Matthew (Tos). 80 jaar. +Maandag 07 Julie 2014. Eggenote Daphne, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2014)

VAN DER WATT, Elize. +Dinsdag 08 Julie 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 12 Julie 2014 14:00 Evangelisasie-sentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

11 Julie 2014

Sterfgevalle

DU PREEZ, Gerrit J. van Rooyen. +Maandag 07 Julie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Kerkdiens Vrydag 11 Julie 2014 12:00 NG Kerk Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2014) Jamani Begrafnisdienste, Kareedouw 042 288 0752

ISAACS, Victor James. 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Julie 2014 10:00 AGS Geelhoutlaan. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MANEWIL, Phillip. 53 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Julie 2014 13:00 Rosedale Ontspanningsaal. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

O'EHLEY, Virginia. Mommy Dearest passed on 1 year, today. Sharon, Leon, your mother Lettie, children, grandchildren. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2014)

VOSLOO, Pieter. Vandag vier jy jou verjaarsdag by ons Hemelse vader. Vrou Rita, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2014)

14 Julie 2014

Sterfgevalle

FERREIRA, Theodora (Dora). +Donderdag 10 Julie 2014. Dogter, skoonseun, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Dinsdag 15 Julie 2014 10:00 Jeffreysrus-aftreeoord. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2014)

KEMP, Andrie. +Donderdag 10 Julie 2014. Vrou, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 15 Julie 2014 11:00 NG Kerk PE Hoogland, Isobellaan, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

GEYSER, Thys. 5 jaar gelede oorlede. Ons is baie lief vir jou. Anna, Heinrich, Liezel. Hayley, Quentin, Arlin & Hanru. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2014)

15 Julie 2014

Sterfgevalle

BEHR, Desireé Diane. +Donderdag 10 Julie 2014. Ons moeder, suster, dogter en ouma. Diens Donderdag 17 Julie 2014 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

DREYER, Nico. +Saterdag 12 Julie 2014. Geliefde man van Soné, pappa van Carla, seun van June, broer van Karen, Charl en familie, kleinseun van Gladys. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FOURIE, Jonathan Adriaan. +Donderdag 10 Julie 2014. Teraardebestelling Donderdag 17 Julie 2014 10:00 Forest Hill-begraafplaas waarna diens Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 15/07/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GERBER, Marie. +Sondag 13 Julie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 17 Julie 2014 11:00 Louis Dubb Aftreeoord-saal, Riverstoneweg, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HONEYCOMB, Lulu. +Donderdag 10 Julie 2014. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 17 Julie 2014 15:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1st Ave, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LE GRANGE, Ingrid. 24 Februarie 1965 – 21 Junie 2014. Gedenkdiens Vrydag 18 Julie 2014 10:00 St. Mark's-kapel, Kaapweg, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014)

LEPPAN, Jacoba Maria Johanna. +Donderdag 10 Julie 2014. Ons ma, ouma en oumagrootjie. Diens Donderdag 17 Julie 2014 11:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MEYER née STEYN, Cecelia Frederika. 1925 – 2014. +Donderdag 10 Julie 2014 in P.E. Seuns, familie. Gedenkdiens Dinsdag 15 Julie 2014 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Iris Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai .

SCHMIDT, Peter. +Saterdag 12 Julie 2014. Vrou, kinders, kollegas. Diens Vrydag 18 Julie 2014 11:00 St Saviour's Anglican Church, Villiersstraat, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SWART, Phillippus Daniel Rickert. +Saterdag 12 Julie 2014. Ons man, pa, oupa, oupagrootjie, broer en swaer. Diens Vrydag 18 Julie 2014 11:00 NG Kerk Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ROOYEN, Beatricks Anna Petronella. (van Kragga Kamma, Port Elizabeth). 09/11/1929 – 14/07/2014. Geliefde Ma, Ouma, Oumagrootjie, Agter-oumagrootjie. Begrafnisdiens Woensdag 16 Julie 2014 14:00 First Avenue Funeral Home, Walmer. Almal Welkom. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2014)

16 Julie 2014

Sterfgevalle

FOURIE, Magdalena (Dalene). 1952 – 2014. +Maandag 14 Julie 2014. Man, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 17 Julie 2014 11:00 NG Kerk Kompleks, Olienhoutstraat, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2014) Iris Gilbert Kouga Funerals Jeffreysbaai

MYBURGH, Albertus. 01/03/1938 – 11/07/2014. oorlede op Uitenhage. Diens Donderdag 17 Julie 2014 11:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

In Memoriam

BEHR, André. Vandag twee jaar oorlede. Lief jou baie. Karin en dogters, Adrie & Chantél. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2014)

17 Julie 2014

Sterfgevalle

DREYER, Nico. Roudiens Vrydag 18 Julie 2014 11:00 NG Kerk Sherwood, Devonstraat, Sherwood. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2014) Prue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

18 Julie 2014

Sterfgevalle

DE VILLIERS, Nessa.+Dinsdag 17 Julie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 26 Julie 2014 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Av. Funeral Home, Walmer. (Die Burger O-Kaap 18/07/2014) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JANSEN, (née WATSON), Burnice. 15/10/1933 – 12/07/2014. Ons groet 'n ma (André, Nelia, Eugene, Nuala), ouma, oumagrootjie, suster. Gedenkdiens Saterdag 19 Julie 2014 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MAFEMPIE, Dorothy Johanna. 54 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 19 Julie 2014 13:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunaweg. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN ROOYEN, William Henry. 82 jaar. Begrafnisdiens Sondag 20 Julie 2014 13:00 Hankey Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

LLOYD, Mollie. Vandag is Ma 6 jaar by Pa. Mis Ma nog baie. Bernard en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2014)

Dankbetuigings

BAKKES, Rina (Katrien). Gedurende die hartseertyd van Rina se afsterwe, bedank ons almal vir hul oproepe en besoeke. Freddie BAKKES, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2014)

22 Julie 2014

Geen berigte vir Saterdag 19 Julie 2014 en Maandag 21 Julie 2014

In Memoriam

SMITH, Cupi. Ma, jy is vandag 1 jaar terug van ons weggeneem. Jy is altyd in ons gedagtes. Brent, Sandy, Ruan & Tiaan. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2014)

23 Julie 2014

Sterfgevalle

BARNARD, Hans. +Sondag 20 Julie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 24 Julie 2014 13:00 NG Kerk PE Noord, Daltonweg, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2014) Paul Koekemoer AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DE VILLIERS, Nessa. Gedenkdiens Saterdag 26 Julie 2014 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2014) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DE VILLIERS, Rachel. Mom and Ouma, you will be sorely missed by your children and grandchildren. Sonja, Baydon and Devon COWLEY, Samantha and Andrew DEACON, Zelda, Shawn, Matthew and Sarah OPSAHL, Andries, Corné and Christopher DE VILLIERS. 

DE VILLIERS, Rachel.+Saterdag 19 Julie 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 25 Julie 2014 11:30 Evangelisasie-sentrum, Cleevelaan, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DEYZEL, Susanna Cornelia (Sanna). +Vrydag 18 Julie 2014 12:00. Diens Donderdag 24 Julie 2014
12:00 Volle Evangelie Kerk, Suttonweg, Sidwell. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2014) Newton Park Funeral Home 041 364 1342

FRIER, Steph. +Vrydag 04 Julie 2014. Ons groet 'n seun, man, pa en oupa. Diens Donderdag
24 Julie 2014 10:00 NG Kerk Dagbreek. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

HANSEN, Christo.+Maandag 21 Julie 2014. Eggenote, ma, susters. Roudiens Donderdag 24 Julie 2014 11:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2014)
Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

24 Julie 2014

Sterfgevalle

LOMBARD, Herman. +Sondag 20 Julie 2014. Drienie, Thea, swaers. Roudiens Vrydag 25 Julie 2014 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2014) Paul Koekemoer AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

25 Julie 2014

Sterfgevalle

ROHRER, Jean. +Woensdag 23 Julie 2014. Diens Dinsdag 29 Julie 2014 11:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger O-Kaap 25/07/2014) Lindi, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WASSERMAN, Corrie. +Woensdag 23 Julie 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 28 Julie 2014 Milnerton Huis-kapel, First Av. Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

McCAY, Angus. 31/01/1938 – 25/07/1991. Soos altyd Faith. (Die Burger Oos-Kaap 25/07/2014)

29 Julie 2014

Geen berigte vir Maandag 28 Julie 2014

Sterfgevalle

FERREIRA, Trevor. +Vrydag 25 Julie 2014. Edith, Charmaine, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 30 Julie 2014 15:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

FRANCIS, Terry (van Telkom). +Sondag 27 Julie 2014. Eggenote, twee seuns. Roudiens Donderdag 31 Julie 2014 14:00 St. Marks Congregational Church, Kaapweg, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER MERWE, Duoletta. +Maandag 28 Julie 2014 na 'n lang stryd. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 31 Julie 2014 11:00 NG Kerk Kraggakamma, h.v. Gazanialaan en Broadwayweg, Sunridgepark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

30 Julie 2014

Sterfgevalle

FRANCIS, Terry. +Sunday 27 July 2014. Loving wife Gertie, Ryan, Michael & finacée Sammy and SWANEPOEL and BUSS families. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2014)

OPPERMAN, Elizabeth Katrina (Bessie). 80 jaar. +Sondag 27 Julie 2014 op Despatch. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Troosdiens Donderdag 31 Julie 2014 11:00 NG Kerk Bothasrus, Kerkstraat, Despatch. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2014) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

RENISON, Susarah Petronella (Ouma Sanna). +Sondag 27 julie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens rydag 01 Augustus 2014 12:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat & Harrowerweg, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2014)
Paul Koekemoer AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

RISHWORTH, Mark en Gary. + in die ouderdomme van 54 en 43 jaar onderskeidelik. Diens Woensdag 30 Julie 2014 11:00 NG Kerk Hoogland, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2014)

VAN TONDER, Jacques. Ons groet 'n broer, seun, pa en eggenoot. Broer Theo (Doora) en familie. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2014)

31 Julie 2014

Sterfgevalle

ENSLIN (née KEET), Marie. Ons neem afskeid van ons ma en ouma. Bunny, Idi, Schalk, kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 02 Augustus 2014 14:00 NG Kerk Kraggakamma, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2014)

FERREIRA, Anton. 08/03/1956 – 28/07/2014. Oorlede in Port Elizabeth. Diens Vrydag 01 Aug 2014 11:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

KILLIAN (née MOUTON), Elize. 13/06/1959 – 26/07/2014. Man Skapie, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 01 Augustus 2014 11:00 AGS Kerk, De Langesingel, Despatch.
(Die Burger Oos-Kaap 31/07/2014)

MINNE, Aubrey (Ouboet). 23/10/1931 – 29/07/2014. Oorlede in Uitenhage. Diens Saterdag 02 Augustus 2014 10:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

SLINGERS, Margaret Elize. 67 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 01 Augustus 2014 10:00 St. Simon of Cyrene Kerk,. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WELSH, Henry Freddy Thomas (Henry). +Maandag 28 Julie 2014. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer, suster. Diens Saterdag 02 Augustus 2014 11:00 Ou Apostelkerk-gemeente, Daltonweg, Sidwell, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2014)

 

  • Hits: 3351