Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2015 05 May

1 Mei 2015

Sterfgevalle

BURMEISTER, Oom Burmie. (+28/04/2015) Dit was ‘n voorreg om deel van oom se lewe te wees. Anton, Nellie en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2015)

COWIE, Heloise Josephine. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Mei 2015 10:00 St. Anthony’s Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2015)

ESTERHUIZEN, Francois. Ons sal jou altyd onthou as goeie vriend, kollega, hoogs bekwame prokureur. Rus in vrede in die teenwoordigheid van Hom wat jy lief gehad het.
Die Direkteure en personeel van Gravett Schoeman Ing. (Die Burger O-Kaap 01/05/2015)

4 Mei 2015

Sterfgevalle

LAMONT, Katie. +Sondag 26 April 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 06 Mei 2015 12:00 Volle Evangelie Kerk, Lunevilleweg,
Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2015) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

STAPELBERG, Anna Susanna. 10/08/1922 – 27/04/2015. Ons mammie, oumie en klein oumatjie. Diens Dinsdag 05 Mei 2015 12:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan, Sherwood. (Die Burger Oos-Kaap 04/05/2015)

In Memoriam

BELLINGAN, Stefan. +01/05/2009. Woorde raak minder maar ons verlange elke dag meer. BELLINGAN-familie. Die Burger Oos-Kaap 04/05/2015)

5 Mei 2015

Gelukwensings

MARX, (née MEYER) Lily Olivia. Ma/Ouma Lily het op 04 Mei 2015 haar 100ste verjaarsdag gevier saam met haar kinders, kleinkinders, agterkleinkinders en drie agter-agterkleinkinders. Sy is oorspronklik van Uniondale-distrik, waar sy en haar man, wyle Seun Marx, geboer het. (Die Burger Oos-Kaap 05/05/2015)

6 Mei 2015

Sterfgevalle

BOSCH, Louisa Helena. +Vrydag 01 Mei 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 07 Mei 2015 14:00 Nederduitsch Hervormde Kerk Newton Park,
Mangoldstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 06/05/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DYSSEL, Leon Johannes. *16.09.1947. +Vrydag 01 Mei 2015. Eggenote Erna (née VAN EYK), kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 07 Mei 2015 15:00 NG Kerk Somerstrand,
Louis Botha-singel. (Die Burger Oos-Kaap 06/05/2015)

POTGIETER, Gloria. +Maandag 04 Mei 2015. Eggenoot Fonsie, kleinseun Joseph, skoondogter Irma. Diens Saterdag 09 Mei 2015 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 06/05/2015) Sue Gillespie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Ben. 20/02/1940 – 01/05/2015. Oorlede te Uitenhage. Diens Donderdag 07 Mei 2015 14:30 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/05/2015) Navrae: Bossies Funeral 041 991 1471

In Memoriam

FOUCHÉ, Theresé. Geluk met jou eerste verjaarsdag by Onse Vader vandag. Man Fanie, kinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/05/2015)

7 Mei 2015

Sterfgevalle

KOEKEMOER, Riaan. 04/07/1967 – 01/05/2015. Oorlede in Uitenhage. Diens Vrydag 08 Mei 2015 11:00 AGS Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 07/05/2015) Bossies Funeral 041 991 1471

8 Mei 2015

Sterfgevalle

DANIELS, Jessé Denver. 32 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Mei 2015 11:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KORKEE, Arjana. 81 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Mei 2015 13:00 United Congregational Kerk, Krakeelfontein. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LANDMAN, (VAN ROOYEN), Elizabeth (Bettie). Na ‘n moedige stryd gun ons haar die rus. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 09 Mei 2015 11:00 NG Kerk De Duin, La Rochelaan 25, Humewood. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 08/05/2015) Marzelle, First Ave. Funeral Home 041 581 5028

LANDMAN, Elizabeth. Ons neem afskeid en gun jou die rus. Die direksie en span van Lumico, Kaapstad. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2015)

ROMAN, George Andria. 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Mei 2015 11:00 Victory Ministries Internationale Kerk, Daniel Pienaarstraat. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

11 Mei 2015

Sterfgevalle

KAPP, John. +Vrydag 08 Mei 2015. Dogter Sharon. Begrafnisdiens Woensdag 13 Mei 2015 13:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

12 Mei 2015

Sterfgevalle

BARNARD (née MARX), Dorothea Marécia (Thea). 16/10/1961 – 07/05/2015. Eggenoot Johan, seuns Christiaan, Juan-Pierre. Diens Dinsdag 12 Mei 2015 10:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2015)

MARAIS, Rene Elizabeth. +Saterdag 09 Mei 2015. Ons groet ‘n eggenote, moeder, ouma. Diens Woensdag 13 Mei 2015 14:00 Volle Evangelie Kerk, Penford, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/05/2015) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

SAAYMAN, Neville Albert (Sakkie). +Saterdag 09 Mei 2015. Eggenote Hyla, kinders Morné, Suné en Gerda, kleinkinders Marge, Roché en M.G. Diens Donderdag 14 Mei 2015 14:00 NG Kerk Despatch-Suid. (Die Burger O-Kaap 12/05/2015) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

13 Mei 2015

Dankbetuigings

MICHAU, Ria. 95 jaar. +Maandag 27 April 2015. Was woonagtig in EJ Tehuis Cradock. Spesiale woord van dank aan almal vir ondersteuning, boodskappe en gebede. Dit word opreg waardeer. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/05/2015)

SMITH, Johan. Hiermee bedank ek al my pasiënte, vriende en belangstellendes vir ondersteuning en bemoediging tydens my onlangse ongesteldheid. Spesiale dank aan personeel Cuyler-hospitaal ongevalle, ICU Greenacres-hospitaal en dr BUTAU. (Die Burger Oos-Kaap 13/05/2015)

14 Mei 2015

Sterfgevalle

MEYER, “Quando” Hilton. 52 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Mei 2015 11:00 Nuwe Apostoliese kerk, Mossieweg. (Die Burger Oos-Kaap 14/05/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RADEMEYER, Naas. +Friday 08 May 2015. Memorial service 15 May 2015 11:00 Port Elizabeth Van Stadens River Congregation. (Die Burger Oos-Kaap 14/05/2015) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

STANDER, Adam (Kron). Eienaar van Despatch Betonwerke. 15/02/1935 – 09/05/2015. Ons eggenoot, pa en oupa. Die familie bedank inwoners van Despatch vir hul ondersteuning.
Diens Vrydag 15 Mei 2015 11:00 Bothasrus-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/05/2015)

VAN WILLING, John Barend. 59 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Mei 2015 12:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/05/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WOOD, Margaret Rose. 76 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Mei 2015 10:00 St. Simon of Cyrene Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/05/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

15 Mei 2015

Sterfgevalle

BRENT, Winston. +Dinsdag 12 Mei 2015. 79 jaar. Vrou Daphné, kinders, kleinkinders. Roudiens Mandag 18 Mei 2015 14:00 AGS Kerk, Delafonteinstraat, Youngpark. (Die Burger Oos-Kaap 15/05/2015)

KLEINHANS, Johannes Adolf. 14/02/1942 – 14/05/2015. Ons groet ‘n dierbare man, pappa en vriend asook ‘n “Pa” vir Masjienburo se personeel. Gedenkdiens Saterdag 16 Mei 2015 11:00 APK Gemeente, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/05/2015)

In Memoriam

KEYTER, Daphne. Vandag een jaar gelede het Onse Vader jou van ons weggeneem. Man Boetie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/05/2015)

16 Mei 2015

Sterfgevalle

LIEBICH (VERMAAK), Linda. +Dinsdag 12 Mei 2015. Troosdiens Saterdag 16 Mei 2015 10:00 NG Kerk Moedergemeente, h.v. Geard- en Kirkwoodstraat, Noordeinde, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2015)

In Memoriam

KOLESKY, André. Oorlede 16 Mei 2003. Kabous, Sylvia, Anne, Sandra, Amanda, Johannes, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2015)

18 Mei 2015

In Memoriam

JANSE VAN RENSBURG (voorheen THERON), Joey. Ek mis my ma so en sal haar nooit vergeet. Marieta en Rae. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2015)

19 Mei 2015

Sterfgevalle

AINSLIE, George. 72 jaar. +Vrydag 15 Mei 2015 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer, susters. Gedenkdiens Woensdag 20 mei 2015 14:00 NG Kerk Bothasrus, Kerkstraat,
Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

ENGELBRECHT, Winnie. +Sondag 17 Mei 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 21 Mei 2015 14:00 Algoapark NG Kerk, St. Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 19/05/2015) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

NORTJE (voorheen DE JAGER), Dottie. +Maandag 18 Mei 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 22 Mei 2015 14:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch.
Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 19/05/2015) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039 

20 Mei 2015

Sterfgevalle

GROBLER, Helena Elizabeth. +Saterdag 16 Mei 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 22 Mei 2015 11:00 NG Kerk De Duin, La Rocherylaan, Humewood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 20/05/2015) Anemica Claase AVBOB P.E. 041 484 2731

VAN DER NEST, Abraham Carl. *12/08/1955. +Vrydag 15 Mei 2015 na dapper stryd teen kanker. Ons geliefde seun, broer, eggenoot, vader, oupa. Gedenkdiens Woensdag 20 Mei 2015 11:00 in die First Avenue Funeral Home. (Die Burger Oos-Kaap 20/05/2015) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

21 Mei 2015

Sterfgevalle

WOLMARANS, Ds. Johan Marthinus. +Sondag 17 Mei 2015. Dankie vir almal se liefde en ondersteuning die afgelope 15 jaar in Fort Beaufort. Eggenote Hantie. Roudiens Sondag 24 Mei 2015 11:00 NG Kerk, Fort Beaufort. (Die Burger Oos-Kaap 21/05/2015)

22 Mei 2015

In Memoriam

HEINS, Alex. Ons verlang baie na jou. Vrou Marie, kinders, kleinkinders, drie susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 22/05/2015)

Sterfgevalle

CUMMINS (BELLINGAN), Sandra. +Dinsdag 19 Mei 2015. Eggenoot, moeder, vader, broers. Diens Woensdag 27 Mei 2015 11:00 Evangeliese Gereformeerde Kerk Uitenhage, Baxstraat, Van Riebeeckhoogte. (Die Burger Oos-Kaap 22/05/2015)

TAAI, John Edward. 80 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Mei 2015 09:30 St. Anthony’s Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 22/05/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

23 Mei 2015

Sterfgevalle

VAN EEDEN, Adriaan. +Vrydag 22 Mei 2015. Ons geliefde seun, eggenoot, pa en oupa. Roudiens Dinsdag 26 Mei 2015 15:00 NG Kerk, Louis Bothasingel 77, Somerstrand, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2015)

25 Mei 2015

Sterfgevalle

JOUBERT, Meidjie. Stil heengegaan, ons ma, ouma en oumagrootjie. Amanda, Chris, Elandré, Lizinda, Corné, Chantré en Ronel GELDENHUYS. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2015)

26 Mei 2015

Sterfgevalle

LAAKS, Garth (ZS2HB). +Donderdag 21 Mei 2015. Elize, Keith, Gary Pierre Lamont, Marilize, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 28 Mei 2015 10:00 Church of Jesus Christ of Latter Day Saints, Prospectstraat, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN RENSBURG, Trudie. _Donderdag 21 Mei 2015. Kinders, kleinkinders, susters. Begrafnisdiens Woensdag 27 Mei 2015 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Humansdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN VUUREN, Daniel Joseph. +Vrydag 22 Mei 2015. Vrou Nellie, seuns Deon & Paul en hul families. Diens Donderdag 28 Mei 2015 11:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 26/05/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

GOEDA, Romaan (Maloes). 11/07/1925 – 26/05/2014. Ons woorde raak minder maar ons verlange elke dag meer. Kinders, kleinkinders, suster, agterkleinkinders.
(Die Burger Oos-Kaap 26/05/2015)

27 Mei 2015

Sterfgevalle

BARNARD, Daniel Schoeman. +Sondag 24 Mei 2015. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 28 Mei 2015 11:00 Sonheuwels NG Kerk, Bougainvillealaan, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/05/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

LÖTTER, Sophia. *25/07/1925. +Sondag 24 Mei 2015 in Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Dankdiens was reeds Dinsdag 26 Mei 2015 10:00 in Jeffreysrus, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 27/05/2015) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

28 Mei 2015

Sterfgevalle

CLAASSEN, Ellen Dorothea. 29/11/1939 – 23/05/2015. Dankdiens Saterdag 30 Mei 2015 10:30 NG Kerk Brandwag, Worcester. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 28/05/2015)
AVBOB Worcester 023 3422343

MCLAREN, Johnie. 73 jaar. +Maandag 25 Mei 2015 te Port Elizabeth. Eggenote Ester, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 29 Mei 2015 12:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat,
Uitenhage. Jubilee Park Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 28/05/2015)

In Memoriam

BOTHA, Geoffrey John. 18/05/1959 – 28/05/2011. Ons sal jou nooit vergeet nie. Ma Gertie, familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 28/05/2015)

30 Mei 2015

In Memoriam

DU PREEZ, Christine. +31 Mei 2014. Ons moeder, ouma, oumagrootjie, suster. Anita, Christa, Johan en Esther. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2015)

SCHEEPERS, Gideon. 30 Mei 1972 – 12 Julie 2013. Ons vier jou 43ste aardse verjaarsdag. Ouers James en Dora, vrou Melanie, dogter Michaela, Raoul, Debbie en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2015)

 

  • Hits: 3028