Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2015 06 June

2 Junie 2015

Geen berigte vir Maandag 01 Junie 2015

Sterfgevalle

BASSON, Helena. +Saterdag 30 Mei 2015. Suster, broer, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 03 Junie 2015 14:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2015) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

GRESSE (née RABIE), Maretha. 11 Junie 1950 – 28 Mei 2015. Eggenoot, kinders en broer. Gedenkdiens Saterdag 06 Junie 2015 11:00 NG Kerk Joubertina. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2015) Oudtshoorn Begrafnisdienste 042 273 2425

KAMFER, Elias Louwrens. 01/12/1934 – 28/05/2015. Troosdiens Vrydag 05 Junie 2015 14:00 NG Kerk Winterhoek-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2015) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

LE ROUX, Pikkie. Tragies +Sondag 31 Mei 2015. Het ‘n goeie vriend en broer verloor. Riaan – “The White Nigerian”. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2015)

In Memoriam

SCHEEPERS, Ben. Dit is met tere herinnneringe dat ek vandag twee jaar gelede van jou afskeid moes neem. Jou geliefde vrou Yvonne. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2015)

3 Junie 2015

Sterfgevalle

BOTHA, Elsie Sophia. 25/04/1932 – 27/05/2015. Diens Saterdag 06 Junie 2015 12:00 op die plaas Hillside, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2015) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

CORDIER, Eugene John. +Saterdag 30 Mei 2015. Eggenote Annalise, dogter Anneke, seun Eugene. Roudiens Donderdag 04 Junie 2015 11:00 NG Van Stadensrivier-gemeente. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 03/06/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MEINTJES, Hannes. Oorlede na ‘n lang siekbed. Kinders Malcolm, Mandy en Nicholas, skoonseun Orian, suster Maggie. Roudiens Maandag 08 Junie 2015 15:00 Victoria Park Baptistekerk, Heughweg, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

4 Junie 2015

Sterfgevalle

DU PISANIE, Tertia. 09 Desember 1924 – 01 Junie 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Vrydag 05 Junie 2015 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobellaan, Charlo, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2015)

HURTER née WAIT, Charlotte. 96 jaar. +Maandag 01 Junie 2015 te Port Elizabeth. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 05 Junie 2015 11:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Botha-singel, Somerstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2015) Anemica Claase AVBOB P. E. 041 484 2731

KLAASSEN, Anna Maria. +Maandag 01 Junie 2015. Frik en Linda, Maryke, Shawn, Cecil, Marga, Sidney, Nellis en familie. Roudiens Vrydag 05 Junie 2015 10:00 Huis Genot Aftree-oord, Dykeweg, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2015) Anemica Claase AVBOB P.E. 041 484 2731

MARAIS, George Solomon (Jorsie). +Dinsdag 02 Junie 2015. Begrafnisdiens Vrydag 05 Junie 2015 15:00 Boodskap van die Kruis Gemeente, Frankenburgstraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2015) Deus Curat Funerals, Cuylerstraat 7, Uitenhage 041 991 1835

MEINTJES, Hannes. Oorlede na ‘n lang siekbed. Kinders Malcolm, Mandy en Nicholas, swaer Orion en suster Maggie en broer Pieter. (Die Burger O-Kaap 04/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ROE, Ken. +Sondag 31 Mei 2015. Dogters, kleinkinders. Diens Saterdag 06 Junie 2015 11:00 St. Bernadette’s Katolieke Kerk, Agste-laan, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 04/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

5 Junie 2015

Sterfgevalle

JACOBS, Charmaine Elizabeth. 42 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 06 Junie 2015 11:00 AGS Kerk Geelhoutstraat. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NEL, Christine. +Dinsdag 02 Junie 2015. Seun, skoondogter, drie kleinkinders, suster, susterskinders. Roudiens Maandag 08 Junie 2015 12:00 NG Kerk Westering (Sionsrand Gemeente), Bramhopestraat. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 05/06/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER WESTHUIZEN, Cathleen Angeline. 78 jaar. Begrafnsdiens Saterdag 06 Junie 2015 10:00 VGK Kerk Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VILJOEN, Jerry. +Dinsdag 06 Junie 2015. Kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 09 Junie 2015 15:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

6 Junie 2015

Sterfgevalle

PUTTERGILL, Des. +Woensdag 03 Junie 2015. Vrou, familie. Roudiens Saterdag 13 Junie 2015 10:00 The Holy Trinity United Church, Thornhill. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2015)
Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN HUYSSTEEN, Johan. 62 jaar. +Donderdag 04 Junie 2015 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders, broer, suster. Gedenkdiens Maandag 08 Junie 2015 10:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

PRETORIUS, Dr. Anje. 05 April 1983 – Junie 2010. Almal verlang en mis jou verskriklik baie. Mamma, Pappa, Marco, Ouma, familie, vriende en kollegas. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2015)

9 Junie 2015

Geen berigte vir Maandag 08 Junie 2015

Sterfgevalle

DU PREEZ, Carel Frederick Benjamin. *10/06/1930 +Donderdag 04 Junie 2015. Roudiens Woensdag 10 Junie 2015 11:00 NG Kerk Somerset-Oos. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2015) Life after Life Funerals 042 243 3142

GROBLER (née VAN ZYL), Leana. +Woensdag 03 Junie 2015. Eggenoot Louis GROBLER, dogters Lelanie en Lise, ouers Hannes en Joey VAN ZYL. Lofprysingsdiens Dinsdag 16 Junie 2015 11:00 NG Kerk Jeffreysbaai, Da Gamaweg. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2015)

SNYMAN, Anna. +Saterdag 06 Junie 2015. Ons groet ‘n wonderlike ma. Diens Vrydag 12 Junie 2015 9:30 in Kleinpoort waarna stoet vertrek na Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2015) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

WESSELS, Lawrence. +Vrydag 05 Junie 2015 in Durban. Pa van Val, Lawrence, Barry, Lynn, Rico en Justin, seun van ouma Engela ELS, skoonpa, oupa, oupagrootjie, broer. Begrafnis Woensdag 10 Junie 2015 11:00 Volle Evangelie Kerk PE-Noord, Suttonweg, Sidwell, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2015) Kramer Funeral Home 041 365 2209

11 Junie 2015

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Gert Jacobus. *17/10/1934. +Donderdag 04 Junie 2015. Caroline & Johan, Llewellyn & Gene, Jacques & Wendy, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag
13 Junie 2015 11:00 Slipperfields, Witteklip, Lady Slipper. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2015)

WILSON, Tillie. +Dinsdag 09 Junie 2015. Sandra, Bernadette, Michelle. Diens Vrydag 12 Junie 2015 10:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, Eerste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

12 Junie 2015

Sterfgevalle

BOSWELL, Robert Raymond. 76 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Junie 2015 13:00 St. Anthony’s Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FRANZSEN, Anna. +Maandag 08 Junie 2015. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 18 Junie 2015 11:00 Avbob-kapel, h.v. Harrowerweg & Hancockstraat, Noordeinde. Teraardebestelling Saterdag 20 Junie 2015 11:00 NG Kerk Plettenbergbaai-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

PETERSON, Elwin Peter. 51 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Junie 2015 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Taylorstraat. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

POTGIETER, Stephen Corne. 72 jaar. Begrafnisdiens Sondag 14 Junie 2015 14:00 Kruisfontein Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN DER MERWE, Rose. +Dinsdag 09 Junie 2015. Man George, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 15 Junie 2015 11:00 NG Kerk Algoapark, St Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2015) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WOOD, Rodereck Wallace. 58 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Junie 2015 09:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

13 Junie 2015

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. Ons dink vandag aan jou op jou 42ste verjaarsdag. Ons verlang elke dag. Pappa en Mamma. (Die Burger O-Kaap 13/06/2015)

OLIVIER, Riaan. 18 November 1980 – 13 Junie 2009. Ons mis jou elke dag. Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2015)

17 Junie 2015

Gelukwensings

KOK, Pieter. Vandag 80 jaar. God se rykste seën word Pa toegebid. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2015)

Sterfgevalle

GERBER, Cornelia. +Woensdag 10 Junie 2015. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Junie 2015 11:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Forest Hill-begraafplaas.
(Die Burger O-Kaap 17/06/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

PRETORIUS, Margaret Jeanette. +Vrydag 12 Junie 2015. Ses kinders en hul eggenotes, 13 kleinkinders, 3 agterkleinkinders, suster, broer. Begrafnisdiens Vrydag 19 Junie 2015
12:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg, Noordeinde. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STUMKE, Sophia Elizabeth. +Saterdag 13 Junie 2015. Eggenoot, seuns André, Anton, Albert Jnr. Begrafnisdiens Donderdag 18 Junie 2015 14:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat.
Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2015) Anneke Geel AVBOB P.E. 041 484 2731

18 Junie 2015

Sterfgevalle

DAY, Susanna. 05/08/1940 – 14/06/2015. Man John. Gedenkdiens Vrydag 19 Junie 2015 14:30 Christ Church, h.v. Parishweg en Constantia-hoofweg, Constantia. I.p.v. blomme stuur donasies
aan Animal Anti-Cruelty League. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2015)

McHALE (née DE VILLIERS), Tannie Miemie. +Vrydag 12 Junie 2015. Sonja, Zelda, Andries. Begrafnisdiens Vrydag 19 Junie 2015 10:00 AGS Crossroads, Van Riebeeckstraat 1, Westering,
Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

NELL, Tannie Nellie. +Dinsdag 16 Junie 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders en versorger. Diens Saterdag 20 Junie 2015 11:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Steytlerwoonbuurt.
(Die Burger Oos-Kaap 18/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SENEKAL, Johanna Gertina. 20/07/1929 – 13/06/2015. Begrafnis Saterdag 20 Junie 2015 10:00 Sanddrif. Roudiens 12:00 NG Kerk Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2015)
Jamani Begrafnisdienste, Kareedouw 042 288 0752

VAN WYK, Adriaan Louis. Begrafnisdiens Saterdag 20 Junie 2015 10:00 NG Kerk Mowbraystraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WOEST, Leslie John. +Woensdag 17 Junie 2015. Eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Maandag 22 Junie 2015 11:00 Evangelisasie Sentrum, h.v. Cleveweg en Cotswoldlaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

19 Junie 2015

Sterfgevalle

BRASSELL, Edward John (Eddie). +Dinsdag 16 Junie 2015. Vrou Marie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 22 Junie 2015 13:30 St. Marks Congregational Church, Kaapweg.
(Die Burger Oos-Kaap 19/06/2015) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HERION, George. +Woensdag 17 Junie 2015. Geliefde eggenoot, vader, oupa, oupagrootjie, broer. Begrafnisdiens Saterdag 20 Junie 2015 11:00 Ou Apostoliese Kerk van Afrika, Sidwell-saal,
Suttonweg, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2015) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

INGRAM, Lucy. +Dinsdag 16 Junie 2015. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 22 Junie 2015 11:00 NG Kerk Sionsrand-gemeente, Bramhopestraat, Linton Grange.
(Die Burger Oos-Kaap 19/06/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KOHL, Francis. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Junie 2015 10:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MAARMAN, Florance Frances. 84 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Junie 2015 13:00 Uitenhage Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MARAIS, Deon. Tragies +Woensdag 17 Junie 2015 vanweë pankreaskanker. Gebore op Despatch en inwoner van Louterwater en Oos-Londen. Ons sal jou elke dag mis. Jou man Etienne VAN RENSBURG, ouers mnr. en mev MARAIS en Tertia MARAIS. Op versoek geen diens. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2015) Stones Begrafnisdienste, Oos-Londen 043 726 9828

VAN ZYL, David Branken. Diens Dinsdag 23 Junie 2015 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

20 Junie 2015

Sterfgevalle

OOSTHUIZEN, Terence Henry. 67 jaar. +Dinsdag 16 Junie 2015 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkind, broer, suster. Gedenkdiens Vrydag 26 Junie 2015 11:00 Victoria Park Krematorium-kapel, Ernest Walterstraat, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

UYS, Lita. 28 Desember 1925 – 12 Junie 2015. Van Tuiniqua, George. Voorheen van Glentana en Skeiding, Heidelberg KP. Koos, André, Wilhelm, eggenotes, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankseggingsdiens was op 16 Junie 2015 NG Moeder-gemeente, George. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2015)

22 Junie 2015

In Memoriam

DANIELS, Enzo Louis. Vandag, 10 jaar gelede het ons wêreld inmekaar geval met jou skielike heengaan. Ons mis jou steeds, maar God dra ons dag vir dag. Daddy, Mammie en Inge. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2015)

23 Junie 2015

Sterfgevalle

DE VOS, Johan (Dirkie). +Sondag 21 Junie 2015. Vrou Charmaine, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 26 Junie 2015 10:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2015) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SCOCCIA, Emily Ann. +Sondag 21 Junie 2015 in Kaapstad. Eggenote van Lu en ma vir Mario, Pieter en Antonia. Begrafnisreëlings volg. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2015) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

24 Junie 2015

Sterfgevalle

DE VOS, Johan (Dirkie). +Sondag 21 Junie 2015. Vrou Charmaine, Sanet, Bertus, Ruan, Marlo en Louise, Nico, Louis & Nikyla, Ryno en Ray. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2015)

DIRKER, John Bernard. (John Dirker Engineering) 13 Januarie 1934 – 22 Junie 2015. Sy werksetiek is ‘n voorbeeld om na te streef. Innige simpatie aan Arno en familie. Gedenkdiens Saterdag 27 Junie 2015 11:00 NG Kerk PE-Wes, h.v. Pickeringstraat en Vyfdelaan, Newtonpark. (Die Burger O-Kaap 24/06/2015)

MOMBERG, Elizabeth. +Vrydag 19 Junie 2015. Gerhard, Annemarie, Charmaine en kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 26 Junie 2015 11:00 NG Kerk Eendrag (Glaskerk) Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 24/06/2015) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

MOOLMAN, Nellie. 97 jaar. +Maandag 22 Junie 2015. Moeder van Antoinette en Bobby, skoonmoeder, ouma, oumagrootjie. Dankdiens Vrydag 26 Junie 2015 10:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Linton Grange, Port Elizabeth. Privaat verassing. Donasies i.p.v. blomme aan Die Bybelgenootskap. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2015) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

QUIRK, Gordon Francis. +Vrydag 19 Junie 2015. Roudiens Donderdag 25 Junie 2015 Algoa Gemeenskaps Kerk, Chestnutstraat, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2015) Journey’s End Begrafnisdienste 041 484 1464

Dankbetuigings

VAN WYK, Adrie. Ons innige en opregte dank teenoor almal wat bemoediging en medelye betoon tydens Adrie se siekte en heengaan. Marie, kinders, kleinkinders. (Die Burger 24/06/2015)

25 Junie 2015

Gelukwensings

MARAIS, Johan. Baie geluk met jou 70ste verjaarsdag. Estelle, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2015)

In Memoriam

MINNIE (née HONIBALL), Juanita. Sussie, dit is jou eerste verjaarsdag weg van ons. Susters Marian, Maryna, Sharlene en Karin. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2015)

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Anita Marlene. Begrafnisdiens Maandag 29 Junie 2015 11:00 NG Kerk Hoogland, Charlo. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2015) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SWARTZ, Wilhelmina Johanna (Willa). +Maandag 22 Junie 2015. Vrou van Willem, moeder vir Riaan, Maryka, Pierre, Oumie vir al die kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 26 Junie 2015 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2015)

TERBLANCHE, Chrizahn. *16/07/1965. +Maandag 22 Junie 2015 in Jeffreysbaai. Eggenote, seuns. Dankdiens Saterdag 27 Junie 2015 11:00 NG Kerk Kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2015) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN ROOYEN, Jan Hendrik. +Dinsdag 23 Junie 2015. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 26 Junie 2015 12:00 Gemeente van Christus, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

26 Junie 2015

Sterfgevalle

DE VOS, Johan (Dirkie). Jy sal altyd in ons herte wees. Jou vrou Charmaine, dogter Jana NEL. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2015)

DIRKER, John Bernard. 13/01/1934 – 22/06/2015. Gedenkdiens Saterdag 27 Junie 2015 11:00 NG Kerk PE-Wes, h.v. Pickeringstraat en Vyfdelaan, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

JONCK, Hendrik (Toel). +Woensdag 24 Junie 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 29 Junie 2015 11:00 Christelike Gereformeerde Kerk, Mangoldstraat,
Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2015) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SAPTOE, Maria Ellen. *10/08/1917. +Dinsdag 16 Junie 2015. Kinders. Begrafnisdiens Saterdag 27 Junie 2015 09:00 Evangeliese Lutherse Kerk, Drewstraat, Korsten (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2015)

SCOCCIA, Emily Ann. Begrafnisdiens Saterdag 27 Junie 2015 12:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel, Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2015) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

NEL, Johannes (Oupie). Vandag 27 jaar gelede is jy van ons weggeneem. Ma Charmaine, susters Sanet en Louise en broer Ryno. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2015)

30 Junie 2015

Geen berigte Maandag 29 Junie 2015

Sterfgevalle

JANSE VAN RENSBURG, Toekie / Tannie GC. +Saterdag 27 Junie 2015. Ons groet ‘n moeder, ouma, eggenote.
Geliefde vriendin en mentor. Ons simpatie aan die JANSE VAN RENSBURG-familie Van vriende en personeel GC Diesel & MO Diesel. Firmas sal op 06 Julie toe wees.
Diens Maandag 06 Julie 2015 13:00 Evangelisasie Sentrum, Cleevestraat, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PETERSON, Anthony. +Sondag 28 Junie 2015. Rhoda. Diens Vrydag 03 Julie 2015 10:00 St David’s Congregational Kerk, Cassiastraat, Sunridgepark. (Die Burger O-Kaap 30/06/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WATERMEYER, Marcia Magaret. *02/03/1918. +Vrydag 26 Junie 2015 in Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 03 Julie 2015 10:00 Eedenglen-saal, Jeffreysbaai. Begrafnis 15:00 Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/215) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

 

  • Hits: 3415