Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2015 07 July

1 Julie 2015

Sterfgevalle

HARDING, John Edward. *17 September 1962. +Saterdag 27 Junie 2015. Vrou, kinders. Gedenkdiens Donderdag 02 Julie 2015 18:00 Baptistekerk, Dolly Vardenstraat, Jeffreysbaai.
Begrafnisdiens Saterdag 04 Julie 2015 10:00 AGS Kerk Deo Doxa, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2015) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai

STRYDOM, Yvonne. 02/02/1931 – 28/06/2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind Troosdiens Donderdag 02 Julie 2015 10:30 NG Kerk Eendrag-gemeente, Bothastraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2015) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

VELDTMAN, Riaan. 25/04/1979 – 01/07/2013. Ons sal jou altyd liefhê. Pa, Ma, Broer, JP & Chané. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2015)

2 Julie 2015

Sterfgevalle

BASSON, Eslie. *01/09/1932. +Maandag 29 Junie 2015 in Uitenhage. Sal oneindig gemis word deur sy gesin. Diens Vrydag 03 Julie 2015 10:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 02/07/2015)

3 Julie 2015

Sterfgevalle

MACHALA, Lionel. 38 Jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Julie 2015 12:00 Rosedale Ontspanningssaal. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SMITH, Earl Sheridan. 29 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Julie 2015 12:00 St. Joseph Katolieke Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

4 Julie 2015

Huwelike

HANEKOM – SLABBERT. Huweliksbevestiging van Mariet, dv Jeff en Christaline HANEKOM en Robert, sv Frans en Cecile SLABBERT, vind plaas Saterdag 04 Julie 2015. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2015)

In Memoriam

ROBERTS, Clifton. 21/02/1995 – 04/07/2014. Ons seun, kleinseun en broer. Dadda, Clinton, Justine en ouma Sophia. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2015)

Sterfgevalle

WAITE, Gary. +Donderdag 02 Julie 2015. Ouers, broers, susters, Almarie, seuns. Troosdiens Maandag 06 Julie 2015 11:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Linton Grange. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 04/07/2015) Anneke Geel, AVBOB P. E. 041 484 2731

7 Julie 2015

Sterfgevalle

HOXLEY, Hester Johanna Sophia. +Saterdag 04 Julie 2015. Gedenkdiens Vrydag 10 Julie 2015 11:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

POSTHUMUS, Bennie. *30/10/1932. +02 Julie 2015 in Uitenhage. Diens Dinsdag 07 Julie 2015 11:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 07/07/2015)

SWART, Riaan Schnuir. +Maandag 06 Julie 2015. Vrou Annelie, Ivan, Tiaan, Janel. Roudiens Vrydag 10 Julie 2015 14:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2015)
Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

KIMMIE (née MACHIU), Merle Elizabeth. 27/09/1943 – 07/07/2005. Ons het vrede gemaak met die wete dat jy rus by Jesus gevind het. Man Errol, kinders Charmélle, John and Elsabé. (Die Burger Oos-Kaap 07/07/2015)

8 Julie 2015

Sterfgevalle

DE BEER, Sidney. 12/05/1923 – 04/07/2015. ‘n Geliefde pappa, oupa, oupagrootjie. Begrafnis Donderdag 09 Julie 2015 14:00 Jubileepark-begraafplaas., Uitenhage. Troosdiens om 15:00 Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/2015) Irene Dyasi DOVES Uitenhage 041 992 1349

LABUSCHAGNE, Johannes Jurie (Lappies). +Sondag 05 Julie 2015. Diens Saterdag 11 Julie 2015 11:00 Volle Evangelie Kerk Noord, Suttonweg 25, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 08/07/201

9 Julie 2015

Troudagvierings

NEL, Gert & Ria. Baie geluk met 60ste huweliksherdenking. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2015)

In Memoriam

JONKER, Dolf. +09/07/2012. Sal jou nooit vergeet nie. Vrou Maureen, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2015)

10 Julie 2015

Sterfgevalle

BAGLEY, Colin Raymond. +Dinsdag 07 Julie 2015. Ons groet ‘n eggenoot, pa, oupa, oupagrootjie. Diens Dinsdag 14 Julie 2015 14:00 Salvation Army, Billsonstraat, Uitenhage.
(Die Burger Oos-Kaap 10/07/2015) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

13 Julie 2015

Sterfgevalle

LIEBENBERG, Jan Hendrik. 88 jaar. +Donderdag 09 Julie 2015 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 15 Julie 2015 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Wistariastraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

14 Julie 2015

Sterfgevalle

FOURIE, Aletta Dorothea (Lettie). +Donderdag 09 Julie 2015. Diens Woensdag 15 Julie 2015 11:00 De Duin NG Gemeente, Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2015) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

OELOFSE, Dries. 67 jaar. +Vrydag 10 Julie 2015 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 16 Julie 2015 11:00 AGS Christelike Sentrum, De Langesingel, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2015) Ooskaap Begrafnisdiens 041 992 5704

VAN AS, Maria. +Saterdag 11 Julie 2015. Man, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Julie 2015 10:00 Victoria Park Krematorium, Eerste Laan, Walmer. Diens deur Ds. COETZEE. (Die Burger Oos-Kaap 14/07/2015) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

15 Julie 2015

Sterfgevalle

BERNARDO, Hessen Adriaan. +Sondag 12 Julie 2015. Diens Donderdag 16 Julie 2015 14:00 NG Kerk Van Stadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FERREIRA, Cornelius Johannes. +Sondag 12 Julie 2015. Eggenote, seun, drie dogters, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 18 Julie 2015 10:00 NG Kerk Newtonpark,
Mowbraystraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

GOUWS, Edna. +Maandag 13 Julie 2015. Delene, Graham, Graig, Linda, agterkleinkinders Ashley en Kirsten. Diens Donderdag 16 Julie 2015 12:00 Milnerton Kapel, First Av Funeral Home,
1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LÖTTER, Cecilia Johanna.+Saterdag 11 Julie 2015. Gedenkdiens Vrydag 17 Julie 2015 14:00 NGKerk Uitenhage-Winterhoek, Malansingel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/07/2015) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

17 Julie 2015

Sterfgevalle

BONTHUYS, Morné. +Woensdag 15 Julie 2015. Ons gaan Pappa baie mis - Leandra, Leané & MJ. Morné jy word gesalueer deur almal by die SANW. Troosdiens Saterdag 18 Julie 2015 10:30
NG Kerk PE Hoogland, h.v. Constancestraat en Isobelrylaan, Charlo. (Die Burger O-Kaap 17/07/2015) Anemica Claase AVBOB Port Eizabeth 041 484 2731

DALTON, Linda. Begrafnisdiens Maandag 20 Julie 2015 14:00 Harvest Christian Church, Albertstraat 90, Walmer, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2015) Sue, First Avenue Funeral home 041 581 5028

SOLOMON, Ronnie Clannon. 75 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 18 Julie 2015 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Taylorstraat. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WEYER, Marwig. Ons sal ons seun met baie liefde en waardering onthou. Dries, Lorentia & Arisna. Gedenkdiens Sondag 19 Julie 2015 11:00 NG Kerk-Oos, Humansdorp. (Die Burger O-Kaap 17/07/2015)

20 Julie 2015

Sterfgevalle

STRYDOM, Quinten Jacobus. 15/08/1935 – 15/07/2015. Ons pa en oupa van Ilse, Schoeman, Jan, Coreen en kleinkinders. Gedenkdiens Dinsdag 21 Julie 2015 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/07/2015) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai

21 Julie 2015

Sterfgevalle

HOLLOWAY, Richard Edward (Eddie) (oud-majoor). 20/03/1925 – 17/07/2015. Ons eggenoot, pa en oupa – Truda, Richard & Karin, Stephan & Talietha, Tertia & André, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 23 Julie 2015 11:00 NG Kerk St. Helenabaai. (Die Burger Oos-Kaap 21/07/2015)

22 Julie 2015

Sterfgevalle

CONRADIE, Louisa. 90 jaar. +Vydag 17 Julie 2015. Boetie, Dana, Rudolph, Justine en Milla. Troosdiens Donderdag 23 Julie 2015 11:00 NG Gemeente Parkheuwel, Poplarlaan, Steytlerwoonbuurt. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ENGELBRECHT, John Andrew. +Vrydag 17 Julie 2015. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 24 Julie 2015 11:00 AP Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2015)

WILEMAN (FOURIE), Toeks. +Vrydag 17 Julie 2015. Ma van Marie, Bennie en Tertia FOURIE. Diens Vrydag 24 Julie 2015 13:00 NG Kerk Grasvoëlkop-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 22/07/2015)

23 Julie 2015

Sterfgevalle

WHELAN, Alberta Salomina Pretorius (Babs). *26/01/1922. +Sondag 19 Julie 2015 in Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 24 Julie 2015 10:00 Jeffreysrus Aftreeoord-saal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 23/07/2015) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

24 Julie 2015

Sterfgevalle

FROST, Allan (Snr). +Dinsdag 21 Julie 2015. Eggenoot van Annetjie, vader van Allan Jnr. en Michelle, oupa van Charles. Diens Maandag 27 Julie 2015 10:00 NG Moedergemeente, Parklaan, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/07/2015) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

25 Julie 2015

Sterfgevalle

DE KONING, René. (+Donderdag 23 Julie 2015. Eggenoot Eddie, kinders Mione en Kian) Diens Maandag 27 Julie 2015 11:00 NG Kerk Kraggakamma.
(Die Burger Oos-Kaap 25/07/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

McCAY, Angus. 31/01/1938 – 25/07/1991. Soos altyd Faith. (Die Burger O-Kaap 25/07/2015)

27 Julie 2015

Sterfgevalle

DE KONING (WELGEMOED), René. (+23/07/2015) Lieflingdogter, te vroeg weggeneem. Dedda, tannie Elsa, broers Andries en Werner, skoonsusters Elzet en Lizel en kinders.
(Die Burger Oos-Kaap 27/07/2015)

28 Julie 2015

Sterfgevalle

BARLOW, Marietjie. Gebore 15 Maart 1955. Begrafnis Donderdag 30 Julie 2015 11:00 VEK Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2015)

GERBER, Ronnie. *10 Desember 1935 in P. E. +23 Julie 2015 in P.E. Geliefde broer, oom. Bekende kat-teler. Begrafnis Woensdag 29 Julie 2015 11:00 AGS Despatch-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2015)

SMITH, Gretha Jessie. (Juffrou Smith). In lewe van Gonubie. *03/08/1947. +Sondag 26 Julie 2015. Kleinseun Phil-Henri, familie, vriende, oud-skoliere. Gedenkdiens Vrydag 31 Julie 2015 12:00 NG Moederkerk, Patersonstraat, Arcadia, Oos-Londen. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan ‘n liefdadigheid van eie keuse. (Die Burger Oos-Kaap 28/07/2015)
Stones Begrafnisdienste, Oos-Londen 043 726 9828

29 Julie 2015

Sterfgevalle

KEMP, Sollie. 85 jaar. +Saterdag 25 Julie 2015. Dankdiens Vrydag 31 Julie 2015 12:00 NG Kerk, Sanddrift, Tsitsikamma. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2015) Jamani Begrafnisdienste, Kareedouw 042 288 0752

SCHEFFER, Eileen. +Sondag 26 Julie 2015. Moeder van Vonnie CLAASEN, Bennie SCHEFFER, Debbie KNOESEN, skoonmoeder, ouma, oumagrootjie, suster. Begrafnis Donderdag 30 Julie 2015 11:00 Harvest Christian Ministries, Albertweg 90, Walmer, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/07/2015) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

30 Julie 2015

Gelukwensings

VOLANIE, Sharnia Emily. Een jaar oud. Pa Paul, ma Nadia, boeta Daniel, EP en familie. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2015)

In Memoriam

GEYER, Johan. Vandag tien jaar terug moes ons afskeid neem van ‘n lewensmaat en pa. Elga, Brinley en Ruan. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2015)

Sterfgevalle

GILLMER, Willam Robert (Basie). +Saterdag 25 Julie 2015. Rus in vrede Pa. Ricardo, Nicky, Josh, Sam en die hondekinders Doughal en Teddy. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2015)

MILNE, Lynette. +Dinsdag 28 Julie 2015. Willem, familie, personeel van Milne Electrical. Diens Vrydag 31 Julie 2015 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobellaan 1, Charlo, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN AS, Manuel. +Woensdag 29 Julie 2015. Vrou Doreen, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Saterdag 01 Augustus 2015 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat,
Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2015) Miemie gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

30 Julie 2015

Sterfgevalle

BAGLEY, Sylvia. 73 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Augustus 2015 10:00 St. Anthony’s Katolieke kerk. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NAUDÉ, (Née BEZUIDENHOUT), Susanna Johanna (Zamie). +Dinsdag 28 Julie 2015 Ons ma en ouma. Estelle, Pierre, Celéste, Kobus en Jacqueline; Dion, Hanlie, Charl, Emile en Jean. Diens Dinsdag 04 Aug. 2015 10:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillearylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2050

Dankbetuigings

BONTHUYS, Morné. Dankie vir ondersteuning en liefde die afgelope 6 maande en veral die laaste drie weke met sy heengaan. Dank aan die SANW, Hoogland-gemeente, Dr John CROCKETTE, St. Georges Onkologie personeel. Leandra, Leané en MJ.

  • Hits: 4204