Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2015 08 August

1 Augustus 2015

In Memoriam

FOURIE, Anita. 03/09/1956 – 01/08/2013. Baie liefde – Deon, Maria, Yolande, Laetitia, Lynette, kleinseuns, skoonseuns. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2015)

GALLANT, Chris David. 05/06/1960 – 01/08/2014. Jy is elke dag in ons gedagtes. Jou moeder, vrou, kinders en breë familie. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2015)

4 Augustus 2015

Geen berigte vir Maandag 03 Aug 2015

Sterfgevalle

HANCKE, Laura Hareen. *12 Okt 1932. +Vrydag 31 Julie 2015. Moeder, ouma en oumagrootjie van Petro, Doné, Vida en Johan, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Donderdag 06 Aug 2015 12:00 Milnerton-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

NEL, Cathy. 86 jaar. +Donderdag 30 Julie 2015. Dogter Baby, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2015)

STEENKAMP, Cornelis Wilhelm. Van Kaapweg, Kabegapark. +Tragies verongeluk op Steytlerville Maandag 27 Julie 2015. Roudiens Woensdag 05 Aug 2015 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2015) Bossies Funeral 041 991 1471

In Memoriam

COETZEE-SCHOOMBIE, Janine. 28/10/1974 – 04/08/2010. Ouers Izak en Freda SCHOOMBIE. (Die Burger Oos-Kaap 04/08/2015)

5 Augustus 2015

Sterfgevalle

HOUGH, André Johan. Tragies +Woensdag 29 Julie 2015. Kinders, kleinkind. Verassingsdiens Donderdag 06 Aug 2015 10:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg, Noordeinde.
Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 05/08/2015) Anneke Geel AVBOB P. E. 041 484 2731

ROSSOUW, Yvonne Evelyn. +Saterdag 01 Aug 2015. Man Malcolm, dogter Michelle, seun Bjorn, kleinseun Justin. Verassingsdiens Donderdag 06 Aug 2015 14:00 NG Gemeente Sherwood,
Walker-rylaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

SCHUTTE, Willie. Dis presies ‘n jaar dat Jesus jou kom haal het. Jou vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/08/2015)

6 Augustus 2015

Sterfgevalle

BOSCH, Beltzasar Johannes (Hans). +Woensdag 29 Julie 2015. Kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 07 Aug 2015 11:00 NG Kerk Despatch-Suid, Kromstraat. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2015) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

HUMAN, Trixa. *31/05/1961. +Maandag 03 Aug 2015 na moedige stryd teen kanker. Pa, suster. Gedenkdiens Vrydag 07 Aug. 2015 10:30 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2015) JT Schooling, Kirkwood 042 2300 508

KRIEL, Hendrik Johannes (Hennie). (Oud-OP rugbyspeler en speurder). Met mooi herinneringe groet ons ‘n pa, stiefpa, oupa, oom, broer. Gedenkdiens Vrydag 07 Aug 2015 10:30 Lapa Munnik Versorgingsoord. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2015) Kevin Hendricks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

LÖTTER, Eugéne. *11 April 1939. +Dinsdag 04 Aug 2015. Chris en Odette. Roudiens Donderdag 06 Aug 2015 14:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 06/08/2015) Anemica Claase AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 In Memoriam

ENGELBRECHT, Winnie. Mammie dit is vandag jou eerste verjaarsdag in die Hemel. André, Charmaine en Piet. (Die Burger Oos-Kaap 06/08/2015)

7 Augustus 2015

Sterfgevalle

ALEXANDER, Merle Estelle. 50 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 08 Aug 2015 12:00 United Pentecostal Kerk, Kersogie-straat. (Die Burger Oos-Kaap 07/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

BEER, George James. +Woensdag 05 Aug 2015. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Maandag 10 Aug 2015 10:00 NG Kerk Algoa Park, St. Leonardsweg. (Die Burger O-Kaap 07/08/2015) Anneke Geel AVBOB P. E.041 484 2731

In Memoriam

KOEKEMOER, Evonne. Rus in vrede. Nick en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/08/2015)

8 Augustus 2015

Sterfgevalle

SCHEEPERS, Carel Ignatius (Schepie). 77 jaar. +Dinsdag 04 Aug 2015 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Maandag 10 Aug 2015 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/08/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

10 Augustus 2015

In Memoriam

BEKKER, Dalene (Lina). Gister (09/08) reeds ‘n jaar dat jy ons verlaat het. Dink nog elke dag aan jou. Martin en kinders. (Die Burger O-Kaap 10/08/2015)

11 Augustus 2015

Sterfgevalle

POISAT, Anna. 83 jaar. +Donderdag 06 Aug 2015 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, broers, suster. Gedenkdiens Woensdag 12 Aug 2015 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Bothastraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/08/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN ROOYEN, Maureen. +Donderdag 06 Aug 2015. Kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 11 Aug 2015 14:00 Evangelisasie Sentrum, Cleevestraat, Cotswold, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 11/08/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

12 Augustus 2015

Sterfgevalle

BAKKES, Naas. +Vrydag 07 Augustus 2015. Eggenote Maryna, kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 13 Aug 2015 11:00 St Peter’s Congregational, Walterstraat, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VOSLOO, Michael (Vossie). *25/05/1941. +Dinsdag 04 Aug 2015 in Port Elizabeth. Diens Woensdag 12 Augustus 2015 14:30 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/08/2015) Bossies Funeral 041 991 1471

13 Augustus 2015

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Hester Johanna (Baby). +Saterdag 08 Aug 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Verassingsdiens Vrydag 14 Aug 2015 14:30 Louisa Meyburgh Tehuis, Kabegapark.
(Die Burger Oos-Kaap 13/08/2015) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

DEETLEFS, Joe. 20/08/1923 – 07/08/2015. Ons neem afskeid van ons pa, skoonpa, oupa, oupagroot. Gedenkdiens Saterdag 15 Aug 2015 14:00 EG Kerk, Baxstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2015) Dean Gilbert Kouga Funerals Jeffreysbaai

DEYZEL, Marius. +Saterdag 08 Aug 2015. Roudiens Saterdag 15 Aug 2015 14:00 St. Peter’s Congregational Kerk, Walterweg, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2015) Kevin Hendricks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

STRYDOM, Tilla. +Saterdag 08 Aug 2015. Ons ma en ouma – Glenys, Quinton, Elzette en familie. Roudiens Saterdag 15 Aug 2015 10:00 NG Kerk Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2015) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VERMEULEN, Jacobus Johannes. +Maandag 10 ug 2015. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Saterdag 15 Aug 2015 11:00 Retha van der Merwe Aftreeoord. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2015) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

TERBLANCHE, Mornay. 30/11/1977 – 13/08/1999. Verlangende ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 13/08/2015)

14 Augustus 2015

Sterfgevalle

SOLOMON, Claude (Capone). 71 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 15 Aug 2015 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Taylorstraat. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

NELSON (née VAN ROOYEN), Delena Rhoda. Vandag is dit 10 jaar wat Jesus jou van ons kom wegneem het. Suster Marilyn DRUDE, broer André VAN ROOYEN, kinders, swaer, skoonsuster. (Die Burger Oos- Kaap 14/08/2015)

15 Augustus 2015

Sterfgevalle

VAN GENT, Simon. Van Jansenville. 77 jaar. +Saterdag 08 Augustus 2015. Pop, Ousus en Nellie. Roudiens Saterdag 15 Aug 2015 11:00 NG Kerk Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 15/08/2015)

17 Augustus 2015

Sterfgevalle

RUDMAN, Thomas Henry (Tom). 92 jaar. +Donderdag 13 Aug 2015 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 19 Aug 2015 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2015) Ooskaap Begrafnisdiens 041 992 5704

19 Augustus 2015

Sterfgevalle

BOSMAN (voorheen VICTOR), Phyllis Anderson. *11/12/1921. +Maandag 17 Aug 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 20 Augustus 2015 15:00
NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan, Sherwood. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2015) Paul Koekemoer AVBOB P.E. 041 484 2731

KUHN, Julia (Hester Juliana). *1946. +Vrydag 14 Aug 2015 na lang siekbed met ‘n baie rare bloedkanker. Privaat verassingsdiens. Gedenkdiens Vrydag 21 Aug 2015 10:30 Doxa Deo-saal
(Bay City-saal), h/v Kabega- en Benmoreweg, Brymore. Donasies i.p.v. blomme aan Aurora. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2015)

SLABBERT, Martin. Tragies +Saterdag 15 Aug 2015. Vrou Bonita, kinders Marshan, Natalie, Corné en Twané, sy ma Molli, suster Lozelle, broer Morné. Diens Donderdag 20 Augustus 2015
11:00 Father’s House Familiekerk, Patersonweg 30, Noordeinde, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2015) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STROEBEL, Sheila McGregor. +Sondag 16 Aug 2015. Geliefde vrou van Leon, ma en ouma van Gordon, Debbie, Cara, Callum, Bruce, Pam, Melissa, Matthew, Stewart, Shannon, Shane, Shylar, Dean, Bernie en Blake. Diens Donderdag 20 Aug 2015 11:00 St.Mark’s Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN ZYL, Jan (Slang). Ons innige medelye met afsterwe van ons goeie en betroubare vriend. Van die Hunters Old Boys. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2015)

VERWEY, Nicholaas Hendrik (Nico). +Saterdag 15 Aug 2015. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 20 Aug 2015 14:00 Algoa Begrafnisdienste-kapel,
h/v Worracker- en C J Langenhovenstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2015) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

Dankbetuigings

STEENKAMP, Corrie. Ons bedank almal vir meegevoel betuig na Corrie se skielike afsterwe. STEENKAMP-familie. (Die Burger Oos-Kaap 19/08/2015)

20 Augustus 2015

Sterfgevalle

FERREIRA (née NEL), Judith. 27/02/1935 – 18/08/2015. Ons neem afskeid van ons mamma, skoonma, ouma. Gedenkdiens Saterdag 22 Aug 2015 12:00 NG Kerk Kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2015) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai

NEL, Tannie Katy. +Maandag 17 Augustus 2015. Kinders, kleinkinders. Teraardebestelling Vrydag 21 Aug 2015 10:00 Forest Hill-begraafplaas waarna troosdiens 11:00 NG Gemeente Algoapark, St. Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN DER MERWE, Elizabeth. +Dinsdag 18 Aug 2015. Gedenkdiens Vrydag 21 Aug 2015 11:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN GREUNEN, Casper. Van Despatch. 31/07/1953 – 16/08/2015. Begrafnisdiens Vrydag 21 Aug 2015 12:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2015)

In Memoriam

TAIT, Colin. 20/08/1970- 16/12/2008. Verlangende ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kap 20/08/2015)

21 Augustus 2015

Sterfgevalle

GERBER, Corneels (C J ). +Vrydag 14 Aug 2015. Jan, Salome, Janine, Louise. Herdenkingsdiens Saterdag 29 Augustus 2015 11:00 Koninkryksaal van Jehovah se Getuies, Perridgevale, P.E.
(Die Burger Oos-Kaap 21/08/2015)

GOUWS, Susanna Wilhelmina (Susan). +Woensdag 19 Aug 2015. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 24 Augustus 2015 11:00 NG Kerk PE-Wes, h/v 5de Laan en Pickeringstraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2015) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

ISAACS, Theonielle Samantha. 28 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Augustus 2015 11:00 Saal van St. Simon’s of Cyrene. (Die Burger O-Kaap 21/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

JAFTHA, Paulina. 93 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Augustus 2015 10:00 te Graaff-Reinet. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LOUW, Willie (vader) 63 jaar en Rollen Angelo (seun) 44 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2015 12:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MARAIS, Marlin Charlton. 28 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2015 11:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN ZYL, Johanna Wheleminnia. Diens Woensdag 26 Aug 2015 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VROLIK, Roos. 75 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 Aug 2015 11:00 AGS Daleview, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 21/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

22 Augustus 2015

Sterfgevalle

FERREIRA, Daniel Ferdinand (Koekoe). *03/03/1923. +Woensdag 19 Aug 2015 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 26 Aug 2015
15:00 die plaas Highwaters, Elandsrivier, Uitenhage-distrik. (Die Burger Oos-Kaap 22/08/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

25 Augustus 2015

Sterfgevalle

BOSHOFF, Kobus (Bossie). Oorlede na lang stryd teen kanker. Vrou Leana, kinders, kleinkinders. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 25/08/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DE BEER, Susan. +Saterdag 22 Aug 2015. Diens Woensdag 26 Aug 2015 11:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 25/08/2015)
Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

HENN, Joey. 88 jaar. +Sondag 23 Augustus 2015. Kinders, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2015)

MALAN, Johann (SJ). +Sondag 23 Augustus 2015. Kinders. Roudiens Donderdag 27 Aug 2015 12:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MEIRING, Ben. +Sondag 23 Augustus 2015. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 27 Aug 2015 13:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2015)
Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

GOUWS, Trevor. Jy is so vinnig van ons weggeneem. Ons mis en lief jou nog steeds. Ma, susters en broer. (Die Burger Oos-Kaap 25/08/2015)

26 Augustus 2015

Sterfgevalle

CAMPHER, Emerantia Wilhelmina. +Donderdag 20 Aug 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Vrydag 28 Aug 2015 11:00 NG Kerk Lorraine, Marné-laan, Lorraine. (Die Burger 26/08/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN RENSBURG, Louis. 87 jaar. +Maandag 24 Aug 2015. Eggenoot van Monica, pa en oupa. Diens Donderdag 27 Aug 2015 14:00 Nooitgedacht Gemeente, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 26/08/2015) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

27 Augustus 2015

Sterfgevalle

ALMANZA (née PRETORIUS), Connie. +Maandag 24 Aug 2015. Haar kinders André, Sandra & Anna, kleinkinders Simon en Roberto. Diens Saterdag 29 Aug 2015 10:00 St. Peter’s Katolieke Kerk, 50 The Strand, Swartkops. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2015) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KLEINHANS, Coenraad (Coennie). 37 jaar. Tragies +Vrydag 21 Aug 2015 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, ouers, broers, suster. Gedenkdiens Vrydag 28 Aug 2015 14:00 NG Kerk Despatch-Dagbreek, Stanbrigestraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

SCHOEMAN, Daan. +Maandag 24 Augustus 2015. Vrou Cecilia, kinders Wilhelm, Albertus & Christel, kleinkinders. Roudiens Saterdag 29 Aug 2015 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
(Die Burger Oos-Kaap 27/08/2015) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

BARKHUIZEN, Des. Vandag vyf jaar gelede het die Hemelse Vader jou kom haal het. Louise, kinders, kleinkinders, agterkleindogter. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2015)

HARMSE, Ouma Joey. Geluk met vierde verjaarsdag in die Hemel. Oupa, Lizette en Willem. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2015)

VAN STADEN, Carlyle. Vandag drie jaar van ons weggeneem. Vrou Eleanor, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2015)

28 Augustus 2015

Sterfgevalle

ARENDS, Gert. 56 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Aug 2015 10:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

GERBER, Corneels (C.J.). +Vrydag 14 Aug 2015. Jan, Salome, Janine, Louise. Herdenkingsdiens Saterdag 29 Aug 2015 11:00 Koninkryksaal van Jehovah se Getuies, Perridgevale.
(Die Burger Oos-Kaap 28/08/2015) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

HENN, Joey. 05 Maart 1927 – 23 Aug 2015. Ons ma, ouma, oumagrootjie. Gedenkdiens Saterdag 29 Aug 2015 11:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. Geen teraardebestelling. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2015) DOVES P.E. 041 365 5399

In Memoriam

SCHMIDT, Willie. 17/09/1927 – 28/08/2014. Cassie, Anch, Gruber, Ulrich, Colin. (Die Burger Oos-Kaap 28/08/2015)

29 Augustus 2015

In Memoriam

VERMEULEN, Myra. Vandag 17 jaar. Tommie. (Die Burger Oos-Kaap 29/08/2015)

  • Hits: 3197