Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2015 12 December

1 Desember 2015

Sterfgevalle

DU PREEZ, Hester. +Maandag 30 November 2015. Twee seuns, twee skoondogters, kleinseun, agterkleinkinders. Diens Donderdag 03 Des 2015 11:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 01/12/2015) Sue Gillespie First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MULLER, Gabriël Rautenbach. +Maandag 23 November 2015. Anton, Christelle. Roudiens Woensdag 02 Des 2015 11:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Barbetstraat, Cotswold Uitbreiding, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 01/12/2105) Paul Koekemoer AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

PRETORIUS (VILJOEN, Babs. *07/07/1931. +Vrydag 27 November 2015 in Hoësorgeenheid, Cuyler Hospitaal, Uitenhage. Kinders Roy, Ethel, Linda en Rocky, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Woensdag 02 Des 2015 11:00 NG Kerk Oos-Gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2015) DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

BOOYSEN, (née CONRADIE), Beyera. 01/12/1915 – 15/08/2001. In tere herinnering aan ‘n moeder wat diep spore getrap het. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2015)

3 Desember 2015

Sterfgevalle

FOURIE, Erwin. 70 jaar. +Maandag 30 November 2015 op Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 04 Des 2015 14:00 NG Kerk Despatch-Suid. Verassing privaat.
(Die Burger O-Kaap 03/12/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

4 Desember 2015

Sterfgevalle

MEINTJIES, Errol Alphonso. 71 jaar. +Maandag 30 November 2015. Kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 07 Desember 2015 12:00 Victoria Park Krematorium Kapel, Ernest Walterweg, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 04/12/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

5 Desember 2015

Sterfgevalle

HECHTER, Christina Maria. +Woensdag 02 Desember 2015. Eggenoot, kinders, keinkinders. Roudiens Dinsdag 08 Desember 2015 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobelstraat, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2015) Anneke Geel, AVBOB Newtonpark 041 363 0041

VAN HEERDEN, Gertina Magrita. *26/02/1926. +Donderdag 03 Desember 2015. Diens Maandag 07 Desember 2015 11:00 NG Kerk Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2015) DOVES Uitenhage 041 992 1349

7 Desember 2015

Sterfgevalle

TERBLANCHE, Marie. +Donderdag 03 Desember 2015. Gedenkdiens Dinsdag 08 Desember 2015 11:00 St Marks Congregational Kerk. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2015)
Debbie, Gift of Dignity Funeral Services 041 363 8432

In Memoriam

GUNN, Arthur (Pally). Dit is vandag, 07 Desember 2015, twee jaar terug dat die Here jou kom haal het. Baie liefde. Nennie, kinders, kleinkinders en familie. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2015)

8 Desember 2015

Sterfgevalle

NEL, Jacques Uyslen. 46 jaar. +Maandag 30 November 2015 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, moeder, broers, suster. Gedenkdiens Woensdag 09 Des 2015 11:00 NG Kerk Uitenhage-Winterhoek, h/v Malansingel en Langenhovenstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 08/12//2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

9 Desember 2015

Gelukwensings

ROSS, Danica en Deon. Baie geluk met jul huwelik op 05 Desember 2015. Ma, Pa en Danie. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2015)

Sterfgevalle

DICKSON, Brian George. 25 jaar. +Maandag 07 Des 2015 op Uitenhage. Ouers, broer, susters. Begrafnisdiens Donderdag 10 Desember 2015 14:00 NG Kerk Uitenhage-De Mist, Uysstraat,
Uitenhage. Jubileepark Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN DER BANK, Dixie. +Vrydag 04 Desember 2014. Man Casper, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 10 Des 2015 11:00 Volle Evangelie Kerk PE Noord, Suttonweg, Sidwell.
(Die Burger Oos-Kaap 09/12/2015) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

10 Desember 2015

Sterfgevalle

ANDERHOLD, Leonard Gerhardus. +Sondag 06 Des 2015. Eggenote Westa, seuns Eugene, Kirsten en Heinrich, skoondogters Johanette, Marlise en Cheryl, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Des 2015 10:00 Avbob-kapel, Noordeinde, h/v Hancockstraat en Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2015) Tereza Lendia AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POULTER, Quintin (Bully). *20 Januarie 1975. +Sondag 06 Desember 2015 na kort siekbed. Ouers Geoff, Berna, suster Lizelle. Begrafnis Vrydag 11 Desember 2015 13:00 NG Kerk Uitenhage De Mist, Uysstraat, Uitenhage. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger O-Kaap 10/12/2015) Deus Curat Begrafnisdienste 041 991 1835

11 Desember 2015

Sterfgevalle

MILBOROUGH, Henrietta Nancy. 94 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Desember 2015 10:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

STIEMIE, Maria Susanna. +Maandag 07 Des 2015. Dogter, seuns, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 11 Desember 2015 10:00 ACVV Valleihof Tehuis vir Bejaardes, Kirkwood.
(Die Burger Oos-Kaap 11/12/2015) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN DYK, Leonard Reginald (Doepie). 76 jaar. (Oud-landdros van Uitenhage). +Vrydag 04 Des 2015 op Colchester. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Dinsdag 15 Desember 2015 10:00 NG Kerk Sondagsriviermond, Colchester. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VOS, Anna Susanna. +Dinsdag 08 Des 2015. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 12 Des 2015 11:00 NG Gemeente Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2015) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

12 Desember 2015

Sterfgevalle

FERREIRA, Theodoris Daniel (Daney). *21/06/1930. +Woensdag 09 Des 2015 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Dinsdag 15 Desember 2015 11:00 NG Kerk Gamtoosvallei. (Die Burger O-Kaap 12/12/2015) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

NEL, Johanna. (Voorheen van Sentraal). +Donderdag 10 Desember 2015. Chris, Ria, Christiaan, Hanri, Richard, Anneli, Leah en Stella. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2015)
Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

15 Desember 2015

Sterfgevalle

DE GOEDE, Anna Elizabeth. *12/02/1942. +12/12/2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Woensdag 16 Des 2015 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2015)

SWART (née GERBER), Mona. +Vrydag 11 Desember 2015. Kinders, een kleinkind. Gedenkdiens Donderdag 17 Des 2015 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2015) Newton Park Funeral Home

In Memoriam

TAIT, Colin. 20/08/1970 – 16/12/2008. Ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2015)

18 Desember 2015

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Ken. +Woensdag 16 Desember 2015. Familie en mede M.O.T.H. Oupa ons gaan jou so baie mis, Gemma en Layla-Marie (Speckles en Smarties). Begrafnisdiens Dinsdag 22 Desember 2015 10:00 St. Mark’s Congregational Kerk, Kaapweg. (Die Burger 18/12/2015) Sue Gillespie, First Avnue Funeral Home 041 581 5028

ELS, Gert. In lewe van Centurion. +Dinsdag 15 Desember 2015 in Port Elizabeth. Susters Stoffie, Anna, Marlé, broer Hannes. Gedenkdiens Maandag 21 Des 2015 10:00 Algoa Kapel, Worrakerstraat, Newton Park. (Die Burger O-Kaap 18/12/2015) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HILDEBRAND, Ronald. 01/02/1951 – 11/12/2015. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 18 Desember 2015 14:00 NG Kerk Sanddrift. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2015) Jamani Begrafnisdienste, Kareedouw.

21 Desember 2015

Sterfgevalle

THERON, Jean-Jacques Alroy. 23 jaar. Verassingsdiens Woensdag 23 Des 2015 10:00 Stadsaal, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

22 Desember 2015

Sterfgevalle

DU PREEZ, Deon. +Sondag 20 Des 2015. Pa Abel, vrou Val, seuns Ryno en Hugo. Roudiens Donderdag 24 Des 2015 11:00 NG Kerk Kraggakamma. Geen blomme. Donasies aan Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2015) Tereza Lendia AVBOB Newtonpark 041 363 0041

LODEWYCKX, Dialeen. 96 jaar. +Vrydag 18 Des 2015. Ons neem afskeid van ‘n ma, ouma en oumagrootjie. Robert, Laurena, Eduard, Magriet, Dalné, Robert JAMES en Danielle HONIBALL. Roudiens Dinsdag 29 Desember 2015 11:00 in die sitkamer van Santos Haven 2. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2015)

SEAMAN, Drien. +Saterdag 19 Des 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 23 Des 2015 11:00 NG Kerk Sydenham, Uitenhageweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2015) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

23 Desember 2015

Sterfgevalle

KOCH, Peter (Pastor em.) Oorlede na lang siekbed. Vrou, kinders, kleinkinders. Diens Maandag 28 Des 2015 11:00 Lutheran Kerk, Springfield, Lukestraat 33, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2015)

MYBURGH, Ferdinand. Gedenkdiens Maandag 28 Desember 2015 11:30 NG Kerk Swartkopsrivier, Blouwaterbaai. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2015) Sue Shaw, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

28 Desember 2015

Sterfgevalle

DELPORT, Jacoba Wilhelmina (Meisie). *31/08/1937. +Woensdag 23 Desember 2015. Diens Woensdag 30 Des 2015 14:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 28/12/2015) DOVES Uitenhage 041 992 1349

29 Desember 2015

Sterfgevalle

POTGIETER, Saartjie. Ons neem afskeid van ons moeder, ouma en oumagrootjie. Roudiens Woensdag 30 Desember 2015 10:30 by Jeffreysrus, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2015) DOVES Humansdorp 042 295 1663

30 Desember 2015

Sterfgevalle

GOUS, Leon. +Maandag 28 Desember 2015. Geliefde eggenoot, vader, oupa, broer. Roudiens Saterdag 02 Januarie 2016 10:00 NG Kerk Hoogland, Isabellaan 1, Charlo. (Die Burger O-Kaap 30/12/2015) Marzelle Grobbelaar, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VORSTER, Augustine. Gedenkdiens Saterdag 02 Januarie 2016 11:00 Trinity Baptistekerk, Kaapweg 41, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2015) Marzelle Grobbelaar, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

31 Desember 2015

Sterfgevalle

DAVIDS, Frank John. 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Januarie 2016 11:00 VGK Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

NORMAN, Billy. Voorheen van Gardenpark nr 6, Westering. +Dinsdag 29 Des 2015 op Bloubergstrand. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2015)

PIETERSEN, Norma Lilian. 52 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Januarie 2016 10:00 Ou Apostoliese kerk, Taylorstraat. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VOLSTRUIS, Alex. 86 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Januarie 2016 12:00 Roselane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

  • Hits: 4302