Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2016 01 January

4 Januarie 2016

Sterfgevalle

BERRY, Oom Koos. +Maandag 28 Desember 2015. Eggenote Bettie. Begrafnisdiens Dinsdag 05 Januarie 2016 10:00 NG Kerk Algoa Park, Chestnutstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 04/01/2016) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home

5 Januarie 2016

Sterfgevalle

GERBER, Catherina. +Dinsdag 29 Desember 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 07 Januarie 2016 11:00 PPK, Ambrose-straat, Sydenham. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2016) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VREY, Jacobus Noel Theodore (Koos). 71 jaar. +Woensdag 30 Desember 2015 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 06 Januarie 2016 12:00 Volle Evangelie Kerk,
h/v kerk- en Sarel Cilliersstraat, Despatch. Despatch Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2016) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

6 Januarie 2016

Sterfgevalle

BAKKES, Sussie. +Vrydag 01 Januarie 2016. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Troosdiens Vrydag 08 Januarie 2016 14:00 Evangelies Gereformeerde-gemeente, Great Westway, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2016) Anneke Geel AVBOB Noordeinde 041 484 2731

BOSHOFF, Johan (Boetie). +Donderdag 29 Desember 2015. Susters en broer. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2106)

COETZER, Daniel Johannes (Danie). +Woensdag 30 Desember 2015. Moeder, susters, swaers, susterskinders. Roudiens Woensdag 06 Januarie 2016 11:00 NG Kerk Uitenhage-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2016) Deus Curat Funerals, Uitenhage 041 991 1835

KILIAN, Tobes. (Tobie). +Maandag 04 Januarie 2016. Eggenote Amanda, kinders. Begrafnisdiens Vrydag 08 Januarie 2016 12:00 AVBOB-Kapel, Harrowerweg, Noordeinde, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2016)

SCHWARTZ, Jacoba Cornelia (Ronél). 03/07/1961 – 01/01/2016. Man Brian, kinders Riaan, Yolandi en Corné, kleindogter Lanicke. Diens Vrydag 08 Januarie 2016 11:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark.

7 Januarie 2016

Sterfgevalle

MAREE, Izak. +Maandag 04 Januarie 2016. Vrou Anna, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 12 Januarie 2016 10:30 Gereformeerde Kerk Port Elizabeth, h/v Southey- en Brunswickstraat, Perridgevale. (Die Burger O-Kaap 07/01/2016) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

MINNE, Jean. +Sondag 03 Januarie 2016. Haar kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Teraardebestelling Saterdag 09 Januarie 2016 10:00 Forest Hill-begraafplaas en diens 11:00 NG Kerk PE-Moedergemeente, Geardstraat. (Die Burger O-Kaap 07/01/2016) Anneke Geel AVBOB Noordeinde 041 484 2731

8 Januarie 2016

Sterfgevalle

BOOYSEN, Janet Jabin. 80 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Januarie 2016 09:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Acacia-laan. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

HOFFMAN, Mita. 60 jaar. Begrafnsdiens Saterdag 09 Januarie 2016 10:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KEYTER, Ronnie Nicodemus. 56 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Januarie 2016 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Daleview. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PIETERSEN, Tommy. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Januarie 2016 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Maduna Weg. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

9 Januarie 2016

Sterfgevalle

LESSING, James. +Donderdag 07 Januarie 2016. Kinders, kleinkinders. Diens Maandag 11 Januarie 2016 11:00 NG Kerk, Da Gama-weg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2016)

METELERKAMP, William (Bill). (van Oosthuizen, Hazel & Wilmot Prokureurs) +Dinsdag 05 Januarie 2016. Vrou Pat, kinders Greg, Michael en Catherine, broer Neville. Diens Dinsdag 12 Januarie 2016 15:00 St. Cuthberts Kerk, Westbourneweg, Sentraal, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2016)

12 Januarie 2016

Geen berigte vir Maandag 11 Januarie 2016

Sterfgevalle

HALL, Anna Susanna (Annatjie). 13 Okt 1946 – 08 Januarie 2016. Ons eggenote, mamma, ouma en suster Rustig heengegaan na ‘n siekbed met MNS. Troosdiens Saterdag 16 Januarie 2016 11:00 Harvest Christian Kerk, Alberstr., Walmer. (Die Burger O-Kaap 12/01/2016) Marzelle Grobbelaar, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN HALL, Nancy. +Vrydag 08 Jan. 2016. Man Arthur, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 15 Jan. 2016 11:00 Volle Evangelie Kerk PE Noord, Suttonweg, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2016) Miemie Gardiner, Algoa begrafnisdienste 041 363 4874.

13 Januarie 2016

Sterfgevalle

EBERSOHN, Rika. +Sondag 10 Januarie 2016. Eggenoot, kinders, kleinkinders, susters. Troosdiens Vrydag 15 Jan. 2016 10:00 NG Moedergemeente, h/v Geard-en Kirkwoodstraat. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2016) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

KLEINHANS, Sheila. +Vrydag 08 Januarie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer. Begrafnisdiens Maandag 18 Januarie 2016 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2016) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

MARAIS, Jean Audrey. +Dinsdag 12 Januarie 2016. Roudiens Vrydag 15 Januarie 2016 14:00 NG Kerk Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2016) Heila Muller, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

14 Januarie 2016

Sterfgevalle

OLIVIER, Casper Johannes (Cassie). *12/06/1951. +Saterdag 09 Januarie 2016. Vrou, kinders, kleinseun. Begrafnisdiens Saterdag 16 Januarie 2016 11:00 NG Kerk Heideveld, Stirlingstraat, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/01/2016)

15 Januarie 2016

Sterfgevalle

PITOUT, Koot. 23/03/1932 – 12/01/2016. Diens Maandag 18 Januarie 2016 11:00 Afrikaanse Protestante Kerk, Freresingel, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2016) DOVES Uitenhage 041 992 1349

SNYMAN, Gerhardus Hendrik. Diens Maandag 18 Januarie 2016 11:00 N G Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 15/01/2016) Heila Muller, First Ave Funeral Home 041 581 5028

VLOK, Jacobus Johannes (JJ). +Donderdag 14 Januarie 2016. Familie en almal by Brown Braude & Vlok. Troosdiens Maandag 18 Januarie 2016 11:00 St Marks Congregational Kerk, Kaapweg. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 15/01/2016) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

16 Januarie 2016

Sterfgevalle

APPÉL, Aletta. +Woensdag 13 Januarie 2016. Kinders. Roudiens Woensdag 20 Jan. 2016 11:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat, Newton Park. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2016) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

RUDMAN, Wallace William. *15/11/1932. +Donderdag 14 Januarie 2016. Troosdiens Maandag 18 Januarie 2016 11:30 St. Katherine’s Kerk, h/v Mark- en Durbanstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2016) DOVES Uitenhage 041 992 1349

SNYMAN, Gerhardus Hendrik. Diens Maandag 18 Januarie 2016 11:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2016) Heila Muller First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VERMAAK, JS (Prof. Koos). Oorlede na lang siekbed. Vrou Suzie, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 19 Januarie 2016 14:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel 77,
Somerstrand. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2016) Marzelle Grobbelaar First Avenue Funeral Home 041 581 5028

19 Januarie 2016

Sterfgevalle

GROBLER, Gert. *24/06/1932. +Vrydag 15 Januarie 2016. Vrou Hester, seun Gerard, kleinkind en Jillian. Diens Donderdag 21 Januarie 2016 12:00 NG Kerk Grasvoëlkop-gemeente.
(Die Burger O-Kaap 19/01/2016)

VAN DYK, Izibella Emernetia Cornelia. +Vrydag 15 Januarie 2016. Anetta, Hermanus, Leonie, Johannes en eggenote, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 21 Januarie 2016
14:30 vanuit Huis Formosa, Joubertina (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2016) Tereza Lendia AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

20 Januarie 2016

Sterfgevalle

SCHAFER, P.A. (Pieter). +Saterdag 16 Januarie 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 22 Januarie 2016 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobelstraat, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2016) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TERBLANCHE, Elsa. +Saterdag 16 Januarie 2016. Kinders, kleinkinders, moeder. Gedenkdiens Donderdag 21 Januarie 2016 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobelstraat, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 20/01/2016) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

21 Januarie 2016

Sterfgevalle

LABUSCHAGNE, Reinette. +Sondag 17 Januarie 2016. Eggenoot Lappies, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 22 Jan. 2016 11:00 Gereformeerde Kerk, Brunswickweg, Perridgevale, P.E. (Die Burger O-Kaap 21/01/2016) Jan van der Westhuizen, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

22 Januarie 2016

Sterfgevalle

AUCAMP, S.A. (Fanie). +Dinsdag 19 Januarie 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders. Troosdiens Saterdag 23 Januarie 2016 10:00 NG Kerk De Duin, La Rocherylaan, Somerstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2016) Anneke Geel AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

BEKKER, Pieter Johannes (Piet). +geen datum. Vrou, kinders. Diens Saterdag 23 Jan. 2016 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Trushstraat 6, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2016)

HAARHOFF, Pierre. 90 jaar. +Woensdag 20 Januarie 2016 op Knysna. Pa en oupa van Etienne, Michele, Emile, Estée, Linda, Hein, Nicola en Pierre. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2016)

LANDMAN, Werner (Lantie). *24/11/1957. +Woensdag 20 Januarie 2016. ‘n Eggenoot, vader, oupa. Begrafnis Saterdag 23 Januarie 2016 10:00 NG Kerk Eendrag (Glaskerk), Despatch.
(Die Burger Oos-Kaap 22/01/2016) AVBOB Despatch 041 933 2039

NEL, Rachel Johanna (Joey). +Woensdag 20 Januarie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 23 Januarie 2016 11:00 Evangelisasiesentrum, Cleeveweg 26, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2016)

NELSON, Martha Isabella (Issie). (Voorheen van Kabegapark Aftree-oord). +Dinsdag 19 Januarie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Teraardebestelling Maandag 25 Januarie 2016 11:00 Forest Hill-begraafplaas. Diens 12:00 NG Kerk Heideveld. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2016) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

VORSTER, Magdalena (Liena). Vandag vier Mamma haar eerste verjaarsdag in die Hemel by Jesus. Magda, Dawie en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2016)

25 Januarie 2016

Sterfgevalle

TRANSELL, Doy. 33 jaar. +Woensdag 20 Januarie 2016 op Uitenhage. Eggenote, dogter, moeder, susters, broer. Begrafnisdiens Woensdag 27 Januarie 2016 14:00 NG Kerk Uitenhage-Oos, Freresingel, Uitenhage. Jubileepark Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2016) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

FOXCROFT, Lottie. +24/01/2015. Man Chris; Norman, Charmaine en Duncan.

26 Januarie 2016

Sterfgevalle

VLOK, Bunty (Cornelius Johannes). 05/12/1950 – 23/01/2016. Vrou Anna-Marie, dogter Jean-Marie, seuns Cornelis, Vlokkie, C.J. en ouma Jay en al die VLOK-familie. Roudiens Donderdag 28 Januarie 2016 11:00 NGK Kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2016) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai

27 Januarie 2016

Sterfgevalle

FERREIRA, Edwin (Eddie). +Vrydag 22 Januarie 2016. Lewensmaat, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 28 Januarie 2016 11:00 Volle Evangelie Kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2016) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VLOK, Bunty. +Saterdag 23 Januarie 2016. Geliefde seun van Jay, broer van Anthonette, Belinda en Wessels. In liefdevolle herinnnering. Tot ons weer ontmoet. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2016)

In Memoriam

BARNARDO, Christo. 14/11/1977 – 27/01/2011. Mis jou Stoffel. Van Neville, Annalie, Nico, Bernadine, James, Andrew & Stefan. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2016)

DU TOIT, Pieter Matthys. Hierdie jaar gedenk Pappa 28 jaar in die Hemel. Dink vandag aan u met u verjaardag. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2016)

VAN ZYL, Theuns (TC). +27/01/2009. Lief jou baie. Marie, kinders, kleinkinders. (Die Burger O-Kaap 27/01/2016)

28 Januarie 2016

Sterfgevalle

FOURIE, Marina. +Vrydag 22 Januarie 2016 in Port Elizabeth. Diens Donderdag 28 Januarie 2016 11:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Uitenhage (Die Burger Oos-Kaap 28/01/2016) Bossies Funeral 041 991 1471

29 Januarie 2016

Sterfgevalle

CEASER, Virginia. 69 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 30 Januarie 2016 13:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MATABATA, Eucline Solomon. 34 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 30 Jan. 2016 11:00 Dalestraat Congregational Kerk (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PEARCE, Franklyn “Franki”. 34 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 30 Januarie 2016 10:00 Mallardstraat 18, Rosedale. Privaat verassing vanuit Lugmagbasis, Suid-Afrikaanse Weermag, Forest Hill.
(Die Burger Oos-Kaap 29/01/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

WOLMARANS, Johan Marthinus. *01/09/1924. +Maandag 25/01/2016. Troosdiens Dinsdag 02 Februarie 2016 14:00 NK Kerk Botharus Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2016) Albert Roelofse AVBOB George 044 873 3100

30 Januarie 2016

Sterfgevalle

NEL, Ryan Jaco. Twaalf jaar. +Woensdag 27 Januarie 2016 in Port Elizabeth. Ouers, broers. Diens Maandag 01 Februarie 2016 11:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2016)

In Memoriam

FERREIRA, Helena Tersia. Ter gedagtenis aan my geliefde vrou wat drie jaar gelede oorlede is. Ook Theo en Louise. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2016)

  • Hits: 3896