Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2016 02 February

1 Februarie 2016

In Memoriam

NEL, Chéri. Vandag vier jy jou derde verjaardag by Liewe Jesus. Pappa en Mamma, Gerrie, Michanti, Pippa en Janu. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2016)

2 Februarie 2016

Sterfgevalle

GROBLER, Magda. +Sondag 31 Januarie 2016. Eggenoot Petrus, dogters Heidi, Ilse en Lindie, skoonseuns en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2016) Sue Gillespie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MITCHELL, Ivan James. +Donderdag 28 Januarie 2016. Eggenoot van Lettie, vader van Sash, Sureta, Anel, Ross en Chantelle, skoonpa, oupa, broer. Begrafnis Dinsdag 02 Februarie 2016 14:00 NG Kerk Heideveld, h/v Dundee-en Stirlingstraat, Rowallanpark, Port Elizabeth. Van Stadensrivier-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 02/02/2016) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

3 Februarie 2016

Sterfgevalle

DORFLING, Danie. +Saterdag 30 Januarie 2016. Debbie, Darne, Geta, Twakkie, DORFLING-kinders, kleinkinders, RANDALL-familie. Begrafnisdiens Donderdag 04 Febr. 2016 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cleveweg, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2016) Heila Muller, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GROBLER, Magda. Diens Vrydag 05 Februarie 2016 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvilleastraat 54, Linton Grange. (Die Burger O-Kaap 03/02/2016) Sue Gillespie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMIT (NEL), Elsie Sophia. 73 jaar. +Maandag 01 Februarie 2016. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 04 Februarie 2016 13:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. (Die Burger O-Kaap 03/02/2016) Sonja Filmalter DOVES Newtonpark 041 365 5399

4 Februarie 2016

Sterfgevalle

POTGIETER, Babs. +Vrydag 29 Januarie 2016. Andries, Hannes, Romien, Deon, Francisca, Dirk Andries, Marike en Elbé. Begrafnisdiens Saterdag 06 Februarie 2016 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2016) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SWANEPOEL, Anna. 82 jaar. +Sondag 31 Januarie 2016 te Despatch. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 06 Februarie 2016 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Wistariastraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2016) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

5 Februarie 2016

Sterfgevalle

DISSEL, Annette. 77 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 06 Februarie 2016 13:00 Elim Assemblies of God. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

KITCHING, James Edward (Jimmy). Oorlede 03 Februarie 2011. Eggenote, kinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/02/2016)

6 Februarie 2016

In Memoriam

JONCK, Salome (Baby). *06.02.1934. Vandag vier jy jou eerste verjaarsdag by Liewe Jesus. Koos, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2016)

8 Februarie 2016

Sterfgevalle

BRITZ, Maria Magdalena. +Woensdag 03 Februarie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 09 Febr 2016 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/02/2016) Sonja de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

9 Februarie 2016

Sterfgevalle

FERREIRA, Lyle Keith. +Sondag 07 Februarie 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Woensdag 10 Februarie 2016 11:00 NG Kerk Dagbreek, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

GOOSEN, Francois. (van Vleistraat, Despatch) +Maandag 01 Februarie 2016 op Winburg. Diens Dinsdag 09 Februarie 2016 11:00 AGS Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2016)
Bossies Funeral 041 991 1471

In Memoriam

OLIVIER, Vernon / Cassie. Vernon, seun vandag is jou tweede herdenking in die Hemel. Cassie, vandag is jy een maand saam met Vernon. Mamma / Helen, Quentin, Warren, klein Vernon en res van familie. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2016)

10 Februarie 2016

Sterfgevalle

ELS, Hendrik. +Sondag 07 Februarie 2016. Ons groet ‘n Pa en Oupa. Diens Vrydag 12 Febr. 2016 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2016)
Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

ERASMUS, Leoné. +Maandag 01 Februarie 2016. Alex, Rolene. Gedenkdiens Vrydag 12 Febr. 2016 11:00 NG Kerk PE Hoogland, Isobellaan, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2016)
Kevin Hendriks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

MOMMEN, Charles. +Vrydag 05 Februarie 2016. Vrou Jeanette, kinders. Begrafnisdiens Donderdag 11 Februarie 2016 11:00 Harvest Christian Church, Alberstraat, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2016) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

POTGIETER, Dirk. +Sondag 07 Februarie 2016. Vrou Hettie, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 13 Februarie 2016 11:00 NG Kerk Blouwaterbaai, Riversiderylaan. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2016) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SLABBERT, Izak Christiaan. Roudiens Vrydag 12 Februarie 2016 11:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2016)
Heila Müller First Avenue Funeral Home 041 581 5028

11 Februarie 2016

Sterfgevalle

MICHAU, Sandra. *03 November 1952. +Saterdag 06 Februarie 2016. Kinders, kleinkinders. Begrafnis Vrydag 12 Febr. 2016 11:00 AGS Kerk, Cradock. (Die Burger O-Kaap 11/02/2016)
(Die Burger Oos-Kaap 11/02/2016)

In Memoriam

STEYNBERG, Danré. Vandag is jou 23ste verjaarsdag by Jesus. Liefde, Pappa, Johan, Madeleine, Dirk, Johantjie en ouma Corrie. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2016)

12 Februarie 2016

Sterfgevalle

BLACK, Anna Charlotta. +Woensdag 10 Februarie 2016. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 13 Febr. 2016 11:00 Gemeente van Christus, Van der Stelstraat, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 12/02/2016) Anneke Geel AVBOB P. E. 041 484 2731

JACOBS, Deliwe Esther. 84 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Februarie 2016 10:00 Elliot Memorial Kerk, 13de Laan, Langa. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KOEBERG, Merlene Jaqueline. 43 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Februarie 2016 11:30 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SENEKAL (MARX), Clara. (Steytlerville). Oorlede op Willowmore. Diens Vrydag 12 Februsrie 2016 11:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2016) Bossies Funeral 041 991 1471

15 Februarie 2016

Sterfgevalle

ESTERHUYSEN, Fiona Catherine. *04/09/1943. +Woensdag 10 Febr. 2016 op Humansdorp. Dankdiens Dinsdag 16 Februarie 2016 10:00 St. Marks Anglican Church, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2016) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KRUGER, Esther. +Donderdag 11 Februarie 2016. Geliefde eggenote, moeder en ouma. Diens Woensdag 17 Februarie 2016 14:00 Christian Harvest Church, Alberweg, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/02/2016) Kevin Hendricks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

16 Februarie 2016

Sterfgevalle

DU TOIT, Judy. +Vrydag 12 Februarie 2016. Geliefde vrou van Pierre, spesiale Ma vir Ingrid en gestorwe seun Zirk, skoonma van Jean, beste ouma vir Zander, Pierre, Nicholas en Paul.
Diens Vrydag 19 Februarie 2016 11:30 NG Kerk Walmer, Villiersstraat, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2016) Sue Gillespie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

17 Februarie 2016

Sterfgevalle

FLETCHER, Anna Susanna. +Sondag 14 Februarie 2016. Kinders. Begrafnisdiens Donderdag 18 Februarie 2016 11:00 Blackies-tehuis, Despatch. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2016) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

MARUPEN, Justin. +Saterdag 13 Februarie 2016. Vrou Carol, kinders Nadine, Jacques, Adéle. Gedenkingsdiens Donderdag 18 Februarie 2016 19:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Cleary Park. Begrafnisdiens Saterdag 20 Februarie 2016 10:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Cleary Park. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2016)

OLIVIER, Frans Thomas (Ollie). +Vrydag 12 Febr. 2016. Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 18 Februarie 2016 11:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2016) Paul, AVBOB P.E. 041 484 2731

18 Februarie 2016

Sterfgevalle

BRUWER, Antonie Christoffel. +Sondag 14 Februarie 2016. Susie, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 19 Februarie 2016 11:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel.
Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2016) Paul, AVBOB P.E. 041 484 2731

KOEKEMOER, Simon Lodewickus “Vic”. +Dinsdag 16 Februarie 2016. Eggenote Jenny, seuns Lucas, Barend en Fredrik, dogters Debbie en Jenny, skoonkinders Chantell, Mariette, Carlo, Hennie en Chanté (Beentjie), kleinkinders, broers, susters, skoonsusters, swaers. Roudiens Maandag 22 Februarie 2016 11:00 Avbob-kapel, Pickeringstraat 19, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2016) Tereza Lendia AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

DE VOS, Johan (Dirkie). Jou eerste verjaarsdag weg van my en ons kinders en kleinkinders. Vrou Charmaine en Jana; Sanet, Bertus, Ruan, Amoré en Marlo; Louise, Nico, Louis en Nikyla;
Ryno, Janet en Ray. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2016)

19 Februarie 2016

Sterfgevalle

HATTINGH, Henrietta Pauline. *30/08/1936. +Donderdag 18 Februarie 2016. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Sondag 21 Februarie 2016 11:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2016) JT Schooling, Kirkwood 042 2300 508

ISAACS, Susanna Lena. 62 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Februarie 2016 11:00 Volle Evangelie Kerk-Huis, van Genesing-Cedar laan. (Die Burger O-Kaap 19/02/2016) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

 

  • Hits: 3069