Skip to main content

Fort Beaufort Register 1840-1850

Fort Beaufort Cover

Die register van die Anglikaanse pastoor in Fort Beaufort, (daar was geen kerkgebou in daardie tyd nie), wat die Dope, Huwelike en begrafnisse insluit, is getranskribeer deur Lorraine Beechy, vanaf die foto's van Tessa King. Die foto's is van die oorspronklike register, wat in die Cory Biblioteek is, geneem. Die proeflees is deur Brenda Gassner gedoen.

Dit is in die eGGSA se DBM databasis, gevoeg.

Baie dankie aan almal wat betrokke was. Ons is opreg dankbaar.

  • Hits: 7201