Skip to main content

Begrafnisregister van Christchurch, Grahamstad, tot die eGGSA BDM databasis bygevoeg.

Christchurch burias

Die begrafnis register van Christchurch ( Anglikaanse ), Grahamstad, 1877-1917 , is deur Lorraine Beechey getranskribeer vanaf William Jervois se foto's van die oorspronklike register in die Cory Biblioteek, Rhodes Universiteit, Grahamstad, MS 17 633, by ooreenkoms met die Cory Biblioteek en die Aartsbisdom van Grahamstad. Brenda Gassner het dit geproeflees.

Hierdie rekords is tot die eGGSA BDM databasis bygevoeg en is nou vir gebruikers beskikbaar. Enige navrae of regstellings kan aan Richard Ball gerig word by Richard Ball

  • Hits: 7899