Skip to main content

NAAIRS uitslae ontleding

Keith Meintjies het 'n ontledings tabel vir die NAAIRS aanlyn verwysings indeks voorsien, wat dit netjies in 'n spreivel, uiteensit.

Hierdie sal baie handig wees vir mense wat 'n groot aantal verwysigs kry. Die inligting is verkrygbaar op ons Keith Meintjies ontledings blad.

Baie dankie aan Keith vir die beskikbaar stelling hiervan asook aan sy seun Ian, wat die ontwikkel het.

  • Hits: 3311