Skip to main content

Graaff-Reinet NGK doop registers 1792-1805

graaff reinet doopCornel Viljoen was so vriendelik om sy transkripsies van die Graaff-Reinet NGK doop register 1792-1805 vir die eGGSA BDM databasis, beskikbaar te stel. 

Sy transripsies is van die Latter Day Saints foto’s, vanaf die oorpsronklike register, wat by die Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch is en is op ons databasies beskikbaar, met die toestemming van die NGK argief.

  • Hits: 7061