genesis inhoud lys nou tot by einde 2024 bygewerk
Lynn Couperthwaite het die lys van artikels in genesis, eGGSA se kwartaallikse tydskrif-nuusbrief, bygewerk sodat dit nou van die eerste uitgawe van 2004 tot ny die laaste uitgawe van 2024 strek: Genesis - inhoud 2004 - 2024