Grafte en Begraafplase in Suid-Afrika:

GGSA Nasionale Begraafplaas opteken Projek, Projek Leier, Fanie Blignaut

eGGSA se Graftes en Begraafplase. 'n Groot versameling van grafsteen fotos, onderhou deur Alta Griffiths en haar groep vrywilligers.

Kaapstad, Woltemade Cemetery, Maitland, soek met van moontlik

Begraafplase in Johannesburg, Johannesburg Stad se Parke Afdeling. Sluit 'n soekbare databasis in.

Joodse Grafte, deel van die Suid-Afrikaanse Joodse Stambank. Klaarblyklik is alle Joodse grafte in Suid-Afrika gedek.Alleenlik toeganklik deur vir ‘n naam te soek. As daar ‘n aflaaiversneller program op jou rekenaar geinstalleer is,sal jy moet onthou om dit te de-aktiveer teneinde toegang tot die inligting te verkry (daar is gewoonlik ‘n sleutel kombinasie beskikbaar om die aflaaiversneller onaktief te maak).

Stellenbosse Dode- en Grafregisters, met verwante registers en agtergrondinligting, saamgestel deur Ockert Malan

Druk