Switch to English
Switch to English

Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

eGGSA tak

Lidmaatskap

eGSSA is die virtuele tak van die  Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika. Ten einde 'n lid van eGGSA te word is dit nodig om óf reeds 'n lid te wees, óf 'n lid te word van die GGSA. ( Kliek hier vir besonderhede )

Die GGSA lidmaatskapsjaar is van Januarie tot Desember.

Vir meer besonderhede en basiese koste kyk asseblief hierdie skakel: Lidmaatskap - Vrae en Antwoorde

Familia - die kwartaalblad van die Genootskap - word in Maart, Junie, September en Desember gedruk en 'n subskripsie hiervoor is in die jaarfooi ingesluit. Familia word in elektroniese of gedrukte vorm versprei en die lidmaatskapsfooi hang af van welke verspreidingsvorm deur die lid gekies word

Aansoek om lidmaatskap is deel van ons e-winkel.

Betaling kan d.m.v. PayPal of Bankoordrag geskied.

Klik asseblief op die toepaslike knoppie:

      

(woorde in blou is 'n skakel na meer inliging)


tuisblad | voordele | inhoud | sluit aan | privaatheidsbeleid | gedragskode | meer oor ons | skakels